| Nuwe In Ding? [boodskap #44272] |
Vr., 15 Junie 2001 05:04  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Vierkantige waatlemoene. Van Japan. Teen R664 stuk.
--
Groetnis,
Annette. ann...@ctnet.co.za
Happiness is a state of Mind.
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Nuwe In Ding? [boodskap #44519 is 'n antwoord op boodskap #44503] |
Ma., 18 Junie 2001 09:54   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Dit is waar - so as ons vierkantige snye waatlemoen op die tafel sien by 'n
duur restaurant, moet ons maar aanvaar dit is een van daardie
waatlemoene:)))
Toe ek die foto sien, het ek eers gedog dit is helse groot kerse - en toe ek
die byskrif lees het ek gekyk of dit nie alweer 1 April is nie:)))
Annette.
Thys de Wet skryf in boodskap news:9gk86s$15sp$1@news.adamastor.ac.za...
> Glo in glaspotte gevorm terwyl die waatlemoene gegroei het, om die
> verpakking daarvan te "verbeter". Nogal slim, want dan sal hulle nie sommer
> van jou tafel af rol as jy dit wil sny nie...
> Thys oppie Bos
> "Annette" wrote in message
> news:9gc6al$8679o$3@ID-92016.news.dfncis.de...
>>
>> Vierkantige waatlemoene. Van Japan. Teen R664 stuk.
>> --
>> Groetnis,
>> Annette. ann...@ctnet.co.za
>> Happiness is a state of Mind.
>>
>
|
|
|
|
| Re: Nuwe In Ding? [boodskap #44520 is 'n antwoord op boodskap #44514] |
Ma., 18 Junie 2001 09:56   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Jonas, ek sal bietjie my gedagte daaroor laat gaan.
Ma sê daardie vierkantige waatlemoene sal nie soet wees nie - want dit kry
nie son nie.
PS: Waar is my bynaam prys?:))))
Annette
Jonas skryf in boodskap news:3b2dc90f$0$225@hades.is.co.za...
> Ek is bereid om met iemand (enige ene) 'n weddenskap aan te gaan dat die
> boere ("Boere") plaaslik iets soortgelyks gaan produseer binne 6 of 12
> maande (wanneer is die volgende seisoen?).
> Behalwe die glaspotte is daar nog idees hoe mens die waatlemoen kan laat
> vierkantig vorm?
> Hierdie keer is daar geen prys nie...
> "Thys de Wet" wrote in message
> news:9gk86s$15sp$1@news.adamastor.ac.za...
>> Glo in glaspotte gevorm terwyl die waatlemoene gegroei het, om die
>> verpakking daarvan te "verbeter". Nogal slim, want dan sal hulle nie
> sommer
>> van jou tafel af rol as jy dit wil sny nie...
>> Thys oppie Bos
>> "Annette" wrote in message
>> news:9gc6al$8679o$3@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>
>>> Vierkantige waatlemoene. Van Japan. Teen R664 stuk.
>>> --
>>> Groetnis,
>>> Annette. ann...@ctnet.co.za
>>> Happiness is a state of Mind.
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Nuwe In Ding? [boodskap #44712 is 'n antwoord op boodskap #44710] |
Wo., 20 Junie 2001 18:13  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Baie Dankie Jonas - Het vergeet - Waarnatoe is die prys nou weer?
En Baie Dankie dat ek Kwartjie kan kry om 'n volle 3 weke te kan
bearbei:))))
Annette
Jonas skryf in boodskap news:3b30d6a1$0$227@hades.is.co.za...
> Annette - goeie nuus wat volg.....
> Ja - die borge het onttrek - en die 2 weke word nou 3 weke .... En, jy moet
> Ferdietjie saamneem ...
> Dit behoort vir jou 'n les te wees om nie byname te gebruik nie! ;- )
> "Annette" wrote in message
> news:9gkjec$9dd4r$3@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Jonas, ek sal bietjie my gedagte daaroor laat gaan.
>> Ma sê daardie vierkantige waatlemoene sal nie soet wees nie - want dit kry
>> nie son nie.
>> PS: Waar is my bynaam prys?:))))
>>
>> Annette
>>
>> Jonas wrote in message
>> news:3b2dc90f$0$225@hades.is.co.za...
>>> Ek is bereid om met iemand (enige ene) 'n weddenskap aan te gaan dat die
>>> boere ("Boere") plaaslik iets soortgelyks gaan produseer binne 6 of 12
>>> maande (wanneer is die volgende seisoen?).
>>> Behalwe die glaspotte is daar nog idees hoe mens die waatlemoen kan laat
>>> vierkantig vorm?
>>> Hierdie keer is daar geen prys nie...
>>> "Thys de Wet" wrote in message
>>> news:9gk86s$15sp$1@news.adamastor.ac.za...
>>>> Glo in glaspotte gevorm terwyl die waatlemoene gegroei het, om die
>>>> verpakking daarvan te "verbeter". Nogal slim, want dan sal hulle
nie
>>> sommer
>>>> van jou tafel af rol as jy dit wil sny nie...
>>>> Thys oppie Bos
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:9gc6al$8679o$3@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> >
>>>> > Vierkantige waatlemoene. Van Japan. Teen R664 stuk.
>>>> > --
>>>> > Groetnis,
>>>> > Annette. ann...@ctnet.co.za
>>>> > Happiness is a state of Mind.
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|