| "Die son sak weg" deur FERDI GREYLING [boodskap #44256] |
Do., 14 Junie 2001 23:20  |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
DIE SON SAK WEG
Ferdi Greyling
Weg van die growwe groen heuwels
van die Oos-Kaap,
ver na die suidweste
lê die Swartberge.
My hart het op 'n tyd daar gewoon.
Maar dis blote klip en grond, my liefstes,
wat onder die koeëlronde son hoog rys
in die droë Klein Karoo.
Daar verkoop slinkse boere
Waatlemoene om aan die lewe te bly.
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: "Die son sak weg" deur FERDI GREYLING [boodskap #44339 is 'n antwoord op boodskap #44256] |
Vr., 15 Junie 2001 13:46   |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
krokkie wrote:
> Die "ding" is soos wanneer jy op die toilet sit en iets gebeur en jy "knip"
> hom net daar .
Dit nou omtrent die derde keer dat jy toilet-opmerkingsmaak oor jou reaksie op
gedigte en ander dinge. Jy is
'n open and shut case van 'n anaal-retentiewe tipe. Gaan
sien 'n sielkundige.
Gloudina
> ...
>
>
>> DIE SON SAK WEG
>> Ferdi Greyling
>>
>> Weg van die growwe groen heuwels
>> van die Oos-Kaap,
>> ver na die suidweste
>> lê die Swartberge.
>>
>> My hart het op 'n tyd daar gewoon.
>> Maar dis blote klip en grond, my liefstes,
>> wat onder die koeëlronde son hoog rys
>> in die droë Klein Karoo.
>>
>> Daar verkoop slinkse boere
>> Waatlemoene om aan die lewe te bly.
>>
>>
>>
>>
>>
>>
|
|
|
|
|
|
| Re: "Die son sak weg" deur FERDI GREYLING [boodskap #44556 is 'n antwoord op boodskap #44256] |
Ma., 18 Junie 2001 14:12   |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Thys de Wet wrote:
> Nee Gloudina, ek stel voor dat hy 'n dermkundige gaan sien. Iewers is
> iets verstop of het dalk 'n prolaps ondergaan...
> Thys oppie Bos. (Laat kom maar daai gedigte... ;-]] :-]]
>
> 'n open and shut case van 'n anaal-retentiewe tipe. Gaan
> sien 'n sielkundige.
>
Wel, Thys, hulle sê anaal-retentiewe mense is sielkundig
geskaad deurdat die verkeerde metodes gevolg is met
hulle potty training. Maar dit sal seker nie saak maak as
hy ook 'n dermkundige sien nie ( is daar so 'n spesialiteit?)
Ja, ek sal die gedigte laat kom. Dis dié rede hoekom ek
op hierdie nuusgroep bly.
Gloudina
|
|
|
|
|
|
| Re: "Die son sak weg" deur FERDI GREYLING [boodskap #44709 is 'n antwoord op boodskap #44256] |
Wo., 20 Junie 2001 16:56  |
Jonas
Boodskappe: 1070 Geregistreer: September 2001
|
Senior Lid |
|
|
G. - jy sal die toestand onmiddellik herken ...
skryf in boodskap news:3B2E0D14.9FC01469@home.com...