| Blatjang [boodskap #44021] |
Wo., 13 Junie 2001 08:43  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Kies 'n resep uit een ( of twee) van die volgende:
Appel
Appelkoos
Kweper
Perske
Piesang
Tamatie
( Ek het 'n wonderlike ondervinding met piesangblatjang gehad - maar dit is
'n lang en persoonlike storie;))))
Die resepte kom uit:
Kook en Geniet ( Uitgawe April 1951) So dit is oud genoeg om goeie resepte
te wees ( net soos die mense wat in 1951 gebore is:)) )
--
Annette
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Blatjang [boodskap #44065 is 'n antwoord op boodskap #44031] |
Wo., 13 Junie 2001 13:10   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
:)))))) Ek het nou iets opgebring was ek moes uitgelaat het;))))
Die ondervinding het alles te doen met piesangblatjang wat ek vir 'n
kompetisie moes kook, maar die aanwysing wat op die resep verskaf was, was
hopeloos verkeerd.
Nie 'n woord van piesangs by die bestanddele van die resep nie:))
Hulle praat van suiker en asyn wat ek moet bygooi, maar wat ook nie by die
bestanddele aangegee word nie.
Die kooktyd wat aangegee word sou dit piesangtammeletjie gemaak het.
Elke keer as ek die beoordelares gebel het om uit te vind hoeveel van wat
nou wat skielik by die metode opduik, het ons eers 10 minute of langer oor
die telefoon gelag.
Groot sports.
Ek het gewen, want myne was die enigste inskrywing:)))
Dit was nog lekker ook!!
Annette
wrote in message
news:9g7aro$isr$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
> Jy maak mens net bleddie nuuskierig
> pjb
> "Annette" wrote in message
> news:9g79n5$6vn32$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Kies 'n resep uit een ( of twee) van die volgende:
>> Appel
>> Appelkoos
>> Kweper
>> Perske
>> Piesang
>> Tamatie
>>
>> ( Ek het 'n wonderlike ondervinding met piesangblatjang gehad - maar dit is
>> 'n lang en persoonlike storie;))))
>> Die resepte kom uit:
>> Kook en Geniet ( Uitgawe April 1951) So dit is oud genoeg om goeie resepte
>> te wees ( net soos die mense wat in 1951 gebore is:)) )
>> --
>> Annette
>>
>
|
|
|
|
| Re: Blatjang [boodskap #44066 is 'n antwoord op boodskap #44039] |
Wo., 13 Junie 2001 13:11   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
:)))))) Piesangbrood is heerlik met room:))))
Annette
Sakkie skryf in boodskap news:3b273eca$0$223@hades.is.co.za...
> Klink meer vir my soos die piesangBROOD resep wat op 'n stadium baie bekend
> was.
> Sakkie (wat groot grinnik:-))))))
>
> wrote in message
> news:9g7aro$isr$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
>> Jy maak mens net bleddie nuuskierig
>> pjb
>> "Annette" wrote in message
>> news:9g79n5$6vn32$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>
>>> ( Ek het 'n wonderlike ondervinding met piesangblatjang gehad - maar dit is
>>> 'n lang en persoonlike storie;))))
>>> Die resepte kom uit:
>>> Kook en Geniet ( Uitgawe April 1951) So dit is oud genoeg om goeie resepte
>>> te wees ( net soos die mense wat in 1951 gebore is:)) )
>>> --
>>> Annette
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Geskiedenis van Mrs.Balls blatjang [boodskap #44238 is 'n antwoord op boodskap #44233] |
Do., 14 Junie 2001 20:25  |
HW Gird
Boodskappe: 49 Geregistreer: Oktober 1999
|
Volle Lid |
|
|
Het jy nog kontak met mej. Abrahams alias tannie Mossie?
Sy was (met die grensoorlog) 'n legende in haar eie tyd.
Wonderlike mens!
Harry
Boerepommie wrote in message ...
> Weet nie of julle die geskiedenis ken nie maar as ek die storie reg onthou
> wat Mev.Abrahams(Geskiedkundige en destyds die 'gelukbringer' van die
> valskermsoldate in Angola) vir my vertel het gaan dit so:
|
|
|
|