Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Lirieke en Ou tannies
| Re: Lirieke en Ou tannies [boodskap #43934] |
Di., 12 Junie 2001 18:21  |
Davie Davis
Boodskappe: 1012 Geregistreer: November 2001
|
Senior Lid |
|
|
On Tue, 12 Jun 2001 14:10:02 -0400, Danielle wrote:
> On Tue, 12 Jun 2001 06:32:36 +0200, "Jonas"
> wrote:
>
>> Sy's 'n Auntie - nie 'n Tannie nie - kry dit reg asseblief.
eintlik 'n platvloerse antie (en suurgat daarby!)
DD
|
|
|
|
| Re: Lirieke en Ou tannies [boodskap #44000 is 'n antwoord op boodskap #43934] |
Wo., 13 Junie 2001 06:59   |
Sakkie[3]
Boodskappe: 488 Geregistreer: Mei 2001
|
Senior Lid |
|
|
Raak lerieke Danielle. Dis eintlik tragies om te dink dat dit nie baie vêr
van die waarheid is nie.
"Danielle" skryf in boodskap news:vgmcit4npl8knt6ohsvd08il63lomqjgqf@4ax.com...
> On Tue, 12 Jun 2001 06:32:36 +0200, "Jonas"
> wrote:
>
>> Sy's 'n Auntie - nie 'n Tannie nie - kry dit reg asseblief.
>
> Ja, sê vir hulle Jonas!! Dêm gelukkig dat die transvaalse "anties"
> nog nie hierdie groep ontdek het nie!! Sjoe!! :-)))
>
>> "Fatal Exception IO Occured in Module FFF02F0H" wrote in message
>> news:9g3e8k$qso$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ek wonder wanner laas die ou tannie Gloudina nou juis in SA was, en hoekom
>> sy uit SA weg is, hou sy dalk nie van die swart omies en tannies nie. En is
>> daar daar 'n ander engelse woord vir die mooi woord "aparthide" wat daar
>> gebruik word om na SA te verwys. Wel in daai ander oom se woorde "Ou tannies
>> of die meeste van hulle pis my af". - Koos Kombuis (Ou Tannies) Ek sal dit
>> waardeur as iemand die volle lirieke hier sal plaas.
>
> Jy het nou my nuuskurigheid geprikkel - teo gaan soek ek vir daai
> lyrics, maar kon net hierdie kry:
>
> BLAMEER DIT OP APARTHEID
>
> Daar's diewe in die driveway, daar's gangsters in die pad
> daar's ouens by die traffic light wat jou kar wil vat
> hulle steur hulle nie aan heinings nie, burglar bars is nutteloos
> die hele land is vol Satan, die hele land is boos
>
> Bele jy geld in Masterbond, verloor jy dit te gou
> pos 'n brief by Telkom dan verdwyn dit in die blou
> die regering gee nie om nie, die ministers bly stil
> selfs die Matie-rektor het sy vingers in die till
>
> Blameer dit op apartheid, blameer dit op De Klerk
> blameer dit op ou Satan, of blameer dit op die kerk
> die hele land vol onrus, fokkol werk en fokkol geld
> die Here is op holiday en die duiwel is nou los
>
> Verkeerskonstabels kyk maar weg as minibussies wette breek
> hulle doel is net om tickets op geel strepe aan te steek
> jy kan maar raas en toeter, jy kan maar vloek en rape
> moet net nie dat die twintigsent in jou parkeermeter verstryk
>
> Alex Borraine stel nie belang nie, Mbeki is oorsee
> Trevor Manuel is gou gym toe en Zuma roer haar rooibostee
> Blameer dit maar op Vlakplaas, blameer dit op De Kock
> Blameer dit op die army en die polisiemag wat als opfok
>
> Daar gebeur so baie skandes in elke blerrie taal
> Daar verdwyn so baie skoolkinders, hulle prentjies pryk op elke paal
> daar's diewe in jou driveway wat jou BMW wil steel
> daar's plakkers in die pastorie met messe teen jou keel
>
> ONS EN HULLE
>
> Almal is dronk, almal wonder wat gaan aan
> almal is net actors op die lewensbaan
> almal skink hulle drankies by dieselfde kraan
> maar o die angs en o die waan van ons wat buite staan
>
> Chorus:
> ons en hulle, ons en hulle
> hulle braai die tjips ons kou die skille
> Rusland se missiele, Amerika se pille,
> Maties teen die Ikeys, WP teen Bloubulle
> maar benewens ons pupille is daar baie meer verskille
> tussen ons en hulle
>
> Almal ken die feite maar niemand kan verstaan
> almal wil graag kom, maar weet nie waar om te gaan
> almal is gepla met die son en die maan
> maar o die vrees en o die dieper waan
> van ons wat buite in die reen staan
>
|
|
|
|
| Re: Lirieke en Ou tannies [boodskap #44120 is 'n antwoord op boodskap #44000] |
Wo., 13 Junie 2001 22:04   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Dis nie tragies nie Sakkie. Dis 'n wonderwerk.
Ondanks alles gaan ons nog steeds aan met die lewe, en lag, en gesels.
Dankie vir die woorde Danielle
Annette
Sakkie skryf in boodskap news:3b270ebd$0$224@hades.is.co.za...
> Raak lerieke Danielle. Dis eintlik tragies om te dink dat dit nie baie vêr
> van die waarheid is nie.
>
>
> "Danielle" wrote in message
> news:vgmcit4npl8knt6ohsvd08il63lomqjgqf@4ax.com...
>> On Tue, 12 Jun 2001 06:32:36 +0200, "Jonas"
>> wrote:
>>
>>> Sy's 'n Auntie - nie 'n Tannie nie - kry dit reg asseblief.
>>
>> Ja, sê vir hulle Jonas!! Dêm gelukkig dat die transvaalse "anties"
>> nog nie hierdie groep ontdek het nie!! Sjoe!! :-)))
>>
>>> "Fatal Exception IO Occured in Module FFF02F0H"
> wrote in message
>>> news:9g3e8k$qso$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Ek wonder wanner laas die ou tannie Gloudina nou juis in SA was, en hoekom
>>> sy uit SA weg is, hou sy dalk nie van die swart omies en tannies nie. En is
>>> daar daar 'n ander engelse woord vir die mooi woord "aparthide" wat daar
>>> gebruik word om na SA te verwys. Wel in daai ander oom se woorde "Ou tannies
>>> of die meeste van hulle pis my af". - Koos Kombuis (Ou Tannies) Ek sal dit
>>> waardeur as iemand die volle lirieke hier sal plaas.
>>
>> Jy het nou my nuuskurigheid geprikkel - teo gaan soek ek vir daai
>> lyrics, maar kon net hierdie kry:
>>
>> BLAMEER DIT OP APARTHEID
>>
>> Daar's diewe in die driveway, daar's gangsters in die pad
>> daar's ouens by die traffic light wat jou kar wil vat
>> hulle steur hulle nie aan heinings nie, burglar bars is nutteloos
>> die hele land is vol Satan, die hele land is boos
>>
>> Bele jy geld in Masterbond, verloor jy dit te gou
>> pos 'n brief by Telkom dan verdwyn dit in die blou
>> die regering gee nie om nie, die ministers bly stil
>> selfs die Matie-rektor het sy vingers in die till
>>
>> Blameer dit op apartheid, blameer dit op De Klerk
>> blameer dit op ou Satan, of blameer dit op die kerk
>> die hele land vol onrus, fokkol werk en fokkol geld
>> die Here is op holiday en die duiwel is nou los
>>
>> Verkeerskonstabels kyk maar weg as minibussies wette breek
>> hulle doel is net om tickets op geel strepe aan te steek
>> jy kan maar raas en toeter, jy kan maar vloek en rape
>> moet net nie dat die twintigsent in jou parkeermeter verstryk
>>
>> Alex Borraine stel nie belang nie, Mbeki is oorsee
>> Trevor Manuel is gou gym toe en Zuma roer haar rooibostee
>> Blameer dit maar op Vlakplaas, blameer dit op De Kock
>> Blameer dit op die army en die polisiemag wat als opfok
>>
>> Daar gebeur so baie skandes in elke blerrie taal
>> Daar verdwyn so baie skoolkinders, hulle prentjies pryk op elke paal
>> daar's diewe in jou driveway wat jou BMW wil steel
>> daar's plakkers in die pastorie met messe teen jou keel
>>
>> ONS EN HULLE
>>
>> Almal is dronk, almal wonder wat gaan aan
>> almal is net actors op die lewensbaan
>> almal skink hulle drankies by dieselfde kraan
>> maar o die angs en o die waan van ons wat buite staan
>>
>> Chorus:
>> ons en hulle, ons en hulle
>> hulle braai die tjips ons kou die skille
>> Rusland se missiele, Amerika se pille,
>> Maties teen die Ikeys, WP teen Bloubulle
>> maar benewens ons pupille is daar baie meer verskille
>> tussen ons en hulle
>>
>> Almal ken die feite maar niemand kan verstaan
>> almal wil graag kom, maar weet nie waar om te gaan
>> almal is gepla met die son en die maan
>> maar o die vrees en o die dieper waan
>> van ons wat buite in die reen staan
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Lirieke en Ou tannies [boodskap #44309 is 'n antwoord op boodskap #43934] |
Vr., 15 Junie 2001 10:36   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Jakobus Kitchener?:)))))
Annette
--
Groetnis,
Annette. ann...@ctnet.co.za
Happiness is a state of Mind.
Danielle skryf in boodskap news:6n3iitco3obaj9a5p2eet61ko6griuo2a6@4ax.com...
> On Thu, 14 Jun 2001 00:04:31 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Dis nie tragies nie Sakkie. Dis 'n wonderwerk.
>> Ondanks alles gaan ons nog steeds aan met die lewe, en lag, en gesels.
>
> Ja, dit is 'n wonderwerk...
>
>> Dankie vir die woorde Danielle
>
> Plesier Annette. Maar die woorde behoort aan Koos Kombuis. Wat is sy
> regte naam?
>
|
|
|
|
| Re: Lirieke en Ou tannies [boodskap #44360 is 'n antwoord op boodskap #44246] |
Vr., 15 Junie 2001 19:17  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Dankie Davie, Ek het geweet daar is 'n toi daar êrens - kon net nie onthou
waar nie:)))
Annette
--
Groetnis,
Annette. ann...@ctnet.co.za
Happiness is a state of Mind.
Davie Davis skryf in boodskap news:m4biit4emjjeem5diap79fueka43b2ibm6@4ax.com...
> On Fri, 15 Jun 2001 12:36:12 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Jakobus Kitchener?:)))))
>> Annette
>
> Totius To(i)let...-)))
>
> DD
>
|
|
|
|
| |
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Wo. Jul. 29 05:49:01 UTC 2026
|