| NZ voor of agter ons? [boodskap #43567] |
Sa., 09 Junie 2001 11:26  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Vanoggend die wedstryd gekyk tussen Australië en die NZ Maori's.
Glo die eerste keer sedert 1958 dat daar 'n NZ Maori span internasionaal
meeding.
So NZ is voor ons!!:))
Dit kan egter nie hier gebeur nie - dit sal onkonstitisioneel wees.
Maar oor 44 jaar is ons kop deur!! Dan kan ons etlike spanne hê wat
internasionaal kan deelneem!!
Die Springbokspan.
Die SA Zoeloe span
Die SA Venda span
Die SA Xhosa span
Die SA Sotho span
Die SA Kaapse Maleier span
Die SA Griekwaspan
Die SA Khoi span.
Ons kan wêreldrugby oorheers!!!
Dan kan ons ook, nes die Amerikaners met hulle sissie-rugby, baseball, en
basketball, net die spanne hier teen mekaar laat speel, en die wenner is
die Wêreldkampioen:))))
--
Groetnis,
Annette. ann...@ctnet.co.za
Rooiwyn ( Pinotage verkieslik) liefhebber.
|
|
|
|
|
|
| Re: NZ voor of agter ons? [boodskap #43587 is 'n antwoord op boodskap #43583] |
Sa., 09 Junie 2001 17:03   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Dit is nie hulle klere wat hulle sissies maak nie:)))) Hulle mag miskien so
lyk:))
Nee, die Amerikaanse rugby is mos 'n snaakse spul - almal hardloop voor en
maak skoon uit die pad uit sodat 'n skoon seun 'n bal agter die pale kan
gaan neergooi. Ek noem dit rokpantrugby:)))
Dan kan ek ook nie verstaan hoekom hulle so baie tyd afkry om te probeer
uitwerk wie skree Hug, Hug nie:)))))
Annette
--
Groetnis,
Annette. ann...@ctnet.co.za
Happiness is a state of Mind.
Jonas skryf in boodskap news:3b225127$0$225@hades.is.co.za...
> Ek dink ons rugbymanne kan moontlik na Amerikaanse voetbal se gebruik van
> beskermende klere kyk om spelers teen beserings te beskerm.... Of, is dit
> dit wat hulle sissies maak?
> "Annette" wrote in message
> news:9ft1m5$5vsie$3@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Vanoggend die wedstryd gekyk tussen Australië en die NZ Maori's.
>> Glo die eerste keer sedert 1958 dat daar 'n NZ Maori span internasionaal
>> meeding.
>> So NZ is voor ons!!:))
>>
>> Dit kan egter nie hier gebeur nie - dit sal onkonstitisioneel wees.
>> Maar oor 44 jaar is ons kop deur!! Dan kan ons etlike spanne hê wat
>> internasionaal kan deelneem!!
>> Die Springbokspan.
>> Die SA Zoeloe span
>> Die SA Venda span
>> Die SA Xhosa span
>> Die SA Sotho span
>> Die SA Kaapse Maleier span
>> Die SA Griekwaspan
>> Die SA Khoi span.
>>
>> Ons kan wêreldrugby oorheers!!!
>> Dan kan ons ook, nes die Amerikaners met hulle sissie-rugby, baseball, en
>> basketball, net die spanne hier teen mekaar laat speel, en die wenner is
>> die Wêreldkampioen:))))
>> --
>> Groetnis,
>> Annette. ann...@ctnet.co.za
>> Rooiwyn ( Pinotage verkieslik) liefhebber.
>>
>
|
|
|
|
|
|
| Re: NZ voor of agter ons? [boodskap #43676 is 'n antwoord op boodskap #43567] |
So., 10 Junie 2001 12:49   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek hou self van Ausie Rules Rugby.
Die spelers lyk baie sexy met hul kort stuwe broekies en frokkies sonder
moue.
En die skeidsregters laat my giggel elke keer as hulle onder die pale gaan
staan:)))
Annette
me & bobby magee skryf in boodskap news:a5GU6.57086$hV3.88264@newsfeeds.bigpond.com...
> SA is ver voor NZ wat dit aanbetref... die Maori's daar baklei hard vir 'n
> aparte regering! En jy moet in aanmerking neem dat die meeste All Blacks
> natuurlik Maori's is (of Samoans... of Tongans... of Fijians...) - dus wil
> die NZ regering niks hoor van 'n aparte staat vir Maori's nie. Want wie
> gaan dan in die All Black span speel?
>
> Ek hoop ten minste SA sal die volgende Wereldbeker wen - ek verloor gereeld
> geld in weddenskappe hier met my studente - die laaste een het my $10 gekos!
> En nou het ek 'n weddenskap aan dat Engeland die krieket Ashes gaan wen...
>
> Die Amerikaanse soort rugby vind ek self moeilik om te volg. Maar een ding
> kan ek jou vertel: AFL hier (Aussie Rules Football) is een van die beste
> tipes rugby wat ek nog gesien het!
>
> Groetnis uit 'n wonderlike wintersonskyn Paradys Hier Onder
>
> "Annette" wrote in message
> news:9ft1m5$5vsie$3@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Vanoggend die wedstryd gekyk tussen Australië en die NZ Maori's.
>> Glo die eerste keer sedert 1958 dat daar 'n NZ Maori span internasionaal
>> meeding.
>> So NZ is voor ons!!:))
>>
>> Dit kan egter nie hier gebeur nie - dit sal onkonstitisioneel wees.
>> Maar oor 44 jaar is ons kop deur!! Dan kan ons etlike spanne hê wat
>> internasionaal kan deelneem!!
>> Die Springbokspan.
>> Die SA Zoeloe span
>> Die SA Venda span
>> Die SA Xhosa span
>> Die SA Sotho span
>> Die SA Kaapse Maleier span
>> Die SA Griekwaspan
>> Die SA Khoi span.
>>
>> Ons kan wêreldrugby oorheers!!!
>> Dan kan ons ook, nes die Amerikaners met hulle sissie-rugby, baseball, en
>> basketball, net die spanne hier teen mekaar laat speel, en die wenner is
>> die Wêreldkampioen:))))
>> --
>> Groetnis,
>> Annette. ann...@ctnet.co.za
>> Rooiwyn ( Pinotage verkieslik) liefhebber.
>>
>
|
|
|
|
|
|
| Re: NZ voor of agter ons? [boodskap #43733 is 'n antwoord op boodskap #43567] |
Ma., 11 Junie 2001 02:53   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Wys jou - ons dames hou nie van sissy rugby nie:))))
Annette
me & bobby magee skryf in boodskap news:MDUU6.58972$hV3.89662@newsfeeds.bigpond.com...
> Jy weet natuurlik wat daardie teken van die skeidsregters beteken... "How
> big is your......?"
> So 'n paar jaar terug wou die mense in beheer van die spel wyer broeke
> inbring sodat die spelers meer gemaklik kon rondhardloop en nie strategiese
> beserings opdoen nie... Dit het so 'n opstand onder die vroumense
> veroorsaak dat die plan nooit deurgevoer is nie...
>
> "Annette" wrote in message
> news:9fvr15$6d1dp$3@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Ek hou self van Ausie Rules Rugby.
>> Die spelers lyk baie sexy met hul kort stuwe broekies en frokkies sonder
>> moue.
>> En die skeidsregters laat my giggel elke keer as hulle onder die pale gaan
>> staan:)))
>> Annette
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Raad vir Emmy was Re: NZ voor of agter ons? [boodskap #43932 is 'n antwoord op boodskap #43909] |
Di., 12 Junie 2001 18:15   |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Sakkie wrote:
> Sonder om self 'n paar jaar hier te woon, sal dit bykans onmoontlik wees vir
> jou om ons baie komplekse land te verstaan. Wat dit nog moeiliker maak is
> dat die verhoudinge in soveel verskillende rigtings verander, dat dit amper
> vir ons hier onmoontlik raak om by te hou.
Ek is egter altyd vol bewondering vir die manier waaropSuid-Afrika hierdie
drastiese ommekeer so redelik vredevol
deurlewe het. Vir iemand wat in Noord-Amerika was en
al die onrus en onmin gesien het wat gevolg het op die
onwettig-verklaring van diskriminasie, slaan dit my skoon
dronk dat SA so sonder omtrent enige onrus die skole
byvoorbeeld kon integreer het.
Gloudina
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Raad vir Emmy was Re: NZ voor of agter ons? [boodskap #44134 is 'n antwoord op boodskap #44002] |
Do., 14 Junie 2001 05:12   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Sakkie - die stille meerderheid hier ( ek:))) stem volmondig met jou saam.
Ons het en minste 15 jaar nodig om dinge ordentlik om te swaai en reg te
stel - dit is wat ek in 1994 gesê het toe daar beweer is dat dinge binne 5
jaar sal verander.
Lyk my ek was toentertyd al meer reg as die politici:)))
--
Groetnis,
Annette. ann...@ctnet.co.za
Happiness is a state of Mind.
Sakkie skryf in boodskap news:3b2714de$0$225@hades.is.co.za...
>
>> " dan gebeuren er de gekste dingen."
>
> Jy sal nie glo hoe gek dit partykeer gaan nie
>
>>
>> Ik vroeg hem of een burgeroorlog nog mogelijk was....als er tussen de
>> bevolkingsgroepen onenigheid gaat bestaan....
>> Hij hoopte van niet maar de kans is aanwezig zei hij....
>>
>> Hoe denk jij over deze stelling?? Sakkie
>> Ik ben heel benieuwd....hoe zal ZA er over 10 jaar uit zien??
>
> Hel ek hoop nie so nie Emmy, baie van ons het genoeg oorlog gemaak. Ek kan
> jou nog 'n ding sê, as hier burgeroorlog uitbreek, wat ek persoonlik dink en
> hoop onwaarskynlik is, gaan dit die Franse revolusie na 'n sondagmiddag
> uitstappie laat lyk.
>
> My opinie van oor 10 jaar? Ek dink nie tien jaar is genoeg om mense te laat
> vergeet nie. Nie na dekades van indoktrinasie aan beide kante nie.
>
|
|
|
|
| Re: NZ voor of agter ons? [boodskap #44135 is 'n antwoord op boodskap #44003] |
Do., 14 Junie 2001 05:14   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Moet nou nie die lot deurmekaar maak met verwysing na die 3kamer regering
nie;)))))
Dit was 'n properse bolsup:)))
Annette
Sakkie skryf in boodskap news:3b271539$0$228@hades.is.co.za...
> Ek het dit eintlik tong in die kies gesê Ernest ;-)
>
> "Ernest" wrote in message
> news:3b26e505.0@news1.mweb.co.za...
>> Sakkie,
>> Jy is mos in hulle land nie. So, jy kan hulle maar vertel hoe hulle land
>> werk :)
>>
>> Ernest
>> "Sakkie" wrote in message
>> news:3b24708a$0$229@hades.is.co.za...
>>> "emmy" wrote in message
>>> news:9fvct5$nvt$1@news.pcmnet.nl...
>>>>
>>>> me & bobby magee schreef in berichtnieuws
>>>> a5GU6.57086$hV3.88264@newsfeeds.bigpond.com...
>>>> > SA is ver voor NZ wat dit aanbetref... die Maori's daar baklei
hard
>> vir
>>>> 'n
>>>> > aparte regering!
>>>>
>>>> In België heb je een Franse en Vlaamse regering ...
>>>> Ze werken samen in een overkoepelend orgaan.....
>>>
>>> Dit klink vir my dan nou net soos die jare van die driekamer regering.
>>> Apartheid in Europa????
>>>
>>
>
|
|
|
|
| Re: NZ voor of agter ons? [boodskap #44148 is 'n antwoord op boodskap #44135] |
Do., 14 Junie 2001 06:56  |
Sakkie[3]
Boodskappe: 488 Geregistreer: Mei 2001
|
Senior Lid |
|
|
Ek dink dis belangrik. Jy weet mos geskiedenis het hierdie nare gewoonte om
homself te herhaal. Die hoof rede?
"Annette" skryf in boodskap news:9g9huc$826rn$4@ID-92016.news.dfncis.de...
> Moet nou nie die lot deurmekaar maak met verwysing na die 3kamer regering
> nie;)))))
> Dit was 'n properse bolsup:)))
> Annette
>
> Sakkie wrote in message
> news:3b271539$0$228@hades.is.co.za...
>> Ek het dit eintlik tong in die kies gesê Ernest ;-)
>>
>> "Ernest" wrote in message
>> news:3b26e505.0@news1.mweb.co.za...
>>> Sakkie,
>>> Jy is mos in hulle land nie. So, jy kan hulle maar vertel hoe hulle land
>>> werk :)
>>>
>>> Ernest
>>> "Sakkie" wrote in message
>>> news:3b24708a$0$229@hades.is.co.za...
>>>> "emmy" wrote in message
>>>> news:9fvct5$nvt$1@news.pcmnet.nl...
>>>> >
>>>> > me & bobby magee schreef in berichtnieuws
>>>> > a5GU6.57086$hV3.88264@newsfeeds.bigpond.com...
>>>> > > SA is ver voor NZ wat dit aanbetref... die Maori's daar baklei
> hard
>>> vir
>>>> > 'n
>>>> > > aparte regering!
>>>> >
>>>> > In België heb je een Franse en Vlaamse regering ...
>>>> > Ze werken samen in een overkoepelend orgaan.....
>>>>
>>>> Dit klink vir my dan nou net soos die jare van die driekamer regering.
>>>> Apartheid in Europa????
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|