Sardiens op die suidkus [boodskap #43503] |
Fri, 08 June 2001 08:25  |
Sakkie[3]
Boodskappe: 488 Geregistreer: May 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Die sardiens is alweer hier. Hulle het glo gister op Port Shepstone op die
strand uitgeswem. Sal seker binne die volgende week in Durban wees.
Nou hoor ek ook dat "National Geografic" die migrasie hierdie jaar volg.
Glo ook op BBC en CNN.
Ek hoop nou nie as die program uitgesaai word hoor ons hoe die boeremans die
arme wyfie vissies ontvoer en bygekom het nie. Ná Emmy. 'Skuus Poppie, ek
sallie weerie.
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Sardiens op die suidkus [boodskap #43539 is 'n antwoord op boodskap #43527] |
Fri, 08 June 2001 16:55   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Sakkie wrote:
> ou Beau wil mos nou hier op 'Toti 'n
> nudistestrand oopmaak. Ernstig!!
En ek wonder waar hy die nudiste-strand daar opAmanzimtoti sal oopmaak?
Sover ek kan onthou
was die strand nie baie veilig nie. Meeste wit mense
het in die rotsswemdam geswem in my dae, en in die
stuk net langsaan wat met haaiwering beskerm was.
Daar was geen veilige fasiliteite vir nie-blankes nie.
Die een dag 'n jaar wanneer die hele skool van Adams
Mission die sewe myl na die strand afgeloop het, moes
hulle ver van die wittes op 'n baie onveilige deel van die
strand gaan swem.
Gloudina
|
|
|
|
|
Re: Sardiens op die suidkus [boodskap #43551 is 'n antwoord op boodskap #43503] |
Fri, 08 June 2001 23:54   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Wouter Plaasvark wrote:
> Gloudina oor Toti :
> Daar was geen veilige fasiliteite vir nie-blankes nie.
> Die een dag 'n jaar wanneer die hele skool van Adams
> Mission die sewe myl na die strand afgeloop het, moes
> hulle ver van die wittes op 'n baie onveilige deel van die
> strand gaan swem.
>
> Wouter :
> Dus op 'n veilige afstand?
> :-)
Wel, daar is niks onthutsender vir 'n onderwyser as om 'nhele klomp
kinders ( sommige van wat net uit die binneland
vir die eerste keer die see sien) die branders te sien inhardloop
en weet dat die strand nie veilig is nie, en dat daar geen
veiligheidsmaatreels getref was nie.
Van strande gepraat: nou die dag wys 'n Engelse Suid-
Afrikaanse vrou vir my 'n foto van die sentrale Durbanse
strand wat uit die lug geneem is. Dit lyk of daar miere daar
onder op die strand is - natuurlik al die swart liggame. Die
vrou (iemand wat haarself "liberaal" en "anti-apartheid" sou
bestempel het) sê toe sy het die foto vir haar kinders gewys
en vir hulle gesê dit is die rede hoekom hulle uit SA getrek
het en na Kanada gekom het ( in die laat tagtigerjare.) Ek
kyk toe so na haar ongenoegsame gesig, en vertel haar dat
ek baie gelukkig voel oor daardie foto. Want dit wys dat
nie-blankes nou op veilige strande kan swem, en nie meer
hoef weg te kruip tussen duine en ingaan in gevaarlike waters
nie. Sy was effens geskok deur my reaksie. En sy het natuurlik
ook besef dat sy iets openbaar het wat die "liberale" Engelsman
nie maklik wil openbaar nie - hulle basiese antipatie teen ware
gelykheid tussen die rassegroepe.
Gloudina
|
|
|
|
Re: Sardiens op die suidkus [boodskap #43557 is 'n antwoord op boodskap #43503] |
Sat, 09 June 2001 04:20   |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Gloudina, onthou jy daardie liedjie met die woorde:
There's a place in the sun, where there's room for everyone?
Dit is nou hoe dit hier by ons is - veral op die strande.
Terloops, die liedjie se titel is: Moving On.
Annette ( wat gisteraand 183 - 60's, 70's, Briels ( Ja - ook Johannes Briel
Jodel), Grafsteensangers en Queen se liedjies via Napster bymekaargemaak het
om te speel en saam mee te sing en te dans op haar partytjie)
skryf in boodskap news:3B216644.1474FEF@home.com...
Wouter Plaasvark wrote:
> Gloudina oor Toti :
> Daar was geen veilige fasiliteite vir nie-blankes nie.
> Die een dag 'n jaar wanneer die hele skool van Adams
> Mission die sewe myl na die strand afgeloop het, moes
> hulle ver van die wittes op 'n baie onveilige deel van die
> strand gaan swem.
>
> Wouter :
> Dus op 'n veilige afstand?
> :-)
Wel, daar is niks onthutsender vir 'n onderwyser as om 'nhele klomp
kinders ( sommige van wat net uit die binneland
vir die eerste keer die see sien) die branders te sien inhardloop
en weet dat die strand nie veilig is nie, en dat daar geen
veiligheidsmaatreels getref was nie.
Van strande gepraat: nou die dag wys 'n Engelse Suid-
Afrikaanse vrou vir my 'n foto van die sentrale Durbanse
strand wat uit die lug geneem is. Dit lyk of daar miere daar
onder op die strand is - natuurlik al die swart liggame. Die
vrou (iemand wat haarself "liberaal" en "anti-apartheid" sou
bestempel het) sê toe sy het die foto vir haar kinders gewys
en vir hulle gesê dit is die rede hoekom hulle uit SA getrek
het en na Kanada gekom het ( in die laat tagtigerjare.) Ek
kyk toe so na haar ongenoegsame gesig, en vertel haar dat
ek baie gelukkig voel oor daardie foto. Want dit wys dat
nie-blankes nou op veilige strande kan swem, en nie meer
hoef weg te kruip tussen duine en ingaan in gevaarlike waters
nie. Sy was effens geskok deur my reaksie. En sy het natuurlik
ook besef dat sy iets openbaar het wat die "liberale" Engelsman
nie maklik wil openbaar nie - hulle basiese antipatie teen ware
gelykheid tussen die rassegroepe.
Gloudina
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Sardiens op die suidkus [boodskap #43619 is 'n antwoord op boodskap #43503] |
Sat, 09 June 2001 21:00   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Sakkie wrote:
> Dit is vir my al duideliker
> dat DIT dalk jou probleem is. Heeltemal te min ou Girl.
'n Tipiese ou-wit-omie opmerking. Mense soos jyhet net 'n klein repertoire van
snedige opmerkings.
Hierdie is een van die twee of drie wat jy gebruik
as jy iemand wil afmaai.
Gloudina
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Sardiens op die suidkus [boodskap #44030 is 'n antwoord op boodskap #44017] |
Wed, 13 June 2001 09:09   |
Sakkie[3]
Boodskappe: 488 Geregistreer: May 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ou Krokkie, as 'n ou nou heel tegnies wil raak....
As haaie, dit is nou enige haai, mensvreters was, sou hulle lankal
uitgesterf het. Daar is nie genoeg mense op die strande om al die haaie te
voer nie. Daar is sekere haaie wat meer mense byt as ander. "Great white,
Tiger, Bull en moenie die Zambezi weggooi nie." Daar is 'n paar redes
daarvoor. Hulle is groot genoeg, ons swem in hulle jaggebied, wanneer
vergelyk word met seediere se grasie spartel ons in die water rond soos iets
wat in die moeilikheid is.
Ek wonder of die twee al gesien het hoe 'n gróót "Great white" aggresief
aanval. Dit is om die minste te sê skrikwekkend. Hulle kan maar gaan krap
waar dit nie jeuk nie.
"krokkie" skryf in boodskap news:3b2722f5$0$230@hades.is.co.za...
> 'n Interesante storie op Na.Geo gisteraand van 2 bere van die Kaap wat wil
> bewys dat die Great White nie 'n menseter is nie. Die menseters is eintlik
> die tiger en bull shark.
>
>
>
> "Sakkie" wrote in message
> news:3b271eea$0$225@hades.is.co.za...
>>
>>> Van 'Toti weet ek nie veel nie...
>>
>> Jong, 'Toti word beskou as die strand met die hoogste haaiaanvalsyfer op
>> aarde. Dit is nou volgens "Nat. Geo." Gelukkig is die strande almal
>> oopgestel. Ons almal weet mos "Great Whites" se hoof voedsel is robbe.
> Die
>> swart robbe teen die Kaapse kus word omtrent beheer deur die haaie. Klink
>> dit na 'n baie rassistiese wit haai, jy weet, alweer wit teen swart.......
>> In elk geval, 'n haai sal nou nie meer per ongeluk proe aan 'n wit mens
> nie,
>> hy het so baie swart teikens wat eerder 'n rob kan wees!!
>>
>
|
|
|
Re: Sardiens op die suidkus [boodskap #44095 is 'n antwoord op boodskap #44030] |
Wed, 13 June 2001 19:59  |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Haaie is eintlik baie skaam visse. Hulle byt net na iets wat soos kos mag
lyk:)
Annette
Sakkie wrote in message
news:3b272d4f$0$232@hades.is.co.za...
> Ou Krokkie, as 'n ou nou heel tegnies wil raak....
> As haaie, dit is nou enige haai, mensvreters was, sou hulle lankal
> uitgesterf het. Daar is nie genoeg mense op die strande om al die haaie te
> voer nie. Daar is sekere haaie wat meer mense byt as ander. "Great white,
> Tiger, Bull en moenie die Zambezi weggooi nie." Daar is 'n paar redes
> daarvoor. Hulle is groot genoeg, ons swem in hulle jaggebied, wanneer
> vergelyk word met seediere se grasie spartel ons in die water rond soos iets
> wat in die moeilikheid is.
>
> Ek wonder of die twee al gesien het hoe 'n gróót "Great white" aggresief
> aanval. Dit is om die minste te sê skrikwekkend. Hulle kan maar gaan krap
> waar dit nie jeuk nie.
>
> "krokkie" wrote in message
> news:3b2722f5$0$230@hades.is.co.za...
>> 'n Interesante storie op Na.Geo gisteraand van 2 bere van die Kaap wat wil
>> bewys dat die Great White nie 'n menseter is nie. Die menseters is eintlik
>> die tiger en bull shark.
>>
>>
>>
>> "Sakkie" wrote in message
>> news:3b271eea$0$225@hades.is.co.za...
>>>
>>>> Van 'Toti weet ek nie veel nie...
>>>
>>> Jong, 'Toti word beskou as die strand met die hoogste haaiaanvalsyfer op
>>> aarde. Dit is nou volgens "Nat. Geo." Gelukkig is die strande almal
>>> oopgestel. Ons almal weet mos "Great Whites" se hoof voedsel is
robbe.
>> Die
>>> swart robbe teen die Kaapse kus word omtrent beheer deur die haaie.
> Klink
>>> dit na 'n baie rassistiese wit haai, jy weet, alweer wit teen
> swart.......
>>> In elk geval, 'n haai sal nou nie meer per ongeluk proe aan 'n wit
mens
>> nie,
>>> hy het so baie swart teikens wat eerder 'n rob kan wees!!
>>>
>>
>
|
|
|