Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » En toe... wat nou?
En toe... wat nou? [boodskap #43961] Wo, 13 Junie 2001 00:44 na volgende boodskap
Kangakid  is tans af-lyn  Kangakid
Boodskappe: 17
Geregistreer: Maart 2000
Karma: 0
Junior Lid
Seker amper 'n jaar dat ek laas hier iets geskryf het. Laas een keer het ek
verhaal oor hoe ons hier in Pennsylvania in vrede woon, sonder vrees en
sonder misdaad, nadat ons (my gesin en ek) herhaaldelik in Monumentpark,
Pretoria, misdaadslagoffers was. Ek onthou Ferdi Greyling se snedige
kommentaar en sy hoogheilige verhaaltjie van hoe rustig hy self in
Johannesburg iewers woon. En elke keer, wanneer ek (en ander ook) iets hier
gepubliseer het oor hoe ek met my hele hart en siel verlang na Suid-Afrika,
oor hoe ek liewer in Pretoria wil wees as in Pennsylvanie, maar heo ter
wille van my vrou en kinders se veiligheid hierheen gekom het, was Gloudina
en Ferdi die eerstes om vernietigende en verkleinerende kommentaar te lewer.
Etikette soos apartheidsvark word lustig om mense se nekke gehang. Ferdi se
onfeilbare optimisme het, in die beste tradisie van 'n spin doctor, elke
insident, elke statistiek - alles - omgekeer en aangebied as 'n verbetering
op die "ou" Suid-Afrka. As hy geen ander argument meer oorgehad het nie, was
dit sy eie waarnemings wat die feite volgens Ferdi moes staaf.

Beledigende kommentaar soos chicken run, en pynvolle uitsprake soos Madiba
se "good riddance" aan almal wat Suid-Afrika tydelik of permanent verlaat
het sny diep en maak seer. Ike Nzo praat van die cliche dat as jy nie self
onder misdaad gely het nie, dan ken jy iemand wat dit beleef het. Dat dit al
'n cliche moes word! Ons het drie inbrake beleef, vier keer is by ons motors
ingebreek, een keer het my vrou op 'n nippertjie 'n kapingslagoffer in ons
eie inrit geword, ons het minstens nog drie inbreekpogings gefnuik, en
uiteindelik het ons ons met ysterhekke en elektroniese dieafalarms in ons
eie huis in Monumentpark moes inperk terwyl misdadigers vrylik rondbeweeg.

En nou? 'n Hele ruk lank is hulle - Gloudina en Ferdi - al stillerig.
Ignoreer alles wat nie in hulle opvatting pas nie. Want alles is mos maar
die skuld van middeljarige wit Afrikanermans. Niemand anders kan skuld dra
nie. Swartes is nie rassiste of misdadigers nie, en wee die een wat so iets
suggereer.

En toe kom die brief van Ike Nzo in die naweek se Sunday Times. Nou is daar
dawerende stilte. Ike sê - veel beter as wat ek ooit kon - dat dit gewoon
misdaad is, misdaad in al sy vorme, wat mense uit Suid-Afrika dryf. Selfs al
amper vir hom. En Ike is swart, en Ike het 'n onbesproke afkoms. Maar selfs
Ike sê 'I've got to end the nightmares', en nog veel meer.

Post traumatiese stressindrrom is nie 'n maklike probleem om te hanteer of
te bowe te kom nie. Nie dat Gloudina of Ferdi dit sal verstaan, of 'n hand
sal uitsteek om ander te help om dit te bowe te kom nie.

Een van twee dinge gaan gebeur. Hulle sal albei die stilswye bewaar, want
hulle kan nie regtig iets sê oor dit wat Ike sê nie. Of anders gaan hulle
weer die een of ander "spin" op die storie sit en dit omdraai om by hulle
eie beeld in te pas.

Maar raai wat? Ek gee nie 'n flenter om nie. Hulle en almal soos hulle kan
maar sê wat hulle wil. Iemand het eindelik die moed gehad om die waarheid by
sy naam te noem, en dit aan die wêreld te verkondig.

Dankie, Ike. My hart gaan uit na jou en na jou pasiënte, wat veel, veel
erger as ek gely het onder misdaad. My hart krimp ineen omdat my dogter en
haar man nog in Pretoria woon, en die res van my familie en my vrou se
familie nog in Suid-Afrika woon, versrpei van noord tot suid en tot in
Namibië, en nie kan of wil trek nie.

Henry in Pennsylvania.
____________________________________________________________ ________________
______
'Criminals are going to cost this country much more than apartheid did'

'After collecting everything, criminals took a nurse and her daughter into
separate bedrooms and raped them. The loss of the items was painful enough,
but the nurse said the pain of being raped while her daughter was also being
raped was hard to bear'

'A police officer tells me he is scared to answer distress calls in the
township because he might be confronted by heavily armed criminals. A
colleague and close friend of his was shot dead under such circumstances'

'My son and two friends were riding their bikes last year. They were
confronted by gunmen who wanted to take their bikes away. . . It is painful
to recall the bizarre behaviour of my son at home'

'When I go to work on Sundays, I see people smartly dressed to go to church.
Sometimes I wonder if, after the service, somebody around the corner offers
them a stolen item at a bargain price, they won't hesitate to buy it'

Lees die res self by http://www.suntimes.co.za/2001/06/10/news/news01.htm
Re: En toe... wat nou? [boodskap #43965 is 'n antwoord op boodskap #43961] Wo, 13 Junie 2001 03:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Henry, moenie worry nie - as Gloudina of Ferdi nou nog nie op daardie Sunday
Times artikel gereageer het nie, dan sal hulle nie.
Jy moet darem weet hulle is baie selektief in hulle aanvalle:)))))

Ek gaan juis vir my 'n nuwe T-Hemp laat maak:
I survived Gloudina:))))

Skryf wat jy wil skryf.
As jy dit nie gesien het nie - sê ek vir jou - julle daar oorkant het my
simpatie.
Sterkte.
Annette ( wat nog nie nodig het om agter haar eie tralies te bly nie - dit
is lekker oop hier in die Kaap)

--
Groetnis,
Annette. ann...@ctnet.co.za
Happiness is a state of Mind.

Kangakid skryf in boodskap news:9g6d2r$cpa$1@newssvr06-en0.news.prodigy.com...
> Seker amper 'n jaar dat ek laas hier iets geskryf het. Laas een keer het ek
> verhaal oor hoe ons hier in Pennsylvania in vrede woon, sonder vrees en
> sonder misdaad, nadat ons (my gesin en ek) herhaaldelik in Monumentpark,
> Pretoria, misdaadslagoffers was. Ek onthou Ferdi Greyling se snedige
> kommentaar en sy hoogheilige verhaaltjie van hoe rustig hy self in
> Johannesburg iewers woon. En elke keer, wanneer ek (en ander ook) iets hier
> gepubliseer het oor hoe ek met my hele hart en siel verlang na Suid-Afrika,
> oor hoe ek liewer in Pretoria wil wees as in Pennsylvanie, maar heo ter
> wille van my vrou en kinders se veiligheid hierheen gekom het, was Gloudina
> en Ferdi die eerstes om vernietigende en verkleinerende kommentaar te lewer.
> Etikette soos apartheidsvark word lustig om mense se nekke gehang. Ferdi se
> onfeilbare optimisme het, in die beste tradisie van 'n spin doctor, elke
> insident, elke statistiek - alles - omgekeer en aangebied as 'n verbetering
> op die "ou" Suid-Afrka. As hy geen ander argument meer oorgehad het nie, was
> dit sy eie waarnemings wat die feite volgens Ferdi moes staaf.
>
> Beledigende kommentaar soos chicken run, en pynvolle uitsprake soos Madiba
> se "good riddance" aan almal wat Suid-Afrika tydelik of permanent verlaat
> het sny diep en maak seer. Ike Nzo praat van die cliche dat as jy nie self
> onder misdaad gely het nie, dan ken jy iemand wat dit beleef het. Dat dit al
> 'n cliche moes word! Ons het drie inbrake beleef, vier keer is by ons motors
> ingebreek, een keer het my vrou op 'n nippertjie 'n kapingslagoffer in ons
> eie inrit geword, ons het minstens nog drie inbreekpogings gefnuik, en
> uiteindelik het ons ons met ysterhekke en elektroniese dieafalarms in ons
> eie huis in Monumentpark moes inperk terwyl misdadigers vrylik rondbeweeg.
>
> En nou? 'n Hele ruk lank is hulle - Gloudina en Ferdi - al stillerig.
> Ignoreer alles wat nie in hulle opvatting pas nie. Want alles is mos maar
> die skuld van middeljarige wit Afrikanermans. Niemand anders kan skuld dra
> nie. Swartes is nie rassiste of misdadigers nie, en wee die een wat so iets
> suggereer.
>
> En toe kom die brief van Ike Nzo in die naweek se Sunday Times. Nou is daar
> dawerende stilte. Ike sê - veel beter as wat ek ooit kon - dat dit gewoon
> misdaad is, misdaad in al sy vorme, wat mense uit Suid-Afrika dryf. Selfs al
> amper vir hom. En Ike is swart, en Ike het 'n onbesproke afkoms. Maar selfs
> Ike sê 'I've got to end the nightmares', en nog veel meer.
>
> Post traumatiese stressindrrom is nie 'n maklike probleem om te hanteer of
> te bowe te kom nie. Nie dat Gloudina of Ferdi dit sal verstaan, of 'n hand
> sal uitsteek om ander te help om dit te bowe te kom nie.
>
> Een van twee dinge gaan gebeur. Hulle sal albei die stilswye bewaar, want
> hulle kan nie regtig iets sê oor dit wat Ike sê nie. Of anders gaan hulle
> weer die een of ander "spin" op die storie sit en dit omdraai om by hulle
> eie beeld in te pas.
>
> Maar raai wat? Ek gee nie 'n flenter om nie. Hulle en almal soos hulle kan
> maar sê wat hulle wil. Iemand het eindelik die moed gehad om die waarheid by
> sy naam te noem, en dit aan die wêreld te verkondig.
>
> Dankie, Ike. My hart gaan uit na jou en na jou pasiënte, wat veel, veel
> erger as ek gely het onder misdaad. My hart krimp ineen omdat my dogter en
> haar man nog in Pretoria woon, en die res van my familie en my vrou se
> familie nog in Suid-Afrika woon, versrpei van noord tot suid en tot in
> Namibië, en nie kan of wil trek nie.
>
> Henry in Pennsylvania.
> ____________________________________________________________ ________________
> ______
> 'Criminals are going to cost this country much more than apartheid did'
>
> 'After collecting everything, criminals took a nurse and her daughter into
> separate bedrooms and raped them. The loss of the items was painful enough,
> but the nurse said the pain of being raped while her daughter was also being
> raped was hard to bear'
>
> 'A police officer tells me he is scared to answer distress calls in the
> township because he might be confronted by heavily armed criminals. A
> colleague and close friend of his was shot dead under such circumstances'
>
> 'My son and two friends were riding their bikes last year. They were
> confronted by gunmen who wanted to take their bikes away. . . It is painful
> to recall the bizarre behaviour of my son at home'
>
> 'When I go to work on Sundays, I see people smartly dressed to go to church.
> Sometimes I wonder if, after the service, somebody around the corner offers
> them a stolen item at a bargain price, they won't hesitate to buy it'
>
> Lees die res self by http://www.suntimes.co.za/2001/06/10/news/news01.htm
>
Re: En toe... wat nou? [boodskap #43981 is 'n antwoord op boodskap #43965] Wo, 13 Junie 2001 05:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Pieter Immelman  is tans af-lyn  Pieter Immelman
Boodskappe: 114
Geregistreer: Maart 1996
Karma: 0
Senior Lid
Henry, ek stem 100% saam met Annette. Steur jou nie aan mense soos Ferdi en
Gloudina nie, dis nie die moeite werd nie.
Groetnis
pjb

"Annette" skryf in boodskap news:9g6m5i$7ildh$5@ID-92016.news.dfncis.de...
> Henry, moenie worry nie - as Gloudina of Ferdi nou nog nie op daardie Sunday
> Times artikel gereageer het nie, dan sal hulle nie.
> Jy moet darem weet hulle is baie selektief in hulle aanvalle:)))))
>
> Ek gaan juis vir my 'n nuwe T-Hemp laat maak:
> I survived Gloudina:))))
>
> Skryf wat jy wil skryf.
> As jy dit nie gesien het nie - sê ek vir jou - julle daar oorkant het my
> simpatie.
> Sterkte.
> Annette ( wat nog nie nodig het om agter haar eie tralies te bly nie - dit
> is lekker oop hier in die Kaap)
>
>
>
> --
> Groetnis,
> Annette. ann...@ctnet.co.za
> Happiness is a state of Mind.
> Kangakid wrote in message
> news:9g6d2r$cpa$1@newssvr06-en0.news.prodigy.com...
>> Seker amper 'n jaar dat ek laas hier iets geskryf het. Laas een keer het
> ek
>> verhaal oor hoe ons hier in Pennsylvania in vrede woon, sonder vrees en
>> sonder misdaad, nadat ons (my gesin en ek) herhaaldelik in Monumentpark,
>> Pretoria, misdaadslagoffers was. Ek onthou Ferdi Greyling se snedige
>> kommentaar en sy hoogheilige verhaaltjie van hoe rustig hy self in
>> Johannesburg iewers woon. En elke keer, wanneer ek (en ander ook) iets
> hier
>> gepubliseer het oor hoe ek met my hele hart en siel verlang na
> Suid-Afrika,
>> oor hoe ek liewer in Pretoria wil wees as in Pennsylvanie, maar heo ter
>> wille van my vrou en kinders se veiligheid hierheen gekom het, was
> Gloudina
>> en Ferdi die eerstes om vernietigende en verkleinerende kommentaar te
> lewer.
>> Etikette soos apartheidsvark word lustig om mense se nekke gehang. Ferdi
> se
>> onfeilbare optimisme het, in die beste tradisie van 'n spin doctor, elke
>> insident, elke statistiek - alles - omgekeer en aangebied as 'n
> verbetering
>> op die "ou" Suid-Afrka. As hy geen ander argument meer oorgehad het nie,
> was
>> dit sy eie waarnemings wat die feite volgens Ferdi moes staaf.
>>
>> Beledigende kommentaar soos chicken run, en pynvolle uitsprake soos Madiba
>> se "good riddance" aan almal wat Suid-Afrika tydelik of permanent verlaat
>> het sny diep en maak seer. Ike Nzo praat van die cliche dat as jy nie self
>> onder misdaad gely het nie, dan ken jy iemand wat dit beleef het. Dat
dit
> al
>> 'n cliche moes word! Ons het drie inbrake beleef, vier keer is by ons
> motors
>> ingebreek, een keer het my vrou op 'n nippertjie 'n kapingslagoffer in ons
>> eie inrit geword, ons het minstens nog drie inbreekpogings gefnuik, en
>> uiteindelik het ons ons met ysterhekke en elektroniese dieafalarms in ons
>> eie huis in Monumentpark moes inperk terwyl misdadigers vrylik rondbeweeg.
>>
>> En nou? 'n Hele ruk lank is hulle - Gloudina en Ferdi - al stillerig.
>> Ignoreer alles wat nie in hulle opvatting pas nie. Want alles is mos maar
>> die skuld van middeljarige wit Afrikanermans. Niemand anders kan skuld dra
>> nie. Swartes is nie rassiste of misdadigers nie, en wee die een wat so
> iets
>> suggereer.
>>
>> En toe kom die brief van Ike Nzo in die naweek se Sunday Times. Nou is
> daar
>> dawerende stilte. Ike sê - veel beter as wat ek ooit kon - dat dit gewoon
>> misdaad is, misdaad in al sy vorme, wat mense uit Suid-Afrika dryf.
Selfs
> al
>> amper vir hom. En Ike is swart, en Ike het 'n onbesproke afkoms. Maar
> selfs
>> Ike sê 'I've got to end the nightmares', en nog veel meer.
>>
>> Post traumatiese stressindrrom is nie 'n maklike probleem om te hanteer of
>> te bowe te kom nie. Nie dat Gloudina of Ferdi dit sal verstaan, of 'n hand
>> sal uitsteek om ander te help om dit te bowe te kom nie.
>>
>> Een van twee dinge gaan gebeur. Hulle sal albei die stilswye bewaar, want
>> hulle kan nie regtig iets sê oor dit wat Ike sê nie. Of anders gaan hulle
>> weer die een of ander "spin" op die storie sit en dit omdraai om by hulle
>> eie beeld in te pas.
>>
>> Maar raai wat? Ek gee nie 'n flenter om nie. Hulle en almal soos hulle kan
>> maar sê wat hulle wil. Iemand het eindelik die moed gehad om die
waarheid
> by
>> sy naam te noem, en dit aan die wêreld te verkondig.
>>
>> Dankie, Ike. My hart gaan uit na jou en na jou pasiënte, wat veel, veel
>> erger as ek gely het onder misdaad. My hart krimp ineen omdat my dogter en
>> haar man nog in Pretoria woon, en die res van my familie en my vrou se
>> familie nog in Suid-Afrika woon, versrpei van noord tot suid en tot in
>> Namibië, en nie kan of wil trek nie.
>>
>> Henry in Pennsylvania.
>>
>
____________________________________________________________ ________________
>> ______
>> 'Criminals are going to cost this country much more than apartheid did'
>>
>> 'After collecting everything, criminals took a nurse and her daughter into
>> separate bedrooms and raped them. The loss of the items was painful
> enough,
>> but the nurse said the pain of being raped while her daughter was also
> being
>> raped was hard to bear'
>>
>> 'A police officer tells me he is scared to answer distress calls in the
>> township because he might be confronted by heavily armed criminals. A
>> colleague and close friend of his was shot dead under such circumstances'
>>
>> 'My son and two friends were riding their bikes last year. They were
>> confronted by gunmen who wanted to take their bikes away. . . It is
> painful
>> to recall the bizarre behaviour of my son at home'
>>
>> 'When I go to work on Sundays, I see people smartly dressed to go to
> church.
>> Sometimes I wonder if, after the service, somebody around the corner
> offers
>> them a stolen item at a bargain price, they won't hesitate to buy it'
>>
>> Lees die res self by
http://www.suntimes.co.za/2001/06/10/news/news01.htm
>>
>
Re: En toe... wat nou? [boodskap #43984 is 'n antwoord op boodskap #43981] Wo, 13 Junie 2001 05:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PW Botha[1]  is tans af-lyn  PW Botha[1]
Boodskappe: 30
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Volle Lid
Ek moet se die trant wat die nuusgroep nou ingeslaan het is baie
bemoedigend. Daar word nou meer "gesels" as voorheen en minder mes gesteek.

wrote in message
news:9g6t4t$gvb$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
> Henry, ek stem 100% saam met Annette. Steur jou nie aan mense soos Ferdi en
> Gloudina nie, dis nie die moeite werd nie.
> Groetnis
> pjb
> "Annette" wrote in message
> news:9g6m5i$7ildh$5@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Henry, moenie worry nie - as Gloudina of Ferdi nou nog nie op daardie
> Sunday
>> Times artikel gereageer het nie, dan sal hulle nie.
>> Jy moet darem weet hulle is baie selektief in hulle aanvalle:)))))
>>
>> Ek gaan juis vir my 'n nuwe T-Hemp laat maak:
>> I survived Gloudina:))))
>>
>> Skryf wat jy wil skryf.
>> As jy dit nie gesien het nie - sê ek vir jou - julle daar oorkant het my
>> simpatie.
>> Sterkte.
>> Annette ( wat nog nie nodig het om agter haar eie tralies te bly nie - dit
>> is lekker oop hier in die Kaap)
>>
>>
>>
>> --
>> Groetnis,
>> Annette. ann...@ctnet.co.za
>> Happiness is a state of Mind.
>> Kangakid wrote in message
>> news:9g6d2r$cpa$1@newssvr06-en0.news.prodigy.com...
>>> Seker amper 'n jaar dat ek laas hier iets geskryf het. Laas een keer
het
>> ek
>>> verhaal oor hoe ons hier in Pennsylvania in vrede woon, sonder vrees en
>>> sonder misdaad, nadat ons (my gesin en ek) herhaaldelik in Monumentpark,
>>> Pretoria, misdaadslagoffers was. Ek onthou Ferdi Greyling se snedige
>>> kommentaar en sy hoogheilige verhaaltjie van hoe rustig hy self in
>>> Johannesburg iewers woon. En elke keer, wanneer ek (en ander ook) iets
>> hier
>>> gepubliseer het oor hoe ek met my hele hart en siel verlang na
>> Suid-Afrika,
>>> oor hoe ek liewer in Pretoria wil wees as in Pennsylvanie, maar heo ter
>>> wille van my vrou en kinders se veiligheid hierheen gekom het, was
>> Gloudina
>>> en Ferdi die eerstes om vernietigende en verkleinerende kommentaar te
>> lewer.
>>> Etikette soos apartheidsvark word lustig om mense se nekke gehang.
Ferdi
>> se
>>> onfeilbare optimisme het, in die beste tradisie van 'n spin doctor, elke
>>> insident, elke statistiek - alles - omgekeer en aangebied as 'n
>> verbetering
>>> op die "ou" Suid-Afrka. As hy geen ander argument meer oorgehad het
nie,
>> was
>>> dit sy eie waarnemings wat die feite volgens Ferdi moes staaf.
>>>
>>> Beledigende kommentaar soos chicken run, en pynvolle uitsprake soos
> Madiba
>>> se "good riddance" aan almal wat Suid-Afrika tydelik of permanent
> verlaat
>>> het sny diep en maak seer. Ike Nzo praat van die cliche dat as jy nie
> self
>>> onder misdaad gely het nie, dan ken jy iemand wat dit beleef het. Dat
> dit
>> al
>>> 'n cliche moes word! Ons het drie inbrake beleef, vier keer is by ons
>> motors
>>> ingebreek, een keer het my vrou op 'n nippertjie 'n kapingslagoffer in
> ons
>>> eie inrit geword, ons het minstens nog drie inbreekpogings gefnuik, en
>>> uiteindelik het ons ons met ysterhekke en elektroniese dieafalarms in
> ons
>>> eie huis in Monumentpark moes inperk terwyl misdadigers vrylik
> rondbeweeg.
>>>
>>> En nou? 'n Hele ruk lank is hulle - Gloudina en Ferdi - al stillerig.
>>> Ignoreer alles wat nie in hulle opvatting pas nie. Want alles is mos
> maar
>>> die skuld van middeljarige wit Afrikanermans. Niemand anders kan skuld
> dra
>>> nie. Swartes is nie rassiste of misdadigers nie, en wee die een wat so
>> iets
>>> suggereer.
>>>
>>> En toe kom die brief van Ike Nzo in die naweek se Sunday Times. Nou is
>> daar
>>> dawerende stilte. Ike sê - veel beter as wat ek ooit kon - dat dit
> gewoon
>>> misdaad is, misdaad in al sy vorme, wat mense uit Suid-Afrika dryf.
> Selfs
>> al
>>> amper vir hom. En Ike is swart, en Ike het 'n onbesproke afkoms. Maar
>> selfs
>>> Ike sê 'I've got to end the nightmares', en nog veel meer.
>>>
>>> Post traumatiese stressindrrom is nie 'n maklike probleem om te
hanteer
> of
>>> te bowe te kom nie. Nie dat Gloudina of Ferdi dit sal verstaan, of 'n
> hand
>>> sal uitsteek om ander te help om dit te bowe te kom nie.
>>>
>>> Een van twee dinge gaan gebeur. Hulle sal albei die stilswye bewaar,
> want
>>> hulle kan nie regtig iets sê oor dit wat Ike sê nie. Of anders gaan
> hulle
>>> weer die een of ander "spin" op die storie sit en dit omdraai om by
> hulle
>>> eie beeld in te pas.
>>>
>>> Maar raai wat? Ek gee nie 'n flenter om nie. Hulle en almal soos hulle
> kan
>>> maar sê wat hulle wil. Iemand het eindelik die moed gehad om die
> waarheid
>> by
>>> sy naam te noem, en dit aan die wêreld te verkondig.
>>>
>>> Dankie, Ike. My hart gaan uit na jou en na jou pasiënte, wat veel, veel
>>> erger as ek gely het onder misdaad. My hart krimp ineen omdat my
dogter
> en
>>> haar man nog in Pretoria woon, en die res van my familie en my vrou se
>>> familie nog in Suid-Afrika woon, versrpei van noord tot suid en tot in
>>> Namibië, en nie kan of wil trek nie.
>>>
>>> Henry in Pennsylvania.
>>>
>>
>
____________________________________________________________ ________________
>>> ______
>>> 'Criminals are going to cost this country much more than apartheid did'
>>>
>>> 'After collecting everything, criminals took a nurse and her daughter
> into
>>> separate bedrooms and raped them. The loss of the items was painful
>> enough,
>>> but the nurse said the pain of being raped while her daughter was also
>> being
>>> raped was hard to bear'
>>>
>>> 'A police officer tells me he is scared to answer distress calls in the
>>> township because he might be confronted by heavily armed criminals. A
>>> colleague and close friend of his was shot dead under such
> circumstances'
>>>
>>> 'My son and two friends were riding their bikes last year. They were
>>> confronted by gunmen who wanted to take their bikes away. . . It is
>> painful
>>> to recall the bizarre behaviour of my son at home'
>>>
>>> 'When I go to work on Sundays, I see people smartly dressed to go to
>> church.
>>> Sometimes I wonder if, after the service, somebody around the corner
>> offers
>>> them a stolen item at a bargain price, they won't hesitate to buy it'
>>>
>>> Lees die res self by
> http://www.suntimes.co.za/2001/06/10/news/news01.htm
>>>
>>
>
Re: En toe... wat nou? [boodskap #43995 is 'n antwoord op boodskap #43984] Wo, 13 Junie 2001 06:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dit kos net 'n paar mense met 'n positiewe uitkyk op die lewe, en Bob's Your
Uncle:)))))
Annette

Krokkie skryf in boodskap news:3b26f8cb$0$228@hades.is.co.za...
> Ek moet se die trant wat die nuusgroep nou ingeslaan het is baie
> bemoedigend. Daar word nou meer "gesels" as voorheen en minder mes gesteek.
>
>
> wrote in message
> news:9g6t4t$gvb$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
>> Henry, ek stem 100% saam met Annette. Steur jou nie aan mense soos
Ferdi
> en
>> Gloudina nie, dis nie die moeite werd nie.
>> Groetnis
>> pjb
>> "Annette" wrote in message
>> news:9g6m5i$7ildh$5@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Henry, moenie worry nie - as Gloudina of Ferdi nou nog nie op daardie
>> Sunday
>>> Times artikel gereageer het nie, dan sal hulle nie.
>>> Jy moet darem weet hulle is baie selektief in hulle aanvalle:)))))
>>>
>>> Ek gaan juis vir my 'n nuwe T-Hemp laat maak:
>>> I survived Gloudina:))))
>>>
>>> Skryf wat jy wil skryf.
>>> As jy dit nie gesien het nie - sê ek vir jou - julle daar oorkant het my
>>> simpatie.
>>> Sterkte.
>>> Annette ( wat nog nie nodig het om agter haar eie tralies te bly nie -
> dit
>>> is lekker oop hier in die Kaap)
>>>
>>>
>>>
>>> --
>>> Groetnis,
>>> Annette. ann...@ctnet.co.za
>>> Happiness is a state of Mind.
>>> Kangakid wrote in message
>>> news:9g6d2r$cpa$1@newssvr06-en0.news.prodigy.com...
>>>> Seker amper 'n jaar dat ek laas hier iets geskryf het. Laas een keer
> het
>>> ek
>>>> verhaal oor hoe ons hier in Pennsylvania in vrede woon, sonder vrees
> en
>>>> sonder misdaad, nadat ons (my gesin en ek) herhaaldelik in
> Monumentpark,
>>>> Pretoria, misdaadslagoffers was. Ek onthou Ferdi Greyling se snedige
>>>> kommentaar en sy hoogheilige verhaaltjie van hoe rustig hy self in
>>>> Johannesburg iewers woon. En elke keer, wanneer ek (en ander ook)
iets
>>> hier
>>>> gepubliseer het oor hoe ek met my hele hart en siel verlang na
>>> Suid-Afrika,
>>>> oor hoe ek liewer in Pretoria wil wees as in Pennsylvanie, maar heo
> ter
>>>> wille van my vrou en kinders se veiligheid hierheen gekom het, was
>>> Gloudina
>>>> en Ferdi die eerstes om vernietigende en verkleinerende kommentaar
te
>>> lewer.
>>>> Etikette soos apartheidsvark word lustig om mense se nekke gehang.
> Ferdi
>>> se
>>>> onfeilbare optimisme het, in die beste tradisie van 'n spin doctor,
> elke
>>>> insident, elke statistiek - alles - omgekeer en aangebied as 'n
>>> verbetering
>>>> op die "ou" Suid-Afrka. As hy geen ander argument meer oorgehad het
> nie,
>>> was
>>>> dit sy eie waarnemings wat die feite volgens Ferdi moes staaf.
>>>>
>>>> Beledigende kommentaar soos chicken run, en pynvolle uitsprake soos
>> Madiba
>>>> se "good riddance" aan almal wat Suid-Afrika tydelik of permanent
>> verlaat
>>>> het sny diep en maak seer. Ike Nzo praat van die cliche dat as jy
nie
>> self
>>>> onder misdaad gely het nie, dan ken jy iemand wat dit beleef het.
Dat
>> dit
>>> al
>>>> 'n cliche moes word! Ons het drie inbrake beleef, vier keer is by
ons
>>> motors
>>>> ingebreek, een keer het my vrou op 'n nippertjie 'n kapingslagoffer
in
>> ons
>>>> eie inrit geword, ons het minstens nog drie inbreekpogings gefnuik, en
>>>> uiteindelik het ons ons met ysterhekke en elektroniese dieafalarms
in
>> ons
>>>> eie huis in Monumentpark moes inperk terwyl misdadigers vrylik
>> rondbeweeg.
>>>>
>>>> En nou? 'n Hele ruk lank is hulle - Gloudina en Ferdi - al stillerig.
>>>> Ignoreer alles wat nie in hulle opvatting pas nie. Want alles is mos
>> maar
>>>> die skuld van middeljarige wit Afrikanermans. Niemand anders kan
skuld
>> dra
>>>> nie. Swartes is nie rassiste of misdadigers nie, en wee die een wat
so
>>> iets
>>>> suggereer.
>>>>
>>>> En toe kom die brief van Ike Nzo in die naweek se Sunday Times. Nou
is
>>> daar
>>>> dawerende stilte. Ike sê - veel beter as wat ek ooit kon - dat dit
>> gewoon
>>>> misdaad is, misdaad in al sy vorme, wat mense uit Suid-Afrika dryf.
>> Selfs
>>> al
>>>> amper vir hom. En Ike is swart, en Ike het 'n onbesproke afkoms.
Maar
>>> selfs
>>>> Ike sê 'I've got to end the nightmares', en nog veel meer.
>>>>
>>>> Post traumatiese stressindrrom is nie 'n maklike probleem om te
> hanteer
>> of
>>>> te bowe te kom nie. Nie dat Gloudina of Ferdi dit sal verstaan, of
'n
>> hand
>>>> sal uitsteek om ander te help om dit te bowe te kom nie.
>>>>
>>>> Een van twee dinge gaan gebeur. Hulle sal albei die stilswye bewaar,
>> want
>>>> hulle kan nie regtig iets sê oor dit wat Ike sê nie. Of anders gaan
>> hulle
>>>> weer die een of ander "spin" op die storie sit en dit omdraai om by
>> hulle
>>>> eie beeld in te pas.
>>>>
>>>> Maar raai wat? Ek gee nie 'n flenter om nie. Hulle en almal soos
hulle
>> kan
>>>> maar sê wat hulle wil. Iemand het eindelik die moed gehad om die
>> waarheid
>>> by
>>>> sy naam te noem, en dit aan die wêreld te verkondig.
>>>>
>>>> Dankie, Ike. My hart gaan uit na jou en na jou pasiënte, wat veel,
> veel
>>>> erger as ek gely het onder misdaad. My hart krimp ineen omdat my
> dogter
>> en
>>>> haar man nog in Pretoria woon, en die res van my familie en my vrou se
>>>> familie nog in Suid-Afrika woon, versrpei van noord tot suid en tot in
>>>> Namibië, en nie kan of wil trek nie.
>>>>
>>>> Henry in Pennsylvania.
>>>>
>>>
>>
>
____________________________________________________________ ________________
>>>> ______
>>>> 'Criminals are going to cost this country much more than apartheid
> did'
>>>>
>>>> 'After collecting everything, criminals took a nurse and her
daughter
>> into
>>>> separate bedrooms and raped them. The loss of the items was painful
>>> enough,
>>>> but the nurse said the pain of being raped while her daughter was
also
>>> being
>>>> raped was hard to bear'
>>>>
>>>> 'A police officer tells me he is scared to answer distress calls in
> the
>>>> township because he might be confronted by heavily armed criminals. A
>>>> colleague and close friend of his was shot dead under such
>> circumstances'
>>>>
>>>> 'My son and two friends were riding their bikes last year. They were
>>>> confronted by gunmen who wanted to take their bikes away. . . It is
>>> painful
>>>> to recall the bizarre behaviour of my son at home'
>>>>
>>>> 'When I go to work on Sundays, I see people smartly dressed to go to
>>> church.
>>>> Sometimes I wonder if, after the service, somebody around the corner
>>> offers
>>>> them a stolen item at a bargain price, they won't hesitate to buy it'
>>>>
>>>> Lees die res self by
>> http://www.suntimes.co.za/2001/06/10/news/news01.htm
>>>>
>>>
>>
>
Re: En toe... wat nou? [boodskap #44049 is 'n antwoord op boodskap #43961] Wo, 13 Junie 2001 11:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Kangakid wrote:

> Laas een keer het ek
> verhaal oor hoe ons hier in Pennsylvania in vrede woon, sonder vrees en
> sonder misdaad

> Gloudina
> en Ferdi die eerstes om vernietigende en verkleinerende kommentaar te lewer.
> . Ferdi se
> onfeilbare optimisme het, in die beste tradisie van 'n spin doctor, elke
> insident, elke statistiek - alles - omgekeer en aangebied as 'n verbetering
> op die "ou" Suid-Afrka. As hy geen ander argument meer oorgehad het nie, was
> dit sy eie waarnemings wat die feite volgens Ferdi moes staaf.
>
> En nou? 'n Hele ruk lank is hulle - Gloudina en Ferdi - al stillerig.

Skaam jy jou nie oor jou uitbarsting nie, Henry? Van wanneer af is ek
"stillerig" op hierdie nuusgroep? Ferdi Greyling pos op die oomblik nie
baie op hierdie nuusgroep nie, so nou is hy 'n sondaar daaroor? En ek
merk op dat jy nog altyd vir hom die reg ontneem ( hy wat in Johannesburg
woon) om aan te dui dat dinge nie so erg is soos jy dit daar van ver af
sit en skilder het nie.
En wees nou 'n man en gee toe dat Pennsylvania dele het wat seker net
so vol misdaad is soos Johannesburg. Ek was saam met vriende wat woon
in Philadelphia en daar is sekere dele wat hulle nie sal ingaan nie, sekere
strate in die middestad wat hulle nie sal ingaan nie. As ek reg onthou bly
jy in 'n klein dorpie daar erens op die outskirts van Philadelphia. Wees 'n
man en erken dat daar dele van New Jersey en New York is wat net so
vol misdaad is soos Johannesburg.
Terloops. Ek is verlief op julle Governor. Al is hy nou 'n Republikein.

Gloudina
Re: En toe... wat nou? [boodskap #44057 is 'n antwoord op boodskap #43961] Wo, 13 Junie 2001 12:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dankie Kind. ( ek is net die prinsessie:)) )

Sit nou maar en drink jou dop:)))))
Annette

Danielle skryf in boodskap news:m94eit42914qinf9srhnglop1t89dfq34b@4ax.com...
> On Thu, 14 Jun 2001 05:14:38 +1000, "me & bobby magee"
> wrote:
>
>> Het iemand my naam ydelik gebruik...? Ek is sommer almal se uncle - hier,
>> as hulle nog 'n takie vir my het, is dit "another job for Bob".
>
> Well, howdy uncle Bob. Please don't leave again!!! PLEASE!!!
> :-))
>
>> En ek stem met Krokkie saam - 'n paar jaar terug was die groep vol
>> onsmaaklike aanmerkings en aanvalle, en baie meer as net twee mense was so
>> negatief.
>
> Ek glo jou. Maar nou is dit lekker hier. :-))
>
>> Dis hoekom so baie van ons hier weg is. Toe ek teruggekeer het,
>> was ek aangenaam verras om die gemoedelike atmosfeer hier aan te voel en te
>> beleef. Doe zo voort...
>
> Ek dink ons sal almal saamstem dat Koningin Annette veral 'n groot
> verskil gemaak het. Natuurlik kon sy dit nie doen sonder haar
> onderdane nie. :-) Ek lig dus my glasie op jou en al die oud
> stryders Annette. Lank lewe die vrolike en plesierige Afrikaners van
> hierdie warm mishopie!!! :-))))))
>
>
>
>
>
> -----= Posted via Newsfeeds.Com, Uncensored Usenet News =-----
> http://www.newsfeeds.com - The #1 Newsgroup Service in the World!
> -----== Over 80,000 Newsgroups - 16 Different Servers! =-----
Re: En toe... wat nou? [boodskap #44087 is 'n antwoord op boodskap #43961] Wo, 13 Junie 2001 17:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Jammer - ietwat onsensitief van my.
Ek het bedoel kom sit saam met my hier op die grond en drink jou dop:)))))
Annette

Danielle skryf in boodskap news:m94eit42914qinf9srhnglop1t89dfq34b@4ax.com...
> On Thu, 14 Jun 2001 05:14:38 +1000, "me & bobby magee"
> wrote:
>
>> Het iemand my naam ydelik gebruik...? Ek is sommer almal se uncle - hier,
>> as hulle nog 'n takie vir my het, is dit "another job for Bob".
>
> Well, howdy uncle Bob. Please don't leave again!!! PLEASE!!!
> :-))
>
>> En ek stem met Krokkie saam - 'n paar jaar terug was die groep vol
>> onsmaaklike aanmerkings en aanvalle, en baie meer as net twee mense was so
>> negatief.
>
> Ek glo jou. Maar nou is dit lekker hier. :-))
>
>> Dis hoekom so baie van ons hier weg is. Toe ek teruggekeer het,
>> was ek aangenaam verras om die gemoedelike atmosfeer hier aan te voel en te
>> beleef. Doe zo voort...
>
> Ek dink ons sal almal saamstem dat Koningin Annette veral 'n groot
> verskil gemaak het. Natuurlik kon sy dit nie doen sonder haar
> onderdane nie. :-) Ek lig dus my glasie op jou en al die oud
> stryders Annette. Lank lewe die vrolike en plesierige Afrikaners van
> hierdie warm mishopie!!! :-))))))
>
>
>
>
>
> -----= Posted via Newsfeeds.Com, Uncensored Usenet News =-----
> http://www.newsfeeds.com - The #1 Newsgroup Service in the World!
> -----== Over 80,000 Newsgroups - 16 Different Servers! =-----
Re: En toe... wat nou? [boodskap #44093 is 'n antwoord op boodskap #43995] Wo, 13 Junie 2001 19:14 Na vorige boodskap
Mafuta  is tans af-lyn  Mafuta
Boodskappe: 196
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Senior Lid
Het iemand my naam ydelik gebruik...? Ek is sommer almal se uncle - hier,
as hulle nog 'n takie vir my het, is dit "another job for Bob".

En ek stem met Krokkie saam - 'n paar jaar terug was die groep vol
onsmaaklike aanmerkings en aanvalle, en baie meer as net twee mense was so
negatief. Dis hoekom so baie van ons hier weg is. Toe ek teruggekeer het,
was ek aangenaam verras om die gemoedelike atmosfeer hier aan te voel en te
beleef. Doe zo voort...

"Annette" skryf in boodskap news:9g70o1$7jbi8$4@ID-92016.news.dfncis.de...
> Dit kos net 'n paar mense met 'n positiewe uitkyk op die lewe, en Bob's Your
> Uncle:)))))
> Annette
Vorige onderwerp: Re: Why do Africans Starve... Somebody should translate this for Amish
Volgende onderwerp: Sardiens op die suidkus
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 25 15:14:16 MGT 2024