Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Sardiens op die suidkus
Sardiens op die suidkus [boodskap #43503] Vr, 08 Junie 2001 08:25 na volgende boodskap
Sakkie[3]  is tans af-lyn  Sakkie[3]
Boodskappe: 488
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
Die sardiens is alweer hier. Hulle het glo gister op Port Shepstone op die
strand uitgeswem. Sal seker binne die volgende week in Durban wees.

Nou hoor ek ook dat "National Geografic" die migrasie hierdie jaar volg.
Glo ook op BBC en CNN.

Ek hoop nou nie as die program uitgesaai word hoor ons hoe die boeremans die
arme wyfie vissies ontvoer en bygekom het nie. Ná Emmy. 'Skuus Poppie, ek
sallie weerie.
Re: Sardiens op die suidkus [boodskap #43508 is 'n antwoord op boodskap #43503] Vr, 08 Junie 2001 08:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
emmy[1]  is tans af-lyn  emmy[1]
Boodskappe: 865
Geregistreer: April 2001
Karma: 0
Senior Lid
Sakkie schreef in berichtnieuws
3b208b8a$0$226@hades.is.co.za...
> Die sardiens is alweer hier. Hulle het glo gister op Port Shepstone op die
> strand uitgeswem. Sal seker binne die volgende week in Durban wees.
>
> Nou hoor ek ook dat "National Geografic" die migrasie hierdie jaar volg.
> Glo ook op BBC en CNN.
>
> Ek hoop nou nie as die program uitgesaai word hoor ons hoe die boeremans die
> arme wyfie vissies ontvoer en bygekom het nie. Ná Emmy. 'Skuus Poppie, ek
> sallie weerie.

Ook al wereldvreemd?

Grt Emmy
>
Re: Sardiens op die suidkus [boodskap #43510 is 'n antwoord op boodskap #43503] Vr, 08 Junie 2001 10:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Moet nou nie dat ek jou moet herinner om vriendelik te glimlag wanneer jy
kniediep tussen die sardiens staan nie - Daardie TV kameras is skelm:)))
Annette

Sakkie skryf in boodskap news:3b208b8a$0$226@hades.is.co.za...
> Die sardiens is alweer hier. Hulle het glo gister op Port Shepstone op die
> strand uitgeswem. Sal seker binne die volgende week in Durban wees.
>
> Nou hoor ek ook dat "National Geografic" die migrasie hierdie jaar volg.
> Glo ook op BBC en CNN.
>
> Ek hoop nou nie as die program uitgesaai word hoor ons hoe die boeremans die
> arme wyfie vissies ontvoer en bygekom het nie. Ná Emmy. 'Skuus Poppie, ek
> sallie weerie.
>
Re: Sardiens op die suidkus [boodskap #43518 is 'n antwoord op boodskap #43508] Vr, 08 Junie 2001 11:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Emmy, jy moet erken wat Sakkie geskryf het skreeusnaaks is;)))
Wat bedoel jy met wêreldvreeemd?

Annette

emmy skryf in boodskap news:9fq7jo$6fq$1@news.pcmnet.nl...
>
> Sakkie schreef in berichtnieuws
> 3b208b8a$0$226@hades.is.co.za...
>> Die sardiens is alweer hier. Hulle het glo gister op Port Shepstone op
> die
>> strand uitgeswem. Sal seker binne die volgende week in Durban wees.
>>
>> Nou hoor ek ook dat "National Geografic" die migrasie hierdie jaar volg.
>> Glo ook op BBC en CNN.
>>
>> Ek hoop nou nie as die program uitgesaai word hoor ons hoe die boeremans
> die
>> arme wyfie vissies ontvoer en bygekom het nie. Ná Emmy. 'Skuus Poppie,
> ek
>> sallie weerie.
>
> Ook al wereldvreemd?
>
> Grt Emmy
>>
>
Re: Sardiens op die suidkus [boodskap #43527 is 'n antwoord op boodskap #43510] Vr, 08 Junie 2001 12:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[3]  is tans af-lyn  Sakkie[3]
Boodskappe: 488
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
Miskien moet ek 'n Sandy Bay trek. Op daai manier gaan almal sien hoe wit is
ons regtig. So gepraat van Sandy Bay. ou Beau wil mos nou hier op 'Toti 'n
nudistestrand oopmaak. Ernstig!! Ek dink nie hy gaan vér kom nie. Die
stadsvaders gaan bang wees dat die dorp se bynaam gaan verander na Tôttie en
dan gaan Leon se liedjie nie meer pas nie. Ek kan mos al hoor by 'n Durban
Metro vergadering: "Volgende aan die woord is agbare lid so-en-so (nie
so-by-so nie), die Tôttie burgermeester."

"Annette" skryf in boodskap news:9fqcmv$5jpiv$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Moet nou nie dat ek jou moet herinner om vriendelik te glimlag wanneer jy
> kniediep tussen die sardiens staan nie - Daardie TV kameras is skelm:)))
> Annette
>
> Sakkie wrote in message
> news:3b208b8a$0$226@hades.is.co.za...
>> Die sardiens is alweer hier. Hulle het glo gister op Port Shepstone op
> die
>> strand uitgeswem. Sal seker binne die volgende week in Durban wees.
>>
>> Nou hoor ek ook dat "National Geografic" die migrasie hierdie jaar volg.
>> Glo ook op BBC en CNN.
>>
>> Ek hoop nou nie as die program uitgesaai word hoor ons hoe die boeremans
> die
>> arme wyfie vissies ontvoer en bygekom het nie. Ná Emmy. 'Skuus Poppie,
> ek
>> sallie weerie.
>>
>
Re: Sardiens op die suidkus [boodskap #43530 is 'n antwoord op boodskap #43527] Vr, 08 Junie 2001 12:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
plaasvark  is tans af-lyn  plaasvark
Boodskappe: 200
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
Sakkie :
Beau wil mos nou hier op 'Toti 'n nudistestrand oopmaak. Ernstig!! Ek dink
nie hy gaan vér kom nie.

Wouter:
Ons vergewe jou, want jy besef nie wat jy sê nie :-)
Re: Sardiens op die suidkus [boodskap #43531 is 'n antwoord op boodskap #43530] Vr, 08 Junie 2001 12:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[3]  is tans af-lyn  Sakkie[3]
Boodskappe: 488
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ek het nie gesê baie nie, ek het gesê vêr. Hy's so-by-so heeltemal te oud
en vir altwee.

"Wouter Plaasvark" skryf in boodskap news:3b20c075.0@news1.mweb.co.za...
> Sakkie :
> Beau wil mos nou hier op 'Toti 'n nudistestrand oopmaak. Ernstig!! Ek dink
> nie hy gaan vér kom nie.
>
> Wouter:
> Ons vergewe jou, want jy besef nie wat jy sê nie :-)
>
Re: Sardiens op die suidkus [boodskap #43533 is 'n antwoord op boodskap #43527] Vr, 08 Junie 2001 15:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Jy meen Amanzimtoti gaan verander na Aldiemansetotti?:)))
Die ANC gaan vreeslik ongelukkig wees:))))

--
Groetnis,
Annette. ann...@ctnet.co.za
Happiness is a state of Mind.

Sakkie skryf in boodskap news:3b20bdd2$0$250@helios.is.co.za...
> Miskien moet ek 'n Sandy Bay trek. Op daai manier gaan almal sien hoe wit is
> ons regtig. So gepraat van Sandy Bay. ou Beau wil mos nou hier op 'Toti 'n
> nudistestrand oopmaak. Ernstig!! Ek dink nie hy gaan vér kom nie. Die
> stadsvaders gaan bang wees dat die dorp se bynaam gaan verander na Tôttie en
> dan gaan Leon se liedjie nie meer pas nie. Ek kan mos al hoor by 'n Durban
> Metro vergadering: "Volgende aan die woord is agbare lid so-en-so (nie
> so-by-so nie), die Tôttie burgermeester."
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:9fqcmv$5jpiv$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Moet nou nie dat ek jou moet herinner om vriendelik te glimlag wanneer jy
>> kniediep tussen die sardiens staan nie - Daardie TV kameras is skelm:)))
>> Annette
>>
>> Sakkie wrote in message
>> news:3b208b8a$0$226@hades.is.co.za...
>>> Die sardiens is alweer hier. Hulle het glo gister op Port Shepstone
op
>> die
>>> strand uitgeswem. Sal seker binne die volgende week in Durban wees.
>>>
>>> Nou hoor ek ook dat "National Geografic" die migrasie hierdie jaar volg.
>>> Glo ook op BBC en CNN.
>>>
>>> Ek hoop nou nie as die program uitgesaai word hoor ons hoe die
boeremans
>> die
>>> arme wyfie vissies ontvoer en bygekom het nie. Ná Emmy. 'Skuus
Poppie,
>> ek
>>> sallie weerie.
>>>
>>
>
Re: Sardiens op die suidkus [boodskap #43534 is 'n antwoord op boodskap #43530] Vr, 08 Junie 2001 15:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
:))))))) Hoe weet hy hoe ver Beau kan gaan?:)))
Annette

--

Happiness is a sWouter Plaasvark skryf in boodskap news:3b20c075.0@news1.mweb.co.za...
> Sakkie :
> Beau wil mos nou hier op 'Toti 'n nudistestrand oopmaak. Ernstig!! Ek dink
> nie hy gaan vér kom nie.
>
> Wouter:
> Ons vergewe jou, want jy besef nie wat jy sê nie :-)
>
Re: Sardiens op die suidkus [boodskap #43539 is 'n antwoord op boodskap #43527] Vr, 08 Junie 2001 16:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Sakkie wrote:

> ou Beau wil mos nou hier op 'Toti 'n
> nudistestrand oopmaak. Ernstig!!

En ek wonder waar hy die nudiste-strand daar opAmanzimtoti sal oopmaak?
Sover ek kan onthou
was die strand nie baie veilig nie. Meeste wit mense
het in die rotsswemdam geswem in my dae, en in die
stuk net langsaan wat met haaiwering beskerm was.
Daar was geen veilige fasiliteite vir nie-blankes nie.
Die een dag 'n jaar wanneer die hele skool van Adams
Mission die sewe myl na die strand afgeloop het, moes
hulle ver van die wittes op 'n baie onveilige deel van die
strand gaan swem.

Gloudina
Re: Sardiens op die suidkus [boodskap #43544 is 'n antwoord op boodskap #43503] Vr, 08 Junie 2001 21:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
pjb...  is tans af-lyn  pjb...
Boodskappe: 57
Geregistreer: April 2001
Karma: 0
Volle Lid
Die strand is mos veilig, ou Dier! Hulle gaan nie in tôttie water bokant
hulle knieë kom nie.
pj......nee
skryf in boodskap news:3B210448.6E9FEE04@home.com...
> Sakkie wrote:
>
>> ou Beau wil mos nou hier op 'Toti 'n
>> nudistestrand oopmaak. Ernstig!!
>
> En ek wonder waar hy die nudiste-strand daar opAmanzimtoti sal oopmaak?
> Sover ek kan onthou
> was die strand nie baie veilig nie. Meeste wit mense
> het in die rotsswemdam geswem in my dae, en in die
> stuk net langsaan wat met haaiwering beskerm was.
> Daar was geen veilige fasiliteite vir nie-blankes nie.
> Die een dag 'n jaar wanneer die hele skool van Adams
> Mission die sewe myl na die strand afgeloop het, moes
> hulle ver van die wittes op 'n baie onveilige deel van die
> strand gaan swem.
>
> Gloudina
>
Re: Sardiens op die suidkus [boodskap #43550 is 'n antwoord op boodskap #43503] Vr, 08 Junie 2001 23:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Gloudina oor Toti :
Daar was geen veilige fasiliteite vir nie-blankes nie.
Die een dag 'n jaar wanneer die hele skool van Adams
Mission die sewe myl na die strand afgeloop het, moes
hulle ver van die wittes op 'n baie onveilige deel van die
strand gaan swem.

Wouter :
Dus op 'n veilige afstand?
:-)
Re: Sardiens op die suidkus [boodskap #43551 is 'n antwoord op boodskap #43503] Vr, 08 Junie 2001 23:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Wouter Plaasvark wrote:

> Gloudina oor Toti :
> Daar was geen veilige fasiliteite vir nie-blankes nie.
> Die een dag 'n jaar wanneer die hele skool van Adams
> Mission die sewe myl na die strand afgeloop het, moes
> hulle ver van die wittes op 'n baie onveilige deel van die
> strand gaan swem.
>
> Wouter :
> Dus op 'n veilige afstand?
> :-)

Wel, daar is niks onthutsender vir 'n onderwyser as om 'nhele klomp
kinders ( sommige van wat net uit die binneland
vir die eerste keer die see sien) die branders te sien inhardloop
en weet dat die strand nie veilig is nie, en dat daar geen
veiligheidsmaatreels getref was nie.
Van strande gepraat: nou die dag wys 'n Engelse Suid-
Afrikaanse vrou vir my 'n foto van die sentrale Durbanse
strand wat uit die lug geneem is. Dit lyk of daar miere daar
onder op die strand is - natuurlik al die swart liggame. Die
vrou (iemand wat haarself "liberaal" en "anti-apartheid" sou
bestempel het) sê toe sy het die foto vir haar kinders gewys
en vir hulle gesê dit is die rede hoekom hulle uit SA getrek
het en na Kanada gekom het ( in die laat tagtigerjare.) Ek
kyk toe so na haar ongenoegsame gesig, en vertel haar dat
ek baie gelukkig voel oor daardie foto. Want dit wys dat
nie-blankes nou op veilige strande kan swem, en nie meer
hoef weg te kruip tussen duine en ingaan in gevaarlike waters
nie. Sy was effens geskok deur my reaksie. En sy het natuurlik
ook besef dat sy iets openbaar het wat die "liberale" Engelsman
nie maklik wil openbaar nie - hulle basiese antipatie teen ware
gelykheid tussen die rassegroepe.

Gloudina
Re: Sardiens op die suidkus [boodskap #43556 is 'n antwoord op boodskap #43527] Sa, 09 Junie 2001 04:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Sê groete aan Boud Brommer.....

"Sakkie" skryf in boodskap news:3b20bdd2$0$250@helios.is.co.za...
> Miskien moet ek 'n Sandy Bay trek. Op daai manier gaan almal sien hoe wit is
> ons regtig. So gepraat van Sandy Bay. ou Beau wil mos nou hier op 'Toti 'n
> nudistestrand oopmaak. Ernstig!! Ek dink nie hy gaan vér kom nie. Die
> stadsvaders gaan bang wees dat die dorp se bynaam gaan verander na Tôttie en
> dan gaan Leon se liedjie nie meer pas nie. Ek kan mos al hoor by 'n Durban
> Metro vergadering: "Volgende aan die woord is agbare lid so-en-so (nie
> so-by-so nie), die Tôttie burgermeester."
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:9fqcmv$5jpiv$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Moet nou nie dat ek jou moet herinner om vriendelik te glimlag wanneer jy
>> kniediep tussen die sardiens staan nie - Daardie TV kameras is skelm:)))
>> Annette
>>
>> Sakkie wrote in message
>> news:3b208b8a$0$226@hades.is.co.za...
>>> Die sardiens is alweer hier. Hulle het glo gister op Port Shepstone
op
>> die
>>> strand uitgeswem. Sal seker binne die volgende week in Durban wees.
>>>
>>> Nou hoor ek ook dat "National Geografic" die migrasie hierdie jaar volg.
>>> Glo ook op BBC en CNN.
>>>
>>> Ek hoop nou nie as die program uitgesaai word hoor ons hoe die
boeremans
>> die
>>> arme wyfie vissies ontvoer en bygekom het nie. Ná Emmy. 'Skuus
Poppie,
>> ek
>>> sallie weerie.
>>>
>>
>
Re: Sardiens op die suidkus [boodskap #43557 is 'n antwoord op boodskap #43503] Sa, 09 Junie 2001 04:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Gloudina, onthou jy daardie liedjie met die woorde:
There's a place in the sun, where there's room for everyone?
Dit is nou hoe dit hier by ons is - veral op die strande.
Terloops, die liedjie se titel is: Moving On.

Annette ( wat gisteraand 183 - 60's, 70's, Briels ( Ja - ook Johannes Briel
Jodel), Grafsteensangers en Queen se liedjies via Napster bymekaargemaak het
om te speel en saam mee te sing en te dans op haar partytjie)

skryf in boodskap news:3B216644.1474FEF@home.com...
Wouter Plaasvark wrote:

> Gloudina oor Toti :
> Daar was geen veilige fasiliteite vir nie-blankes nie.
> Die een dag 'n jaar wanneer die hele skool van Adams
> Mission die sewe myl na die strand afgeloop het, moes
> hulle ver van die wittes op 'n baie onveilige deel van die
> strand gaan swem.
>
> Wouter :
> Dus op 'n veilige afstand?
> :-)

Wel, daar is niks onthutsender vir 'n onderwyser as om 'nhele klomp
kinders ( sommige van wat net uit die binneland
vir die eerste keer die see sien) die branders te sien inhardloop
en weet dat die strand nie veilig is nie, en dat daar geen
veiligheidsmaatreels getref was nie.
Van strande gepraat: nou die dag wys 'n Engelse Suid-
Afrikaanse vrou vir my 'n foto van die sentrale Durbanse
strand wat uit die lug geneem is. Dit lyk of daar miere daar
onder op die strand is - natuurlik al die swart liggame. Die
vrou (iemand wat haarself "liberaal" en "anti-apartheid" sou
bestempel het) sê toe sy het die foto vir haar kinders gewys
en vir hulle gesê dit is die rede hoekom hulle uit SA getrek
het en na Kanada gekom het ( in die laat tagtigerjare.) Ek
kyk toe so na haar ongenoegsame gesig, en vertel haar dat
ek baie gelukkig voel oor daardie foto. Want dit wys dat
nie-blankes nou op veilige strande kan swem, en nie meer
hoef weg te kruip tussen duine en ingaan in gevaarlike waters
nie. Sy was effens geskok deur my reaksie. En sy het natuurlik
ook besef dat sy iets openbaar het wat die "liberale" Engelsman
nie maklik wil openbaar nie - hulle basiese antipatie teen ware
gelykheid tussen die rassegroepe.

Gloudina
Re: Sardiens op die suidkus [boodskap #43558 is 'n antwoord op boodskap #43556] Sa, 09 Junie 2001 04:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek het og altyd my bedenkinge oor B. Brummel gehad - hy is 'n wolf in
skaapklere.
As hy 'n ware nudis was, sou hy sy welige haredos afgeskeer het;)))
Annette

Jonas skryf in boodskap news:3b21a13e$0$229@hades.is.co.za...
> Sê groete aan Boud Brommer.....
> "Sakkie" wrote in message
> news:3b20bdd2$0$250@helios.is.co.za...
>> Miskien moet ek 'n Sandy Bay trek. Op daai manier gaan almal sien hoe
wit
> is
>> ons regtig. So gepraat van Sandy Bay. ou Beau wil mos nou hier op
'Toti
> 'n
>> nudistestrand oopmaak. Ernstig!! Ek dink nie hy gaan vér kom nie. Die
>> stadsvaders gaan bang wees dat die dorp se bynaam gaan verander na
Tôttie
> en
>> dan gaan Leon se liedjie nie meer pas nie. Ek kan mos al hoor by 'n
> Durban
>> Metro vergadering: "Volgende aan die woord is agbare lid so-en-so (nie
>> so-by-so nie), die Tôttie burgermeester."
>>
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:9fqcmv$5jpiv$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Moet nou nie dat ek jou moet herinner om vriendelik te glimlag
wanneer
> jy
>>> kniediep tussen die sardiens staan nie - Daardie TV kameras is skelm:)))
>>> Annette
>>>
>>> Sakkie wrote in message
>>> news:3b208b8a$0$226@hades.is.co.za...
>>>> Die sardiens is alweer hier. Hulle het glo gister op Port Shepstone
> op
>>> die
>>>> strand uitgeswem. Sal seker binne die volgende week in Durban wees.
>>>>
>>>> Nou hoor ek ook dat "National Geografic" die migrasie hierdie jaar
> volg.
>>>> Glo ook op BBC en CNN.
>>>>
>>>> Ek hoop nou nie as die program uitgesaai word hoor ons hoe die
> boeremans
>>> die
>>>> arme wyfie vissies ontvoer en bygekom het nie. Ná Emmy. 'Skuus
> Poppie,
>>> ek
>>>> sallie weerie.
>>>>
>>>
>>
>
Re: Sardiens op die suidkus [boodskap #43575 is 'n antwoord op boodskap #43533] Sa, 09 Junie 2001 15:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[3]  is tans af-lyn  Sakkie[3]
Boodskappe: 488
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
Nader aan oumansetoti

"Annette" skryf in boodskap news:9fqsoe$5itth$3@ID-92016.news.dfncis.de...
> Jy meen Amanzimtoti gaan verander na Aldiemansetotti?:)))
> Die ANC gaan vreeslik ongelukkig wees:))))
>
> --
> Groetnis,
> Annette. ann...@ctnet.co.za
> Happiness is a state of Mind.
> Sakkie wrote in message
> news:3b20bdd2$0$250@helios.is.co.za...
>> Miskien moet ek 'n Sandy Bay trek. Op daai manier gaan almal sien hoe
wit
> is
>> ons regtig. So gepraat van Sandy Bay. ou Beau wil mos nou hier op
'Toti
> 'n
>> nudistestrand oopmaak. Ernstig!! Ek dink nie hy gaan vér kom nie. Die
>> stadsvaders gaan bang wees dat die dorp se bynaam gaan verander na
Tôttie
> en
>> dan gaan Leon se liedjie nie meer pas nie. Ek kan mos al hoor by 'n
> Durban
>> Metro vergadering: "Volgende aan die woord is agbare lid so-en-so (nie
>> so-by-so nie), die Tôttie burgermeester."
>>
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:9fqcmv$5jpiv$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Moet nou nie dat ek jou moet herinner om vriendelik te glimlag
wanneer
> jy
>>> kniediep tussen die sardiens staan nie - Daardie TV kameras is skelm:)))
>>> Annette
>>>
>>> Sakkie wrote in message
>>> news:3b208b8a$0$226@hades.is.co.za...
>>>> Die sardiens is alweer hier. Hulle het glo gister op Port Shepstone
> op
>>> die
>>>> strand uitgeswem. Sal seker binne die volgende week in Durban wees.
>>>>
>>>> Nou hoor ek ook dat "National Geografic" die migrasie hierdie jaar
> volg.
>>>> Glo ook op BBC en CNN.
>>>>
>>>> Ek hoop nou nie as die program uitgesaai word hoor ons hoe die
> boeremans
>>> die
>>>> arme wyfie vissies ontvoer en bygekom het nie. Ná Emmy. 'Skuus
> Poppie,
>>> ek
>>>> sallie weerie.
>>>>
>>>
>>
>
Re: Sardiens op die suidkus [boodskap #43576 is 'n antwoord op boodskap #43503] Sa, 09 Junie 2001 16:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[3]  is tans af-lyn  Sakkie[3]
Boodskappe: 488
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
Nou weet ek ook waar kom al die negatiwiteit en frustrasies vandaan....
Gloudina, ons probeer om nie politiek te praat op hierdie NG nie. Kultuur
ou Girl. En op die oomblik praat ons van kaalnael en kaal baai en hoe vêr
ou Beau nog kan kom met al sy rimpels en al. Dit is vir my al duideliker
dat DIT dalk jou probleem is. Heeltemal te min ou Girl. Wat makeer daai
Kanadese, of het hulle ook hul trots.

skryf in boodskap news:3B210448.6E9FEE04@home.com...
> Sakkie wrote:
>
>> ou Beau wil mos nou hier op 'Toti 'n
>> nudistestrand oopmaak. Ernstig!!
>
> En ek wonder waar hy die nudiste-strand daar opAmanzimtoti sal oopmaak?
> Sover ek kan onthou
> was die strand nie baie veilig nie. Meeste wit mense
> het in die rotsswemdam geswem in my dae, en in die
> stuk net langsaan wat met haaiwering beskerm was.
> Daar was geen veilige fasiliteite vir nie-blankes nie.
> Die een dag 'n jaar wanneer die hele skool van Adams
> Mission die sewe myl na die strand afgeloop het, moes
> hulle ver van die wittes op 'n baie onveilige deel van die
> strand gaan swem.
>
> Gloudina
>
Re: Sardiens op die suidkus [boodskap #43581 is 'n antwoord op boodskap #43503] Sa, 09 Junie 2001 16:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Vraag - waarom sien ek jou nooit op die stande nie?
Persoonlik is ek ook bly dat die strande oopgestel is - dat 'n arm Pa/Ma
(Swart) hulle kinders die towerland kan gee teen 'n geringe prys.
Maar net dit - ek beweeg persoonlik na die ou swartstrand ("Battery
Beach") - oorkant Kommandement Natal - daar is dit bepaald veiliger en 'n
beter strand as die Noord- of Suidstrand.
Van 'Toti weet ek nie veel nie...
skryf in boodskap news:3B210448.6E9FEE04@home.com...
> Sakkie wrote:
>
>> ou Beau wil mos nou hier op 'Toti 'n
>> nudistestrand oopmaak. Ernstig!!
>
> En ek wonder waar hy die nudiste-strand daar opAmanzimtoti sal oopmaak?
> Sover ek kan onthou
> was die strand nie baie veilig nie. Meeste wit mense
> het in die rotsswemdam geswem in my dae, en in die
> stuk net langsaan wat met haaiwering beskerm was.
> Daar was geen veilige fasiliteite vir nie-blankes nie.
> Die een dag 'n jaar wanneer die hele skool van Adams
> Mission die sewe myl na die strand afgeloop het, moes
> hulle ver van die wittes op 'n baie onveilige deel van die
> strand gaan swem.
>
> Gloudina
>
Re: Sardiens op die suidkus [boodskap #43585 is 'n antwoord op boodskap #43575] Sa, 09 Junie 2001 16:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Is daar vreeslik baie jong meisies daar wat gewillige ou mans se geselskap
verkies?
Suikerpappie vir sugardaddy klink nie lekker nie.
Annette

Sakkie skryf in boodskap news:3b22445a$0$223@hades.is.co.za...
> Nader aan oumansetoti
>
> "Annette" wrote in message
> news:9fqsoe$5itth$3@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Jy meen Amanzimtoti gaan verander na Aldiemansetotti?:)))
>> Die ANC gaan vreeslik ongelukkig wees:))))
>>
>> --
>> Groetnis,
>> Annette. ann...@ctnet.co.za
>> Happiness is a state of Mind.
>> Sakkie wrote in message
>> news:3b20bdd2$0$250@helios.is.co.za...
>>> Miskien moet ek 'n Sandy Bay trek. Op daai manier gaan almal sien hoe
> wit
>> is
>>> ons regtig. So gepraat van Sandy Bay. ou Beau wil mos nou hier op
> 'Toti
>> 'n
>>> nudistestrand oopmaak. Ernstig!! Ek dink nie hy gaan vér kom nie. Die
>>> stadsvaders gaan bang wees dat die dorp se bynaam gaan verander na
> Tôttie
>> en
>>> dan gaan Leon se liedjie nie meer pas nie. Ek kan mos al hoor by 'n
>> Durban
>>> Metro vergadering: "Volgende aan die woord is agbare lid so-en-so (nie
>>> so-by-so nie), die Tôttie burgermeester."
>>>
>>>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:9fqcmv$5jpiv$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Moet nou nie dat ek jou moet herinner om vriendelik te glimlag
> wanneer
>> jy
>>>> kniediep tussen die sardiens staan nie - Daardie TV kameras is
> skelm:)))
>>>> Annette
>>>>
>>>> Sakkie wrote in message
>>>> news:3b208b8a$0$226@hades.is.co.za...
>>>> > Die sardiens is alweer hier. Hulle het glo gister op Port
Shepstone
>> op
>>>> die
>>>> > strand uitgeswem. Sal seker binne die volgende week in Durban wees.
>>>> >
>>>> > Nou hoor ek ook dat "National Geografic" die migrasie hierdie jaar
>> volg.
>>>> > Glo ook op BBC en CNN.
>>>> >
>>>> > Ek hoop nou nie as die program uitgesaai word hoor ons hoe die
>> boeremans
>>>> die
>>>> > arme wyfie vissies ontvoer en bygekom het nie. Ná Emmy. 'Skuus
>> Poppie,
>>>> ek
>>>> > sallie weerie.
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Sardiens op die suidkus [boodskap #43599 is 'n antwoord op boodskap #43585] Sa, 09 Junie 2001 17:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[3]  is tans af-lyn  Sakkie[3]
Boodskappe: 488
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
Miskien Suigstokkie. ou Beau se rug sal dit nie meer hou nie. Van die jong
meisies en die OU omies weet ek ook nie. Nog darem nie SO oud nie. My twee
tieners slaat my dood!!!!!

"Annette" skryf in boodskap news:9ftmjc$64psh$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Is daar vreeslik baie jong meisies daar wat gewillige ou mans se geselskap
> verkies?
> Suikerpappie vir sugardaddy klink nie lekker nie.
> Annette
>
>
> Sakkie wrote in message
> news:3b22445a$0$223@hades.is.co.za...
>> Nader aan oumansetoti
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:9fqsoe$5itth$3@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Jy meen Amanzimtoti gaan verander na Aldiemansetotti?:)))
>>> Die ANC gaan vreeslik ongelukkig wees:))))
>>>
>>> --
>>> Groetnis,
>>> Annette. ann...@ctnet.co.za
>>> Happiness is a state of Mind.
>>> Sakkie wrote in message
>>> news:3b20bdd2$0$250@helios.is.co.za...
>>>> Miskien moet ek 'n Sandy Bay trek. Op daai manier gaan almal sien
hoe
>> wit
>>> is
>>>> ons regtig. So gepraat van Sandy Bay. ou Beau wil mos nou hier op
>> 'Toti
>>> 'n
>>>> nudistestrand oopmaak. Ernstig!! Ek dink nie hy gaan vér kom nie.
> Die
>>>> stadsvaders gaan bang wees dat die dorp se bynaam gaan verander na
>> Tôttie
>>> en
>>>> dan gaan Leon se liedjie nie meer pas nie. Ek kan mos al hoor by 'n
>>> Durban
>>>> Metro vergadering: "Volgende aan die woord is agbare lid so-en-so
> (nie
>>>> so-by-so nie), die Tôttie burgermeester."
>>>>
>>>>
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:9fqcmv$5jpiv$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > Moet nou nie dat ek jou moet herinner om vriendelik te glimlag
>> wanneer
>>> jy
>>>> > kniediep tussen die sardiens staan nie - Daardie TV kameras is
>> skelm:)))
>>>> > Annette
>>>> >
>>>> > Sakkie wrote in message
>>>> > news:3b208b8a$0$226@hades.is.co.za...
>>>> > > Die sardiens is alweer hier. Hulle het glo gister op Port
> Shepstone
>>> op
>>>> > die
>>>> > > strand uitgeswem. Sal seker binne die volgende week in Durban
> wees.
>>>> > >
>>>> > > Nou hoor ek ook dat "National Geografic" die migrasie hierdie
jaar
>>> volg.
>>>> > > Glo ook op BBC en CNN.
>>>> > >
>>>> > > Ek hoop nou nie as die program uitgesaai word hoor ons hoe die
>>> boeremans
>>>> > die
>>>> > > arme wyfie vissies ontvoer en bygekom het nie. Ná Emmy. 'Skuus
>>> Poppie,
>>>> > ek
>>>> > > sallie weerie.
>>>> > >
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Sardiens op die suidkus [boodskap #43615 is 'n antwoord op boodskap #43599] Sa, 09 Junie 2001 20:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Dis vroetelpappie

"Sakkie" skryf in boodskap news:3b2261e4$0$225@hades.is.co.za...

Re: Sardiens op die suidkus [boodskap #43619 is 'n antwoord op boodskap #43503] Sa, 09 Junie 2001 21:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Sakkie wrote:

> Dit is vir my al duideliker
> dat DIT dalk jou probleem is. Heeltemal te min ou Girl.

'n Tipiese ou-wit-omie opmerking. Mense soos jyhet net 'n klein repertoire van
snedige opmerkings.
Hierdie is een van die twee of drie wat jy gebruik
as jy iemand wil afmaai.

Gloudina
Re: Sardiens op die suidkus [boodskap #43760 is 'n antwoord op boodskap #43615] Ma, 11 Junie 2001 07:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[3]  is tans af-lyn  Sakkie[3]
Boodskappe: 488
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
Eerste keer wat ek hom hoor. Puik Wouter!!!!

"Wouter Plaasvark" skryf in boodskap news:3b228756.0@news1.mweb.co.za...
> Dis vroetelpappie
>
>
> "Sakkie" wrote in message
> news:3b2261e4$0$225@hades.is.co.za...
> Miskien Suigstokkie. ou Beau se rug sal dit nie meer hou nie. Van die jong
> meisies en die OU omies weet ek ook nie. Nog darem nie SO oud nie. My twee
> tieners slaat my dood!!!!!
>
> "Annette" wrote in message
> news:9ftmjc$64psh$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Is daar vreeslik baie jong meisies daar wat gewillige ou mans se geselskap
>> verkies?
>> Suikerpappie vir sugardaddy klink nie lekker nie.
>> Annette
>>
>>
>> Sakkie wrote in message
>> news:3b22445a$0$223@hades.is.co.za...
>>> Nader aan oumansetoti
>>>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:9fqsoe$5itth$3@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Jy meen Amanzimtoti gaan verander na Aldiemansetotti?:)))
>>>> Die ANC gaan vreeslik ongelukkig wees:))))
>>>>
>>>> --
>>>> Groetnis,
>>>> Annette. ann...@ctnet.co.za
>>>> Happiness is a state of Mind.
>>>> Sakkie wrote in message
>>>> news:3b20bdd2$0$250@helios.is.co.za...
>>>> > Miskien moet ek 'n Sandy Bay trek. Op daai manier gaan almal sien
> hoe
>>> wit
>>>> is
>>>> > ons regtig. So gepraat van Sandy Bay. ou Beau wil mos nou hier
op
>>> 'Toti
>>>> 'n
>>>> > nudistestrand oopmaak. Ernstig!! Ek dink nie hy gaan vér kom
nie.
>> Die
>>>> > stadsvaders gaan bang wees dat die dorp se bynaam gaan verander na
>>> Tôttie
>>>> en
>>>> > dan gaan Leon se liedjie nie meer pas nie. Ek kan mos al hoor by 'n
>>>> Durban
>>>> > Metro vergadering: "Volgende aan die woord is agbare lid so-en-so
>> (nie
>>>> > so-by-so nie), die Tôttie burgermeester."
>>>> >
>>>> >
>>>> > "Annette" wrote in message
>>>> > news:9fqcmv$5jpiv$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > > Moet nou nie dat ek jou moet herinner om vriendelik te glimlag
>>> wanneer
>>>> jy
>>>> > > kniediep tussen die sardiens staan nie - Daardie TV kameras is
>>> skelm:)))
>>>> > > Annette
>>>> > >
>>>> > > Sakkie wrote in message
>>>> > > news:3b208b8a$0$226@hades.is.co.za...
>>>> > > > Die sardiens is alweer hier. Hulle het glo gister op Port
>> Shepstone
>>>> op
>>>> > > die
>>>> > > > strand uitgeswem. Sal seker binne die volgende week in Durban
>> wees.
>>>> > > >
>>>> > > > Nou hoor ek ook dat "National Geografic" die migrasie hierdie
> jaar
>>>> volg.
>>>> > > > Glo ook op BBC en CNN.
>>>> > > >
>>>> > > > Ek hoop nou nie as die program uitgesaai word hoor ons hoe die
>>>> boeremans
>>>> > > die
>>>> > > > arme wyfie vissies ontvoer en bygekom het nie. Ná Emmy. 'Skuus
>>>> Poppie,
>>>> > > ek
>>>> > > > sallie weerie.
>>>> > > >
>>>> > > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Sardiens op die suidkus [boodskap #43761 is 'n antwoord op boodskap #43503] Ma, 11 Junie 2001 07:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[3]  is tans af-lyn  Sakkie[3]
Boodskappe: 488
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
O koud is die windjie en skraal.......... Nou wonder ek of oom Eugene
Marais 'n toekomsblik gehad het van 'n (self?)uitgeworpe oud-Afrikaner in
Kanada.

Lyk my daai een het getref waar dit saak maak.

skryf in boodskap news:3B228F3A.3872E2B3@home.com...
> Sakkie wrote:
>
>> Dit is vir my al duideliker
>> dat DIT dalk jou probleem is. Heeltemal te min ou Girl.
>
> 'n Tipiese ou-wit-omie opmerking. Mense soos jyhet net 'n klein repertoire van
> snedige opmerkings.
> Hierdie is een van die twee of drie wat jy gebruik
> as jy iemand wil afmaai.
>
> Gloudina
>
Re: Sardiens op die suidkus [boodskap #43765 is 'n antwoord op boodskap #43503] Ma, 11 Junie 2001 08:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
T de Wet  is tans af-lyn  T de Wet
Boodskappe: 446
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Teen die tyd is eau beau die eau
se sake seker al redelik
ingekrimp of opgeveau
(of was nog by 'n ander eau
om te kan kyk
is hy
man or vreau?)
Na die pallemint wil hy:
sy storie te vertel
vir steve swetie
en die anner
wat van niks wil wetie
want sien stevie vir eau bou
moet hy dalk eau bou
se goete aanskeau!
opgefrommel en verskromp.
al die pallemintaries op 'n klomp
ant frienie willit seker ook ie sienie
want oom tabeau seg net
dis heeltemal uit en taboe
vir ons om te kyk en te luister
na 'n kaalgat witman
wat allerhande snaakse idees
innie pallemint wil kom fluister

Thys oppie Bosch
in sonlig en skade oopgeveau

"Danielle" skryf in boodskap news:cra2itc9g6djau89nomi83kr8085lrtb55@4ax.com...
> On Fri, 8 Jun 2001 14:00:12 +0200, "Sakkie"
> wrote:
> Is dit nogsteeds Beau Brummel? Aarde, moet hy nie al opgefrommel van
> ouderdom wees nie?
>
>
>
>
> -----= Posted via Newsfeeds.Com, Uncensored Usenet News =-----
> http://www.newsfeeds.com - The #1 Newsgroup Service in the World!
> -----== Over 80,000 Newsgroups - 16 Different Servers! =-----
Re: Sardiens op die suidkus [boodskap #43846 is 'n antwoord op boodskap #43760] Di, 12 Junie 2001 03:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dit is eintlik verkeeerd:))))
Dit is die ou pappie wat vroetel.
Die jong dame gebruik hom mos as 'n speelding:)))
Annette

--
Groetnis,
Annette. ann...@ctnet.co.za
Happiness is a state of Mind.

Sakkie skryf in boodskap news:3b24719e$0$229@hades.is.co.za...
> Eerste keer wat ek hom hoor. Puik Wouter!!!!
>
>
> "Wouter Plaasvark" wrote in message
> news:3b228756.0@news1.mweb.co.za...
>> Dis vroetelpappie
>>
>>
>> "Sakkie" wrote in message
>> news:3b2261e4$0$225@hades.is.co.za...
>> Miskien Suigstokkie. ou Beau se rug sal dit nie meer hou nie. Van die
> jong
>> meisies en die OU omies weet ek ook nie. Nog darem nie SO oud nie. My
> twee
>> tieners slaat my dood!!!!!
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:9ftmjc$64psh$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Is daar vreeslik baie jong meisies daar wat gewillige ou mans se
> geselskap
>>> verkies?
>>> Suikerpappie vir sugardaddy klink nie lekker nie.
>>> Annette
>>>
>>>
>>> Sakkie wrote in message
>>> news:3b22445a$0$223@hades.is.co.za...
>>>> Nader aan oumansetoti
>>>>
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:9fqsoe$5itth$3@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > Jy meen Amanzimtoti gaan verander na Aldiemansetotti?:)))
>>>> > Die ANC gaan vreeslik ongelukkig wees:))))
>>>> >
>>>> > --
>>>> > Groetnis,
>>>> > Annette. ann...@ctnet.co.za
>>>> > Happiness is a state of Mind.
>>>> > Sakkie wrote in message
>>>> > news:3b20bdd2$0$250@helios.is.co.za...
>>>> > > Miskien moet ek 'n Sandy Bay trek. Op daai manier gaan almal
sien
>> hoe
>>>> wit
>>>> > is
>>>> > > ons regtig. So gepraat van Sandy Bay. ou Beau wil mos nou hier
> op
>>>> 'Toti
>>>> > 'n
>>>> > > nudistestrand oopmaak. Ernstig!! Ek dink nie hy gaan vér kom
> nie.
>>> Die
>>>> > > stadsvaders gaan bang wees dat die dorp se bynaam gaan verander na
>>>> Tôttie
>>>> > en
>>>> > > dan gaan Leon se liedjie nie meer pas nie. Ek kan mos al hoor
by
> 'n
>>>> > Durban
>>>> > > Metro vergadering: "Volgende aan die woord is agbare lid
so-en-so
>>> (nie
>>>> > > so-by-so nie), die Tôttie burgermeester."
>>>> > >
>>>> > >
>>>> > > "Annette" wrote in message
>>>> > > news:9fqcmv$5jpiv$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > > > Moet nou nie dat ek jou moet herinner om vriendelik te glimlag
>>>> wanneer
>>>> > jy
>>>> > > > kniediep tussen die sardiens staan nie - Daardie TV kameras is
>>>> skelm:)))
>>>> > > > Annette
>>>> > > >
>>>> > > > Sakkie wrote in message
>>>> > > > news:3b208b8a$0$226@hades.is.co.za...
>>>> > > > > Die sardiens is alweer hier. Hulle het glo gister op Port
>>> Shepstone
>>>> > op
>>>> > > > die
>>>> > > > > strand uitgeswem. Sal seker binne die volgende week in
Durban
>>> wees.
>>>> > > > >
>>>> > > > > Nou hoor ek ook dat "National Geografic" die migrasie
hierdie
>> jaar
>>>> > volg.
>>>> > > > > Glo ook op BBC en CNN.
>>>> > > > >
>>>> > > > > Ek hoop nou nie as die program uitgesaai word hoor ons hoe die
>>>> > boeremans
>>>> > > > die
>>>> > > > > arme wyfie vissies ontvoer en bygekom het nie. Ná Emmy.
> 'Skuus
>>>> > Poppie,
>>>> > > > ek
>>>> > > > > sallie weerie.
>>>> > > > >
>>>> > > > >
>>>> > > >
>>>> > > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Vroetelpappie (was Sardiens) [boodskap #43862 is 'n antwoord op boodskap #43846] Di, 12 Junie 2001 07:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Die pappie vroetel, ja. Daarom is hy 'n vroetelpappie.
Hoe lyk dit of jy net uit die meisie se oog daarna kyk?

Wouter Speeldingetjie

"Annette" skryf in boodskap news:9g41gk$6uhqe$6@ID-92016.news.dfncis.de...
Dit is eintlik verkeeerd:))))
Dit is die ou pappie wat vroetel.
Die jong dame gebruik hom mos as 'n speelding:)))
Annette
Re: Vroetelpappie (was Sardiens) [boodskap #43874 is 'n antwoord op boodskap #43862] Di, 12 Junie 2001 08:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[3]  is tans af-lyn  Sakkie[3]
Boodskappe: 488
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
>
> Wouter Speeldingetjie

I dit nou met die klem op die -tjie Wouter?? ヲ-]
Re: Vroetelpappie (was Sardiens) [boodskap #43876 is 'n antwoord op boodskap #43874] Di, 12 Junie 2001 08:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
plaasvark  is tans af-lyn  plaasvark
Boodskappe: 200
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
> Wouter Speeldingetjie

Sakkie : I dit nou met die klem op die -tjie Wouter?? ヲ-]

Wouter: I so, ja ;-)
Re: Vroetelpappie (was Sardiens) [boodskap #43946 is 'n antwoord op boodskap #43862] Di, 12 Junie 2001 21:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Kan nie help nie:)) Een van my foute:)))
Annette

Wouter Plaasvark skryf in boodskap news:3b25c040.0@news1.mweb.co.za...
> Die pappie vroetel, ja. Daarom is hy 'n vroetelpappie.
> Hoe lyk dit of jy net uit die meisie se oog daarna kyk?
>
> Wouter Speeldingetjie
>
> "Annette" wrote in message
> news:9g41gk$6uhqe$6@ID-92016.news.dfncis.de...
> Dit is eintlik verkeeerd:))))
> Dit is die ou pappie wat vroetel.
> Die jong dame gebruik hom mos as 'n speelding:)))
> Annette
>
Re: Sardiens op die suidkus [boodskap #44014 is 'n antwoord op boodskap #43581] Wo, 13 Junie 2001 08:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[3]  is tans af-lyn  Sakkie[3]
Boodskappe: 488
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
> Van 'Toti weet ek nie veel nie...

Jong, 'Toti word beskou as die strand met die hoogste haaiaanvalsyfer op
aarde. Dit is nou volgens "Nat. Geo." Gelukkig is die strande almal
oopgestel. Ons almal weet mos "Great Whites" se hoof voedsel is robbe. Die
swart robbe teen die Kaapse kus word omtrent beheer deur die haaie. Klink
dit na 'n baie rassistiese wit haai, jy weet, alweer wit teen swart.......
In elk geval, 'n haai sal nou nie meer per ongeluk proe aan 'n wit mens nie,
hy het so baie swart teikens wat eerder 'n rob kan wees!!
Re: Sardiens op die suidkus [boodskap #44017 is 'n antwoord op boodskap #44014] Wo, 13 Junie 2001 08:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Krokkie  is tans af-lyn  Krokkie
Boodskappe: 478
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
'n Interesante storie op Na.Geo gisteraand van 2 bere van die Kaap wat wil
bewys dat die Great White nie 'n menseter is nie. Die menseters is eintlik
die tiger en bull shark.

"Sakkie" skryf in boodskap news:3b271eea$0$225@hades.is.co.za...
>
>> Van 'Toti weet ek nie veel nie...
>
> Jong, 'Toti word beskou as die strand met die hoogste haaiaanvalsyfer op
> aarde. Dit is nou volgens "Nat. Geo." Gelukkig is die strande almal
> oopgestel. Ons almal weet mos "Great Whites" se hoof voedsel is robbe. Die
> swart robbe teen die Kaapse kus word omtrent beheer deur die haaie. Klink
> dit na 'n baie rassistiese wit haai, jy weet, alweer wit teen swart.......
> In elk geval, 'n haai sal nou nie meer per ongeluk proe aan 'n wit mens nie,
> hy het so baie swart teikens wat eerder 'n rob kan wees!!
>
Re: Sardiens op die suidkus [boodskap #44030 is 'n antwoord op boodskap #44017] Wo, 13 Junie 2001 09:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[3]  is tans af-lyn  Sakkie[3]
Boodskappe: 488
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ou Krokkie, as 'n ou nou heel tegnies wil raak....
As haaie, dit is nou enige haai, mensvreters was, sou hulle lankal
uitgesterf het. Daar is nie genoeg mense op die strande om al die haaie te
voer nie. Daar is sekere haaie wat meer mense byt as ander. "Great white,
Tiger, Bull en moenie die Zambezi weggooi nie." Daar is 'n paar redes
daarvoor. Hulle is groot genoeg, ons swem in hulle jaggebied, wanneer
vergelyk word met seediere se grasie spartel ons in die water rond soos iets
wat in die moeilikheid is.

Ek wonder of die twee al gesien het hoe 'n gróót "Great white" aggresief
aanval. Dit is om die minste te sê skrikwekkend. Hulle kan maar gaan krap
waar dit nie jeuk nie.

"krokkie" skryf in boodskap news:3b2722f5$0$230@hades.is.co.za...
> 'n Interesante storie op Na.Geo gisteraand van 2 bere van die Kaap wat wil
> bewys dat die Great White nie 'n menseter is nie. Die menseters is eintlik
> die tiger en bull shark.
>
>
>
> "Sakkie" wrote in message
> news:3b271eea$0$225@hades.is.co.za...
>>
>>> Van 'Toti weet ek nie veel nie...
>>
>> Jong, 'Toti word beskou as die strand met die hoogste haaiaanvalsyfer op
>> aarde. Dit is nou volgens "Nat. Geo." Gelukkig is die strande almal
>> oopgestel. Ons almal weet mos "Great Whites" se hoof voedsel is robbe.
> Die
>> swart robbe teen die Kaapse kus word omtrent beheer deur die haaie. Klink
>> dit na 'n baie rassistiese wit haai, jy weet, alweer wit teen swart.......
>> In elk geval, 'n haai sal nou nie meer per ongeluk proe aan 'n wit mens
> nie,
>> hy het so baie swart teikens wat eerder 'n rob kan wees!!
>>
>
Re: Sardiens op die suidkus [boodskap #44095 is 'n antwoord op boodskap #44030] Wo, 13 Junie 2001 19:59 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Haaie is eintlik baie skaam visse. Hulle byt net na iets wat soos kos mag
lyk:)
Annette

Sakkie wrote in message
news:3b272d4f$0$232@hades.is.co.za...
> Ou Krokkie, as 'n ou nou heel tegnies wil raak....
> As haaie, dit is nou enige haai, mensvreters was, sou hulle lankal
> uitgesterf het. Daar is nie genoeg mense op die strande om al die haaie te
> voer nie. Daar is sekere haaie wat meer mense byt as ander. "Great white,
> Tiger, Bull en moenie die Zambezi weggooi nie." Daar is 'n paar redes
> daarvoor. Hulle is groot genoeg, ons swem in hulle jaggebied, wanneer
> vergelyk word met seediere se grasie spartel ons in die water rond soos iets
> wat in die moeilikheid is.
>
> Ek wonder of die twee al gesien het hoe 'n gróót "Great white" aggresief
> aanval. Dit is om die minste te sê skrikwekkend. Hulle kan maar gaan krap
> waar dit nie jeuk nie.
>
> "krokkie" wrote in message
> news:3b2722f5$0$230@hades.is.co.za...
>> 'n Interesante storie op Na.Geo gisteraand van 2 bere van die Kaap wat wil
>> bewys dat die Great White nie 'n menseter is nie. Die menseters is eintlik
>> die tiger en bull shark.
>>
>>
>>
>> "Sakkie" wrote in message
>> news:3b271eea$0$225@hades.is.co.za...
>>>
>>>> Van 'Toti weet ek nie veel nie...
>>>
>>> Jong, 'Toti word beskou as die strand met die hoogste haaiaanvalsyfer op
>>> aarde. Dit is nou volgens "Nat. Geo." Gelukkig is die strande almal
>>> oopgestel. Ons almal weet mos "Great Whites" se hoof voedsel is
robbe.
>> Die
>>> swart robbe teen die Kaapse kus word omtrent beheer deur die haaie.
> Klink
>>> dit na 'n baie rassistiese wit haai, jy weet, alweer wit teen
> swart.......
>>> In elk geval, 'n haai sal nou nie meer per ongeluk proe aan 'n wit
mens
>> nie,
>>> hy het so baie swart teikens wat eerder 'n rob kan wees!!
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: En toe... wat nou?
Volgende onderwerp: Litnet
Gaan na forum:
  
[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 04 22:01:56 MGT 2024