| RE 'Snaakse gevoel' [boodskap #43248] |
So., 03 Junie 2001 10:45  |
Davie Davis
Boodskappe: 1012 Geregistreer: November 2001
|
Senior Lid |
|
|
On Sat, 2 Jun 2001 15:14:52 +0200, pjb...@eskom.co.za wrote:
> Dit het met my ookal gebeur dat ek iewers oppad is waar ek nog nooit tevore
> was nie en skielik weet ek presies hoe en wat ek gaan sien as ek bv. om die
> volgende draai sal gaan ens.
Ãn à s ons nou die woord 'astrale projeksie' hier ingooi, wat sal julle
reaksie wees?
DD
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: RE 'Snaakse gevoel' [boodskap #43258 is 'n antwoord op boodskap #43256] |
So., 03 Junie 2001 20:21   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Wel, ek is net verbaas dat geen ander persoon hier sy of haar dubbeldoor al
gesien het nie.
Annette
pjb...@eskom.co.za wrote in message ...
> Dalk of dalk nie. Die onderwerp het begin by Annette se pos met dieselfde
> opskrif so twee dae gelede.
> pjb
> "Jonas" wrote in message
> news:3b1a777c$0$261@helios.is.co.za...
>> Ek het wel al tot so 'n mate verdwaal en dat ek dan gehoop het dat ek
>> voorheen daar kon gewees het - of, mis ek nou die punt... :->
>> "Davie Davis" wrote in message
>> news:j85khtclpjrmclk3iotk4ivgpiki94dnhb@4ax.com...
>>>
>>>
>>> On Sat, 2 Jun 2001 15:14:52 +0200, pjb...@eskom.co.za wrote:
>>>
>>>> Dit het met my ookal gebeur dat ek iewers oppad is waar ek nog nooit
>> tevore
>>>> was nie en skielik weet ek presies hoe en wat ek gaan sien as ek bv.
om
>> die
>>>> volgende draai sal gaan ens.
>>>
>>> 'n ís ons nou die woord 'astrale projeksie' hier ingooi, wat sal julle
>>> reaksie wees?
>>>
>>> DD
>
|
|
|
|
|
|
| Re: RE 'Snaakse gevoel' [boodskap #43274 is 'n antwoord op boodskap #43257] |
Ma., 04 Junie 2001 07:35   |
Sakkie[3]
Boodskappe: 488 Geregistreer: Mei 2001
|
Senior Lid |
|
|
Daar is al heelwat navorsing gedoen op die gebied. Dit is nou nie die
ewebeeld van Annette nie, maar die "voorgevoel, of vooraf weet" gedeelte.
Eksperimente met muise deur 'n doolhof het al bewys dat as jy genoeg muise
deur die doolhof stuur om by 'n stuk kos uit te kom, bereik jy 'n punt waar
die nuwe muis met die kortste pad reguit na die kos toe gaan. Nog 'n baie
interresante een is dat tot redelik onlangs almal gedink het dat
gliserien(spelling?) nie 'n kristal vorm het nie. Dit het skielik verander
toe gliserien in 'n vliegtuig op pad tussen Europa? en Suid-Amerika spontaan
gekristaliseer het, en 'n ketting reaksie reg deur die wêreld veroorsaak
het.
Daar gaan baie meer aan as wat ons wetenskap wette kan verduidelik. Ek dink
nie dis okkult nie, net iets wat ons nog nie ontdek het nie.
Sakkie
"Davie Davis" skryf in boodskap news:cbukhtced29irf5fhtl94ef2rka5r1mgbt@4ax.com...
> On Sun, 3 Jun 2001 19:50:55 +0200, pjb...@eskom.co.za wrote:
>
>> DD, ek het nie 'n idee hoe hierdie dinge inmekaar steek nie en ek is maar 'n
>> leek op die gebied van "astrale projeksies" en so voorts. Wat ek wel weet is
>> wat ek ondervind het maar die hoe en waarom, nee, ek weet nie.
>> pjb
>
> glo jy vir my PJ, wanneer ek sê dat enigeen wat hieroor wil praat, 'n
> leek is. Nie noodwendig 'n leek betreffende die teorie daarvan nie
> maar 'n besliste leek wat dít aanbetref in die geheel. Selfs mense wat
> dink dat hulle dit ervaar is nie seker wát hulle ervaar nie. Die
> oorgrote mening (kennersmening?) is dat dit nie bestaan nie.
> Twee vrae wat beslis hier in die lug sal bly hang is
> 1. bestaan dit wel
> 2. ís dit (indien dit wel bestaan natuurlik) okkulties? (Myns
> insiens is dit nie okkulties nie.)
>
> Hierdie was so ietwat ingedagte reaksie op wat jy gesê het so laat dit
> maar daar.
>
> DD
|
|
|
|
|
|
| Re: RE 'Snaakse gevoel' [boodskap #43318 is 'n antwoord op boodskap #43274] |
Di., 05 Junie 2001 14:12  |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Sakkie wrote:
> Eksperimente met muise deur 'n doolhof het al bewys dat as jy genoeg muise
> deur die doolhof stuur om by 'n stuk kos uit te kom, bereik jy 'n punt waar
> die nuwe muis met die kortste pad reguit na die kos toe gaan.
>
> Daar gaan baie meer aan as wat ons wetenskap wette kan verduidelik. Ek dink
> nie dis okkult nie, net iets wat ons nog nie ontdek het nie.
Daar is natuurlik die getuienis van Eugene Marais van meer
as 'n honderd jaar gelede dat as jy aan 'n termiete-koningin
raak, elke werker-mier in die nabyheid daarvan weet en daarop
reageer. (Ek dink die naam van die boek was "The soul of the
White Ant" of so-iets.)
Gloudina
|
|
|
|