| Dit gaan beter [boodskap #43102] |
Do., 31 Mei 2001 18:09  |
gerhardoos
Boodskappe: 4 Geregistreer: Augustus 2001
|
Junior Lid |
|
|
Volgens die statistieke op misdaad is Suid Afrka n beter plek as verlede
jaar. Nou wonder ek maar hoekom die geleerde meneer Steve nie die kamera in
die gesig kan kyk as hy die wonderlike nuus wil vertel nie. Wonder hoekom al
my vriende meer misdaad ervaar. Of gaan dit beter. Of is dit nog n inflasie
aangepaste syfer.
|
|
|
|
|
|
| Re: Dit gaan beter [boodskap #43113 is 'n antwoord op boodskap #43102] |
Do., 31 Mei 2001 20:40   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Wel, miskien is daar misdaadsyfers en kernmisdaadsyfers:))))
Annette
gerhardoos wrote in message ...
> Volgens die statistieke op misdaad is Suid Afrka n beter plek as verlede
> jaar. Nou wonder ek maar hoekom die geleerde meneer Steve nie die kamera in
> die gesig kan kyk as hy die wonderlike nuus wil vertel nie. Wonder hoekom al
> my vriende meer misdaad ervaar. Of gaan dit beter. Of is dit nog n inflasie
> aangepaste syfer.
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Dit gaan beter [boodskap #43240 is 'n antwoord op boodskap #43213] |
So., 03 Junie 2001 07:01  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Nou weet ek hoekom Statistiek1 so 'n agterspeen vakkie was - niemand wil dit
ernstig opneem nie;)))
Annette
Ernest wrote in message ...
> Dis nou weer verander. Dit sal nou weer beskikbaar gestel word maar, op 'n
> kwartaalikse basis. Die eerste kwartaal sal begin op 1 Julie 2001. Dus, die
> eerste syfers wat beskikbaar kom is 1 Sep 2001.
>
> "Wouter Plaasvark" wrote in message
> news:3b177539.0@news1.mweb.co.za...
>> Danielle
>> Volgens wat ek gehoor het, mag die polisie nie meer die misdaad
>> statistieke beskikbaar stel nie
>
|
|
|
|