| Re: Magiese woorde. [boodskap #44362 is 'n antwoord op boodskap #44354] |
Vr., 15 Junie 2001 19:26   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
As jy wil gedreig word, moet jy Gloudina vra:)))
Ek is mos 'n vredeliewende ou dier;)))
Annette
--
Groetnis,
Annette. ann...@ctnet.co.za
Happiness is a state of Mind.
Sakkie skryf in boodskap news:3b2a43a3$0$231@hades.is.co.za...
> Net gedag jy dreig my hier voor baie getuies:-))
> Sakkie
>
> "Annette" wrote in message
> news:9gd1vg$86n32$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Bloot 'n uitnodiging:))))
>> Annette
>>
>> Sakkie wrote in message
>> news:3b29b09a$0$232@hades.is.co.za...
>>> Is dit 'n uitdaging of 'n belofte??
>>> Sakkie
>>>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:9gav1v$7vli8$3@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Ek sal jou tan check as jy kom kuier;))))
>>>> Annette
>>>>
>>>>
>>>> --
>>>> Groetnis,
>>>> Annette. ann...@ctnet.co.za
>>>> Happiness is a state of Mind.
>>>> Sakkie wrote in message
>>>> news:3b2855aa$0$228@hades.is.co.za...
>>>> > Nee Annette ek verseker jou, die son het my nog nie so bygekom dat ek so
>>>> > verrimpeld is nie.
>>>> >
>>>> > "Annette" wrote in message
>>>> > news:9g8jud$7opuk$23@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > > Is jy SEKER Jy is nie BB Nie?:))))))
>>>> > > Annette
>>>> > >
>>>> > > Sakkie wrote in message
>>>> > > news:3b1c9fc9$0$225@hades.is.co.za...
>>>> > > > Toe ek nog op skool was het ons 'n Kadette Kamp net duskant
>>>> Rawsonville
>>>> > op
>>>> > > > Christiaan de Wet se druiwe plaas gehad. Sommer tente opgeslaan in die
>>>> > > > middel van die Gimkana(Sp??) baan. Wat my altyd sal bybly is die rivier wat
>>>> > > > daar deur loop. Dit was die soetste water wat ek nog gedrink het. Ek weet
>>>> > > > nie of dit nog so is nie, maar daardie jare is Rawsonville se dorpswater glo
>>>> > > > ongesuiwer uit die rivier gebruik. Sy dogter het ons met 'n verkyker
>>>> > > > dopgehou as ons in die rivier gebad het. Sy't nooit uitgevind ons het
>>>> > > > geweet nie.
>>>> > > >
>>>> > >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Velkleur [boodskap #44389 is 'n antwoord op boodskap #44383] |
Sa., 16 Junie 2001 07:31   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Jy is doodreg daar Wouter;)))) Ons sal maar wag en sien of Sakkie sal erken
of hy 'n Skot is of nie:))))
Vir al wat ons weet is hy McSaki:)))
Annette
Wouter Plaasvark skryf in boodskap news:3b2aec37.0@news1.mweb.co.za...
> Annette : Ek sal jou tan check as jy kom kuier;))))
>
> Sakkie : Is dit 'n uitdaging of 'n belofte??
>
> Annette : Bloot 'n uitnodiging:))))
>
> Wouter : Ek hoop nie Sakkie het 'n ligblou tan soos sommige Skotte nie.
> Hulle moet 'n week op die strand lê voor hulle wit is...
>
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Velkleur [boodskap #44536 is 'n antwoord op boodskap #44511] |
Ma., 18 Junie 2001 11:22   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Maar jy sal kan doedelsak speel:)))))
Annette ( 50% Frans)
Sakkie skryf in boodskap news:3b2dbc96$0$223@hades.is.co.za...
> "Skuus vir die vorige een. Ek het ge"send" voor ek geskryf het.
>
> Beslis nie skots nie. My Gro------ot oupa Dirk Coetzee(*1655) se pa was
> Gerard Couché, sover bekend 'n fransman. Daar is glo nou nog Couchés in
> Frankryk en België. Ek het nog nie probeer navors nie.
>
> Ek is ook maar bly ek is nie 'n skot nie. Ek sal maar sukkel met die rokkie
> en die oop knaters.
> Sakkie
>
> "Annette" wrote in message
> news:9gf265$8ihn3$3@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Jy is doodreg daar Wouter;)))) Ons sal maar wag en sien of Sakkie sal erken
>> of hy 'n Skot is of nie:))))
>> Vir al wat ons weet is hy McSaki:)))
>> Annette
>>
>> Wouter Plaasvark wrote in message
>> news:3b2aec37.0@news1.mweb.co.za...
>>> Annette : Ek sal jou tan check as jy kom kuier;))))
>>>
>>> Sakkie : Is dit 'n uitdaging of 'n belofte??
>>>
>>> Annette : Bloot 'n uitnodiging:))))
>>>
>>> Wouter : Ek hoop nie Sakkie het 'n ligblou tan soos sommige Skotte nie.
>>> Hulle moet 'n week op die strand lê voor hulle wit is...
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Velkleur [boodskap #44558 is 'n antwoord op boodskap #44549] |
Ma., 18 Junie 2001 14:21   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Designer papier:)))))
Annette
Sakkie skryf in boodskap news:3b2df20d$0$226@hades.is.co.za...
> Ja DD, ek wou al naslaan, maar mens kies mos ongelukkig net jou
> vriende.......
>
> Gat skoonmaak?.....wanneer laas was jy hier DD. Reenen en Gloudina maak
> gereeld so. En nogal met swart papier :-))))))
> Sakkie
>
> "Davie Davis" wrote in message
> news:4kpritos70b6d9191kvti644rflsncc15l@4ax.com...
>> On Mon, 18 Jun 2001 10:34:24 +0200, "Sakkie"
>> wrote:
>>
>>> "Skuus vir die vorige een. Ek het ge"send" voor ek geskryf het.
>>>
>>> Beslis nie skots nie. My Gro------ot oupa Dirk Coetzee(*1655)
>>
>> Jy klink vir my so bietjie familie van die ou wat oor die poeliste
>> hier (Vlakplaas ens.) geskinner het en toe gat skoon gemaak het
>> (jislaak wanneer het ek laas daai uitdrukking gehoor!).
>>
>> DD
>
|
|
|
|
| Re: Velkleur [boodskap #44559 is 'n antwoord op boodskap #44546] |
Ma., 18 Junie 2001 14:22   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ooooohhhhhh!!! Hoe het jy geweet dat Frans praat my laat swymel?:))))
Annette
Sakkie skryf in boodskap news:3b2de911$0$223@hades.is.co.za...
> 'n Paar dinge wat gesê word oor fransmanne wat darem baie beter klink as
> doedelsak speel :-))
> Sakkie
>
> "Annette" wrote in message
> news:9gknvf$9ergs$4@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Maar jy sal kan doedelsak speel:)))))
>> Annette ( 50% Frans)
>>
>> Sakkie wrote in message
>> news:3b2dbc96$0$223@hades.is.co.za...
>>> "Skuus vir die vorige een. Ek het ge"send" voor ek geskryf het.
>>>
>>> Beslis nie skots nie. My Gro------ot oupa Dirk Coetzee(*1655) se pa was
>>> Gerard Couché, sover bekend 'n fransman. Daar is glo nou nog Couchés in
>>> Frankryk en België. Ek het nog nie probeer navors nie.
>>>
>>> Ek is ook maar bly ek is nie 'n skot nie. Ek sal maar sukkel met die rokkie
>>> en die oop knaters.
>>> Sakkie
>>>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:9gf265$8ihn3$3@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Jy is doodreg daar Wouter;)))) Ons sal maar wag en sien of Sakkie sal erken
>>>> of hy 'n Skot is of nie:))))
>>>> Vir al wat ons weet is hy McSaki:)))
>>>> Annette
>>>>
>>>> Wouter Plaasvark wrote in message
>>>> news:3b2aec37.0@news1.mweb.co.za...
>>>> > Annette : Ek sal jou tan check as jy kom kuier;))))
>>>> >
>>>> > Sakkie : Is dit 'n uitdaging of 'n belofte??
>>>> >
>>>> > Annette : Bloot 'n uitnodiging:))))
>>>> >
>>>> > Wouter : Ek hoop nie Sakkie het 'n ligblou tan soos sommige Skotte nie.
>>>> > Hulle moet 'n week op die strand lê voor hulle wit is...
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Velkleur [boodskap #44617 is 'n antwoord op boodskap #44613] |
Di., 19 Junie 2001 06:42   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Dit is waar!!:))))
Laat my dink aan die raaisel: Wat is vierkantig, wit, en sit in 'n boom?
A: 'n Stoof.
V: 'n Stoof?
A: Dit is my stoof - ek kan maak met dit wat ek wil:)))
Annette
--
Groetnis,
Annette. ann...@ctnet.co.za
Happiness is a state of Mind.
Sakkie skryf in boodskap news:3b2eef87$0$248@helios.is.co.za...
> Ek kan maak met my papier wat ek wil...... :-)))))))
> Sakkie
>
> "Annette" wrote in message
> news:9gl9dn$9q38v$5@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Designer papier:)))))
>> Annette
>>
>> Sakkie wrote in message
>> news:3b2df20d$0$226@hades.is.co.za...
>>> Ja DD, ek wou al naslaan, maar mens kies mos ongelukkig net jou
>>> vriende.......
>>>
>>> Gat skoonmaak?.....wanneer laas was jy hier DD. Reenen en Gloudina maak
>>> gereeld so. En nogal met swart papier :-))))))
>>> Sakkie
>>>
>>> "Davie Davis" wrote in message
>>> news:4kpritos70b6d9191kvti644rflsncc15l@4ax.com...
>>>> On Mon, 18 Jun 2001 10:34:24 +0200, "Sakkie"
>>>> wrote:
>>>>
>>>> >"Skuus vir die vorige een. Ek het ge"send" voor ek geskryf het.
>>>> >
>>>> >Beslis nie skots nie. My Gro------ot oupa Dirk Coetzee(*1655)
>>>>
>>>> Jy klink vir my so bietjie familie van die ou wat oor die poeliste
>>>> hier (Vlakplaas ens.) geskinner het en toe gat skoon gemaak het
>>>> (jislaak wanneer het ek laas daai uitdrukking gehoor!).
>>>>
>>>> DD
>>>
>>
>
|
|
|
|
| Re: Velkleur [boodskap #44618 is 'n antwoord op boodskap #44615] |
Di., 19 Junie 2001 06:44   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Was jy toentertyd nog jonk en onskuldig?:))))
Annette
--
Groetnis,
Annette. ann...@ctnet.co.za
Happiness is a state of Mind.
Sakkie skryf in boodskap news:3b2ef0d6$0$260@helios.is.co.za...
> Dit is 'n taal wat sag is op die oor is dit nie. Ek sien Vodacom het weer
> Saterdag die advertensie uitgesaai van die fransman in die bad. Dis nou die
> een waar hy soentjies stuur oor die telefoon. Ek onthou nog goed toe dit in
> '95 uitgesaai is. 'n Ou kan hom baie maklik misverstaan. Ek het amper van
> die stoel af geneuk toe ek hom die eerste keer hoor :-)))))))
> Sakkie
>
> "Annette" wrote in message
> news:9gl9dp$9q38v$6@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Ooooohhhhhh!!! Hoe het jy geweet dat Frans praat my laat swymel?:))))
>> Annette
>>
>> Sakkie wrote in message
>> news:3b2de911$0$223@hades.is.co.za...
>>> 'n Paar dinge wat gesê word oor fransmanne wat darem baie beter klink as
>>> doedelsak speel :-))
>>> Sakkie
>>>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:9gknvf$9ergs$4@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Maar jy sal kan doedelsak speel:)))))
>>>> Annette ( 50% Frans)
>>>>
>>>> Sakkie wrote in message
>>>> news:3b2dbc96$0$223@hades.is.co.za...
>>>> > "Skuus vir die vorige een. Ek het ge"send" voor ek geskryf het.
>>>> >
>>>> > Beslis nie skots nie. My Gro------ot oupa Dirk Coetzee(*1655) se
pa
>> was
>>>> > Gerard Couché, sover bekend 'n fransman. Daar is glo nou nog
> Couchés
>> in
>>>> > Frankryk en België. Ek het nog nie probeer navors nie.
>>>> >
>>>> > Ek is ook maar bly ek is nie 'n skot nie. Ek sal maar sukkel met
> die
>>>> rokkie
>>>> > en die oop knaters.
>>>> > Sakkie
>>>> >
>>>> > "Annette" wrote in message
>>>> > news:9gf265$8ihn3$3@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > > Jy is doodreg daar Wouter;)))) Ons sal maar wag en sien of
Sakkie
>> sal
>>>> > erken
>>>> > > of hy 'n Skot is of nie:))))
>>>> > > Vir al wat ons weet is hy McSaki:)))
>>>> > > Annette
>>>> > >
>>>> > > Wouter Plaasvark wrote in message
>>>> > > news:3b2aec37.0@news1.mweb.co.za...
>>>> > > > Annette : Ek sal jou tan check as jy kom kuier;))))
>>>> > > >
>>>> > > > Sakkie : Is dit 'n uitdaging of 'n belofte??
>>>> > > >
>>>> > > > Annette : Bloot 'n uitnodiging:))))
>>>> > > >
>>>> > > > Wouter : Ek hoop nie Sakkie het 'n ligblou tan soos sommige
> Skotte
>>>> nie.
>>>> > > > Hulle moet 'n week op die strand lê voor hulle wit is...
>>>> > > >
>>>> > > >
>>>> > > >
>>>> > > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Velkleur [boodskap #44635 is 'n antwoord op boodskap #44623] |
Di., 19 Junie 2001 10:21   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
:))))) Die Lulu?:)))))
Annette
Sakkie skryf in boodskap news:3b2f0798$0$224@hades.is.co.za...
> Ek het eintlik gedink aan die liedjie........
> Sakkie
>
> "Annette" wrote in message
> news:9gms55$9qv4n$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Dit is waar!!:))))
>> Laat my dink aan die raaisel: Wat is vierkantig, wit, en sit in 'n boom?
>> A: 'n Stoof.
>> V: 'n Stoof?
>> A: Dit is my stoof - ek kan maak met dit wat ek wil:)))
>> Annette
>>
>>
>> --
>> Groetnis,
>> Annette. ann...@ctnet.co.za
>> Happiness is a state of Mind.
>> Sakkie wrote in message
>> news:3b2eef87$0$248@helios.is.co.za...
>>> Ek kan maak met my papier wat ek wil...... :-)))))))
>>> Sakkie
>>>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:9gl9dn$9q38v$5@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Designer papier:)))))
>>>> Annette
>>>>
>>>> Sakkie wrote in message
>>>> news:3b2df20d$0$226@hades.is.co.za...
>>>> > Ja DD, ek wou al naslaan, maar mens kies mos ongelukkig net jou
>>>> > vriende.......
>>>> >
>>>> > Gat skoonmaak?.....wanneer laas was jy hier DD. Reenen en
Gloudina
>> maak
>>>> > gereeld so. En nogal met swart papier :-))))))
>>>> > Sakkie
>>>> >
>>>> > "Davie Davis" wrote in message
>>>> > news:4kpritos70b6d9191kvti644rflsncc15l@4ax.com...
>>>> > > On Mon, 18 Jun 2001 10:34:24 +0200, "Sakkie"
>>
>>>> > > wrote:
>>>> > >
>>>> > > >"Skuus vir die vorige een. Ek het ge"send" voor ek geskryf het.
>>>> > > >
>>>> > > >Beslis nie skots nie. My Gro------ot oupa Dirk Coetzee(*1655)
>>>> > >
>>>> > > Jy klink vir my so bietjie familie van die ou wat oor die poeliste
>>>> > > hier (Vlakplaas ens.) geskinner het en toe gat skoon gemaak het
>>>> > > (jislaak wanneer het ek laas daai uitdrukking gehoor!).
>>>> > >
>>>> > > DD
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Velkleur [boodskap #44648 is 'n antwoord op boodskap #44646] |
Di., 19 Junie 2001 13:26   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek ken baie liedjies:)))
Annette
--
Groetnis,
Annette. ann...@ctnet.co.za
Happiness is a state of Mind.
Sakkie skryf in boodskap news:3b2f4c9a$0$223@hades.is.co.za...
> Haai, ken jy hom ook?!!!!!
> Sakkie
>
> "Annette" wrote in message
> news:9gn8oi$9nvfh$7@ID-92016.news.dfncis.de...
>> :))))) Die Lulu?:)))))
>> Annette
>>
>> Sakkie wrote in message
>> news:3b2f0798$0$224@hades.is.co.za...
>>> Ek het eintlik gedink aan die liedjie........
>>> Sakkie
>>>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:9gms55$9qv4n$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Dit is waar!!:))))
>>>> Laat my dink aan die raaisel: Wat is vierkantig, wit, en sit in 'n
> boom?
>>>> A: 'n Stoof.
>>>> V: 'n Stoof?
>>>> A: Dit is my stoof - ek kan maak met dit wat ek wil:)))
>>>> Annette
>>>>
>>>>
>>>> --
>>>> Groetnis,
>>>> Annette. ann...@ctnet.co.za
>>>> Happiness is a state of Mind.
>>>> Sakkie wrote in message
>>>> news:3b2eef87$0$248@helios.is.co.za...
>>>> > Ek kan maak met my papier wat ek wil...... :-)))))))
>>>> > Sakkie
>>>> >
>>>> > "Annette" wrote in message
>>>> > news:9gl9dn$9q38v$5@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > > Designer papier:)))))
>>>> > > Annette
>>>> > >
>>>> > > Sakkie wrote in message
>>>> > > news:3b2df20d$0$226@hades.is.co.za...
>>>> > > > Ja DD, ek wou al naslaan, maar mens kies mos ongelukkig net jou
>>>> > > > vriende.......
>>>> > > >
>>>> > > > Gat skoonmaak?.....wanneer laas was jy hier DD. Reenen en
>> Gloudina
>>>> maak
>>>> > > > gereeld so. En nogal met swart papier :-))))))
>>>> > > > Sakkie
>>>> > > >
>>>> > > > "Davie Davis" wrote in message
>>>> > > > news:4kpritos70b6d9191kvti644rflsncc15l@4ax.com...
>>>> > > > > On Mon, 18 Jun 2001 10:34:24 +0200, "Sakkie"
>>>>
>>>> > > > > wrote:
>>>> > > > >
>>>> > > > > >"Skuus vir die vorige een. Ek het ge"send" voor ek geskryf
>> het.
>>>> > > > > >
>>>> > > > > >Beslis nie skots nie. My Gro------ot oupa Dirk
> Coetzee(*1655)
>>>> > > > >
>>>> > > > > Jy klink vir my so bietjie familie van die ou wat oor die
>> poeliste
>>>> > > > > hier (Vlakplaas ens.) geskinner het en toe gat skoon gemaak
> het
>>>> > > > > (jislaak wanneer het ek laas daai uitdrukking gehoor!).
>>>> > > > >
>>>> > > > > DD
>>>> > > >
>>>> > > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
| Re: Velkleur [boodskap #44661 is 'n antwoord op boodskap #44622] |
Di., 19 Junie 2001 18:15   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
:)))) As jy daaroor moet tob, dan is jy nog onskuldig:)))))
Annette
--
Groetnis,
Annette. ann...@ctnet.co.za
Happiness is a state of Mind.
Sakkie skryf in boodskap news:3b2f0715$0$229@hades.is.co.za...
> Ek weet nie so mooi van een van die twee nie :-)))))
> Sakkie(wat skielik top oor onskuld en ouderdom)
>
> "Annette" wrote in message
> news:9gms5b$9qv4n$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Was jy toentertyd nog jonk en onskuldig?:))))
>> Annette
>> --
>> Groetnis,
>> Annette. ann...@ctnet.co.za
>> Happiness is a state of Mind.
>> Sakkie wrote in message
>> news:3b2ef0d6$0$260@helios.is.co.za...
>>> Dit is 'n taal wat sag is op die oor is dit nie. Ek sien Vodacom het
> weer
>>> Saterdag die advertensie uitgesaai van die fransman in die bad. Dis
nou
>> die
>>> een waar hy soentjies stuur oor die telefoon. Ek onthou nog goed toe
dit
>> in
>>> '95 uitgesaai is. 'n Ou kan hom baie maklik misverstaan. Ek het
amper
>> van
>>> die stoel af geneuk toe ek hom die eerste keer hoor :-)))))))
>>> Sakkie
>>>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:9gl9dp$9q38v$6@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Ooooohhhhhh!!! Hoe het jy geweet dat Frans praat my laat swymel?:))))
>>>> Annette
>>>>
>>>> Sakkie wrote in message
>>>> news:3b2de911$0$223@hades.is.co.za...
>>>> > 'n Paar dinge wat gesê word oor fransmanne wat darem baie beter
> klink
>> as
>>>> > doedelsak speel :-))
>>>> > Sakkie
>>>> >
>>>> > "Annette" wrote in message
>>>> > news:9gknvf$9ergs$4@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > > Maar jy sal kan doedelsak speel:)))))
>>>> > > Annette ( 50% Frans)
>>>> > >
>>>> > > Sakkie wrote in message
>>>> > > news:3b2dbc96$0$223@hades.is.co.za...
>>>> > > > "Skuus vir die vorige een. Ek het ge"send" voor ek geskryf het.
>>>> > > >
>>>> > > > Beslis nie skots nie. My Gro------ot oupa Dirk Coetzee(*1655)
> se
>> pa
>>>> was
>>>> > > > Gerard Couché, sover bekend 'n fransman. Daar is glo nou nog
>>> Couchés
>>>> in
>>>> > > > Frankryk en België. Ek het nog nie probeer navors nie.
>>>> > > >
>>>> > > > Ek is ook maar bly ek is nie 'n skot nie. Ek sal maar sukkel
> met
>>> die
>>>> > > rokkie
>>>> > > > en die oop knaters.
>>>> > > > Sakkie
>>>> > > >
>>>> > > > "Annette" wrote in message
>>>> > > > news:9gf265$8ihn3$3@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > > > > Jy is doodreg daar Wouter;)))) Ons sal maar wag en sien of
>> Sakkie
>>>> sal
>>>> > > > erken
>>>> > > > > of hy 'n Skot is of nie:))))
>>>> > > > > Vir al wat ons weet is hy McSaki:)))
>>>> > > > > Annette
>>>> > > > >
>>>> > > > > Wouter Plaasvark wrote in message
>>>> > > > > news:3b2aec37.0@news1.mweb.co.za...
>>>> > > > > > Annette : Ek sal jou tan check as jy kom kuier;))))
>>>> > > > > >
>>>> > > > > > Sakkie : Is dit 'n uitdaging of 'n belofte??
>>>> > > > > >
>>>> > > > > > Annette : Bloot 'n uitnodiging:))))
>>>> > > > > >
>>>> > > > > > Wouter : Ek hoop nie Sakkie het 'n ligblou tan soos
sommige
>>> Skotte
>>>> > > nie.
>>>> > > > > > Hulle moet 'n week op die strand lê voor hulle wit is...
>>>> > > > > >
>>>> > > > > >
>>>> > > > > >
>>>> > > > > >
>>>> > > > >
>>>> > > > >
>>>> > > >
>>>> > > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
| Re: Velkleur [boodskap #44670 is 'n antwoord op boodskap #44648] |
Wo., 20 Junie 2001 06:44   |
Sakkie[3]
Boodskappe: 488 Geregistreer: Mei 2001
|
Senior Lid |
|
|
Gaan ons noot vir noot speel?
Sakkie
"Annette" skryf in boodskap news:9gntoa$9vj4r$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ek ken baie liedjies:)))
> Annette
>
>
> --
> Groetnis,
> Annette. ann...@ctnet.co.za
> Happiness is a state of Mind.
> Sakkie wrote in message
> news:3b2f4c9a$0$223@hades.is.co.za...
>> Haai, ken jy hom ook?!!!!!
>> Sakkie
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:9gn8oi$9nvfh$7@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> :))))) Die Lulu?:)))))
>>> Annette
>>>
>>> Sakkie wrote in message
>>> news:3b2f0798$0$224@hades.is.co.za...
>>>> Ek het eintlik gedink aan die liedjie........
>>>> Sakkie
>>>>
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:9gms55$9qv4n$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > Dit is waar!!:))))
>>>> > Laat my dink aan die raaisel: Wat is vierkantig, wit, en sit in 'n
>> boom?
>>>> > A: 'n Stoof.
>>>> > V: 'n Stoof?
>>>> > A: Dit is my stoof - ek kan maak met dit wat ek wil:)))
>>>> > Annette
>>>> >
>>>> >
>>>> > --
>>>> > Groetnis,
>>>> > Annette. ann...@ctnet.co.za
>>>> > Happiness is a state of Mind.
>>>> > Sakkie wrote in message
>>>> > news:3b2eef87$0$248@helios.is.co.za...
>>>> > > Ek kan maak met my papier wat ek wil...... :-)))))))
>>>> > > Sakkie
>>>> > >
>>>> > > "Annette" wrote in message
>>>> > > news:9gl9dn$9q38v$5@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > > > Designer papier:)))))
>>>> > > > Annette
>>>> > > >
>>>> > > > Sakkie wrote in message
>>>> > > > news:3b2df20d$0$226@hades.is.co.za...
>>>> > > > > Ja DD, ek wou al naslaan, maar mens kies mos ongelukkig net
> jou
>>>> > > > > vriende.......
>>>> > > > >
>>>> > > > > Gat skoonmaak?.....wanneer laas was jy hier DD. Reenen en
>>> Gloudina
>>>> > maak
>>>> > > > > gereeld so. En nogal met swart papier :-))))))
>>>> > > > > Sakkie
>>>> > > > >
>>>> > > > > "Davie Davis" wrote in message
>>>> > > > > news:4kpritos70b6d9191kvti644rflsncc15l@4ax.com...
>>>> > > > > > On Mon, 18 Jun 2001 10:34:24 +0200, "Sakkie"
>>>> >
>>>> > > > > > wrote:
>>>> > > > > >
>>>> > > > > > >"Skuus vir die vorige een. Ek het ge"send" voor ek
geskryf
>>> het.
>>>> > > > > > >
>>>> > > > > > >Beslis nie skots nie. My Gro------ot oupa Dirk
>> Coetzee(*1655)
>>>> > > > > >
>>>> > > > > > Jy klink vir my so bietjie familie van die ou wat oor die
>>> poeliste
>>>> > > > > > hier (Vlakplaas ens.) geskinner het en toe gat skoon
gemaak
>> het
>>>> > > > > > (jislaak wanneer het ek laas daai uitdrukking gehoor!).
>>>> > > > > >
>>>> > > > > > DD
>>>> > > > >
>>>> > > > >
>>>> > > >
>>>> > > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
| Re: Velkleur [boodskap #44693 is 'n antwoord op boodskap #44670] |
Wo., 20 Junie 2001 13:06  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Kom ons begin agter - met 5 in 'n ry:)))
Annette
--
Groetnis,
Annette. ann...@ctnet.co.za
Happiness is a state of Mind.
Sakkie skryf in boodskap news:3b3045e7$0$229@hades.is.co.za...
> Gaan ons noot vir noot speel?
> Sakkie
>
> "Annette" wrote in message
> news:9gntoa$9vj4r$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Ek ken baie liedjies:)))
>> Annette
>>
>>
>> --
>> Groetnis,
>> Annette. ann...@ctnet.co.za
>> Happiness is a state of Mind.
>> Sakkie wrote in message
>> news:3b2f4c9a$0$223@hades.is.co.za...
>>> Haai, ken jy hom ook?!!!!!
>>> Sakkie
>>>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:9gn8oi$9nvfh$7@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> :))))) Die Lulu?:)))))
>>>> Annette
>>>>
>>>> Sakkie wrote in message
>>>> news:3b2f0798$0$224@hades.is.co.za...
>>>> > Ek het eintlik gedink aan die liedjie........
>>>> > Sakkie
>>>> >
>>>> > "Annette" wrote in message
>>>> > news:9gms55$9qv4n$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > > Dit is waar!!:))))
>>>> > > Laat my dink aan die raaisel: Wat is vierkantig, wit, en sit in
'n
>>> boom?
>>>> > > A: 'n Stoof.
>>>> > > V: 'n Stoof?
>>>> > > A: Dit is my stoof - ek kan maak met dit wat ek wil:)))
>>>> > > Annette
>>>> > >
>>>> > >
>>>> > > --
>>>> > > Groetnis,
>>>> > > Annette. ann...@ctnet.co.za
>>>> > > Happiness is a state of Mind.
>>>> > > Sakkie wrote in message
>>>> > > news:3b2eef87$0$248@helios.is.co.za...
>>>> > > > Ek kan maak met my papier wat ek wil...... :-)))))))
>>>> > > > Sakkie
>>>> > > >
>>>> > > > "Annette" wrote in message
>>>> > > > news:9gl9dn$9q38v$5@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > > > > Designer papier:)))))
>>>> > > > > Annette
>>>> > > > >
>>>> > > > > Sakkie wrote in message
>>>> > > > > news:3b2df20d$0$226@hades.is.co.za...
>>>> > > > > > Ja DD, ek wou al naslaan, maar mens kies mos ongelukkig
net
>> jou
>>>> > > > > > vriende.......
>>>> > > > > >
>>>> > > > > > Gat skoonmaak?.....wanneer laas was jy hier DD. Reenen en
>>>> Gloudina
>>>> > > maak
>>>> > > > > > gereeld so. En nogal met swart papier :-))))))
>>>> > > > > > Sakkie
>>>> > > > > >
>>>> > > > > > "Davie Davis" wrote in message
>>>> > > > > > news:4kpritos70b6d9191kvti644rflsncc15l@4ax.com...
>>>> > > > > > > On Mon, 18 Jun 2001 10:34:24 +0200, "Sakkie"
>>>> > >
>>>> > > > > > > wrote:
>>>> > > > > > >
>>>> > > > > > > >"Skuus vir die vorige een. Ek het ge"send" voor ek
> geskryf
>>>> het.
>>>> > > > > > > >
>>>> > > > > > > >Beslis nie skots nie. My Gro------ot oupa Dirk
>>> Coetzee(*1655)
>>>> > > > > > >
>>>> > > > > > > Jy klink vir my so bietjie familie van die ou wat oor die
>>>> poeliste
>>>> > > > > > > hier (Vlakplaas ens.) geskinner het en toe gat skoon
> gemaak
>>> het
>>>> > > > > > > (jislaak wanneer het ek laas daai uitdrukking gehoor!).
>>>> > > > > > >
>>>> > > > > > > DD
>>>> > > > > >
>>>> > > > > >
>>>> > > > >
>>>> > > > >
>>>> > > >
>>>> > > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|