|
|
|
|
|
|
| Re: My huis is gesteel! Alleen in SA kan dít gebeur!!! [boodskap #42602 is 'n antwoord op boodskap #42588] |
Do., 24 Mei 2001 03:46   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek sal vir jou uitvind, ongeag my gevoel oor aardse besittings:))))
Annette
Max wrote in message ...
> Ek het my huis aan Seeff gegee om te verhuur. Paar maande terug
> onderverhuur deur Happy Homes, maar kry geen huur... Ook geen antwoord
> op enige van die drie telefoonnommers nie!!!
>
> En Seeff trek hulle skouers op en sê hulle weet van niks, ons huis staan
> nie op hulle boeke nie...
>
> Maar nou ja, ek weet al hoe jy daaroor voel... Dit gebeur mos in elke
> land, en is net aardse bessittinkies...
> ____________________________________________________________ __
> "Annette" wrote in message
> news:9egu1a$885$5@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Gee 'n beter omskrywing. Praat jy miskien van 'n huis waarin Rasta's
> woon?:)
>> Annette
>> Max wrote in message ...
>>> Ken iemand Happy Homes in Kaapstad? Ek sal enige inligting waardeer.
>>> ___________________________________________________________
>>>
>>>
>
|
|
|
|
|
|
| Re: My huis is gesteel! Alleen in SA kan dít gebeur!!! [boodskap #42632 is 'n antwoord op boodskap #42620] |
Do., 24 Mei 2001 08:48  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Selfde hier Dirk.
Miskien moet Max 'n afskrif van die kontrak aan jou faks.
Annette
Dirk Matthee wrote in message ...
> Al Happy homes wat ek in die telefoonboek sien is HAPPY HOMES
> CONSTRUCTION CC. (11 Upper CampSt. Maitland)
> Jy het seker hulle nommers; maar hier volg dit:
> (021) 511 7222
> (021) 5119226 (fax)
>
> Max wrote:
>
>> Ken iemand Happy Homes in Kaapstad? Ek sal enige inligting waardeer.
>> ___________________________________________________________
>
|
|
|
|