Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Why do Africans Starve... Somebody should translate this for Amish
Re: Kaapse Blikoor? [boodskap #43012 is 'n antwoord op boodskap #42975] |
Tue, 29 May 2001 13:49   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Wouter Plaasvark wrote:
>> Wouter Watson :
> Nee, maar ek is 'n vriend van Johanna.
> Hoe gaan dit nou met haar, is sy OK?
So, is jou naam Walter?Nie so goed nie, dink ek. Wag vir nuus.
Dink sy het besluit 'n rehabilitasie-sentrum
is 'n beter keuse as die woonstel, op die
oomblik. Is bietjie bekommerd oor haar.
Gloudina
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Kaapse Blikoor? [boodskap #43445 is 'n antwoord op boodskap #43142] |
Thu, 07 June 2001 21:37   |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Wel, dit kan soms erg wees. Jare gelede tor ek nog met 'n geel kar gery het,
in/op my agterruit slegs een woord: Vrystaat!!!
Een van my kliënte se seuns - 'n onderwyser by Jan van Riebeeck moes my
motor leen, en het my gesmeek om dit af te haal.
Ek het natuurlik geweier:))))
Miskien is dit die rede hoekom hy daar bedank het:))))
--
Groetnis,
Annette. ann...@ctnet.co.za
Happiness is a state of Mind.
Sakkie skryf in boodskap news:3b174727$0$230@hades.is.co.za...
> Ek hêt nou die dag op Bantry Bay oorgebly. Amper loopafstand van Clifton
> af. Jare terug was dit mos 'n strand vir minder skaam mense.
> Sakkie
>
> "Annette" wrote in message
> news:9f76rk$6fg$5@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ah!!! 'n Naakloper, skuus, Naeloper ( naloper klink nie reg nie) wat ons
>> hier het!!!
>> Annette
>>
>> Sakkie wrote in message ...
>>> Al my vorige gevegte met te minste 100m gewen.
>>>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:9f14cb$cet$5@ctb-nnrp1.saix.net...
>>>> Sakkie, ek begin oor jou te wonder:)))
>>>> 'n Gewone warmbloedige man raak opgewonde as hy hoor van 'n swart gordel.
>>>> Jy darenteen wil net heeltyd koes;)))
>>>> VOOM ( Vrystaatse Oorlamse Ou Meid:))) )
>>
>>>> Sakkie wrote in message ...
>>>>
>>>> >> Sakkie
>>>> >> Wouter, dit is moelikheid soek om 'n (ex)Vrystater 'n meid te noem!!
>>>>
>>>> >> Wouter : Jaaaa boet. Maar dis 'n Ollangse meid daai, hoor :-))
>>>>
>>>> >
>>>> >Ek hoor jou, maar sy't my al gedreig met die swart gordel in die kas so man
>>>> >moet maar lig loop.
>>>> >Sakkie (wat vinnig rondkyk of Annette nie naby is nie)
>>>> >
>>>> >
>>
>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
Re: Antie met die verkyker op Graaff se Poel [boodskap #43525 is 'n antwoord op boodskap #43504] |
Fri, 08 June 2001 11:52   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Thys de Wet wrote:
> Maar dit was mos daai antie wat op Graaff' se Poel gekyk het virrie kaalgat
> omies:
> Gloudina, ook maar goed jy was toe nie hier nie, want hulle was glo maar
> BAIE wit!
>
Jaaaaa, Thys. Hoop daar is vandag wit en swart naakte liggame daar
by Graaff se poel. Hoe gaan dit by Sandy Beach? Is dit nog altyd
clothes optional?
Tant Hessie Ann Barnard wat kaalgat in die poel
in Kirstenbosch geswem het.
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Antie met die verkyker op Graaff se Poel [boodskap #43924 is 'n antwoord op boodskap #43504] |
Tue, 12 June 2001 16:53   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Thys de Wet wrote:
> sal dit ook maar vrek koud wees. Jy sal dan
> nie weet of jy frans of fransina is nie...
>
> is die water so koud
> dat daar als is verberg
> en jy nie kan sien:
> is hy of sy frans of fransien?
>
Dierbaarheid, Thys, jy het darem baie snaakse
persepsies van die moontlikhede van die manlike
en vroulike organe om eners te lyk in ekstreme
koue. Jy het duidelik nog nooit mixed swimming
in baie koue omstandighede gedoen nie.
Gloudina
|
|
|
|
|
|
Re: Antie met die verkyker op Graaff se Poel [boodskap #44089 is 'n antwoord op boodskap #43504] |
Wed, 13 June 2001 17:25  |
Arthur Hagen
Boodskappe: 559 Geregistreer: July 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Gloudina schreef...
> Thys de Wet wrote:
>
>> Maar jy's dan ook duidelik nie 'n man wat al soos Arthur "yzig ondergegaan"
>> het en daarna die nodige "soekwerk" moes doen nie.
>
> Thys, wil jy my nou vertel dat dit geheel en al entoet en taal verdwyn in
> ekstreme koue?
Erg veel scheelde het niet ;)
Groeten,
Arthur
|
|
|
Bladsye (2): [ 2] |
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Sun Mar 09 07:57:13 UTC 2025
|