| Danielle... [boodskap #42392] |
So., 20 Mei 2001 19:36  |
Davie Davis
Boodskappe: 1012 Geregistreer: November 2001
|
Senior Lid |
|
|
Danielle
Daar's iets wat ek jou wou gevra het, (re iets wat jy vroeër hier
geplaas het) maar in die soeke na jou epos adres, het ek vergeet wat
dit is. Weet jy dalk?
DD
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Danielle... [boodskap #43436 is 'n antwoord op boodskap #43332] |
Do., 07 Junie 2001 20:56  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Jy is doodreg!!!
Hoog tyd dat een van die lande wat so graag geld skenk sorg dat daar in elke
huis in die landelike gebiede 'n PC ( en dus elektristeit) is.:))))
--
Groetnis,
Annette. ann...@ctnet.co.za
Happiness is a state of Mind.
Davie Davis skryf in boodskap news:q07qhtot0s23p294ob0ii7pj11pa1nebb0@4ax.com...
> On Tue, 5 Jun 2001 00:59:25 +0200, pjb...@eskom.co.za wrote:
>
>> Slaap jy ook nie DD?????
>> pjb
>
> PJ, miskien het jy al opgelet dat daar absoluut geen beter
> gesinsbeperkingsmiddel op die mark is as PC nie.
>
> Die 'PIL' kom nie naby nie!
>
> DD
>
|
|
|
|