|
|
|
|
|
|
| Re: Die spelling van "Interessant" [boodskap #42244 is 'n antwoord op boodskap #42235] |
Sa., 19 Mei 2001 07:32   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ons het weer geleer om 'n groot R te maak, en 'n klein s bo en onder in die
R in te skryf.
Dit lyk interessant - en ek het nog nooit probleme met die woord gehad nie,
Jou beskrywing is ook 'n goeie een om te onthou.
Annette
Max wrote in message ...
> Ek het ook nooit geweet hoe om interessant te spel nie, tot my vrou my
> gesê het dat dit een rok (r) en twee skoene (s) is. Nou twyfel ek nooit
> meer nie...
> _________________________________________________________
> "Onlinedude" wrote in message
> news:9e3qie$drr$1@neptunium.btinternet.com...
>> Norbert,
>> Jy wil mos graag ander mense se menings sien.
>> Gaan na die CNN nuusgroep.Ongelukkig lyk die swart deelnemers
>> meer na regse 'African-Americans' wat nie die vaagste benul het van
>> Suid-Afrika nie.Tog is dit interresant om te sien wat van die mense se en
>> mens kan partykeer ook nie help om te lag vir die gemors wat hulle kwyt raak
>> nie.Soos hulle se 'Ignorance is bliss'
>> http://community.cnn.com/cgi-bin/WebX?13@245.mefpef3Fk3e^1@. eeb7dd8
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Die spelling van "Interessant" [boodskap #42265 is 'n antwoord op boodskap #42255] |
Sa., 19 Mei 2001 09:48   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Reg - ons het ook school so geleer spel:)))
G'n wonder vandag se kinders kan nie lees nie - hulle word nie geleer om te
spel nie;))
Annette
Max wrote in message ...
> Ons het "school" leer spel met "Slangetjie krulletjie huh, wielietjie
> wieletjie luh"!!!
>
> Jy't nog nooit probleme gehad nie, omdat jy nog steeds die R prentjie in
> jou kop het :-)
> ___________________________________________________________
> "Annette" wrote in message
> news:9e59at$sib$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ons het weer geleer om 'n groot R te maak, en 'n klein s bo en onder in die
>> R in te skryf.
>> Dit lyk interessant - en ek het nog nooit probleme met die woord gehad nie,
>> Jou beskrywing is ook 'n goeie een om te onthou.
>> Annette
>> Max wrote in message ...
>>> Ek het ook nooit geweet hoe om interessant te spel nie, tot my vrou my
>>> gesê het dat dit een rok (r) en twee skoene (s) is. Nou twyfel ek nooit
>>> meer nie...
>>> _________________________________________________________
>>> "Onlinedude" wrote in message
>>> news:9e3qie$drr$1@neptunium.btinternet.com...
>>>> Norbert,
>>
>>>> Jy wil mos graag ander mense se menings sien.
>>>> Gaan na die CNN nuusgroep.Ongelukkig lyk die swart deelnemers
>>>> meer na regse 'African-Americans' wat nie die vaagste benul het van
>>>> Suid-Afrika nie.Tog is dit interresant om te sien wat van die mense se en
>>>> mens kan partykeer ook nie help om te lag vir die gemors wat hulle kwyt raak
>>>> nie.Soos hulle se 'Ignorance is bliss'
>>
>>>> http://community.cnn.com/cgi-bin/WebX?13@245.mefpef3Fk3e^1@. eeb7dd8
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Die spelling van "Interessant" [boodskap #42411 is 'n antwoord op boodskap #42313] |
Ma., 21 Mei 2001 07:16  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ja, helaas. Ken altwee daardie ook.
Kon nog nooit weet hoekom difficulty so moeilik sou wees nie - miskien vir
die Engelse kinders. Die dubbele f is mos effens ongehoords by hulle.
Annette
Tobie wrote in message ...
> "Annette" wrote in message
> news:9e5gnq$1c8$3@ctb-nnrp1.saix.net...
> : Reg - ons het ook school so geleer spel:)))
> : G'n wonder vandag se kinders kan nie lees nie - hulle word nie
> geleer om te
> : spel nie;))
> : Annette
> ~~~~~~~~~~~~~
>
> nou is daar 3 van ons wat uit dieselfde stal kom .... heheheh
>
> wat van Mississippi
> mis-sis-sippi
> of
> mr. d
> mr. i
> mr. ffi
> mr. c
> mr. u
> mr. lty
> --
> -------------------------------------------
> To much analysis leads to paralysis.
> -------------------------------------------
>
|
|
|
|