Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » E-pos van L&P
| E-pos van L&P [boodskap #41932] |
Sa., 12 Mei 2001 09:17  |
Sterrenkijker[1]
Boodskappe: 393 Geregistreer: November 2000
|
Senior Lid |
|
|
Hallo, mense uit Zuid-Afika,
Ek het vandag 'n e-pos gekry van L&P
Sien julle wat hy my geskryf het:
Norbert jongen,
je begint een beetje zeikerig te worden.
ga eens enige tijd wonen in ZA - je zult
zien EN ondervinden dat het je niet past
om veel met de locale bevolking om te gaan,
bovendien accepteren ze je niet,
Jij bent namelijk wit (weet je wel !)
En dat is in je nadeel.
Blijf gewoon bij je eigen mensen pas dan
heb je recht van spreken.
(er is OOK in Belgie hoopjes onrecht ..... !)
Patrick
Ek het daarop geantwoord:
Geachte Patrick,
Wil jij wel eens naar de maan lopen, mijn jongen?
Hoe zou jij dat nou weten dat ze mij daar niet accepteren?
Ben jij zelf een Zuid-Afrikaan? Durf jij te beweren dat jij kunt
spreken in naam van al de mensen uit Zuid-Afrika?
Met welk gezag durf jij te spreken?
Trouwens, wie ben jij feitelijk? Kom jij overal zomaar binnen zonder
je eerst kenbaar te maken? Heeft jouw moeder jou dat zo geleerd?
Het adres van mijn homepage staat in verscheidene artikels van de
nieuwsgroep vermeld.. W��r is het jouwe?
Of ben jij zo'n schijterd die alleen maar dapper is achter het klavier
van zijn p.c.?
Altijd bereid om eens met jou te discussiëren, maar dan moet ik éérst
weten wie je bent!
Ter herhaling: mijn homepage staat op
http://titan.glo.be/~gd31621/index.html
Met beste groeten,
Norbert (uit Vlaanderen)
So, en nou mag al die mense uit Zuid-Afrika ook hulle opinie
daaromtrent sê!
|
|
|
|
| Re: E-pos van L&P [boodskap #41933 is 'n antwoord op boodskap #41932] |
Sa., 12 Mei 2001 10:04   |
Rico
Boodskappe: 823 Geregistreer: Julie 2001
|
Senior Lid |
|
|
Beste Norbert,
Ek stem saam met Patrick, jy begin te dram en te provoseer.
Bv. jou vra oor die bybel, jy weet lankal hoe die klomp mense op hiedie
nuusgroep daaroor dink.
Jy het, toen jy net op hierdie groep het gekom, al die tyd oor die taal
gepraat en jy het baie die Nederlanders beskuldig voor van alles en nog wat.
In jou oe was die Afrikaners soos heiligen. Nou doen jy nie anders dan die
Afrikaners hulle tent uit te lok ( ek weet nie of dit ook in Afrikaans gese
kan word :-) )
ek het niks teen 'n diskussie nie, maar jy moet nie provoseer nie.
Wat jy nu met die epos van Patrick gedoen het, vind ek beneden peil!!
Hy se vir jou wat hy dink op 'n diskrete manier en jy sit dit op die NG, dit
is nie volwassen nie.
Ek het ook eens 'n email van jou gekry en het dit ook nie op die NG geplaats
nie.
Ek hoop dat jy in die toekoms positiewe bydrae lever en nie as 'n klein
verwend kind stampvoetend doordramt nie.
Oja en voor je tegen mij ook begint, ik heb geen homepage meer, dus de url
kan ik niet geven.
Verder ga ik niet in discussie.
Gr. Rico.
Sterrenkijker schreef in berichtnieuws
3afcff2e.4476177@news.online.be...
> Hallo, mense uit Zuid-Afika,
>
> Ek het vandag 'n e-pos gekry van L&P
>
> Sien julle wat hy my geskryf het:
>
> Norbert jongen,
> je begint een beetje zeikerig te worden.
> ga eens enige tijd wonen in ZA - je zult
> zien EN ondervinden dat het je niet past
> om veel met de locale bevolking om te gaan,
> bovendien accepteren ze je niet,
> Jij bent namelijk wit (weet je wel !)
> En dat is in je nadeel.
> Blijf gewoon bij je eigen mensen pas dan
> heb je recht van spreken.
> (er is OOK in Belgie hoopjes onrecht ..... !)
>
> Patrick
>
>
> Ek het daarop geantwoord:
> Geachte Patrick,
>
> Wil jij wel eens naar de maan lopen, mijn jongen?
> Hoe zou jij dat nou weten dat ze mij daar niet accepteren?
> Ben jij zelf een Zuid-Afrikaan? Durf jij te beweren dat jij kunt
> spreken in naam van al de mensen uit Zuid-Afrika?
> Met welk gezag durf jij te spreken?
> Trouwens, wie ben jij feitelijk? Kom jij overal zomaar binnen zonder
> je eerst kenbaar te maken? Heeft jouw moeder jou dat zo geleerd?
> Het adres van mijn homepage staat in verscheidene artikels van de
> nieuwsgroep vermeld.. W��r is het jouwe?
> Of ben jij zo'n schijterd die alleen maar dapper is achter het klavier
> van zijn p.c.?
> Altijd bereid om eens met jou te discussiëren, maar dan moet ik éérst
> weten wie je bent!
> Ter herhaling: mijn homepage staat op
> http://titan.glo.be/~gd31621/index.html
>
> Met beste groeten,
>
> Norbert (uit Vlaanderen)
>
>
> So, en nou mag al die mense uit Zuid-Afrika ook hulle opinie
> daaromtrent sê!
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: E-pos van L&P [boodskap #41948 is 'n antwoord op boodskap #41933] |
Sa., 12 Mei 2001 16:35   |
Sterrenkijker[1]
Boodskappe: 393 Geregistreer: November 2000
|
Senior Lid |
|
|
Geachte Rico,
Daar was al iemand wat my dit al gesê het:
"Rico is heeltemal nie so 'n sleg mens nie!"...
..En ik glo dis waar!!!
Beste groete,
Norbert (uit Vlaanderen)
"Rico" schreef:
> Beste Norbert,
>
> Ek stem saam met Patrick, jy begin te dram en te provoseer.
> Bv. jou vra oor die bybel, jy weet lankal hoe die klomp mense op hiedie
> nuusgroep daaroor dink.
>
> Jy het, toen jy net op hierdie groep het gekom, al die tyd oor die taal
> gepraat en jy het baie die Nederlanders beskuldig voor van alles en nog wat.
> In jou oe was die Afrikaners soos heiligen. Nou doen jy nie anders dan die
> Afrikaners hulle tent uit te lok ( ek weet nie of dit ook in Afrikaans gese
> kan word :-) )
> ek het niks teen 'n diskussie nie, maar jy moet nie provoseer nie.
>
> Wat jy nu met die epos van Patrick gedoen het, vind ek beneden peil!!
> Hy se vir jou wat hy dink op 'n diskrete manier en jy sit dit op die NG, dit
> is nie volwassen nie.
>
> Ek het ook eens 'n email van jou gekry en het dit ook nie op die NG geplaats
> nie.
>
> Ek hoop dat jy in die toekoms positiewe bydrae lever en nie as 'n klein
> verwend kind stampvoetend doordramt nie.
>
> Oja en voor je tegen mij ook begint, ik heb geen homepage meer, dus de url
> kan ik niet geven.
> Verder ga ik niet in discussie.
>
> Gr. Rico.
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: E-pos van L&P [boodskap #41995 is 'n antwoord op boodskap #41932] |
So., 13 Mei 2001 20:12   |
Kobus Pietersen
Boodskappe: 358 Geregistreer: April 1998
|
Senior Lid |
|
|
Act 1. Take 1
Sterrenkijker skryf in boodskap news:3afcff2e.4476177@news.online.be...
> Hallo, mense uit Zuid-Afika,
(En die mense jubbel, waai, juig en buig langs die kaai)
> Ek het vandag 'n e-pos gekry van L&P
(Die spanning bereik breekpunt. Niemand kan glo dat die e-pos nie oppad
gesteel is nie)
> Sien julle wat hy my geskryf het:
(Die volk raak stil soos die gewoonte maar by onderdane is wanneer hulle
aangespreek word.)
> Norbert jongen, je begint een beetje zeikerig te worden.
(Ander waarhede en goeie raad word dan aan die heerser voorgele)
> Patrick
(Mynhardt?) ;-)
> Ek het daarop geantwoord:
(En die mense spits hul ore, want hulle weet daar gaan nou sommer hollangs
en reguit gepraat word. Natuurlik heel gepas uit die hoogte uit.)
> Wil jij wel eens naar de maan lopen, mijn jongen?
(Almal sien in hul geestesoog 'n maan van Kaas. En Patrick dink hy sou nou
al sommer soontoe kon gevlieg het as daar nie soveel honger mense was om te
voed nie.)
> Hoe zou jij dat nou weten dat ze mij daar niet accepteren?
(Almal kyk af en durf nie lag, proes of giggel nie. Arme Jan van Riebeeck
staan eenkant en skud sy kop stilswyend. Hy dink sommer so die toekoms in
aan Amy
Mcbiel en andere)
> Ben jij zelf een Zuid-Afrikaan? Durf jij te beweren dat jij kunt
> spreken in naam van al de mensen uit Zuid-Afrika?
(Se^ sy terwyl syself blykbaar alle mense van Zuid-Afrika toespreek.)
> Met welk gezag durf jij te spreken? Trouwens, wie ben jij feitelijk?
(En Patrick de Kneg besef eensklaps dat hy nie sy plek in die samelewing
geken het nie. Hoe durf hy ongevraagd die koningin aanspreek?)
> Kom jij overal zomaar binnen zonder je eerst kenbaar te maken?
(En die skare durf nie daarop wys dat Kaaskoppe dit al vir eeue gedoen het
nie. Klop-klop. Wie's daar? Ik. Ik wie. Ik soek jou land en sy rykdom, jou
stomme inboorling.)
Heeft jouw moeder jou dat zo geleerd?
(Nee o koningin, nee, dit was moeder natuur. Ons het gesondig. Stuur ons in
ons moeder in)
> Het adres van mijn homepage staat in verscheidene artikels van de
> nieuwsgroep vermeld..
(Wie gee nou juis om, vra die mense hulself af. Niemand lees tog die
koningin sê edikte nie)
W��r is het jouwe?
(Ons gebruik nog die bostelegraaf o hoogheid, prewel almal gelyk. En almal
hoop dat genade betoon sal word aan die miljoene inboorlinge wat ook nie 'n
houmpyts het nie. Wag tot die koningin *hiervan* hoor. Dink net hoe
neerhalend Sy teenoor hulle gaan wees)
> Of ben jij zo'n schijterd die alleen maar dapper is achter het klavier
> van zijn p.c.?
(Sy verwys natuurlik hier vlugtig na die toekomstige Wet van Transvaal.
En sy tokkel voort op haar kitaar met net een snaar. In die verte deur die
eeue hoor die menigtes onhuilspellende dromme.... doemeroem doemeroem.
oehoeroeboeroe.
Die skare raak onrustig. Gelukkig is die koningin doof.)
> Altijd bereid om eens met jou te discussiëren, maar dan moet ik éérst
> weten wie je bent!
(Se^ sy tewyl Patrick sy jammerlike gevreet uit die seesand uit trek en
smekend opkyk na haar. Haar soom hang welliswaar uit, maar gelukkig vir hom
het sy
'n lang rok aan.)
> Ter herhaling: mijn edekreet staat op
> http://tiran.hoogdrawend.de/uwe/index.html
> Met beste groeten,
(Niemand verwag beter van haar nie)
> Norbert (V.O.I.C)
(Menigte hoop toe hymelik daar kom 'n moerse groot Wind van Veranderinge op
en waai haar booitjie terug tot in Antwerpen)
> So, en nou mag al die mense uit Zuid-Afrika ook hulle opinie
> daaromtrent sê!
(En die skare se vreugde ken geen perke nie. Hulle mag ook 'n mening vorm.
Oukie-doukie weldra sê een oukie, maar eers moet ons die Kasteel gaan klaar
bou. Die inboorlinge is oppad.)
En ou Patrick en sy touleier is daar vort om 'n hond uit 'n bos te gaan
boer. Ewig dankbaar dat Koninigin Norbert sy lewe gespaar het.
So in die verre toekoms hoor hy die dreuning van die vliegtuig waarmee
Koning Slapgat na Engeland
toe vlug.
(Hitler is oppad)
Sny
|
|
|
|
| Re: E-pos van L&P [boodskap #42038 is 'n antwoord op boodskap #41995] |
Ma., 14 Mei 2001 16:22  |
Sterrenkijker[1]
Boodskappe: 393 Geregistreer: November 2000
|
Senior Lid |
|
|
"Thabo Botha" schreef:
> Act 1. Take 1
>
> Sterrenkijker wrote in message
> news:3afcff2e.4476177@news.online.be...
>> Hallo, mense uit Zuid-Afika,
> (En die mense jubbel, waai, juig en buig langs die kaai)
>
--- knip,knip------
Ah! Eindlik! Tog een iemand wat my begryp het!!!
Die groete van
Norbert (uit Vlaanderen)
|
|
|
|
| |
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Di. Jul. 28 20:07:12 UTC 2026
|