Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Voorblad
Voorblad [boodskap #40748] |
Tue, 03 April 2001 06:22  |
Riaan
Boodskappe: 1008 Geregistreer: March 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
So paar Voorblad episodes terug was daar 'n gas in die ateljee gewees wat op
'n fluitjie geblaas het as hy iemand in 'n plek sien rook waar die persoon
nie mag nie. Kan iemand dalk vir my sê wie die ou is en hoe ek hom kan
kontak
Thanx
Riaan
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Voorblad [boodskap #40774 is 'n antwoord op boodskap #40770] |
Wed, 04 April 2001 11:43   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Riaan wrote:
> As die regering dan so ernstig is om die mense te kry ophou rook, maak dit
> dan vir hulle bietjie makliker, gee vir ons die ou goetjies goedkoper of
> self gratis, of indien dit nie anders kan nie dwing dan die mediese skemas
> om dit te erken as 'n medisyne sodat ek dit op dokters voorskrif kan kry.
Ja, Riaan, ek stem volkome met jou saam. Die regerings en medieseskemas behoort
die onkoste vir ophou rook te dra. Ek dink hulle doen
dit hier in Kanada al vir ophou drink. As mens in ag neem dat tweede-
handse rook 'n groter bedreiging vir nie-rokers is as drankgebruik
wat alleen die drinker aantas, dan word dit 'n belangrike element in die
gesondheid van 'n hele nasie.
Maar moenie wag vir hulp om op te hou rook nie. Quit cold turkey.
Drink koue water as jy die lus kry. Haal diep uit jou maag asem totdat
die gevoel weggaan. En bly weg van mense wat rook en wat vir jou
die drug tweedehands probeer gee.
Gloudina
>
|
|
|
|
Re: Voorblad [boodskap #40785 is 'n antwoord op boodskap #40748] |
Thu, 05 April 2001 16:46   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Lou wrote:
> Nog 'n beter idee is - maak sigarette onbetaalbaar duur ... maar dan sal
> die regering 'n lekker cash cow keel afsny.
Ja, dis een manier. Net vandag gaan hulle nog weer 'nbelastingverhoging op
sigarette hier in Ottawa afkondig,
om jong mense te ontmoedig om te rook. (Ek sien egter
so baie tieners, veral meisies, rook. Die hoë pryse stop
hulle blykbaar nie.)
Ons het hier 'n spesiale probleem in Oostelike Ontario.
Daar is een eiland in die Gulf of St. Lawrence wat half
in Kanada en half in New York Staat is. Daar is 'n
lewendige smokkel van sigarette deur dié eiland. 'n Ruk
gelede toe hulle sigaret-belasting baie hoog gemaak het,
het hulle soveel smokkeling en gevegte tussen verskillende
smokkelbendes gehad, dat hulle die belasting moes
verminder sodat dit nie meer so winsgewend sou wees
om selfs 'n klein hoeveelheid sigarette te smokkel nie.
Gloudina
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Voorblad [boodskap #40841 is 'n antwoord op boodskap #40838] |
Sun, 08 April 2001 20:33   |
Kris
Boodskappe: 20 Geregistreer: March 2001
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Frikkie Potgieter wrote...
> Vir hierdie een skerm julle darem baie ne...
> Ek weet watter soort lewe jy voor jou huwelik gelei het en moontlik nog
> steeds as jy ooit gertoud is....
> S I E S
Haai ou Frikkie,
Dis ek, Sampie. Onthou jy my nog? Ek en jy was mos destyds gabbas.
Onthou, ek en jy het mos gereeld Saterdagaande, na die rugby en nadat ons
ons voos gesuip het daar in die Central Hotel se bar, en nadat ons gaan
kaffers bliksem het daar langs die spoorlyn, van die swart hoere wat altyd
daar naby die lokasie langs die pad gestaan het, opgelaai en sommer agter in
jou blou Ford bakkie gaan pomp daar tussen die bloekombome langs die
hoofpad. Onthou jy nog, ons het hulle mos altyd elkeen 20c betaal. Ai, die
goeie ou dae...!
Sjoe, dit was darem lekker! Onthou jy dit alles nog...?!!! Jy was mos so
lief vir jou brannewyn en Coke. Drink jy dit nog?
Sê my, streep jy nog steeds julle kombuismeid in die buitekamer wanneer jou
vrou gaan shopping doen, soos jy altyd gedoen het...? Werk ou dik Sophie
nog daar by julle?
Daai was darem goeie ou dae, nê? ;-)
Groete ou bees, dis lekker om weer van jou te hoor...
Sampie
Ns: Het jy toe herstel van die sifilis wat jy daai keer opgedoen het?
|
|
|
Re: Voorblad [boodskap #40846 is 'n antwoord op boodskap #40802] |
Mon, 09 April 2001 06:40   |
Lou
Boodskappe: 436 Geregistreer: July 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Riaan wrote:
>
> Lou, dit wat jy hier sê moet dan ook deurgetrek kan word na ander situasies.
> Vat Vigs as 'n voorbeeld, volgens jou redenasie moet die belasting betaler
> in 99% van die gevalle dus sê: "Sorry vir jou rondslaper" dit was jou
> idiotiese besluit. GEEN anti vigs middels vir jou nie"
>
Hmmm maak sin vir my. Dit is net dat rokers op elke blerrie pakkie
waarskuwings kry en as hulle eendag lê en hyg na asem van kanker,
emfiseem of een of ander longs siekte dan wil hulle onmiddelik die beste
behandeling kry? En wie betaal daarvoor? Kan natuurlik ouens met vigs
of hiv met dayglo ink tatoeeer as waarskuwing :).
Die punt is net dit is rerig d^em stupid om rolletjies papier gestop met
'n giftige plant aan die brand te steek, die rook dan in jou longe in te
trek en dan te dink dit gaan jou nie benadeel nie. Ek wonder baie as ek
'n klomp groot mense sien wat sit en rook - hoekom doen hulle dit? Dink
hulle ooit vir vyf minute wat die voordeel is wat hulle daaruit kry? Dit
is sleg vir jou gesondheid, die mense om jou insluitende jou familie
sin, mors 'n spul geld, is verslawend en stink windop. Om natuurlik nie
van die spul sotte te praat wat in die verkeer ingedagte hulle stompies
by die venster uitskiet nie.
> of
>
> Sorry my maat maar jy moet maar suffer want niemand het vir jou gesê om ses
> kinders te hê as jy weet jy kan skaars vir een sorg nie.
Maak ook sin ... snippity snip - daar is die probleme op 'n einde. Die
regering sal wel die snip werk doen as jy wil - amper gratis en verniet
- dit is net jy wat moet aanmeld.
>
> ** My punt is dat wanneer 'n regering op hoogste gesag op 'n ding besluit
> het, soos in die geval nou dat rook wortel en tak uitgeroei moet word, moet
> hulle so 'n besluit neem met die inagneming dat daar van regeringskant af 'n
> sekere mate van "hulp" aangebied moet word. Ek het 'n mediese fonds wat ek
> my gat af aan bydrae vir bitter min siekwees deur die jaar, so ek sal met
> graagte van daai geld gebruik om nie die belasting betaler verder te bemoei
> nie **
Kry dan maar vir jou - jy weet jy moet ophou rook, dit stink, dit is 'n
idiotiese gewoonte, kos jou klomp geld en tas natuurlik ook jou
manlikheid aan (bloedvat vernouing en so aan) - dit is nou ten spyte van
die woes manlike beeld wat jy alla Paul Revere op sy perd uistraal
terwyl jy met toegeknypte ogies ver in die toekoms instaar terwyl die
rook by jou asemhalings openinge uitkom met die ruitery overture wat
saggies in jou agterkop speel.
|
|
|
|
Re: Voorblad [boodskap #40857 is 'n antwoord op boodskap #40841] |
Mon, 09 April 2001 17:55   |
Emmy
Boodskappe: 79 Geregistreer: January 2001
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
O wat erg en nu dan .Welke straf Frikkie???
Grt Emmy
"Meidebekruiper" skryf in boodskap news:3ad0e76a_3@batman.vip-za.com...
> Frikkie Potgieter wrote...
>
>> Vir hierdie een skerm julle darem baie ne...
>> Ek weet watter soort lewe jy voor jou huwelik gelei het en moontlik nog
>> steeds as jy ooit gertoud is....
>> S I E S
>
> Haai ou Frikkie,
>
> Dis ek, Sampie. Onthou jy my nog? Ek en jy was mos destyds gabbas.
> Onthou, ek en jy het mos gereeld Saterdagaande, na die rugby en nadat ons
> ons voos gesuip het daar in die Central Hotel se bar, en nadat ons gaan
> kaffers bliksem het daar langs die spoorlyn, van die swart hoere wat altyd
> daar naby die lokasie langs die pad gestaan het, opgelaai en sommer agter in
> jou blou Ford bakkie gaan pomp daar tussen die bloekombome langs die
> hoofpad. Onthou jy nog, ons het hulle mos altyd elkeen 20c betaal. Ai, die
> goeie ou dae...!
>
> Sjoe, dit was darem lekker! Onthou jy dit alles nog...?!!! Jy was mos so
> lief vir jou brannewyn en Coke. Drink jy dit nog?
>
> Sê my, streep jy nog steeds julle kombuismeid in die buitekamer wanneer jou
> vrou gaan shopping doen, soos jy altyd gedoen het...? Werk ou dik Sophie
> nog daar by julle?
>
> Daai was darem goeie ou dae, nê? ;-)
>
> Groete ou bees, dis lekker om weer van jou te hoor...
>
> Sampie
>
> Ns: Het jy toe herstel van die sifilis wat jy daai keer opgedoen het?
>
|
|
|
|
Re: Voorblad [boodskap #40921 is 'n antwoord op boodskap #40841] |
Fri, 13 April 2001 06:37   |
Frikkie Potgieter
Boodskappe: 383 Geregistreer: February 1997
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Hel jammer ou maat,
Het nie geweet dit is jy nie.
Jy moet weer kom kuier jong.
Lekker ou dae...
Groete / Liefde
Frikkie
Meidebekruiper skryf in boodskap news:3ad0e76a_3@batman.vip-za.com...
> Frikkie Potgieter wrote...
>
>> Vir hierdie een skerm julle darem baie ne...
>> Ek weet watter soort lewe jy voor jou huwelik gelei het en moontlik nog
>> steeds as jy ooit gertoud is....
>> S I E S
>
> Haai ou Frikkie,
>
> Dis ek, Sampie. Onthou jy my nog? Ek en jy was mos destyds gabbas.
> Onthou, ek en jy het mos gereeld Saterdagaande, na die rugby en nadat ons
> ons voos gesuip het daar in die Central Hotel se bar, en nadat ons gaan
> kaffers bliksem het daar langs die spoorlyn, van die swart hoere wat altyd
> daar naby die lokasie langs die pad gestaan het, opgelaai en sommer agter in
> jou blou Ford bakkie gaan pomp daar tussen die bloekombome langs die
> hoofpad. Onthou jy nog, ons het hulle mos altyd elkeen 20c betaal. Ai, die
> goeie ou dae...!
>
> Sjoe, dit was darem lekker! Onthou jy dit alles nog...?!!! Jy was mos so
> lief vir jou brannewyn en Coke. Drink jy dit nog?
>
> Sê my, streep jy nog steeds julle kombuismeid in die buitekamer wanneer jou
> vrou gaan shopping doen, soos jy altyd gedoen het...? Werk ou dik Sophie
> nog daar by julle?
>
> Daai was darem goeie ou dae, nê? ;-)
>
> Groete ou bees, dis lekker om weer van jou te hoor...
>
> Sampie
>
> Ns: Het jy toe herstel van die sifilis wat jy daai keer opgedoen het?
>
|
|
|
Re: Voorblad [boodskap #41054 is 'n antwoord op boodskap #40920] |
Wed, 18 April 2001 06:59  |
Lou
Boodskappe: 436 Geregistreer: July 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
En daar gaat staat ou Frik en bewys dit ook toe nog - wel gedaan!!!
Frikkie Potgieter wrote:
>
> Ja soos nou joune en jy rook seker nie eens nie.
>
> Is dit al wat jy kan antwoord.
> Kak IK ook nog daar by jou en rook is nie eens ter sprake nie...
>
> AI....
>
> Lou wrote in message
> news:3AD159BB.19B354B0@lous.zzn.com...
>>
>> Daar is natuurlik ook duidelike bewyse dat die inname van nikotien jou
>> intelligensie nadelig beinvloed :)
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Sun Mar 09 07:42:34 UTC 2025
|