Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Ou "army" terme/sêgoed
Ou "army" terme/sêgoed [boodskap #39877] |
Sat, 03 March 2001 07:02  |
Jonas
Boodskappe: 1070 Geregistreer: September 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Die ou sêgoed van die "army" (dienspligdae) is m.i. nie opgeteken nie -
woorde soos "nafi", "gyppo", jêmdief, ens. Of, het iemand dit reeds op
rekord geplaas? Ek glo nie.
Stuur asseblief aan - meg...@hotmail.co.za
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Ou "army" terme/sêgoed [boodskap #39946 is 'n antwoord op boodskap #39945] |
Tue, 06 March 2001 12:33   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Thys de Wet wrote:
> Thys oppie Bos
> Ja sammajoor gloudina
> jy wat nie kan saampraat hieroor
> maar net moet luister!
> Of was jy dalk by die soldoedies betrokke?
>
Nee, Thys-oppie-bos, ek was nie 'n soldoedie
nie. Ek was een van die mense wat hulle van
die trappe afgestoot het en op die seep laat gly
het. Maar dis ons wat die oorlog gewen het.
Gloudina
|
|
|
|
|
Re: Ou "army" terme/sêgoed [boodskap #39959 is 'n antwoord op boodskap #39877] |
Tue, 06 March 2001 15:33   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
lous wrote:
> Is dit nou weer in een van jou drome gewees? Jou ou hanskakie. (Hmm
> noulat ek daaroor dink - jy het beide jou eie mense en ook jy aangenome
> mense - lees ANC - veraai- tut tut - in die oorlog sou jy geskiet gewees
> het vir Verlaat van jou pos :) )
Nee, ou Lou, die struggle is oor die hele wêreld geveg.Van die belangrikste
gevegte het in die buiteland plaas-
gevind.
Gloudina
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Ou "army" terme/sêgoed [boodskap #40005 is 'n antwoord op boodskap #39877] |
Thu, 08 March 2001 14:20   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Thys de Wet wrote:
> Mer'ie anti oppie voorpunt!
>
> Gloudina, common sense van wit afrikanermense het gewen, en die paar wat
> nog dink dat hulle met hul 303's en blou mercs die slag van mafeking weer
> kan herhaal, maak 'n fout.
Maar Thys, dit is vir my nog duister hoekom daar, ten spyte
van die common sense van Afrikaners, so iets kon gebeur het
as dit wat in die vyftigerjare tot die tagtigerjare in Suid-
Afrika gebeur het. Ek probeer dit soms sien teen die agter-
grond van die paranoia oor die Kommunisme, en besluit
dan dat daar meer van die C.I.A in is as wat ons dink. Maar
dit maak nog nie die hande skoon van Christene wat dinge
toegelaat het wat direk teen die beginsels van hulle geloof
ingedring het nie. Teveel van my "Christelike" vriende het
my met agterdog bejeën. Wat het hulle gedink dat ek doen,
behalwe dat ek die rigting navolg wat die Christelike bybel
my aandui?
Gloudina
|
|
|
Re: Ou "army" terme/sêgoed [boodskap #40011 is 'n antwoord op boodskap #39877] |
Thu, 08 March 2001 14:36   |
Jonas
Boodskappe: 1070 Geregistreer: September 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
As jy dit klein het gebaseer op sogenaamde Christelike beginsels, waarom
wil die huidige bedrigspul telkens regverdig aan die hand van
onregverdighede van die verlede? Ek is bly dat ek nie op die seep gegly het
vir die spul bedrieërs nie. Ek vind dit skrikwekkend dat mense wat sulke
vroom en Christelike waardes nagestreef het onder moeilike omstandighede
binne 'n bestek van jare hul kruistog kan omskep in die skammtelose najaag
van persoonlike veryking. Dan wonder ek oor die aanvanklike motivering - was
dit bloot gewees om in 'n magsposisie te kan kom waar hulle die uitbuiters
kan word. Moet nie dat die verlede jou blinddoek vir dit wat nou aan die
gang is nie. Hierdie regering (ANC/SAKP/COSATU) het 'n skoon blade van die
die meerderheid Suid-Afrikaners (wit/swart) gekry - hulle is besig om
daarmee te mors. Ignoreer ek dit, het ek geen lesse uit my verlede geleer
nie...
skryf in boodskap news:3AA795D2.DD786C37@home.com...
Thys de Wet wrote:
> Mer'ie anti oppie voorpunt!
>
> Gloudina, common sense van wit afrikanermense het gewen, en die paar wat
> nog dink dat hulle met hul 303's en blou mercs die slag van mafeking weer
> kan herhaal, maak 'n fout.
Maar Thys, dit is vir my nog duister hoekom daar, ten spyte
van die common sense van Afrikaners, so iets kon gebeur het
as dit wat in die vyftigerjare tot die tagtigerjare in Suid-
Afrika gebeur het. Ek probeer dit soms sien teen die agter-
grond van die paranoia oor die Kommunisme, en besluit
dan dat daar meer van die C.I.A in is as wat ons dink. Maar
dit maak nog nie die hande skoon van Christene wat dinge
toegelaat het wat direk teen die beginsels van hulle geloof
ingedring het nie. Teveel van my "Christelike" vriende het
my met agterdog bejeën. Wat het hulle gedink dat ek doen,
behalwe dat ek die rigting navolg wat die Christelike bybel
my aandui?
Gloudina
|
|
|
Re: Ou "army" terme/sêgoed [boodskap #40015 is 'n antwoord op boodskap #39877] |
Thu, 08 March 2001 15:52   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Jonas wrote:
> waarom
> wil die huidige bedrigspul telkens regverdig aan die hand van
> onregverdighede van die verlede?
En hoe is dit verskillend van die mense wat so knaend voor1948 (en selfs nou
nog) kla oor "wat die Engelse vir die
Afrikaners aangedoen het." Toe die mense wat so gekla het
oor "die Engelse" die mag in die hande kry, toe haak hulle
af en vir veertig jaar gaan hulle tien dubbel soveel te kere as
"die Engelse."
Gloudina
|
|
|
|
|
|
|
Re: Ou "army" terme/sêgoed [boodskap #40024 is 'n antwoord op boodskap #40011] |
Thu, 08 March 2001 19:39   |
Reenen van Niekerk
Boodskappe: 445 Geregistreer: April 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Dit help nie n mens praat met die ou siel nie. Sy het oor see gehardloop
want sy kon nie die pyn vat van die struggel nie en oorsee loop sit en niks
veder vir "haar" struggel gedoen nie. Maar nou dat haar vriende waarvoor sy
geveg het aan bewind is wil sy nie eers in die land kom bly nie.Die rede
hiervoor is want sy weet wat haar kammerade hier doen
Reenen van Niekerk
Jonas skryf in boodskap news:3aa79964$0$227@hades.is.co.za...
> As jy dit klein het gebaseer op sogenaamde Christelike beginsels, waarom
> wil die huidige bedrigspul telkens regverdig aan die hand van
> onregverdighede van die verlede? Ek is bly dat ek nie op die seep gegly het
> vir die spul bedrieërs nie. Ek vind dit skrikwekkend dat mense wat sulke
> vroom en Christelike waardes nagestreef het onder moeilike omstandighede
> binne 'n bestek van jare hul kruistog kan omskep in die skammtelose najaag
> van persoonlike veryking. Dan wonder ek oor die aanvanklike motivering - was
> dit bloot gewees om in 'n magsposisie te kan kom waar hulle die uitbuiters
> kan word. Moet nie dat die verlede jou blinddoek vir dit wat nou aan die
> gang is nie. Hierdie regering (ANC/SAKP/COSATU) het 'n skoon blade van die
> die meerderheid Suid-Afrikaners (wit/swart) gekry - hulle is besig om
> daarmee te mors. Ignoreer ek dit, het ek geen lesse uit my verlede geleer
> nie...
> skryf in boodskap news:3AA795D2.DD786C37@home.com...
> Thys de Wet wrote:
>
>> Mer'ie anti oppie voorpunt!
>>
>> Gloudina, common sense van wit afrikanermense het gewen, en die paar wat
>> nog dink dat hulle met hul 303's en blou mercs die slag van mafeking weer
>> kan herhaal, maak 'n fout.
>
> Maar Thys, dit is vir my nog duister hoekom daar, ten spyte
> van die common sense van Afrikaners, so iets kon gebeur het
> as dit wat in die vyftigerjare tot die tagtigerjare in Suid-
> Afrika gebeur het. Ek probeer dit soms sien teen die agter-
> grond van die paranoia oor die Kommunisme, en besluit
> dan dat daar meer van die C.I.A in is as wat ons dink. Maar
> dit maak nog nie die hande skoon van Christene wat dinge
> toegelaat het wat direk teen die beginsels van hulle geloof
> ingedring het nie. Teveel van my "Christelike" vriende het
> my met agterdog bejeën. Wat het hulle gedink dat ek doen,
> behalwe dat ek die rigting navolg wat die Christelike bybel
> my aandui?
>
> Gloudina
>
|
|
|
|
|
Re: Ou "army" terme/sêgoed [boodskap #129661 is 'n antwoord op boodskap #39877] |
Mon, 03 February 2020 06:37  |
panelcraftparts
Boodskappe: 1 Geregistreer: February 2020
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
On Saturday, March 3, 2001 at 9:02:40 AM UTC+2, Jonas wrote:
> Die ou sêgoed van die "army" (dienspligdae) is m.i. nie opgeteken nie -
> woorde soos "nafi", "gyppo", jêmdief, ens. Of, het iemand dit reeds op
> rekord geplaas? Ek glo nie.
> Stuur asseblief aan - megaiis@hotmail.co.za
Hi goeiedag mense ek soek asseblief hulp ek soek 'n militêre term vir as iemand bv bevry moet word uit gevangenis dus "covert opp" sonder die wete van die vyand,ek soek asb. die Afrikaanse militêre term vir dit, ek is 'n jongman wat huidig 'n boek skryf maar sukkel om op die korrekte term af te kom of te werf.
Dankie.
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Wed Feb 19 03:53:45 UTC 2025
|