| Einde van Afrikaans [boodskap #39643] |
So., 25 Februarie 2001 05:23  |
Dingus
Boodskappe: 187 Geregistreer: Oktober 2000
|
Senior Lid |
|
|
Ek het gehoor dat voor die einde van vollgende
jaar moet Afrikaans nie meer gebruik nie in
Suid Afrika.
Hulle se dat einige persoon wat Afrikaans gebruik
sal a gooie pakslae van die polisie kry.
Miskien beteken hulle die einde van 2005 of so iets,
maar voor doe einde van vollgende jaar !!??
Is dit waar of nie?
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Einde van Afrikaans [boodskap #39706 is 'n antwoord op boodskap #39643] |
Di., 27 Februarie 2001 06:06   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Jy praat strooi dingetjie:)))
Die polisie wat behoorlik kan slae gee praat almal Afrikaans.:)
Annette
Dingus wrote in message ...
> Ek het gehoor dat voor die einde van vollgende
> jaar moet Afrikaans nie meer gebruik nie in
> Suid Afrika.
>
> Hulle se dat einige persoon wat Afrikaans gebruik
> sal a gooie pakslae van die polisie kry.
>
> Miskien beteken hulle die einde van 2005 of so iets,
> maar voor doe einde van vollgende jaar !!??
>
> Is dit waar of nie?
>
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Einde van Afrikaans [boodskap #39965 is 'n antwoord op boodskap #39667] |
Di., 06 Maart 2001 18:03  |
mosqitoejuice
Boodskappe: 1 Geregistreer: Maart 2001
|
Junior Lid |
|
|
Hoekom? nee hulle sal dit nooit reg kry nie... well at least I can trust
Afrikaans speaking people which is more than I can say for some other
foreign idiots :)
Actually in mIRC's SA Lagnet channel some idiots boot you out if you say
anything in Afrikaans. Typical Arrogant Engels 'Ole Farts :(
totsiens boet
:)
Brollox skryf in boodskap news:3a9a1951.34304317@news.mweb.co.za...
> On Sun, 25 Feb 2001 18:23:00 +1300, "Dingus" wrote:
>
>> Ek het gehoor dat voor die einde van vollgende
>> jaar moet Afrikaans nie meer gebruik nie in
>> Suid Afrika.
>>
>> Hulle se dat einige persoon wat Afrikaans gebruik
>> sal a gooie pakslae van die polisie kry.
>
> Wat?? Ek het weer gehoor jy moet met 'n punthoed
> met "Domkop" op in die hoekie loop staan. Jammer,
> grappies op 'n stokkie. Dis glo waar dat die regering
> 'n groot rekenaar opstel om alle gesprekke af te
> luister en op Afrikaans te sneller. Sodra 'n mens
> bv 'n tipiese algemene Afrikaanse woord sou sê, soos
> bv "snert" of "kakpraat" word jou naam outomaties
> opgeskryf en word die vuiltaalpolisie uitgestuur.
>
> Aktiviste is reeds druk besig om daardie nuwe wet
> te omseil -- ja, Anglikaans gaan dan hier gebesig
> word. Bv - "Dat gie mei ghroot lekherkhry" sal dan
> nie regtig Afrikaans wees nie en so sal mens die
> "gooie pak slae" kan vryspring sonder om riem te
> spring. Ek hoor ou Eugene is reeds besig om
> sy uniforms te begin verander om te lees
> "Anglikaner-Weird-Stunts-Beaver-Gang".
>
> Njannies kupela!
>
>> Miskien beteken hulle die einde van 2005 of so iets,
>> maar voor doe einde van vollgende jaar !!??
>>
>> Is dit waar of nie?
>>
>
|
|
|
|