Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Die kaap & Bataafse rep. 1803/1806
Die kaap & Bataafse rep. 1803/1806 [boodskap #39591] Vr., 23 Februarie 2001 12:13 na volgende boodskap
loes&patrick  is tans af-lyn  loes&patrick
Boodskappe: 238
Geregistreer: Februarie 2004
Senior Lid
Hai,

Ek het 'n boek gekoop wat eintlik my interesse nie het nie.

Die boek is van 1926 geskreve deur Dr. J.P. van der Merwe

in Afrikaans - "Die Kaap onder die Bataafse Republiek

1803 - 1806.

Die persoonlike aantekeninge geskreve deur die Kommissaris

Generaal J.A. De Mist aan die Kaap die Goeie Hoop 1803 - 1806.

Die bladsy het ek oop gesny die boek is nooit eerder gelees

nie sins 1926 .... Ek het Dfl 25,-- betaal (tweedehands)

Het enig iemand van julle interesse ?

Patrick
Re: Die kaap & Bataafse rep. 1803/1806 [boodskap #39619 is 'n antwoord op boodskap #39591] Vr., 23 Februarie 2001 22:17 Na vorige boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

l&p wrote:

> Die boek is van 1926 geskreve deur Dr. J.P. van der Merwe
>
> in Afrikaans - "Die Kaap onder die Bataafse Republiek
>
> 1803 - 1806.
>
> Die bladsy het ek oop gesny die boek is nooit eerder gelees
>
> nie sins 1926 ....

Ek verbaas my oor die "1926" waarvan jy praat.Ek dink Dr. J.P. van der
Merwe was 'n
geskiedenis professor in Stellenbosch in die
veertiger- en vyftigerjare. Wanneer is die
boek gedruk?

Gloudina
Vorige onderwerp: Terug na SA?
Volgende onderwerp: Vir Gloudina (oor Dr. van der Merwe)
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Jul. 28 23:28:33 UTC 2026