Treinstasie [boodskap #39479] |
Tue, 20 February 2001 16:00  |
Charlie
Boodskappe: 3 Geregistreer: September 1999
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Ek het gehoor dat die treinstasie in Pretoria totaal afgebrand het. Wie
weet wat gebeur het ? Het die passasiers regtig sê ongeduldig geword,
dat hulle die stasie aan die brand gesteek het?
Het iemand meer inligting?
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Treinstasie [boodskap #39683 is 'n antwoord op boodskap #39682] |
Mon, 26 February 2001 16:14   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Ferdi wrote:
> (Se tog net niks van dinge soos die gerugte van microwaves wat in die
> Wes-Transvaal afgelaai is by huise nie.....)
Verduidelik. Huishoudelik microwave oonde of radio-mikrogolf senders?
Gloudina
|
|
|
Re: Treinstasie [boodskap #39685 is 'n antwoord op boodskap #39682] |
Mon, 26 February 2001 16:28   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Ferdi wrote:
> Waarna 'n groot dinee by die lughawe gehou was saam Constand se manne.
Was hierdie Bop-ding voor of na die aanval op World Trade Centre
op Kempton Park. (?) Wanneer was daardie aanval?
Is ek reg dat Constand Viljoen betrokke was by die aanval by die
World Trade Centre? Dit moet voor Dinsdag 5 Oktober 1993 gewees
het, want toe het ons 'n besoek afgelê by die World Trade Centre.
(Ons is geneem deur my swaer, en hy het Roelf Meyer spesiaal gaan
roep vir ons om hom te ontmoet. Op daardie stadium was my swaer die
voorsitter van die NP tak waar Roelf se setel was.) Op daardie datum
was die deure reeds beskadig en met planke toegespyker.
Gloudina
|
|
|
Re: Treinstasie [boodskap #39705 is 'n antwoord op boodskap #39479] |
Tue, 27 February 2001 04:59  |
Krokkie
Boodskappe: 478 Geregistreer: July 1999
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
So jyt een van die grootse dose ontmoet in Suid-Afrika, shame
skryf in boodskap news:3A9A84CF.BCE0B57A@home.com...