| Re: Gratis anonieme nuusverskaffer [boodskap #38594] |
Vr., 26 Januarie 2001 19:39  |
Davie Davis
Boodskappe: 1012 Geregistreer: November 2001
|
Senior Lid |
|
|
Who will be considered a founding member?
A founding member will be anyone who has signed up with us and
provided their credit information before our first billing cycle. A
founding member will recieve access to our server at a reduced cost
for as long as the members account remains active.
ô ô !!!
DD
On Fri, 26 Jan 2001 00:30:56 -0800, Danielle wrote:
> Poppie het gevra of ek weet van 'n gratis nuus verskaffer wat
> privaatheid sal verseker. Hier is 'n oulike ene. Hy is wel baie
> stadig, maar is goed genoeg vir gewone groepe soos hierdie.
>
> Geniet!
>
> www.newzpig.com
>
> Gaan na bg werfblad en skep 'n rekening. Dit is vinnig. Jou nuwe
> nuus verskaffer se naam is: news.newzpig.com
>
> Heeltemal anoniem. Veilig, privaat en VERNIET! :-)
> Weet nie hoe lank dit nog verniet gaan bly nie, so maak gou.
>
>
>
>
> -----= Posted via Newsfeeds.Com, Uncensored Usenet News =-----
> http://www.newsfeeds.com - The #1 Newsgroup Service in the World!
> -----== Over 80,000 Newsgroups - 16 Different Servers! =-----
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Gratis anonieme nuusverskaffer [boodskap #38766 is 'n antwoord op boodskap #38765] |
Do., 01 Februarie 2001 09:26  |
lous
Boodskappe: 124 Geregistreer: Januarie 2001
|
Senior Lid |
|
|
lous wrote:
>
> Thanks D, maar die ouens se page suig vreeslik. Jy kan aanteken, jou
> crediet kaart en password info verander, afteken - maar WAAR IS OPSIE OM
> NUUSGROEPE OOP TE MAAK???!!!!! :)
>
Duh!!! Lekker dof vandag ... STAMP STAMP STAMP!!!!
|
|
|
|