| Re: archiving [boodskap #38552] |
Do., 25 Januarie 2001 02:36  |
Jabba the Hutt
Boodskappe: 1 Geregistreer: Januarie 2001
|
Junior Lid |
|
|
"Danielle" skryf in boodskap news:q7cv6t4nsprbl1s1s9fatem7gpgtl002pa@4ax.com...
> Gebruik jy NT?
Win2000 here darling.
|
|
|
|
|
|
| Re: archiving [boodskap #38570 is 'n antwoord op boodskap #38552] |
Vr., 26 Januarie 2001 03:05   |
poppie
Boodskappe: 188 Geregistreer: September 2000
|
Senior Lid |
|
|
Danielle, as ek mag vra, betaal jy 19.99 p/m vir newsfeeds diens? Ek het
gaan kyk, maar weet nie of my privaatheid soveel werd is per maand nie (ek
het ongelukkig geen skandes of skeletons nie). Is daar iets soortgelyks
wat vry en gratis is?
En vir n redelike nog oningeligte soos ek, waar sien mens iemand se
path, behalwe om by properties te kyk, en hoe blok mens jou eie
properties file.
Al die vrae tog, maar enquiring minds wil weet :-) . . .
Danielle skryf in boodskap news:fo327tkcjj5gi2sr2r17uf1a5qh2tm23qe@4ax.com...
> Wou net weet of jy op 'n netwerk is, want dit lyk of jy vir
> Hewlett-Packard werk. Soms route jou pos direk vanaf CA, en ek dog
> toe amper jy bly ook hier in die VSA. Wou amper "Yehaaa" se!! :-))
>
>
>
> -----= Posted via Newsfeeds.Com, Uncensored Usenet News =-----
> http://www.newsfeeds.com - The #1 Newsgroup Service in the World!
> -----== Over 80,000 Newsgroups - 16 Different Servers! =-----
|
|
|
|
| Re: archiving [boodskap #38609 is 'n antwoord op boodskap #38552] |
Sa., 27 Januarie 2001 12:01  |
The Captain
Boodskappe: 1 Geregistreer: Januarie 2001
|
Junior Lid |
|
|
The removal of your post will stop as from this day
It was requested by certain posters, that you continue posting
You have turned over a new page, as some suggested
The Captain
Danielle skryf in boodskap news:q7cv6t4nsprbl1s1s9fatem7gpgtl002pa@4ax.com...
: On Wed, 24 Jan 2001 09:55:44 +0200, lous wrote:
:
:
: >Jou posts verdwyn en is nie op dejanews nie. Is jy paranoid??
: >
|
|
|
|