Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Stokperdjies & kunsvlyt » Foto's ontwikkel...
Foto's ontwikkel... [boodskap #37342] Wo, 29 November 2000 00:00 na volgende boodskap
Skunk  is tans af-lyn  Skunk
Boodskappe: 192
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
Na jare van begeer het ons vandag donkerkamerspulle gekoop en gaan ons
bietjie probeer om ons eie foto's te ontwikkel. Is hier dalk iemand met
raad vir ons? Ek weet daar's photography newsgroups, maar hulle is nie
Afrkaans nie...

Ek dink om foto's in SA te laat ontwikkel is 'n rip-off! In NL betaal
ons minder as R40-00 om 'n 36 film te laat ontwikkel.

Met sê 'n mooi land en soveel kontraste kan hulle fotografie regtig
binne bereik van die gemiddelde ou in SA se sak bring!!!

Groete

Skunk
Re: Foto's ontwikkel... [boodskap #37343 is 'n antwoord op boodskap #37342] Wo, 29 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
krokkie[2]  is tans af-lyn  krokkie[2]
Boodskappe: 60
Geregistreer: Oktober 2000
Karma: 0
Volle Lid
Koop vir jou 'n digitale kamera

Skunk wrote in message ...
> Na jare van begeer het ons vandag donkerkamerspulle gekoop en gaan ons
> bietjie probeer om ons eie foto's te ontwikkel. Is hier dalk iemand met
> raad vir ons? Ek weet daar's photography newsgroups, maar hulle is nie
> Afrkaans nie...
>
> Ek dink om foto's in SA te laat ontwikkel is 'n rip-off! In NL betaal
> ons minder as R40-00 om 'n 36 film te laat ontwikkel.
>
> Met sê 'n mooi land en soveel kontraste kan hulle fotografie regtig
> binne bereik van die gemiddelde ou in SA se sak bring!!!
>
> Groete
>
> Skunk
>
Re: Foto's ontwikkel... [boodskap #37396 is 'n antwoord op boodskap #37342] Do, 30 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Skunk  is tans af-lyn  Skunk
Boodskappe: 192
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
Julle moet nou nie my moed breek nie!!!

Nee. Aan 'n digitale kamera raak ek nie. Ek weet ek klink soos die omies wat
weier om CD's te luister, want plate klink "warmer". Ek hou van egte foto's.
Dalk is ek agter die tyd, maar ek het nog nie 'n printer gesien waarmee ek
tevrede is (en kan bekostig) nie, en tot dan wil ek nie 'n digitale kamera
hê nie.

Thys, as jou foto's na 17 jaar nog goed lyk verdien jy 'n kompliment!!! Dis
nie enige ou wat dit kan sê nie.

Anyway, die papier en chemikalieë kry ons vandag, so hierdie naweek gaan ons
aan die slag.

Nee, Thys, ek het sommer goedkoop (basic) toerusting gekoop...

Groete
Skunk

Thys de Wet schreef in berichtnieuws
904t42$2468$1@news.adamastor.ac.za...
> Skunk wil innie donker sukkel...
> Ek stem saam met Krokkie oor die digitale kamera.
> Het self ook nog donkerkamertoerusting maar die koste en tyd om my eie
> swart/wit ontwikkeling te doen, maak dit nie die moeite werd nie. En dan
> praat ek nie eens van kleur negatiewe nie... Ek had so 17 jaar gelede nog
> al my eie ontwikkeling gedoen toe daar nog nie een-uur labs was nie. Net
> nie kleur negatiewe nie, maar wel self my E6 skyfiefilms ontwikkel en
> afdrukke gemaak met Cibachrome positief na positief. Na 17 jaar is daar nog
> afdrukke wat ek gemaak het waarvan die kleur nie gebleik of die kleurbalans
> nog nie verander het nie.
>
> Digitaal is BAIE makliker, en met baie minder moeite kan jy enige kleur
> afwykings regstel of dit verander om juis die effek te kry wat jy verlang.
> In die donkerkamer is dit maar 'n 'mog-het-troffe' effek op sy beste. Tensy
> jy natuurlik die nuutste digitale onwtikkelingstoerusting aangeskaf het...
>
> Thys oppie 'Bos
> "krokkie" wrote in message
> news:3a25dcb7$0$227@hades.is.co.za...
>> Koop vir jou 'n digitale kamera
>>
>
Re: Foto's ontwikkel... [boodskap #37447 is 'n antwoord op boodskap #37342] Do, 30 November 2000 06:46 Na vorige boodskap
T de Wet  is tans af-lyn  T de Wet
Boodskappe: 446
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Skunk wil innie donker sukkel...
Ek stem saam met Krokkie oor die digitale kamera.
Het self ook nog donkerkamertoerusting maar die koste en tyd om my eie
swart/wit ontwikkeling te doen, maak dit nie die moeite werd nie. En dan
praat ek nie eens van kleur negatiewe nie... Ek had so 17 jaar gelede nog
al my eie ontwikkeling gedoen toe daar nog nie een-uur labs was nie. Net
nie kleur negatiewe nie, maar wel self my E6 skyfiefilms ontwikkel en
afdrukke gemaak met Cibachrome positief na positief. Na 17 jaar is daar nog
afdrukke wat ek gemaak het waarvan die kleur nie gebleik of die kleurbalans
nog nie verander het nie.

Digitaal is BAIE makliker, en met baie minder moeite kan jy enige kleur
afwykings regstel of dit verander om juis die effek te kry wat jy verlang.
In die donkerkamer is dit maar 'n 'mog-het-troffe' effek op sy beste. Tensy
jy natuurlik die nuutste digitale onwtikkelingstoerusting aangeskaf het...

Thys oppie 'Bos

"krokkie" skryf in boodskap news:3a25dcb7$0$227@hades.is.co.za...
> Koop vir jou 'n digitale kamera
>
Vorige onderwerp: - Wen 5 gratis 35mm Films...
Volgende onderwerp: Amateur Radio Entoesiaste???
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 19 12:36:19 MGT 2024