Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » ons kritiseer net maar...
ons kritiseer net maar... [boodskap #37149] |
Sun, 26 November 2000 00:00  |
Davie Davis[2]
Boodskappe: 133 Geregistreer: November 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
ons het die blommetjie (wie van julle het al gesien watse lieflike
blom dar 'n stinkende olieboom) nou net sleg gesê en 'cheap' gemaak
maar het julle al daaraan gedink dat die man in slegs enkele dae die
onderskeiding behaal het om selfs meer onpopulêr as Gloudina te wees?
En wie het hom daarvoor gekomplimenteer?
DD
|
|
|
|
Re: ons kritiseer net maar... [boodskap #37192 is 'n antwoord op boodskap #37149] |
Mon, 27 November 2000 00:00   |
Elaine
Boodskappe: 2948 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Gloudine......miskien het ek jou Buddishme storie verkeerd verstaan en ek
vra omverskoning dat ek jou aangevat het daaroor. Sue is reg almal is
geregtig op sy siening en geloof, en ek gaan jou nie meer kasty oor joune
nie :)
Groete
Elaine
wrote
>
> My man en ek het 'n jaar of wat besluit om 'n groepieby te woon wat een van
> die Tibetaanse takke van die
> Buddhisme bestudeer en praktiseer. Ons het dit duidelik
> gemaak dat ons nie Buddhiste wou word nie, maar dat
> ons wil leer waaroor dit alles gaan. En ek was nog nooit
> jammer dat ons dit gedoen het nie. Dit het my nuwe
> respek vir praktiserende gelowiges gegee, van watter
> persuasie hulle ook al is. Ek lees op die oomblik elke
> dag 'n deel van 'n geskrif van Mipham, 'n Buddhis-
> teoloog uit die neentiende eeu, en ook van Swedenborg,
> 'n Christen-teoloog wat in die agtiende eeu geleef het,
> en wie se geskrifte baie ooreenkomste het met wat die
> Buddhiste glo.
> Terloops, Buddha is die godheid in jou. Die
> Buddhiste bestudeer en praktiseer die verskillende
> aspekte van Buddha, die verskillende "Buddha-
> families" wat vir 'n Jung sielkundige baie lyk na
> die verskillende aspekte van die persoonlikheid.
>
> Gloudina
>
|
|
|
Re: ons kritiseer net maar... [boodskap #37193 is 'n antwoord op boodskap #37149] |
Mon, 27 November 2000 00:00   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Sue wrote:
> Ek is nie baie lief vir muskiete nie...ook nie vir kruipende goggas wat
> kan byt nie. :-(
> Ek dink dis omdat ek spiritueel gesproke nog kind is...
Nee, selfs die Zen monks erken dat mens maarsommige dae hulle net doodslaan ten
spyte van
die feit dat jy hulle moet liefhê. Hier is 'n vertaalde
haiku van Issa:
For each single fly
that 's swatted, "Namu Amida
Butsu" iss the cry.
Gloudina
|
|
|
|
Re: ons kritiseer net maar... [boodskap #37195 is 'n antwoord op boodskap #37149] |
Mon, 27 November 2000 00:00   |
Ernst v Biljon
Boodskappe: 257 Geregistreer: March 1999
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Een van die aspekte wat ek teengekom het is dat Christene voel dat hulle
aleen reg het dot die 'hemel' (dus nou waar Christus sê "dat aleen deur
my ...) Maar, die Buddis sie 'n hiernamaals vir almal waar daar sal
'gerus' word vir 'n ander lewe. Dit word so ernstig opgeneem deur die
Christen dat hy voel almal moet bekeer word en as Christen gedoop word
(al glo jy nie heeltemal daaraan nie). Die Buddis inteendeel voel dat as
jy benodig om die geloof geddeltelik of volledig aan te neem sal hy
hulle nader.
Die Christen voel dat allen 'n belydende Christen 'n Christen as en die
ander heidene is. Hulle bevraagteken ook nie soveel jou leefwyse en
geloof nhie. Solank jy bely (dis nou met die aanneme en voorstelling by
die drie susters kerke of die gereelde belydenis van die Roomse Ker.)
Die Buddis glo dat jy geloof moet jou leefwyse weerspieel. Jy moet elke
dag leef soos jy preek. Jy moet nie net 'n eendag-'n-week gelowige wees
nie. Dus, die Buddis laat enige geloof toe om hulle leefwyse aan te neem
sonder om jou geloof af te sê
'n Ander aspek is dat die siel gesien word deur die Christen as binne
die liggaam terwyl die Budis die liggaam sien as binne die siel. Die
siel is die energie wat alles beheer (dis nou aura wat gemeet kan word
in lewendige elemente of, plant of dier). Dus, Christen sien net die
'mens' wat 'n siel het. Terwyl die Buddis 'n siel in alles sien.
Daarvoor is die dood vir die Buddis baie meer ernstig as vir die
Christen. En, daaroor is baie vegetaries. Dit is wel dat prof. de
Villiers van die herformde kerk vandag begin praat dat die Christen moet
sy siel befry sodat dit meer met die Godlikheid kan komunikeer maar, dit
is nog nie eintlik aanvaar nie.
Die Christen in die algemeen voel ook dat 'n leermeester nodig en
noodsaaklik is (dis nou die dominee, ens) maar die Buddis voel dat die
Godlikheid met die siel kan kommunikeer gedurende 'n tydperk van
'stilte'. Dit is wel dat die reborn Christens wel vandag praat van God
wat hulle praat maar, dis nog nie algemeen aanvaar nie. Die punt is een
van die sterk punte wat nou deur die 'new age' in gedrang kom. Die dat
die Godlikheid in alles is en ons moet harmonie kom daarmee. Ongeag wat
jou belydenis is. Dit is hoekom die reisiger alles wel toewens en
bedank. Mens moet meer leer van die 'hart' en minder van die 'verstand'.
In die algemeen voel die Christen dat almal sal siek word want God het
die siektes geskep en dit is so bestem. Die Boedis voel dat die wat nie
luister na wat die siel sê en dit so uitleef nie het 'n groter risiko om
siek te word. Hulle glo ook dat genesing meer te doen het met 'n gesonde
leefwyse as om 'n pilletjie te sluk vir alles moontlik en ontmoondlik
onder die son/maan/aarde/heelal. Siels genesing speel 'n groot rol. en,
as jy negetiewe gedagtes voortbring sal jy negatief leef.
skryf in boodskap news:3A21DD0B.34BDF78@home.com...
Sue wrote:
> Is daar aspekte van Buddhisme wat direk "teen" Christelike beginsels
> in druis?
Nee, ek dink nie so nie. As die basiese Christelike beginsel isom God
lief te hê en
jou naaste soos jouself, dan is dit presies
wat die Buddhis glo. Hulle gaan net heelwat verder en glo dat
jy vir alle "sentient beings" lief moet hê. Jy behoort dus self
nie die muskiet dood te slaan nie.
Gloudina
>
|
|
|
|
Re: ons kritiseer net maar... [boodskap #37197 is 'n antwoord op boodskap #37149] |
Mon, 27 November 2000 00:00   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Davie Davis wrote:
> Ek belowe jou Sue, dat ek nog nooit (nie eens in die verre verlede!)
> die nie-blankes se reuk bespreek het nie! Onder watter naam het ek dit
> dit gedoen Gloudina?
> Hier is seker NG'ers vanuit die verre verlede wat jou met die stelling
> sal ondersteun. N
>
Jou geheue is maar net kort, Johan. Jy het eerste op die
nuusgroep gekom met net een naam, nie jou eie nie. Toe
het jy opgehou en onder Johan Potgieter begin pos.
(Daarna het die klomp ander gekom.) En jy het baie
duidelike rassistiese opmerkings gemaak oor nie-
blankes in SA. Jy wil maar net nie onthou nie. Maar
miskien het jy dit ook vir die grap gedoen, net soos
jy nou die dag vir die grap dinge oor my gesê het
wat rassisties-pornografies was, onder die skuilnaam
Davie Davis.
Gloudina
|
|
|
|
Re: ons kritiseer net maar... [boodskap #37199 is 'n antwoord op boodskap #37149] |
Mon, 27 November 2000 00:00   |
Pierre Conradie
Boodskappe: 11 Geregistreer: October 1998
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Davie, jy is nie alleen nie - ek het ook al (verkeerdelik) die etiket
"johan" om my nek gehang gekry deur Gloudina
Vir 'n geruime tyd merk ek op dat Gloudina in vele poste seks en pornografie
sien - en sonder uitsondering daarop reageer.
Dit laat my dink aan die pasiënt wat deur die psigiater Rorschach inkvlekke
gewys is -in elke inkvlek het hy seks gesien. Die dokter sê toe vir die
pasiënt dat die werklik 'n seksuele probleem het. Die pasiënt was erg
verontwaardig, want, reken hy - dit is die DOKTER wat sulke pornografiese
prente aanhou.
-----Original Message-----
From: Davie Davis
Newsgroups: soc.culture.south-africa.afrikaans
Date: Monday, November 27, 2000 11:27 AM
Subject: Re: ons kritiseer net maar...
> On Mon, 27 Nov 2000 16:37:05 GMT, @home.com wrote:
>
>
>> Jou geheue is maar net kort, Johan. Jy het eerste op die
>> nuusgroep gekom met net een naam, nie jou eie nie. Toe
>> het jy opgehou en onder Johan Potgieter begin pos.
>> (Daarna het die klomp ander gekom.) En jy het baie
>> duidelike rassistiese opmerkings gemaak oor nie-
>> blankes in SA. Jy wil maar net nie onthou nie. Maar
>> miskien het jy dit ook vir die grap gedoen, net soos
>> jy nou die dag vir die grap dinge oor my gesê het
>> wat rassisties-pornografies was, onder die skuilnaam
>> Davie Davis.
>> Gloudina
>
>
> Gloudina, sonder 'n boe of ba, sê of jy bereid is om op die nuusgroep
> verskoning te vra as ek aan jou bewys (weet verdomp nie hoe nie!) dat
> ek nie Johan is nie?
>
> Johan
> Davie Davis wrote in message ...
> On Mon, 27 Nov 2000 16:37:05 GMT, @home.com wrote:
>
>
>> Jou geheue is maar net kort, Johan. Jy het eerste op die
>> nuusgroep gekom met net een naam, nie jou eie nie. Toe
>> het jy opgehou en onder Johan Potgieter begin pos.
>> (Daarna het die klomp ander gekom.) En jy het baie
>> duidelike rassistiese opmerkings gemaak oor nie-
>> blankes in SA. Jy wil maar net nie onthou nie. Maar
>> miskien het jy dit ook vir die grap gedoen, net soos
>> jy nou die dag vir die grap dinge oor my gesê het
>> wat rassisties-pornografies was, onder die skuilnaam
>> Davie Davis.
>> Gloudina
>
>
> Gloudina, sonder 'n boe of ba, sê of jy bereid is om op die nuusgroep
> verskoning te vra as ek aan jou bewys (weet verdomp nie hoe nie!) dat
> ek nie Johan is nie?
>
> Johan
>
|
|
|
|
|
|
Re: ons kritiseer net maar... [boodskap #37203 is 'n antwoord op boodskap #37149] |
Mon, 27 November 2000 00:00   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
new2usa wrote:
> Davie, jy is nie alleen nie -
New to the USA, is dit jy wat nou die dag gesê hethoe langer jy in die VSA bly
hoe meer besef jy dat
jy 'n Afrikaner is? Met jou logika, sal ek nie eintlik
in die oorloë hier op die nuusgroep inwaag nie.
Gloudina
|
|
|
Re: ons kritiseer net maar... [boodskap #37204 is 'n antwoord op boodskap #37149] |
Mon, 27 November 2000 00:00   |
Elaine
Boodskappe: 2948 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Jy's reg Sue, jy's heeltemal reg. Ek geniet dit ook om Glouds se poste te
lees. Maar sy't hierdie manier om ons te kritiseer oor hoe ons praat oor SA
en ons aan te sê dat dinge nie so sleg hier gaan nie. Al gaan dit so sleg
en al is sy al 20 jaar lank nie meer hier nie. As ons haar aanvat en lyk
asof ons begin wen, dan begin sy 'n mens persoonlik aanval. Sy't dit al met
my gedoen, en toe ek haar op haar plek sit daaroor, wou sy eweskielik nie
meer aangaan met die post nie. Ek het ook al gesien dat sy net stil raak as
'n mens haar aanvat, en dit lyk asof sy gaan verloor.
Maar (die is 'n kompliment vir haar) dat sy intelligent is, en 'n lekker
fight kan opsit is waar, en dit geniet ek vreeslik baie. Sy is baie
duidelik wyd belese en het 'n wye algemene kennis.
Elaine
Sue wrote
>
> Wat het Gloudina gedoen of gese? Ek weet ek is 'n "newbie" op hierdie
> groep, maar vandat ek hier gekuier het, het ek rerig nog net intelligente
> en "skerp" boodskappe van haar gesien. Sy snap dinge gewoonlik omtrent
> onmiddellik, en is gou om skewe sake reg te stel.
> Party ouens het darem vreeslike lelike dinge te se gehad van haar, en ek
> het altyd gewonder hoekom. Is dit 'n "insiders' speletjie"? Iets wat ons
> uitlanders nie van weet nie of moet weet nie?
> Miskien moet iemand 'n FAQ opstel vir hierdie groep? :-)
>
|
|
|
|
|
Re: ons kritiseer net maar... [boodskap #37207 is 'n antwoord op boodskap #37149] |
Mon, 27 November 2000 00:00   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Davie Davis wrote:
> Nou daag ek jou uit om vir ons die pornografie te wys wat ek van jou
> geplaas het. Was dit foto's of woorde? (Ek het my belofte gehou en
> die pornografiese foto's wat ons langs die kraalmuur geneem het
> vernietig).
>
Jy het, onder die naam Davie Davis, geskryf dat ek 'n
"meid" is wat verbitter is omdat die "baas" nie meer met
haar wil omgaan nie. Gaan soek dit self in die argief.
Ek het nie tyd vir bog nie. Hoekom gaan jy nie weer
bietjie van die nuusgroep af nie? Jy vertel mos altyd
hoe jy dit doen.
Gloudina
|
|
|
|
|
Re: ons kritiseer net maar... [boodskap #37241 is 'n antwoord op boodskap #37149] |
Mon, 27 November 2000 00:20   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Sue wrote:
>> maar het julle al daaraan gedink dat die man in slegs enkele dae die
>> onderskeiding behaal het om selfs meer onpopulêr as Gloudina te wees?
>
> Wat het Gloudina gedoen of gese?
> Party ouens het darem vreeslike lelike dinge te se gehad van haar, en ek
> het altyd gewonder hoekom. Is dit 'n "insiders' speletjie"?
Sue, die een fout wat jy kan begaan, is om vir Johan Potgietervan Minnesota
ernstig op te neem. Daar is nie eens korrelasie
tussen al sy verskillende verskynings nie. Ek dink hy dink hy
is vreeslik snaaks, maar om snaaks te wees moet mens
integriteit hê, en hy het dit nie. Somtyds (veral in die verre verlede)
het hy vreeslike rassistiese dinge kwytgeraak oor hoe sleg die
nie-blankes in SA ruik, en mense het hom daaroor vasgevat.
Ek het gedink hy het bietjie wyser geword, maar toe skielik
'n paar maande gelede begin hy weer vieslike dinge oor my
sê onder 'n skuilnaam. Ondertussen vertel jy vir jou watter
kerkgaande mens hy is. So iets klop nie.
Gloudina
|
|
|
|
Re: ons kritiseer net maar... [boodskap #37249 is 'n antwoord op boodskap #37149] |
Mon, 27 November 2000 01:56   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Sue wrote:
> Ek gaan maar niks se oor die "kerkgaande" storie nie, want teen die tyd
> weet jy mos nou al hoe ek voel oor die kerk! :-) Dit sal net weereens my
> teorie versterk dat die "kerk" die bron van alle of meeste "euwel" is, om
> dit sommer direk te stel. ( Ek hoop jy verstaan wat ek met "kerk" bedoel
> -die instansie wat deur die MENS geskep is) Anyway...ek weet dat jy 100%
> nie met my saamstem in hierdie verband nie. :-)
Wel, ek stem nie volkome met jou saam dat die "kerk" die bron vandie meeste
euwels is nie. It depends ( om nou vir Bill Clinton te quote)
what the meaning of "kerk" is. In die Christelike Bybel is daar baie
uitsprake oor die gehalte van die gemeentes. Nie almal wat Here, Here
skree, is uiteindelik deel van die ware kerk (of wat die Buddhiste die
sangha noem) nie. Maar samesyn vir gelowiges in die gees is 'n
belangrike deel van hulle geestespraktyk. So byvoorbeeld kom die
Quakers net bymekaar om stil te wees, en as iemand dan wil praat,
dan praat hy. Maar hulle samesyn is baie belangrik. Dit is hulle sterkte.
> Jy noem soms "Buddhisme" in jou skrywe. Miskien het ek jou verkeerd
> gelees. Ek sal graag meer hiervan wil hoor as dit 'n geloof is wat jy
> navolg. Ek moet erken dat ek bittermin van ander gelowe (behalwe
> christianity) weet.
My man en ek het 'n jaar of wat besluit om 'n groepieby te woon wat een van
die Tibetaanse takke van die
Buddhisme bestudeer en praktiseer. Ons het dit duidelik
gemaak dat ons nie Buddhiste wou word nie, maar dat
ons wil leer waaroor dit alles gaan. En ek was nog nooit
jammer dat ons dit gedoen het nie. Dit het my nuwe
respek vir praktiserende gelowiges gegee, van watter
persuasie hulle ook al is. Ek lees op die oomblik elke
dag 'n deel van 'n geskrif van Mipham, 'n Buddhis-
teoloog uit die neentiende eeu, en ook van Swedenborg,
'n Christen-teoloog wat in die agtiende eeu geleef het,
en wie se geskrifte baie ooreenkomste het met wat die
Buddhiste glo.
Terloops, Buddha is die godheid in jou. Die
Buddhiste bestudeer en praktiseer die verskillende
aspekte van Buddha, die verskillende "Buddha-
families" wat vir 'n Jung sielkundige baie lyk na
die verskillende aspekte van die persoonlikheid.
Gloudina
|
|
|
Re: ons kritiseer net maar... [boodskap #37252 is 'n antwoord op boodskap #37149] |
Mon, 27 November 2000 04:02   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Sue wrote:
> Is daar aspekte van Buddhisme wat direk "teen" Christelike beginsels
> in druis?
Nee, ek dink nie so nie. As die basiese Christelike beginsel isom God lief te hê en
jou naaste soos jouself, dan is dit presies
wat die Buddhis glo. Hulle gaan net heelwat verder en glo dat
jy vir alle "sentient beings" lief moet hê. Jy behoort dus self
nie die muskiet dood te slaan nie.
Gloudina
>
|
|
|
|
|
|
Re: ons kritiseer net maar... [boodskap #37270 is 'n antwoord op boodskap #37149] |
Tue, 28 November 2000 00:00   |
Chr...[1]
Boodskappe: 85 Geregistreer: June 2000
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Gloudina, ek dink jy bly nou hopeloos te lank in Kanada. Is dit nie tyd dat jy
weer emmigreer nie?? Daar is 'n land wat jou graag sal "aanneem". Dis so 'n
simpel ou landjie aan die suidpunt van 'n groot kontinent. Is nie seker nie maar
ek dink hulle noem dit Suid Afrika.
Groetnis
Christo
Elaine wrote:
> Jy's reg Sue, jy's heeltemal reg. Ek geniet dit ook om Glouds se poste te
> lees. Maar sy't hierdie manier om ons te kritiseer oor hoe ons praat oor SA
> en ons aan te sê dat dinge nie so sleg hier gaan nie. Al gaan dit so sleg
> en al is sy al 20 jaar lank nie meer hier nie. As ons haar aanvat en lyk
> asof ons begin wen, dan begin sy 'n mens persoonlik aanval. Sy't dit al met
> my gedoen, en toe ek haar op haar plek sit daaroor, wou sy eweskielik nie
> meer aangaan met die post nie. Ek het ook al gesien dat sy net stil raak as
> 'n mens haar aanvat, en dit lyk asof sy gaan verloor.
> Maar (die is 'n kompliment vir haar) dat sy intelligent is, en 'n lekker
> fight kan opsit is waar, en dit geniet ek vreeslik baie. Sy is baie
> duidelik wyd belese en het 'n wye algemene kennis.
>
> Elaine
>
> Sue wrote
>
>>
>> Wat het Gloudina gedoen of gese? Ek weet ek is 'n "newbie" op hierdie
>> groep, maar vandat ek hier gekuier het, het ek rerig nog net intelligente
>> en "skerp" boodskappe van haar gesien. Sy snap dinge gewoonlik omtrent
>> onmiddellik, en is gou om skewe sake reg te stel.
>> Party ouens het darem vreeslike lelike dinge te se gehad van haar, en ek
>> het altyd gewonder hoekom. Is dit 'n "insiders' speletjie"? Iets wat ons
>> uitlanders nie van weet nie of moet weet nie?
>> Miskien moet iemand 'n FAQ opstel vir hierdie groep? :-)
>>
>>
|
|
|
|
|
|
|
Re: ons kritiseer net maar... [boodskap #37275 is 'n antwoord op boodskap #37149] |
Tue, 28 November 2000 00:00   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
jgj wrote:
> Ek behoort aan 'n ander nuusgroep waar Johan Potgieter gereeld pos, en die
> skryf styl is nie eens amper die selfde nie.
Ek neem aan jou Johan Potgieter bly ookin die suidelike voorstede van
Minneapolis?
Gloudina
|
|
|
|
|
|
Re: ons kritiseer net maar... [boodskap #37385 is 'n antwoord op boodskap #37149] |
Wed, 29 November 2000 01:15   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
jgj wrote:
> | Ek neem aan jou Johan Potgieter bly ookin die suidelike voorstede van
> | Minneapolis?
> |
> | Gloudina
> |
>
> Eagan, Minnesota om die waarhied te sê.
>
> jgj
So dan is ons twee Johan Potgieters mos dieselfde.Dis nou Davie Davis daar in
Kalkoenland.
Gloudina
|
|
|
Re: ons kritiseer net maar... [boodskap #37401 is 'n antwoord op boodskap #37149] |
Thu, 30 November 2000 00:00   |
Tobie
Boodskappe: 581 Geregistreer: September 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
ja, jy sal agter kom dat ek min praat met hulle wat hulle
self hoog ag, of vuil taal gebruik, kyk bietjie na jou pos
vandat jy op die groep gekom het en anilliseer jouself. Die
eie EK kom te veel in jou pos voor, jy moet bietjie meer
nederig wees, dan dink mense ook meer van jou, jy het nog
baie te leer van die lewe net soos Elaine, sy is jonk, 23
dink ek, my jongste seun is 21 jaar, en hy het meer
integriteit as jy en Elaine. As jy wil kan jy my maar
filter, jy is ook vinnig oppad om deur my gefilter te word
as jy aangaan op die groep. As jy dan JARE op die NG's is,
hoekom is jy dan nou hier vir die eerste keer? Is jy van
ander groepe "weggejaag" deur jou beterwetige maniere?
Jy bluf my ook nie dat jy nie Afrikaans is nie, daarvoor
gebruik jy dit te goed, volgens jou was jy net 'n kort
tydjie hier in die Kaap. Jy is van die mense wat RSA verlaat
het omdat julle bang is vir die Swart Gevaar.
Jy is ook net soos die geblokte halfnaatjie in Kanada wat
almal so graag mee praat, is julle susters?
Vriedelike groete
Tobie de Villiers
--
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
Safe haven for parrots:
http://www.parrotsafe.demon.co.uk/index.htm
My 3 Parrot Photo Albums:
http://albums.photopoint.com/j/AlbumList?u=66404&Auth=fa lse
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
Sue wrote in message ...
:In article , "Tobie"
: says...
:> soos jy sê ..... jy is 'n newbie
:
:Voel jy nou sommer STUKKE beter ou "Tobie"?
:
:Probleem is dat ek nuut op hierdie groep is, maar BAIE jare al deelneem
:aan nuusgroepe. Maar ek het ook nog nie juis iets van jou gesien wat
:enigsins intelligent klink nie? Of gebruik jy dalk 'n ander skuilnaam?
:
:>
:> --
:>
:> Sue wrote in message ...
:>
:> -------------------knip-------------
:> :Ek weet ek is 'n "newbie" op hierdie
:> :groep
:> ------------------knip-----------------
:>
:>
:>
|
|
|
Re: ons kritiseer net maar... [boodskap #37452 is 'n antwoord op boodskap #37149] |
Thu, 30 November 2000 22:57   |
Elaine
Boodskappe: 2948 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Gelukkig besluit my ISP om sowat 50% van die poste uit te gooi, ek sal maar
deja moet gaan kyk wat tobie alles van my te sê het. :) Tobie van wat ek
kan aflei uit hierdie possie deur Sue, draai jou lewe om jouself. Mense met
integriteit (soos jy dit stel) se lewe draai nie om "ek" nie maar om ander
mense. Voor ek aangaan sal ek liewer op deja gaan kyk en as ek voel jy't 'n
antwoord nodig sal ek jou antwoord.
BTW as jy so min hier kom...hoe weet jy wat ek alles kwyt raak?
Groete en soentjies
Elaine
Sue skryf in boodskap news:MPG.1490978c7b48877b9897d4@news...
> In article , "Tobie"
> says...
>
> Hallo Tobie,
>
>> ja, jy sal agter kom dat ek min praat met hulle wat hulle
>> self hoog ag, of vuil taal gebruik,
>
> "Ek" sien...
>
>> Die
>> eie EK kom te veel in jou pos voor,
>> nederig wees, dan dink mense ook meer van jou, jy het nog
>
> "Ek" sal my bes probeer.
>
>> baie te leer van die lewe net soos Elaine, sy is jonk, 23
>
> Absoluut waar. "Ek" glo ook dat mens jou hele lewe lank deur leer. As
> jy dink jy kan niks meer geleer word nie, dan het jy groot probleme.
>
>> dink ek, my jongste seun is 21 jaar, en hy het meer
>
> Ja, my jongste is 16.
>
>> integriteit as jy en Elaine. As jy wil kan jy my maar
>
> "Ek" is werklik bly om dit te hoor.
>
>> filter, jy is ook vinnig oppad om deur my gefilter te word
>> as jy aangaan op die groep.
>
> Nee, "ek" het 'n goeie rede om nie te "filter" nie. "Ek" dink dis sommer
> dom om te filter. Maar "ek" dink jy kan my maar enige tyd filter Tobie.
>
>> As jy dan JARE op die NG's is,
>
> "Ek" dink iemand moet vir jou se dat Usenet al baie jare lank bestaan, en
> voor usenet was daar Fidonet. 'n Vriend het vir my van hierdie nuusgroep
> vertel.
>
>> hoekom is jy dan nou hier vir die eerste keer?
>
> "Ek" weet nie. Seker omdat "ek" nou eers daarvan gehoor het?
>
>> Is jy van
>> ander groepe "weggejaag" deur jou beterwetige maniere?
>
> Nee, nog nooit nie. Maar dit is vir my interessant dat jy dink "ek" is
> "beterweterig". Waarom sal jy dan so dink?
>
>> Jy bluf my ook nie dat jy nie Afrikaans is nie, daarvoor
>> gebruik jy dit te goed,
>
> Dit is 'n BAIE groot kompliment. Baie dankie Tobie.
>
>> volgens jou was jy net 'n kort
>> tydjie hier in die Kaap.
>
> Ja, 6 jaar in totaal.
>
>> Jy is van die mense wat RSA verlaat
>> het omdat julle bang is vir die Swart Gevaar.
>
> LOL! Okay, as jy so se...:-)
>
|
|
|
Re: ons kritiseer net maar... [boodskap #37458 is 'n antwoord op boodskap #37149] |
Fri, 01 December 2000 00:00   |
Skunk
Boodskappe: 192 Geregistreer: September 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Tobie, ek en jy gesels nie, want ek gebruik ook vuil taal. Ek weet nie of jy
my ook in die groep van hoogmoediges sit nie...
Lees jou pos weer deur... Jy praat van mense wat hulleself te hoog ag, en
direk daarna vertel jy hoeveel beter jy en jou kinders is.
'n Kind van 21 maak nie van jou enigiets anders as 'n Pa nie, hoor. Dis geen
achievement nie, hoor.
Om seker te maak dat jy my bly ignoreer: Gaan kak, skat!!!
Skunk
Tobie schreef in berichtnieuws
906hin$16bh$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
> ja, jy sal agter kom dat ek min praat met hulle wat hulle
> self hoog ag, of vuil taal gebruik, kyk bietjie na jou pos
> vandat jy op die groep gekom het en anilliseer jouself. Die
> eie EK kom te veel in jou pos voor, jy moet bietjie meer
> nederig wees, dan dink mense ook meer van jou, jy het nog
> baie te leer van die lewe net soos Elaine, sy is jonk, 23
> dink ek, my jongste seun is 21 jaar, en hy het meer
> integriteit as jy en Elaine. As jy wil kan jy my maar
> filter, jy is ook vinnig oppad om deur my gefilter te word
> as jy aangaan op die groep. As jy dan JARE op die NG's is,
> hoekom is jy dan nou hier vir die eerste keer? Is jy van
> ander groepe "weggejaag" deur jou beterwetige maniere?
> Jy bluf my ook nie dat jy nie Afrikaans is nie, daarvoor
> gebruik jy dit te goed, volgens jou was jy net 'n kort
> tydjie hier in die Kaap. Jy is van die mense wat RSA verlaat
> het omdat julle bang is vir die Swart Gevaar.
> Jy is ook net soos die geblokte halfnaatjie in Kanada wat
> almal so graag mee praat, is julle susters?
> Vriedelike groete
> Tobie de Villiers
> --
> ~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
> Safe haven for parrots:
> http://www.parrotsafe.demon.co.uk/index.htm
>
> My 3 Parrot Photo Albums:
> http://albums.photopoint.com/j/AlbumList?u=66404&Auth=fa lse
> ~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
>
> Sue wrote in message ...
> :In article , "Tobie"
> : says...
> :> soos jy sê ..... jy is 'n newbie
> :
> :Voel jy nou sommer STUKKE beter ou "Tobie"?
> :
> :Probleem is dat ek nuut op hierdie groep is, maar BAIE jare
> al deelneem
> :aan nuusgroepe. Maar ek het ook nog nie juis iets van jou
> gesien wat
> :enigsins intelligent klink nie? Of gebruik jy dalk 'n
> ander skuilnaam?
> :
> :>
> :> --
> :>
> :> Sue wrote in message ...
> :>
> :> -------------------knip-------------
> :> :Ek weet ek is 'n "newbie" op hierdie
> :> :groep
> :> ------------------knip-----------------
> :>
> :>
> :>
>
|
|
|
Bladsye (2): [1 ] |
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Sun Mar 09 10:19:36 UTC 2025
|