Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Gloudina... Meesteres van dié groep!!!
Gloudina... Meesteres van dié groep!!! [boodskap #36549] |
Wed, 15 November 2000 00:00  |
Skunk
Boodskappe: 192 Geregistreer: September 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Gloudina
Ek het die afgelope twee dae by die werk ook by die nuusgroep ingekyk.
Daar is jy nie onder my "blocked senders" nie, en dus het ek
onderstaande juweeltjie onder oë gekry.
(verskoon, ek het nie die hele thread gelees nie, ek gaan ook nie)
Jy's darem witter as sneeu, hoor! En dit het niks met jou ras te make
nie! Jy't foutloos deur die lewe gegaan, jou hele lewe deur!
Kom nou, bieg gou net één keer wat SA jou ook ondergekry het, en jy ook,
al was dit net in jou mind, gesê het: "Die verdomde kaffers!!!". Probeer
asb om nie "Apartheidsvarke" in jou antwoord te gebruik nie, jy klink
soos 'n plaat wat vashaak. Wees kreatief!
Selfs die grootste leftie "snap" net op 'n dag as die blêrrie taxi voor
jou indruk om te stop! As jy daagliks aan al jou besittings moet
vasklou, selfs jou lewe. As jou geskiedenis en tradisies, hoe verkeerd
hulle ookal was, oornag van jou weggevat word. Hoe lank is jy al uit die
land? As jy nog onder die "oranje blanje blou" uitgegaan het, daar was
'n massa uittog net voor die '94 verkiesings, dan kan jy nie eintlik met
die SA'ers gesels oor rassisme nie.
Daar het 'n funny leë gevoel in die blankes oorgebly na '94. Ek is
beïndruk met hoe hard die blankes aan hulle rassisme werk! En dis harde
werk om 'n witmens in Afrika te wees. In die buiteland kan mens nie
regtig oordeel nie, selfs nie na 'n vakansie in Suid Afrika nie...
Ek wil amper sê veral nie na 'n vakansie nie! Ons het met ons vorige
vakansie met die mees professionele swartes te doen gekry. Dit het weer
hoop in my laat opvlam.
Anyway, welkom terug in my huis. Die heaters is al aan hier by ons, by
julle seker ook. Die mense in SA waardeer nie die son genoeg nie...
Groete
Skunk
skryf in boodskap news:3A128CB2.41E813BE@home.com...
lous wrote:
> Soos ek gesê het - jy kan duidelik nie my punte in die vorige pos
> antwoord nie!!
Jou punt in die vorige pos was dat dit die Calvinistiesegrond van jou
opvoeding was wat vir jou blind agter
leiers laat aanloop het. En ek het daardie aanklag as
bogus beskou.
> in 'n
> blanke kerk ens
Ek het baie vroeg die NG Kerk verlaat en kerktoe gegaan by die lokale
sendingkerke waar ek
gewerk het. By my laaste werk, toe Bantoe-
Onderwys die plek kom oorneem van die sendelinge,
was die hoof van die plek, spesiaal aangestel deur
Verwoerd om apartheid daar toe te pas, ook die
ouderling by die NG Kerk in Amanzimtoti. (Ek
het al lankal vertel waaruit apartheid op Adams
College bestaan het. Wit en swart moes nou aan
aparte kante van die saal staan by die oggend-
samekoms. (Voorheen was die skeiding mans/
vrouens.) Verder het apartheid net beteken dat
die hoërskool nie meer 'n swart prinsipaal mag
hê as daar wit onderwysers in die skool is nie.
Toe kry ons nou maar 'n wit prinsipaal - een van
die talle onbevoegde wit joggies en ou wit omies
wat uit Transvaal op Bantoe-Onderwys toegesak
het. Die net result: dat daar meer wit mense in
swart onderwys was na apartheid ingevoer is,
as daarvoor.
> Hoekom? Het jy nie gesien in watter haglike
> omstandighede die arbeiders op jou pa se plaas gebly het terwyl jy van
> die vet van die hulel arbeid geleef het nie? Meer as hulle jaarlikse
> salaris as sakgeld op universiteit gekry het nie? Hoekom het JY toe nie
> gerebeleer nie?
Ek het gerebeleer.
> En het jou man weermag toe gegaan?
Ja
> Op slegs blanke treine en busse gerei? Hoekom?
Mens ry op 'n trein, Lou. En ja, nie-blankes was nie
toegelaat om saam met blankes te ry nie. Maar ek gee
nie die Calvinisme skuld vir die arrogante wit dominansie
in SA nie.
Gloudina
|
|
|
Re: Gloudina... Meesteres van dié groep!!! [boodskap #36598 is 'n antwoord op boodskap #36549] |
Thu, 16 November 2000 00:00   |
Skunk
Boodskappe: 192 Geregistreer: September 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Gloudina, Gloudina... Moenie op die geknipte mail antwoord nie. As jy my
lang mail aan jou lees sal jy ook sien dat ek jou uitgedaag het om ander
woordjies ook te versin ipv apartheidsvarke, of is jy nie kreatief genoeg
nie?
Okay, ek settle met jou antwoord. Jou familie en jy is almal baie goeie
mense, want hoe hard ek en die res van Suid Afrika ook probeer, die rassisme
bekruip jou sonder dat jy dit sien kom! Julle moenie vergeet om dankbaar te
wees daaroor nie! (En hierdie paragraaf bedoel ek regtig letterlik! - Geen
sarkasme.)
Vandat ek in die buiteland bly het my gevoel teenoor mense met 'n kleurtjie
ook heeltemal verander. Ek voel egter nog steeds ge"cheat" uit my wortels!
O, en @home is natuurlik Afrikaans - moenie klippe gooi nie!!! Skunk is meer
dubbelsinnig, vandaar! Daar's absoluut niks fout met muishond nie... Op die
groep is die naam nog beskikbaar, gebruik jy hom maar!!!
Ek maar 'n tipiese apartheidsvark??? Apartheidsvark miskien - uit jou mond
beteken dit tog in elk geval net dat ek 'n blanke Suid Afrikaner is. Maar
"tipies"??? Asseblief Gloudina, jy pis op my battery as jy my tipies noem.
Jou gat my skat!!! My Ma noem my nie eers "tipies" nie!!! Om die waarheid te
sê, dink ek dat jy baie meer tipes is as ek. Tipies om op jou troontjie te
sit en vinger wys na al die SA'ers... (Die hele wêreld doen dit saam met
jou!!! - Jy's definitief nie so uniek soos jy dink nie, hartjie!!!)
Ek is regtig teleurgesteld in jou antwoord... Ek het soveel moeite gedoen,
om net 'n niksseggende paar gescribbels van jou terug te kry.
Jy bly dus maar 'n plat karakter, sonder foute. Ek los die deur nog vir 'n
daggie of wat vir jou oop, want ek wil graag sien of jy weer gaan probeer,
maar as daar nie beterskap kom nie, sal jy weer nie welkom wees nie!!!
Toedeldoe!
Skunk
(g'n muishond!)
schreef in berichtnieuws 3A13E39A.AC38B519@home.com...
l
> Skunk wrote:
>>
>> Selfs die grootste leftie "snap" net op 'n dag as die blêrrie taxi voor
>> jou indruk om te stop! As jy daagliks aan al jou besittings moet
>> vasklou, selfs jou lewe. As jou geskiedenis en tradisies, hoe verkeerd
>> hulle ookal was, oornag van jou weggevat word.
Tog so snaaks dat al my familie wat in SA bly, niesoos jy voel nie. Miskien
het hulle nooit geidentifiseer
met apartheid as deel van hulle "geskiedenis en
tradisies" nie. Jy is maar net 'n tipiese apartheidsvark,
Skunk. (Een wat Engels gebruik vir jou eposadres.
Wat is verkeerd met "muishond."
Gloudina
|
|
|
|
Re: Gloudina... Meesteres van dié groep!!! [boodskap #36601 is 'n antwoord op boodskap #36549] |
Thu, 16 November 2000 00:00   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Elaine wrote:
> Dan Gloudina is jou familie gelukkig
Terloops, die enigste ongelukkie wat my susterdie afgelope jare in Pretoria
gehad het, is toe
'n vroumens uit Engeland (met haar verloofde
se kar) onwettig voor my suster ingedraai het,
en sy toe 'n stamp gekry het.
Gloudina
|
|
|
Re: Gloudina... Meesteres van dié groep!!! [boodskap #36602 is 'n antwoord op boodskap #36549] |
Thu, 16 November 2000 00:00   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
l
> Skunk wrote:
>>
>> Selfs die grootste leftie "snap" net op 'n dag as die blêrrie taxi voor
>> jou indruk om te stop! As jy daagliks aan al jou besittings moet
>> vasklou, selfs jou lewe. As jou geskiedenis en tradisies, hoe verkeerd
>> hulle ookal was, oornag van jou weggevat word.
Tog so snaaks dat al my familie wat in SA bly, niesoos jy voel nie. Miskien
het hulle nooit geidentifiseer
met apartheid as deel van hulle "geskiedenis en
tradisies" nie. Jy is maar net 'n tipiese apartheidsvark,
Skunk. (Een wat Engels gebruik vir jou eposadres.
Wat is verkeerd met "muishond."
Gloudina
|
|
|
|
Re: Gloudina... Meesteres van dié groep!!! [boodskap #36604 is 'n antwoord op boodskap #36549] |
Thu, 16 November 2000 00:00   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Elaine wrote:
> Ek verstaan dat die
> taxi in Pretoria nie handseine gebruik nie, maar toeter as sein (maw 3
> langes en een korte vir Midrand). Dink jouself 100 200 taxis in wat almal
> tergelykertyd hoeter druk.....dis genoeg om enigiemand te laat snap.
Elaine, my dier, ek neem aan jy was nog nooitin die verkeer van Parys, rondom
die Arc de
Triomphe nie, of in Rio de Janeiro se verkeer,
of in New York se verkeer. Miskien kom my
familie (net soos ek) by hierdie stede uit en
weet dat dit maar is soos 'n groot metropolis
is.
Gloudina
|
|
|
|
Re: Gloudina... Meesteres van dié groep!!! [boodskap #36677 is 'n antwoord op boodskap #36549] |
Fri, 17 November 2000 00:00   |
Skunk
Boodskappe: 192 Geregistreer: September 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Gloudina, in Parys is dit onwettig om op jou toeter te druk!!! Ja, hier in
Europa is die verkeer baie besiger as in SA, maar hier is die automobiliste
ook vriendeliker en verdraagsamer as wat ek ooit in SA gesien het! Hou op om
appels en pere te vergelyk!!!
Groente
schreef in berichtnieuws 3A145E3C.890A502D@home.com...
> Elaine wrote:
>
>> Ek verstaan dat die
>> taxi in Pretoria nie handseine gebruik nie, maar toeter as sein (maw 3
>> langes en een korte vir Midrand). Dink jouself 100 200 taxis in wat almal
>> tergelykertyd hoeter druk.....dis genoeg om enigiemand te laat snap.
>
> Elaine, my dier, ek neem aan jy was nog nooitin die verkeer van Parys, rondom
> die Arc de
> Triomphe nie, of in Rio de Janeiro se verkeer,
> of in New York se verkeer. Miskien kom my
> familie (net soos ek) by hierdie stede uit en
> weet dat dit maar is soos 'n groot metropolis
> is.
>
> Gloudina
>
|
|
|
|
Re: Gloudina... Meesteres van dié groep!!! [boodskap #36682 is 'n antwoord op boodskap #36549] |
Fri, 17 November 2000 00:00   |
Elaine
Boodskappe: 2948 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Die verkeer in SA het verdriedubbel in die laaste 2 jaar, en mense begin
mekaar al met hokkie stokke doodslaan.
Verstaan Gloudina dat ons paaie nie gemaak is om 50 000 karre per dag te
handle nie (dis omtrent hoeveel karre daar op JHB se hoofpad is elke dag).
Ons breedste paaie is 4 bane breed, en dan is dit die enigste pad waarop jy
kan ry vir kilometers en kilometers. In Europa is dit nie snaaks dat dit
tot 6 bane breed is nie, of dat daar omtrent 6 of 7 alternatiewe roetes is
wat jy kan volg nie. Nou kan jy dink, 1000 - 3000 karre almal tegerlykertyd
op 'n twee baan pad? Dis glad nie oulik nie, en dan kom die taxis nog en
druk jou eenvoudig in die geel streep in want hy wil verbykom, en dan kom 'n
merc wat onwettig in die geelstreep afjaag omdat hy ongeduldig is en jaag
van agter af in jou vas. Teen daai tyd is jy so moerig dat jy sommer die ou
in die merc (of BMW of Audi of VW) sommer te lyf gaan. Ons sien dit elke
dag. Die mense in SA is bang, uitgestres en voel magteloos omdat hulle voel
hulle het nie meer beheer nie. Om jou 'n idee te gee, ons het nou die dag
in so verskriklike verkeersknoop vasgesit, ons was op die N1 toe alles
sommer stadiger begin beweeg. Dit het ons amper 'n uur gevat net om 'n
kilometer te beweeg. En hoekom het ons so stadig gery. Want daar was twee
polisie helikopters wat oor die pad en veld gevlieg het op soek na iemand,
en almal het stadiger gery om na die helikopters te kyk, dit was spitstyd en
alles het tot stilstand gekom omdat een of twee idiote voor in die pad
besluit het hulle wil nou na die helikopters kyk. Dink jy nie jy sou ook
bietjie mal geraak het as dit jy was nie?
Elaine
wrote:
> Terloops, die enigste ongelukkie wat my susterdie afgelope jare in Pretoria
> gehad het, is toe
> 'n vroumens uit Engeland (met haar verloofde
> se kar) onwettig voor my suster ingedraai het,
> en sy toe 'n stamp gekry het.
>
> Gloudina
>
|
|
|
|
Re: Gloudina... Meesteres van dié groep!!! [boodskap #36685 is 'n antwoord op boodskap #36549] |
Fri, 17 November 2000 00:00   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Elaine wrote:
> Ons sien dit elke
> dag. Die mense in SA is bang, uitgestres en voel magteloos omdat hulle voel
> hulle het nie meer beheer nie. Om jou 'n idee te gee, ons het nou die dag
> in so verskriklike verkeersknoop vasgesit, ons was op die N1 toe alles
> sommer stadiger begin beweeg. Dit het ons amper 'n uur gevat net om 'n
> kilometer te beweeg. En hoekom het ons so stadig gery. Want daar was twee
> polisie helikopters wat oor die pad en veld gevlieg het op soek na iemand,
> en almal het stadiger gery om na die helikopters te kyk, dit was spitstyd en
> alles het tot stilstand gekom omdat een of twee idiote voor in die pad
> besluit het hulle wil nou na die helikopters kyk. laine
>
Wat dink jy gebeur op die paaie in California?
Jy bly in een van die grootste metropolitaanse areas
in die wereld. Dis deels verantwoordelik vir die
probleme. Dis maar jy wat dit as 'n "swart" probleem
sien.
Gloudina
|
|
|
Re: Gloudina... Meesteres van dié groep!!! [boodskap #37122 is 'n antwoord op boodskap #36549] |
Sat, 25 November 2000 00:00  |
koos
Boodskappe: 137 Geregistreer: June 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
DIT WAS SEKER DIE ENIGSTE KEER DAT JOU SUSTER IN PRETOTIA BESTUUR HET
skryf in boodskap news:3A145EBB.328B9B80@home.com...
> Elaine wrote:
>
>> Dan Gloudina is jou familie gelukkig
>
> Terloops, die enigste ongelukkie wat my susterdie afgelope jare in Pretoria
> gehad het, is toe
> 'n vroumens uit Engeland (met haar verloofde
> se kar) onwettig voor my suster ingedraai het,
> en sy toe 'n stamp gekry het.
>
> Gloudina
>
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Wed Feb 19 16:28:55 UTC 2025
|