Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Hay - Wat dink julle van swinging?
Hay - Wat dink julle van swinging? [boodskap #36179] |
Wed, 08 November 2000 00:00  |
Elaine
Boodskappe: 2948 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Hello
Ek het gedink ons moet bietjie van politiek en godsdiens afkom en besluit ek
sal 'n nuwe morele en etiese kwessie aan julle stel. Wat dink julle van
"swinging"? Julle weet, die een waar julle nog 'n man of vrou in die
verhouding in bring vir 'n threesome of die een waar jy en jou beste pel
vrouens uitruil. Ek dink dis nogal iets waarvoor mans sal gaan, maar
vrouens is te emosioneel en sien seks nie net as seks nie, maar as iets
dieper.
Elaine
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Hay - Wat dink julle van swinging? [boodskap #36308 is 'n antwoord op boodskap #36179] |
Fri, 10 November 2000 00:00   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Jan wrote:
> Woman wants monogamy;
> Man delights in novelty.
> Love is womans moon and sun;
> Man has other forms of fun.
> Woman lives but in her lord;
> Count to ten, and man is bored.
> With this the gist and sum of it,
> What earthly good can come of it?
>
> Not So Deep as a Well (1937) "General Review of the Sex Situation"
> Dorothy Parker 1893-1967. American critic and humorist
>
> Daar is aanduidings uit die natuur dat die situasie soms omgekeerd is.
>
Dorothy Parker maak natuurlik tong in die kies
mince meat van die male chauvinist pig hoop dat
"woman lives but for her lord." Daar is statistieke
in die VSA wat bewys dat daar nou meer vrouens
is wat hulle mans (en soms hulle kinders) verlaat
as andersom.
Gloudina
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Hay - Wat dink julle van swinging? [boodskap #36476 is 'n antwoord op boodskap #36179] |
Mon, 13 November 2000 07:04  |
lou[1]
Boodskappe: 579 Geregistreer: January 1999
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Arthur Hagen wrote:
>
> "Nasty Quaker" schreef...
>> Holland is mos een van die mees losbandige nasies ter wereld, nie waar
> nie?
>> Ek hoor julle meisietjies begin wettig daar seks hê op die ryp-oue
> ouderdom
>> van 12. Is dit korrek?
>
> Ja, en als we acht worden mogen we ons eerste stickie opsteken. Doe niet zo
> dwaas. Je beeld van Nederland wordt duidelijk gevormd door de -in het
> algemeen- slecht geïnformeerde en bevooroordeelde internationale media.
>
Join the club Arthur - die SA'ners weet presies hoe jy voel!!!
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Sun Mar 09 16:28:05 UTC 2025
|