Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Hotlanta
Re: Hotlanta [boodskap #36478] Ma, 13 November 2000 07:08
hotnotsgot  is tans af-lyn  hotnotsgot
Boodskappe: 59
Geregistreer: Augustus 2000
Karma: 0
Volle Lid
Waar is "Hotlanta"? Ek moet bieg, ek het nog nooit van die plek gehoor
nie...

Sue schreef in berichtnieuws MPG.147780696c0ba1cc989757@news...
> In article , protea@sa says...
>>
>> Sue, skryf vir my na zanzi...@yahoo.com, ek wil jou vra oor Hotlanta, ons
>
> My vriending se: "Se vir haar jy (dis nou ek) sal NET skryf as jy belowe
> om biltong en droe wors saam te bring. Asook Mrs Balls chutney en
> marmite en"....nevermind..:-)
>
>> word heel waarskynlik sountoe verplaas, en ek wil hoor watter plek is die
>
> What a bummer!!
> (Hoe vertaal mens dit?)
> Komper maatskappy?
>
>> beste om te bly (nie dat ek soontoe wil gaan nie, vanwee die hitte, die
>> verkeer
>> en die plek is net plein lelik :-)
>
> Ek stem saam - maar mens raak nogal lief vir die plek. Die mense is
> WONDERLIK, en hulle is mal oor die Suid-Afrikaanse aksent. Julle sal
> goed behandel word.
> Die hitte is nie 'n probleem nie, want alles is mos lugversorg. Die
> verkeer...er...ja nee. :-)
>
Vorige onderwerp: Hay - Wat dink julle van swinging?
Volgende onderwerp: Re: Oulik Haha
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 15 13:50:25 MGT 2024