|
|
|
|
| Re: BILTONG????????????????????????? [boodskap #34962 is 'n antwoord op boodskap #34918] |
Sa., 30 September 2000 00:00   |
Nasty Quaker
Boodskappe: 72 Geregistreer: September 2000
|
Volle Lid |
|
|
OK, dit is so eenvoudig, jy sal dit nie glo nie.
Sny jou vleisie in repe (hoe fyner hoe vinniger word dit droog). Lê hulle in
repe uit in 'n bak, en sprinkel rooiwyn-asyn daaroor, en werk dit in. Na so
10 minute, strooi jy genoeg sout en koljander en peper daaroor asof jy dit
wou braai (wees maar 'n bietjie swaar op die sout).
Hang hulle op, en wys 'n goeie waaier oor hulle. Net 'n paar dae later, sal
jy heerlike biltong hê. Eksperimenteer maar, ek vind dat ek die asyn te lank
laat intrek, en dis moeilik om die sout reg te kry. Ek se eerder te min as
te veel :-)
Nasty
ns: Vir al julle bliksemse eksperts daarbuite wat beterweet: as my resep so
vrot is, pos gerus jou eie.
"proxy_squid" skryf in boodskap news:970266545.189968@cachalote.ip.pt...
> DANKIE
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: BILTONG????????????????????????? [boodskap #34997 is 'n antwoord op boodskap #34918] |
So., 01 Oktober 2000 00:00   |
Gtifan
Boodskappe: 5 Geregistreer: Mei 2000
|
Junior Lid |
|
|
Wat se sout gebruik jy, growwe of gewone sout?
Nasty Quaker skryf in boodskap news:YquB5.355$Oj3.372050@news.uswest.net...
> OK, dit is so eenvoudig, jy sal dit nie glo nie.
>
> Sny jou vleisie in repe (hoe fyner hoe vinniger word dit droog). Lê hulle in
> repe uit in 'n bak, en sprinkel rooiwyn-asyn daaroor, en werk dit in. Na so
> 10 minute, strooi jy genoeg sout en koljander en peper daaroor asof jy dit
> wou braai (wees maar 'n bietjie swaar op die sout).
>
> Hang hulle op, en wys 'n goeie waaier oor hulle. Net 'n paar dae later, sal
> jy heerlike biltong hê. Eksperimenteer maar, ek vind dat ek die asyn te lank
> laat intrek, en dis moeilik om die sout reg te kry. Ek se eerder te min as
> te veel :-)
>
> Nasty
> ns: Vir al julle bliksemse eksperts daarbuite wat beterweet: as my resep so
> vrot is, pos gerus jou eie.
>
>
> "proxy_squid" wrote in message
> news:970266545.189968@cachalote.ip.pt...
>> DANKIE
>>
>
|
|
|
|
|
|