|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: janvdvr het soos 'n groot speld verdwyn [boodskap #35038 is 'n antwoord op boodskap #34855] |
Ma., 02 Oktober 2000 00:00  |
Elaine
Boodskappe: 2947 Geregistreer: Desember 2003
|
Senior Lid |
|
|
En lees bietjie tussen die lyne? Ek het 'n sin vir humor, niemand kan ons
blameer omdat ons Gloudina ernstig opvat nie, want sy lag vir niks. My
mentaliteit is bietjie aangestas ja. Ek vermoed nogal dis van te veel voor
die PC sit en NG postings lees. Ek weetie, maar ek sal daaraan laat werk.
Elaine
poppie skryf in boodskap news:8r3iup$27f$1@slb0.atl.mindspring.net...
> Hê 'n sin vir humor Elaine, asook plein kommin sense . . . (natuurlik is hy
> nie in hegtenis geneem nie, dink bietjie voor jy skryf) Alles tongue in
> cheek
> en julle eet alles vir soetkoek op . . . is dit die mentaliteit van die nuwe
> S.A.?
> Sekerlike nie!
>
|
|
|
|
| Re: janvdvr het soos 'n groot speld verdwyn [boodskap #35039 is 'n antwoord op boodskap #34855] |
Ma., 02 Oktober 2000 00:00  |
Elaine
Boodskappe: 2947 Geregistreer: Desember 2003
|
Senior Lid |
|
|
Ag dankie tog....minstens 'n smile. Hoop jy't dit darem geniet.
Elaine
skryf in boodskap news:39D876AC.C8401277@home.com...
> Elaine wrote:
>
> niemand kan ons
>
>> blameer omdat ons Gloudina ernstig opvat nie, want sy lag vir niks.
>
> Ha, ha, ha, heeeeeeeeeee.Gloudina
>
|
|
|
|