| Re: Perskop-Gloudina op rare Foto ! [boodskap #34731] |
So., 24 September 2000 00:00  |
Elaine
Boodskappe: 2947 Geregistreer: Desember 2003
|
Senior Lid |
|
|
Gloudina
Ek glo nie as Jan in Suid Afrika of Holland of enige ander land as Kanada
is, hulle polisie halfpad om die wêreld gaan stuur nie. Ek glo ook die
polisie het beter dinge om te doen as om iets soos "harmless" spammers die
wereld vol te jaag.
Ek weet ook vir 'n feit dat ons in SA nie onder die Amerikaanse (of selfs
Kanadese) wette teen spam en porno val nie.
Al wat jy nou doen is om dit te ignoreer. Want ek glo nie Jan gaan vir jou
omverskoning vra nie. En btw, hoe gaan hulle hom trace? Hy't dan 'n
hotmail adres gebruik, en IP adresse...wel hulle kan net pinpoint tot op 'n
radius en selfs dan is dit nie vreeslik akuraat nie, want hy kan dit van 'n
internet kafee af gedoen het.
Elaine
skryf in boodskap news:39D0F2ED.5D26AA48@home.com...
>
>
> Oitaroh Margoloh wrote:
>
>> "Jan" het porno gepos
>>
>> Whoa! Dit was 'n bietjie te wild en laag onder die belt vir my!! Ek moet nou
>> vir Felina loop soek. Sy't skoon weggehol.
>
> Ek het ongelukkig nie hierdie rare pos gekry nie, wantmy kabel-bediener het
> gesofistikeerde sagteware wat
> nie die pornografiese materiaal deurlaat nie. Wat hulle
> wel doen, is om self dit te noteer, en regtelike stappe
> te doen teen die versender van die pornografie. As
> daar Kanadese wette gebreek is, kom klop die
> polisie by die sender aan. Ek neem dus aan dat jan
> vdvr in die volgende ruk of wat die polisie aan sy
> deur sal hoor klop. Die enigste manier om hierdie
> stap te voorkom, is vir my om van ons kant die
> ding ongedaan te maak. Dit kan hy doen deur 'n
> publieke apologie op hierdie nuusgroep.
>
> Gloudina
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Perskop-Gloudina op rare Foto ! [boodskap #34787 is 'n antwoord op boodskap #34731] |
Di., 26 September 2000 00:00   |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Oitaroh Margoloh wrote:
> Dis die wat sy so 'n
>> blue-rinse-psigose het. Arme vroumens.
>
> Gloudina, as jy met jouself wil praat oor jouself, moenie dit op hierdie
> nuusgroep doen nie. Loop kyk in die spieël en doen dit in die privaatheid
> van jou badkamer.
Maar dit staan soos 'n paal bo water. Jy het'n haai- polfaai- blue- rinse-
psigose - wonder
waar jy dit opgetel het? Jy sit ook psigoties
pal voor jou rekenaar. Ek het jou vandag
getoets. Staan nou op en gaan buite toe.
Die blare begin seker al hier en daar in
New Brunswick verkleur. Of gaan kyk na
die mooi groot Salvador Dali daar in die
Kunsmuseum (iets wat Fredericton uniek
maak.) Of kyk na die Cornelius Krieghoffs
daar - die beste versameling Krieghoffs in
Kanada.
Gloudina
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Perskop-Gloudina op rare Foto ! [boodskap #34791 is 'n antwoord op boodskap #34731] |
Di., 26 September 2000 00:00   |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Oitaroh Margoloh wrote:
> Ag shame, Gloudina. Eerstens sit "Jan" in SA.
En wat het dit met die prys van eiers te doendat "Jan" in SA sit. Die polisie
hier hoef net
hulle telefoon op te tel, en dan kom die klop
op die deur daar in SA. In watter eeu lewe
jy? Toe hulle nog net met skepe tussen
kontinente gekommunikeer het?
Ek het nog altyd gewonder hoekom jy so
"blue rinse" op jou brein het. Toe besef ek
skielik: hierdie tannie moet besluit of sy haar
hare gaan kleur of nie. Dis die wat sy so 'n
blue-rinse-psigose het. Arme vroumens.
Gloudina
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Perskop-Gloudina op rare Foto ! [boodskap #34793 is 'n antwoord op boodskap #34731] |
Di., 26 September 2000 00:00   |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Oitaroh Margoloh wrote:
> "Jan" het porno gepos
>
> Whoa! Dit was 'n bietjie te wild en laag onder die belt vir my!! Ek moet nou
> vir Felina loop soek. Sy't skoon weggehol.
Ek het ongelukkig nie hierdie rare pos gekry nie, wantmy kabel-bediener het
gesofistikeerde sagteware wat
nie die pornografiese materiaal deurlaat nie. Wat hulle
wel doen, is om self dit te noteer, en regtelike stappe
te doen teen die versender van die pornografie. As
daar Kanadese wette gebreek is, kom klop die
polisie by die sender aan. Ek neem dus aan dat jan
vdvr in die volgende ruk of wat die polisie aan sy
deur sal hoor klop. Die enigste manier om hierdie
stap te voorkom, is vir my om van ons kant die
ding ongedaan te maak. Dit kan hy doen deur 'n
publieke apologie op hierdie nuusgroep.
Gloudina
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Perskop-Gloudina op rare Foto ! [boodskap #34921 is 'n antwoord op boodskap #34731] |
Vr., 29 September 2000 00:00   |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Oitaroh Margoloh wrote:
> "Jan" O, die ou tante sal seker kleim dat jy op parool uit is.
Nog 'n peasant-bokbrein, wat ongelukkig naKanada gekom het. Hierdie een
is ook nog
'n ou-wit-omie-gatkruiper.
Tant Hessie van die Kappiekommando,
wat moet waak teen die bokbreine en
die ou-wit-omie-gatkruipers in ons
midde.
|
|
|
|
| Re: Perskop-Gloudina op rare Foto ! [boodskap #34922 is 'n antwoord op boodskap #34731] |
Vr., 29 September 2000 00:00   |
poppie
Boodskappe: 188 Geregistreer: September 2000
|
Senior Lid |
|
|
Blommetjie, wat op deeske aarde is ELOHIM? Ek se nie jy moet
Boedha aanbid nie. Ek se net lees oor hom en sy filosofie. Hou jou eie
godsdiens,
en aanbid JC, maar lees wat Boedha se oor naasteliefde. As JC en Boedha
saam op aarde was, dan weet ek hulle sou wedersydse respek vir mekaar gehad
het. Respekteer ander mense se sienswyse. Meeste mense wat baie berese
is en wat lees neig om ietwat "liberaal" te wees. Moenie bedreig voel
daaroor
nie, dit beteken net dat ons albei kante van n saak sien, en n ding beskou
uit meer as een "angle". Leer van ander. Moenie vir jou toe hou nie,
lees Deeprak Chopra se boeke. Op my dag het ek baie gehou van
Lobsang Rampa se "Third Eye", hy is baie wys.
-p-
Blommetjie skryf in boodskap news:39d538c3$0$227@hades.is.co.za...
> My wortels is �ltyd goed, pops.
> Ek kry genoeg egte mis van poepies soos jy af.
> Ten minste is ek nie 'n verrotte, gruwelike liberaal nie.
> Dankie vir die spelling-les.
> Hoekom moet ek oor buddha lees as ek net één God
> erken en aanbid nl. ELOHIM ?
> Onthou: Ek is nie 'n "Poppie" nie. -Daarom dra ek geen
> krullers nie. -Jou lang toonnaels en pienk Cutex wag.
>
> Kom by ?
> As jy by was sou jy geweet het waarvan jy praat.
>
> ---------------------------------------------------
>
> poppie wrote in message
> news:8r3c4u$7au$1@nntp9.atl.mindspring.net...
>> Blommetjie, gaan gooi jou wortels nat sodat jy ophou om so verwelk te lyk.
>> Gee jouself ook n bietjie kunsmis sodat jy jouself kan voed, want jy
>> praat soos n suf ou konserwatiewe knol. Breek weg en hou op om die
>> wereld te bekyk uit jou eng verwysingswereld (ek is nie lus om kappies te
>> doen
>> vanaand nie). Leer spel (daar is nie n deelteken op beoefen nie) en lees
>> bietjie
>> op oor Buddha, miskien word jy iets wys. Dit is tyd om die pienk krullers
>> uit jou hare te haal Blommetjie, en kom nou by.....
>>
>> pop
>>
>>
>> Blommetjie wrote in message
>> news:39d5316c$0$232@hades.is.co.za...
>>>
>>> skryf in boodskap news:39D4AC49.F03296D6@home.com...
>>>> Oitaroh Margoloh wrote:
>>>>
>>>> > "Jan" >>>
>>>> > O, die ou tante sal seker kleim dat jy op parool uit is.
>>>>
>>>> Nog 'n peasant-bokbrein, wat ongelukkig naKanada gekom het. Hierdie
> een
>>>> is ook nog
>>>> 'n ou-wit-omie-gatkruiper.
>>>>
>>>> Tant Hessie van die Kappiekommando,
>>>> wat moet waak teen die bokbreine en
>>>> die ou-wit-omie-gatkruipers in ons
>>>> midde.
>>>
>>> Jy is defenitief nie van die kappiekomando nie. Daarvoor is jy veels
>>> te liberaal en nog boonop 'n Buddah-liefhebber wat op die kantlyn
>>> die Karma-Sutra be�efen. So gepraat van ou-wit-omie-kruipers:
>>> Ons het ALMAL gesien wat JY met die omie op die Foto doen.
>>> Jy is duidelik 'n wilde ruiter van 'n ander kommando.
>>> SIES !!
>>>
>>>
>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Perskop-Gloudina op rare Foto ! [boodskap #34979 is 'n antwoord op boodskap #34731] |
Sa., 30 September 2000 00:59   |
Blommetjie
Boodskappe: 157 Geregistreer: Februarie 2000
|
Senior Lid |
|
|
My wortels is áltyd goed, pops.
Ek kry genoeg egte mis van poepies soos jy af.
Ten minste is ek nie 'n verrotte, gruwelike liberaal nie.
Dankie vir die spelling-les.
Hoekom moet ek oor buddha lees as ek net één God
erken en aanbid nl. ELOHIM ?
Onthou: Ek is nie 'n "Poppie" nie. -Daarom dra ek geen
krullers nie. -Jou lang toonnaels en pienk Cutex wag.
Kom by ?
As jy by was sou jy geweet het waarvan jy praat.
---------------------------------------------------
poppie skryf in boodskap news:8r3c4u$7au$1@nntp9.atl.mindspring.net...
> Blommetjie, gaan gooi jou wortels nat sodat jy ophou om so verwelk te lyk.
> Gee jouself ook n bietjie kunsmis sodat jy jouself kan voed, want jy
> praat soos n suf ou konserwatiewe knol. Breek weg en hou op om die
> wereld te bekyk uit jou eng verwysingswereld (ek is nie lus om kappies te
> doen
> vanaand nie). Leer spel (daar is nie n deelteken op beoefen nie) en lees
> bietjie
> op oor Buddha, miskien word jy iets wys. Dit is tyd om die pienk krullers
> uit jou hare te haal Blommetjie, en kom nou by.....
>
> pop
>
>
> Blommetjie wrote in message
> news:39d5316c$0$232@hades.is.co.za...
>>
>> skryf in boodskap news:39D4AC49.F03296D6@home.com...
>>> Oitaroh Margoloh wrote:
>>>
>>>> "Jan" >>
>>>> O, die ou tante sal seker kleim dat jy op parool uit is.
>>>
>>> Nog 'n peasant-bokbrein, wat ongelukkig naKanada gekom het. Hierdie een
>>> is ook nog
>>> 'n ou-wit-omie-gatkruiper.
>>>
>>> Tant Hessie van die Kappiekommando,
>>> wat moet waak teen die bokbreine en
>>> die ou-wit-omie-gatkruipers in ons
>>> midde.
>>
>> Jy is defenitief nie van die kappiekomando nie. Daarvoor is jy veels
>> te liberaal en nog boonop 'n Buddah-liefhebber wat op die kantlyn
>> die Karma-Sutra beöefen. So gepraat van ou-wit-omie-kruipers:
>> Ons het ALMAL gesien wat JY met die omie op die Foto doen.
>> Jy is duidelik 'n wilde ruiter van 'n ander kommando.
>> SIES !!
>>
>
|
|
|
|
| Re: Perskop-Gloudina op rare Foto ! [boodskap #34981 is 'n antwoord op boodskap #34731] |
Sa., 30 September 2000 03:20  |
Jan
Boodskappe: 166 Geregistreer: Augustus 2001
|
Senior Lid |
|
|
Bedreig?
Ek dink eerder sy/hy hou net nie van liberals nie.
Jy klink in elk geval veels te "bright" om dit te sien.
Bye bye pienk "Poppie".
poppie skryf in boodskap news:8r3f08$isl$1@slb2.atl.mindspring.net...
> Blommetjie, wat op deeske aarde is ELOHIM? Ek se nie jy moet
> Boedha aanbid nie. Ek se net lees oor hom en sy filosofie. Hou jou eie
> godsdiens,
> en aanbid JC, maar lees wat Boedha se oor naasteliefde. As JC en Boedha
> saam op aarde was, dan weet ek hulle sou wedersydse respek vir mekaar gehad
> het. Respekteer ander mense se sienswyse. Meeste mense wat baie berese
> is en wat lees neig om ietwat "liberaal" te wees. Moenie bedreig voel
> daaroor
> nie, dit beteken net dat ons albei kante van n saak sien, en n ding beskou
> uit meer as een "angle". Leer van ander. Moenie vir jou toe hou nie,
> lees Deeprak Chopra se boeke. Op my dag het ek baie gehou van
> Lobsang Rampa se "Third Eye", hy is baie wys.
>
> -p-
>
>
> Blommetjie wrote in message
> news:39d538c3$0$227@hades.is.co.za...
>> My wortels is áltyd goed, pops.
>> Ek kry genoeg egte mis van poepies soos jy af.
>> Ten minste is ek nie 'n verrotte, gruwelike liberaal nie.
>> Dankie vir die spelling-les.
>> Hoekom moet ek oor buddha lees as ek net één God
>> erken en aanbid nl. ELOHIM ?
>> Onthou: Ek is nie 'n "Poppie" nie. -Daarom dra ek geen
>> krullers nie. -Jou lang toonnaels en pienk Cutex wag.
>>
>> Kom by ?
>> As jy by was sou jy geweet het waarvan jy praat.
>>
>> ---------------------------------------------------
>>
>> poppie wrote in message
>> news:8r3c4u$7au$1@nntp9.atl.mindspring.net...
>>> Blommetjie, gaan gooi jou wortels nat sodat jy ophou om so verwelk te
> lyk.
>>> Gee jouself ook n bietjie kunsmis sodat jy jouself kan voed, want jy
>>> praat soos n suf ou konserwatiewe knol. Breek weg en hou op om die
>>> wereld te bekyk uit jou eng verwysingswereld (ek is nie lus om kappies
> te
>>> doen
>>> vanaand nie). Leer spel (daar is nie n deelteken op beoefen nie) en
> lees
>>> bietjie
>>> op oor Buddha, miskien word jy iets wys. Dit is tyd om die pienk
> krullers
>>> uit jou hare te haal Blommetjie, en kom nou by.....
>>>
>>> pop
>>>
>>>
>>> Blommetjie wrote in message
>>> news:39d5316c$0$232@hades.is.co.za...
>>>>
>>>> skryf in boodskap news:39D4AC49.F03296D6@home.com...
>>>> > Oitaroh Margoloh wrote:
>>>> >
>>>> > > "Jan" >>> >
>>>> > > O, die ou tante sal seker kleim dat jy op parool uit is.
>>>> >
>>>> > Nog 'n peasant-bokbrein, wat ongelukkig naKanada gekom het.
Hierdie
>> een
>>>> > is ook nog
>>>> > 'n ou-wit-omie-gatkruiper.
>>>> >
>>>> > Tant Hessie van die Kappiekommando,
>>>> > wat moet waak teen die bokbreine en
>>>> > die ou-wit-omie-gatkruipers in ons
>>>> > midde.
>>>>
>>>> Jy is defenitief nie van die kappiekomando nie. Daarvoor is jy veels
>>>> te liberaal en nog boonop 'n Buddah-liefhebber wat op die kantlyn
>>>> die Karma-Sutra beöefen. So gepraat van ou-wit-omie-kruipers:
>>>> Ons het ALMAL gesien wat JY met die omie op die Foto doen.
>>>> Jy is duidelik 'n wilde ruiter van 'n ander kommando.
>>>> SIES !!
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|