| Callie en Monique [boodskap #33807] |
Di., 29 Augustus 2000 00:00  |
Grahame
Boodskappe: 131 Geregistreer: Augustus 2000
|
Senior Lid |
|
|
Die petrolstasie in ons straat het 'n vertoon bord met groot letters:
"Monique kom huistoe
Dankie Jesus!"
En wie sou nou nie "AMEN" sê daarop nie?
Callie en Monique se name is die afgelope vier maande + sekerlik in meeste van ons huise al genoem en in talle gebede opgedra. Die feit dat die Regering so 'n belangrike rol gespeel het in hul vrylating beklemtoon dat hierdie tweetjies ONS mense is, afgesien van watter kant van die draad ons sit.
Monique, ons kan nie ooit onsself indink hoe dit vir julle was nie, maar jy is sekerlik vir baie vrouens in Suid-Afrika 'n inspirasie.
WELKOM TUIS !
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Callie en Monique [boodskap #33908 is 'n antwoord op boodskap #33890] |
Do., 31 Augustus 2000 04:08   |
boer...
Boodskappe: 191 Geregistreer: Mei 2000
|
Senior Lid |
|
|
Ja,ons is almal baie bly dat hulle twee darem uiteindelik veilig by die
huis is,tog opmerklik dat toe die 4 van die nuusspan in Liberie gevange
geneem was,het die kokkerotte vinnig uitgespring om daar te gaan te gaan
aandring om hulle vrylating.
Maar kyk maar wie was die gevange suid afrikaner toe gewees - 'n
volksvreemde- dit verklaar mos alles.
Ek sê maar net.
Boertjie
Krokkie wrote:
> Hier stem ek saam met jou Elaine. Die regering het niks gedoen nie
> todat hulle op die "gratis vakansie" kon gaan om hulle nou kastig te
> ontvang. Krokkie
>
> Elaine wrote in message
> ...Watse rol het ons regering
> gespeel? Hulle het handtjies gevou gesit en wou nie die
> geld om hulle vry te kry uithaal nie. Nee wat se dankie vir
> Gadahfi. Hy't die geld betaal en die rebelle omgepraat om
> die gyselaars te laat gaan. As dit nie vir hom was nie, het
> hulle tien teen een nou nog daar gesit. Ons ambasadeur daar
> anderkant het eers omtrent twee weke nadat hulle gyselaar
> geneem is, besluit om haar lui gat te lig en te gaan kyk wat
> aangaan. Duitsland was al binne die eerste 48 uur daar en
> nog 48 uur later wou hulle hulle weermag instuur om hulle
> twee mense te gaan uithaal.So nee, ek dink nie ons regering
> het vreeslik baie gedoen om hulle daar uit te kry nie.Ek's
> bly hulle kom huis toe. Dit was baie moeilik vir hulle en
> hulle gesin. Ons gebede is nog steeds met hulle
>
> Grahame wrote in message
> news:8ogaae$vr6$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...Die
> petrolstasie in ons straat het 'n vertoon bord met
> groot letters:
> "Monique kom huistoe
> Dankie Jesus!"
> En wie sou nou nie "AMEN" sê daarop nie? Callie
> en Monique se name is die afgelope vier maande +
> sekerlik in meeste van ons huise al genoem en in
> talle gebede opgedra. Die feit dat die Regering
> so 'n belangrike rol gespeel het in hul vrylating
> beklemtoon dat hierdie tweetjies ONS mense is,
> afgesien van watter kant van die draad ons
> sit. Monique, ons kan nie ooit onsself indink hoe
> dit vir julle was nie, maar jy is sekerlik vir
> baie vrouens in Suid-Afrika 'n inspirasie. WELKOM
> TUIS !
>
|
|
|
|
| Re: Callie en Monique [boodskap #33929 is 'n antwoord op boodskap #33908] |
Do., 31 Augustus 2000 15:20   |
koos
Boodskappe: 135 Geregistreer: Junie 2003
|
Senior Lid |
|
|
Die anc het dit slegs gebruik vir aandag
skryf in boodskap news:39ADDA2A.4152D7F1@eskom.co.za...
Ja,ons is almal baie bly dat hulle twee darem uiteindelik veilig by die huis is,tog opmerklik dat toe die 4 van die nuusspan in Liberie gevange geneem was,het die kokkerotte vinnig uitgespring om daar te gaan te gaan aandring om hulle vrylating.
Maar kyk maar wie was die gevange suid afrikaner toe gewees - 'n volksvreemde- dit verklaar mos alles.
Ek sê maar net.
Boertjie
Krokkie wrote:
Hier stem ek saam met jou Elaine. Die regering het niks gedoen nie todat hulle op die "gratis vakansie" kon gaan om hulle nou kastig te ontvang. Krokkie
Elaine wrote in message ...Watse rol het ons regering gespeel? Hulle het handtjies gevou gesit en wou nie die geld om hulle vry te kry uithaal nie. Nee wat se dankie vir Gadahfi. Hy't die geld betaal en die rebelle omgepraat om die gyselaars te laat gaan. As dit nie vir hom was nie, het hulle tien teen een nou nog daar gesit. Ons ambasadeur daar anderkant het eers omtrent twee weke nadat hulle gyselaar geneem is, besluit om haar lui gat te lig en te gaan kyk wat aangaan. Duitsland was al binne die eerste 48 uur daar en nog 48 uur later wou hulle hulle weermag instuur om hulle twee mense te gaan uithaal.So nee, ek dink nie ons regering het vreeslik baie gedoen om hulle daar uit te kry nie.Ek's bly hulle kom huis toe. Dit was baie moeilik vir hulle en hulle gesin. Ons gebede is nog steeds met hulle
Grahame skryf in boodskap news:8ogaae$vr6$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...Die petrolstasie in ons straat het 'n vertoon bord met groot letters:
"Monique kom huistoe
Dankie Jesus!"
En wie sou nou nie "AMEN" sê daarop nie? Callie en Monique se name is die afgelope vier maande + sekerlik in meeste van ons huise al genoem en in talle gebede opgedra. Die feit dat die Regering so 'n belangrike rol gespeel het in hul vrylating beklemtoon dat hierdie tweetjies ONS mense is, afgesien van watter kant van die draad ons sit. Monique, ons kan nie ooit onsself indink hoe dit vir julle was nie, maar jy is sekerlik vir baie vrouens in Suid-Afrika 'n inspirasie. WELKOM TUIS !
|
|
|
|
| Re: Callie en Monique [boodskap #33974 is 'n antwoord op boodskap #33929] |
Vr., 01 September 2000 19:36   |
MARIA PILLEMER
Boodskappe: 5 Geregistreer: September 2000
|
Junior Lid |
|
|
Wys julle maar net nou weer. Die joernalis was nie 'n blanke nie. Dan sê hulle ons is rassisties.
MJPillemer
koos skryf in boodskap news:8olsvv$pqr$1@ctb-nnrp2.saix.net...
Die anc het dit slegs gebruik vir aandag
skryf in boodskap news:39ADDA2A.4152D7F1@eskom.co.za...
Ja,ons is almal baie bly dat hulle twee darem uiteindelik veilig by die huis is,tog opmerklik dat toe die 4 van die nuusspan in Liberie gevange geneem was,het die kokkerotte vinnig uitgespring om daar te gaan te gaan aandring om hulle vrylating.
Maar kyk maar wie was die gevange suid afrikaner toe gewees - 'n volksvreemde- dit verklaar mos alles.
Ek sê maar net.
Boertjie
Krokkie wrote:
Hier stem ek saam met jou Elaine. Die regering het niks gedoen nie todat hulle op die "gratis vakansie" kon gaan om hulle nou kastig te ontvang. Krokkie
Elaine wrote in message ...Watse rol het ons regering gespeel? Hulle het handtjies gevou gesit en wou nie die geld om hulle vry te kry uithaal nie. Nee wat se dankie vir Gadahfi. Hy't die geld betaal en die rebelle omgepraat om die gyselaars te laat gaan. As dit nie vir hom was nie, het hulle tien teen een nou nog daar gesit. Ons ambasadeur daar anderkant het eers omtrent twee weke nadat hulle gyselaar geneem is, besluit om haar lui gat te lig en te gaan kyk wat aangaan. Duitsland was al binne die eerste 48 uur daar en nog 48 uur later wou hulle hulle weermag instuur om hulle twee mense te gaan uithaal.So nee, ek dink nie ons regering het vreeslik baie gedoen om hulle daar uit te kry nie.Ek's bly hulle kom huis toe. Dit was baie moeilik vir hulle en hulle gesin. Ons gebede is nog steeds met hulle
Grahame skryf in boodskap news:8ogaae$vr6$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...Die petrolstasie in ons straat het 'n vertoon bord met groot letters:
"Monique kom huistoe
Dankie Jesus!"
En wie sou nou nie "AMEN" sê daarop nie? Callie en Monique se name is die afgelope vier maande + sekerlik in meeste van ons huise al genoem en in talle gebede opgedra. Die feit dat die Regering so 'n belangrike rol gespeel het in hul vrylating beklemtoon dat hierdie tweetjies ONS mense is, afgesien van watter kant van die draad ons sit. Monique, ons kan nie ooit onsself indink hoe dit vir julle was nie, maar jy is sekerlik vir baie vrouens in Suid-Afrika 'n inspirasie. WELKOM TUIS !
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Callie en Monique [boodskap #34061 is 'n antwoord op boodskap #34028] |
Di., 05 September 2000 20:07  |
Davie Davis[2]
Boodskappe: 133 Geregistreer: November 2000
|
Senior Lid |
|
|
Om gyselaar te wees is erg genoeg! Maar wat doen jy as hulle jou dreig
met 'n "Onthou net, as ons jou loslaat kry jy 'n soen!"
Net net miskien het dit daarmee te doen dat hulle so lank daar gebly
het!
DD
On Mon, 4 Sep 2000 07:42:29 +0200, "Elaine" wrote:
> Ek weetie so mooi of ons regering Gadaffie (ek het gaan kyk dis hoe hulle sy
> naam spel :) ) ingeroep het nie, hulle het te veel aandag uit die gyselaar
> storie gekry, en nou is al daai aandag verby.
> Die rebelle het reeds weer 'n jong amerikaner ontvoer, en weier om hom vry
> te laat. Dis maar hoe dit gaan daar. Ek wonner wanneer gaan dit hier begin
> gebeur.
>
|
|
|
|