| Armgatte [boodskap #33609] |
Di., 22 Augustus 2000 00:00  |
Sas Kloppers
Boodskappe: 29 Geregistreer: Januarie 1999
|
Junior Lid |
|
|
Lyk my dit loop in jul gene, Dries?
On Tue, 15 Aug 2000 20:30:25 +0200, "Dries Venter"
wrote:
> Teresa,
>
> Dit hang seker af wat jy beskou as armgat, maar ek het so grootgeword, en my
> Pa-hulle ook. My Oupa was 'n bywoner. Jy moet miskien kom laat ek jou
> bietjie in Pretoria-Noord gaan wys waar bly armgat Afrikaners. Net omdat jy
> dalk beskermd en in 'n middelklas of beter huis grootgeword het, moenie die
> aanname maak dat almal so grootgeword het nie.
>
> Dries
>
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Armgatte [boodskap #33664 is 'n antwoord op boodskap #33609] |
Vr., 25 Augustus 2000 00:00   |
Dries Venter
Boodskappe: 299 Geregistreer: Januarie 1996
|
Senior Lid |
|
|
Aan wie het jy nou eintlik dié antwoord gerig? Ek hoop aan "Teresa", anders
het jy nou 'n kluit voor mý deur gelos vir niks. Ons was (en sommige is nog
steeds) almal armgatte en bywoners (vandaar Sas se verwysing na "gene"), en
sover ek weet, was daar nie hanskakies en hensoppers of joiners onder ons
lot nie. My ouma-hulle het voor die Engelse gevlug en uit die
konsentrasiekampe gebly deurdat goedgesinde swartes hulle in grotte
weggesteek het daar in Frankfort se omgewing.
Dries Venter
"Baasjan" skryf in boodskap news:39a40a4b$0$228@helios.is.co.za...
> Ou skimjan - die afrikaners / boere was almal armgatte gewees - sommige nou
> nog. Maar onthou daar was die wat vermoënd was/is - die wat as
> joiners/hensoppers/hanskakies/town-guards bekend gestaan het, en nie soveel
> verliese in die BO gelei nie.
> Klink my verraad lê ook in genes?
> wrote in message
> news:39a2e09f.85184118@news.acenet.co.za...
>> Lyk my dit loop in jul gene, Dries?
>>
>>
>> On Tue, 15 Aug 2000 20:30:25 +0200, "Dries Venter"
>> wrote:
>>
>>> Teresa,
>>>
>>> Dit hang seker af wat jy beskou as armgat, maar ek het so grootgeword, en my
>>> Pa-hulle ook. My Oupa was 'n bywoner. Jy moet miskien kom laat ek jou
>>> bietjie in Pretoria-Noord gaan wys waar bly armgat Afrikaners. Net omdat jy
>>> dalk beskermd en in 'n middelklas of beter huis grootgeword het, moenie die
>>> aanname maak dat almal so grootgeword het nie.
>>>
>>> Dries
>>>
>>
>
|
|
|
|
| Re: Armgatte [boodskap #33690 is 'n antwoord op boodskap #33609] |
Sa., 26 Augustus 2000 00:00  |
Reenen van Niekerk
Boodskappe: 441 Geregistreer: April 2000
|
Senior Lid |
|
|
n Mens kry n klomp armgat Afrikaners wat nog mens is,wat nog omgee vir sy
medemens en hulle laaste geld of kos sal gee vir sy medemens. Dan kry jy van
die "ryk" Afrikaner wat erger is as varke wat liewer sal sien dat ander
kripeer as om iets te doen om te help.
Hulle sit in hulle groot huise met hulle groot karre en vet bankrekeninge
maar verder het hulle niks nie. Baie kere is daar nie eers liefde in die
huis nie.
Dan bly ek maar n armgat.
Reenen van Niekerk
Dries Venter skryf in boodskap news:8o6f1q$8sm$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Aan wie het jy nou eintlik dié antwoord gerig? Ek hoop aan "Teresa", anders
> het jy nou 'n kluit voor mý deur gelos vir niks. Ons was (en sommige is nog
> steeds) almal armgatte en bywoners (vandaar Sas se verwysing na "gene"), en
> sover ek weet, was daar nie hanskakies en hensoppers of joiners onder ons
> lot nie. My ouma-hulle het voor die Engelse gevlug en uit die
> konsentrasiekampe gebly deurdat goedgesinde swartes hulle in grotte
> weggesteek het daar in Frankfort se omgewing.
>
> Dries Venter
>
> "Baasjan" wrote in message
> news:39a40a4b$0$228@helios.is.co.za...
>> Ou skimjan - die afrikaners / boere was almal armgatte gewees - sommige nou
>> nog. Maar onthou daar was die wat vermoënd was/is - die wat as
>> joiners/hensoppers/hanskakies/town-guards bekend gestaan het, en nie soveel
>> verliese in die BO gelei nie.
>> Klink my verraad lê ook in genes?
>> wrote in message
>> news:39a2e09f.85184118@news.acenet.co.za...
>>> Lyk my dit loop in jul gene, Dries?
>>>
>>>
>>> On Tue, 15 Aug 2000 20:30:25 +0200, "Dries Venter"
>>> wrote:
>>>
>>>> Teresa,
>>>>
>>>> Dit hang seker af wat jy beskou as armgat, maar ek het so grootgeword, en my
>>>> Pa-hulle ook. My Oupa was 'n bywoner. Jy moet miskien kom laat ek jou
>>>> bietjie in Pretoria-Noord gaan wys waar bly armgat Afrikaners. Net omdat jy
>>>> dalk beskermd en in 'n middelklas of beter huis grootgeword het, moenie die
>>>> aanname maak dat almal so grootgeword het nie.
>>>>
>>>> Dries
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|