Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Vraag aan Riaan
Vraag aan Riaan [boodskap #33390] |
Mon, 14 August 2000 00:00  |
ferdinand
Boodskappe: 1462 Geregistreer: September 1997
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Wie is die vriende van my waarna jy verwys. Hoekom e-pos jy hulle nie
sommer regstreeks nie?
|
|
|
|
Re: Vraag aan Riaan [boodskap #33392 is 'n antwoord op boodskap #33390] |
Mon, 14 August 2000 00:00   |
Amanda Marais
Boodskappe: 25 Geregistreer: July 2000
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Ek wil nou nie voorkom of ek vir Ferdie in die bresse tree nie, maar
julle is so terribly vervelig met julle persoonlike aanvalle . . . JA
vettie, vocken IS n spelfout. Dit is en sal altyd met n F gespel word.
Nou dat Gloudina nie hier is nie,
is al julle ver regses soos een man op Ferdie en sy idees . . .
wees tog net oorspronklik en val sy boodskap aan en nie die man self nie.
Almal is geregtig op hulle opinies, en net omdat dit verskil met julle
menings beteken nie dat dit verkeerd is nie.
Ek is nog links nog regs, maar is n voorstaander (is daar so n woord?) vir
menseregte en die basiese erkenning dat elke mens waardig is op sy eie
manier,
asook die najaag van geluk (pursuit of happiness).
Een groep kan nie oor n ander beskik nie, ons is almal God se kinders, en
daarom
is ons almal gelyk op hierdie aarde . . . verskillend ja, anders ja, maar
gelyk.
Sela
Pat
phatti skryf in boodskap news:Y8%l5.1193$sa4.3859@news.iol.ie...
> Davie
>
> "VOCKEN" is nie 'n spelfout nie.
> Ferdi GRILLING maak mos maar altyd so:
> Sy manier is die enigste manier.
> Ek het al lank jare die argument op die tafel geplaas dat Grilling se IQ
> laer is as my skoen groote.
>
> Dit, het hy keer op keer reg bewys.
>
>
>
> Davie Davis wrote in message
> news:07fcf6af.3508a64c@usw-ex0108-061.remarq.com...
>>
>> O jy's vol van jouself! En as jy vir Phati wil aanvat
>> oor 'n vocken spelfoutjie, kom ons kyk na jou eie gramatika
>> in brief 3 van die Jaap Marais afdeling waar jy stert
>> tussen die beme gevlug het:
>>
>> Ferdi Greyling sê:
>> .... en 'n ongeewenaarde minagting van die
>> menswaardiugheid van mense wat nie swart velle gehad het
>> nie.
>> Hy was 'n rassis wat swartmense sy hele lewe lank onmenslik
>> behandel het.
>>
>> Lees mooi wat jy gesê het. 'n Mens spel eerstens
>> nie 'menswaardigheid' vockenwil so nie en tweedens
>> weerspreek jy jouself in een parrragraaf.
>>
>>
>>
>>
>> In article ,
>> ferd...@icon.co.za (Ferdi Greyling) wrote:
>>> On Mon, 14 Aug 2000 14:37:31 GMT, "phatti"
>>> wrote:
>>> >> het nie die guts .
>>> .. . guts
>>>> . . .guts . . .vocken guts . . .>>
>>> Vettie. Jy kan nie fokken spel nie en John Cale is 100
>>> keer wat jy is.
>>> Het jy mooi nuwe rokke in Dublin gekoop?
>>
>>
>>
>> * Sent from AltaVista http://www.altavista.com Where you can also find
> related Web Pages, Images, Audios, Videos, News, and Shopping. Smart is
> Beautiful
>
|
|
|
|
|
Re: Vraag aan Riaan [boodskap #33423 is 'n antwoord op boodskap #33390] |
Tue, 15 August 2000 00:00   |
Lou
Boodskappe: 436 Geregistreer: July 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek wil nie voorkom of ek vir Riaan en sy matters in die bresse tree nie
maar is dit nie die Ferdi wat mense wat nie met sy sieninge saamstem as
sotte en idiote uitkryt nie?
En Riaan is nie net 'n klein bietjie naief, as hy dink ons vriend Ferdi
sal antwoord op sy vrae ...
Cheers
Lou
Pat wrote:
>
> Ek wil nou nie voorkom of ek vir Ferdie in die bresse tree nie, maar
> julle is so terribly vervelig met julle persoonlike aanvalle . . . JA
> vettie, vocken IS n spelfout. Dit is en sal altyd met n F gespel word.
>
> Nou dat Gloudina nie hier is nie,
> is al julle ver regses soos een man op Ferdie en sy idees . . .
> wees tog net oorspronklik en val sy boodskap aan en nie die man self nie.
> Almal is geregtig op hulle opinies, en net omdat dit verskil met julle
> menings beteken nie dat dit verkeerd is nie.
>
> Ek is nog links nog regs, maar is n voorstaander (is daar so n woord?) vir
> menseregte en die basiese erkenning dat elke mens waardig is op sy eie
> manier,
> asook die najaag van geluk (pursuit of happiness).
> Een groep kan nie oor n ander beskik nie, ons is almal God se kinders, en
> daarom
> is ons almal gelyk op hierdie aarde . . . verskillend ja, anders ja, maar
> gelyk.
>
> Sela
> Pat
>
> phatti wrote in message
> news:Y8%l5.1193$sa4.3859@news.iol.ie...
>> Davie
>>
>> "VOCKEN" is nie 'n spelfout nie.
>> Ferdi GRILLING maak mos maar altyd so:
>> Sy manier is die enigste manier.
>> Ek het al lank jare die argument op die tafel geplaas dat Grilling se IQ
>> laer is as my skoen groote.
>>
>> Dit, het hy keer op keer reg bewys.
>>
>>
>>
>> Davie Davis wrote in message
>> news:07fcf6af.3508a64c@usw-ex0108-061.remarq.com...
>>>
>>> O jy's vol van jouself! En as jy vir Phati wil aanvat
>>> oor 'n vocken spelfoutjie, kom ons kyk na jou eie gramatika
>>> in brief 3 van die Jaap Marais afdeling waar jy stert
>>> tussen die beme gevlug het:
>>>
>>> Ferdi Greyling sê:
>>> .... en 'n ongeewenaarde minagting van die
>>> menswaardiugheid van mense wat nie swart velle gehad het
>>> nie.
>>> Hy was 'n rassis wat swartmense sy hele lewe lank onmenslik
>>> behandel het.
>>>
>>> Lees mooi wat jy gesê het. 'n Mens spel eerstens
>>> nie 'menswaardigheid' vockenwil so nie en tweedens
>>> weerspreek jy jouself in een parrragraaf.
>>>
>>>
>>>
>>>
>>> In article ,
>>> ferd...@icon.co.za (Ferdi Greyling) wrote:
>>>> On Mon, 14 Aug 2000 14:37:31 GMT, "phatti"
>>>> wrote:
>>>> >>> het nie die guts .
>>>> .. . guts
>>>> >. . .guts . . .vocken guts . . .>>
>>>> Vettie. Jy kan nie fokken spel nie en John Cale is 100
>>>> keer wat jy is.
>>>> Het jy mooi nuwe rokke in Dublin gekoop?
>>>
>>>
>>>
>>> * Sent from AltaVista http://www.altavista.com Where you can also find
>> related Web Pages, Images, Audios, Videos, News, and Shopping. Smart is
>> Beautiful
>>
>>
|
|
|
|
|
Re: Vraag aan Riaan [boodskap #33426 is 'n antwoord op boodskap #33390] |
Tue, 15 August 2000 00:00   |
phatti
Boodskappe: 10 Geregistreer: July 2000
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Pat
Dankie vir jou preempted input.
Ek het gewonder wie gaan die ou fakkel dra.
Pat skryf in boodskap news:8na4cp$vt8$1@slb2.atl.mindspring.net...

Re: Vraag aan Riaan [boodskap #33455 is 'n antwoord op boodskap #33390] |
Tue, 15 August 2000 04:35   |
Krokkie
Boodskappe: 478 Geregistreer: July 1999
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Pat en ek wonder wet doen FG dan, sal jy nie se dat hy gewoonlik eerste
aanval nie.
Krokkie
Pat wrote in message ...
> Ek wil nou nie voorkom of ek vir Ferdie in die bresse tree nie, maar
> julle is so terribly vervelig met julle persoonlike aanvalle . . . JA
> vettie, vocken IS n spelfout. Dit is en sal altyd met n F gespel word.
>
> Nou dat Gloudina nie hier is nie,
> is al julle ver regses soos een man op Ferdie en sy idees . . .
> wees tog net oorspronklik en val sy boodskap aan en nie die man self nie.
> Almal is geregtig op hulle opinies, en net omdat dit verskil met julle
> menings beteken nie dat dit verkeerd is nie.
>
> Ek is nog links nog regs, maar is n voorstaander (is daar so n woord?) vir
> menseregte en die basiese erkenning dat elke mens waardig is op sy eie
> manier,
> asook die najaag van geluk (pursuit of happiness).
> Een groep kan nie oor n ander beskik nie, ons is almal God se kinders, en
> daarom
> is ons almal gelyk op hierdie aarde . . . verskillend ja, anders ja, maar
> gelyk.
>
> Sela
> Pat
>
>
> phatti wrote in message
> news:Y8%l5.1193$sa4.3859@news.iol.ie...
>> Davie
>>
>> "VOCKEN" is nie 'n spelfout nie.
>> Ferdi GRILLING maak mos maar altyd so:
>> Sy manier is die enigste manier.
>> Ek het al lank jare die argument op die tafel geplaas dat Grilling se IQ
>> laer is as my skoen groote.
>>
>> Dit, het hy keer op keer reg bewys.
>>
>>
>>
>> Davie Davis wrote in message
>> news:07fcf6af.3508a64c@usw-ex0108-061.remarq.com...
>>>
>>> O jy's vol van jouself! En as jy vir Phati wil aanvat
>>> oor 'n vocken spelfoutjie, kom ons kyk na jou eie gramatika
>>> in brief 3 van die Jaap Marais afdeling waar jy stert
>>> tussen die beme gevlug het:
>>>
>>> Ferdi Greyling sê:
>>> .... en 'n ongeewenaarde minagting van die
>>> menswaardiugheid van mense wat nie swart velle gehad het
>>> nie.
>>> Hy was 'n rassis wat swartmense sy hele lewe lank onmenslik
>>> behandel het.
>>>
>>> Lees mooi wat jy gesê het. 'n Mens spel eerstens
>>> nie 'menswaardigheid' vockenwil so nie en tweedens
>>> weerspreek jy jouself in een parrragraaf.
>>>
>>>
>>>
>>>
>>> In article ,
>>> ferd...@icon.co.za (Ferdi Greyling) wrote:
>>>> On Mon, 14 Aug 2000 14:37:31 GMT, "phatti"
>>>> wrote:
>>>> >>> het nie die guts .
>>>> .. . guts
>>>> >. . .guts . . .vocken guts . . .>>
>>>> Vettie. Jy kan nie fokken spel nie en John Cale is 100
>>>> keer wat jy is.
>>>> Het jy mooi nuwe rokke in Dublin gekoop?
>>>
>>>
>>>
>>> * Sent from AltaVista http://www.altavista.com Where you can also find
>> related Web Pages, Images, Audios, Videos, News, and Shopping. Smart is
>> Beautiful
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Vraag aan Riaan [boodskap #33639 is 'n antwoord op boodskap #33390] |
Thu, 24 August 2000 00:00  |
Baba Mung
Boodskappe: 14 Geregistreer: May 2006
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Hoor! Hoor!
Goed gese, Pat!
(Mag ek 'goed gese' skryf wanneer ek 'Well said!' bedoel? Jammer, maar my
Afrikaans is nie goed nie)
Pat skryf in boodskap news:8na4cp$vt8$1@slb2.atl.mindspring.net...
> Ek wil nou nie voorkom of ek vir Ferdie in die bresse tree nie, maar
> julle is so terribly vervelig met julle persoonlike aanvalle . . . JA
> vettie, vocken IS n spelfout. Dit is en sal altyd met n F gespel word.
>
> Nou dat Gloudina nie hier is nie,
> is al julle ver regses soos een man op Ferdie en sy idees . . .
> wees tog net oorspronklik en val sy boodskap aan en nie die man self nie.
> Almal is geregtig op hulle opinies, en net omdat dit verskil met julle
> menings beteken nie dat dit verkeerd is nie.
>
> Ek is nog links nog regs, maar is n voorstaander (is daar so n woord?) vir
> menseregte en die basiese erkenning dat elke mens waardig is op sy eie
> manier,
> asook die najaag van geluk (pursuit of happiness).
> Een groep kan nie oor n ander beskik nie, ons is almal God se kinders, en
> daarom
> is ons almal gelyk op hierdie aarde . . . verskillend ja, anders ja, maar
> gelyk.
>
> Sela
> Pat
>
>
> phatti wrote in message
> news:Y8%l5.1193$sa4.3859@news.iol.ie...
>> Davie
>>
>> "VOCKEN" is nie 'n spelfout nie.
>> Ferdi GRILLING maak mos maar altyd so:
>> Sy manier is die enigste manier.
>> Ek het al lank jare die argument op die tafel geplaas dat Grilling se IQ
>> laer is as my skoen groote.
>>
>> Dit, het hy keer op keer reg bewys.
>>
>>
>>
>> Davie Davis wrote in message
>> news:07fcf6af.3508a64c@usw-ex0108-061.remarq.com...
>>>
>>> O jy's vol van jouself! En as jy vir Phati wil aanvat
>>> oor 'n vocken spelfoutjie, kom ons kyk na jou eie gramatika
>>> in brief 3 van die Jaap Marais afdeling waar jy stert
>>> tussen die beme gevlug het:
>>>
>>> Ferdi Greyling sê:
>>> .... en 'n ongeewenaarde minagting van die
>>> menswaardiugheid van mense wat nie swart velle gehad het
>>> nie.
>>> Hy was 'n rassis wat swartmense sy hele lewe lank onmenslik
>>> behandel het.
>>>
>>> Lees mooi wat jy gesê het. 'n Mens spel eerstens
>>> nie 'menswaardigheid' vockenwil so nie en tweedens
>>> weerspreek jy jouself in een parrragraaf.
>>>
>>>
>>>
>>>
>>> In article ,
>>> ferd...@icon.co.za (Ferdi Greyling) wrote:
>>>> On Mon, 14 Aug 2000 14:37:31 GMT, "phatti"
>>>> wrote:
>>>> >>> het nie die guts .
>>>> .. . guts
>>>> >. . .guts . . .vocken guts . . .
>>>> Vettie. Jy kan nie fokken spel nie en John Cale is 100
>>>> keer wat jy is.
>>>> Het jy mooi nuwe rokke in Dublin gekoop?
>>>
>>>
>>>
>>> * Sent from AltaVista http://www.altavista.com Where you can also find
>> related Web Pages, Images, Audios, Videos, News, and Shopping. Smart is
>> Beautiful
>>
>
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Fri Mar 07 05:58:25 UTC 2025
|