Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » "skeiding"
"skeiding" [boodskap #33644] Do, 24 Augustus 2000 00:00
Sandra Nortje  is tans af-lyn  Sandra Nortje
Boodskappe: 23
Geregistreer: Augustus 2000
Karma: 0
Junior Lid
skeiding

in die park loop daar 'n seun en sy hond
eens is essensie aan 't kristalliseer
so sonder verweer wanneer dit gebeur
stol verlange soos bloed om 'n wond
Vorige onderwerp: Vraag aan Riaan
Volgende onderwerp: Re: Diensverskaffer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 18 17:44:16 MGT 2024