|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Die laaste Arikanerheld: JAAP MARAIS [boodskap #33536 is 'n antwoord op boodskap #33250] |
Vr., 18 Augustus 2000 03:13   |
Rosie
Boodskappe: 94 Geregistreer: Maart 2000
|
Volle Lid |
|
|
Joe Gloudina, dis 'n moeilike ding die.
Die grootste gros Afrikaners in die land is heel in hulle skik met die
nuwe demokrasie. Maar dan is daar tog mense wat dit nie wil leer ken of
begryp nie, en dan nog rebelleer.
Ek dink ons moet eers mooi leer hoe die nuwe ding werk, dan ons idees vorm.
Ons soek nog die groot baas erens wat namens ons besluite neem. Dit gee ons
meer vryheid om droog te maak hieronder rond. Iemand neem
verantwoordelikheid vir ons.
Dit kom maar by die ANC ondersteuners ook voor. Ons is almal maar nog 'n
bietjie dom, smaak dit my.............
skryf in boodskap news:399B2B0D.19F19A16@home.com...
Grahame wrote:
> Hy het geweet dat die Opregte Afrikaner
> enige gevare, hetsy Swart-, Rooi-, Moslem-, Jingo- of wat ookal kon
> trotseer, maar hy het ook geweet dat die "Achillis-heel" van die Afrikaner
> in sy eie geledere gelê het. Dit was die laasgenoemde wat tot die ondergang
> van die Blanke se regte hier en die einde van die Afrikaner se roemryke
> voortbestaan gelei het.
>
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Die laaste Arikanerheld: JAAP MARAIS [boodskap #33586 is 'n antwoord op boodskap #33250] |
Ma., 21 Augustus 2000 00:00   |
Amanda Marais
Boodskappe: 25 Geregistreer: Julie 2000
|
Junior Lid |
|
|
Rosie is 100% reg . . . julle agterryers en dwarstrappers is
in die minderheid, maar julle maak die meeste geraas (nes le�
blikke) Kom nou by ou Boertjie, lighten up en pas aan . . .
Pat
wrote in message
news:39A1C785.EDFD094A@eskom.co.za...
> Ag so,Rosie sê 'n bietjie vir my wie is die grootste gros afrikaners?
>
> Boertjie
>
> Rosie wrote:
>
>> Joe Gloudina, dis 'n moeilike ding die.
>>
>> Die grootste gros Afrikaners in die land is heel in hulle skik met die
>> nuwe demokrasie. Maar dan is daar tog mense wat dit nie wil leer ken of
>> begryp nie, en dan nog rebelleer.
>>
>> Ek dink ons moet eers mooi leer hoe die nuwe ding werk, dan ons idees vorm.
>> Ons soek nog die groot baas erens wat namens ons besluite neem. Dit gee ons
>> meer vryheid om droog te maak hieronder rond. Iemand neem
>> verantwoordelikheid vir ons.
>>
>> Dit kom maar by die ANC ondersteuners ook voor. Ons is almal maar nog 'n
>> bietjie dom, smaak dit my.............
>>
>> skryf in boodskap news:399B2B0D.19F19A16@home.com...
>> Grahame wrote:
>>
>>> Hy het geweet dat die Opregte Afrikaner
>>> enige gevare, hetsy Swart-, Rooi-, Moslem-, Jingo- of wat ookal kon
>>> trotseer, maar hy het ook geweet dat die "Achillis-heel" van die Afrikaner
>>> in sy eie geledere gelê het. Dit was die laasgenoemde wat tot die
>> ondergang
>>> van die Blanke se regte hier en die einde van die Afrikaner se roemryke
>>> voortbestaan gelei het.
>>>
>
|
|
|
|
| Re: Die laaste Arikanerheld: JAAP MARAIS [boodskap #33610 is 'n antwoord op boodskap #33250] |
Di., 22 Augustus 2000 00:00   |
koos
Boodskappe: 135 Geregistreer: Junie 2003
|
Senior Lid |
|
|
Beslis nie hierdie klomp windgat liberaliste nie
wrote in message
news:39A1C785.EDFD094A@eskom.co.za...
> Ag so,Rosie sê 'n bietjie vir my wie is die grootste gros afrikaners?
>
> Boertjie
>
> Rosie wrote:
>
>> Joe Gloudina, dis 'n moeilike ding die.
>>
>> Die grootste gros Afrikaners in die land is heel in hulle skik met die
>> nuwe demokrasie. Maar dan is daar tog mense wat dit nie wil leer ken of
>> begryp nie, en dan nog rebelleer.
>>
>> Ek dink ons moet eers mooi leer hoe die nuwe ding werk, dan ons idees vorm.
>> Ons soek nog die groot baas erens wat namens ons besluite neem. Dit gee ons
>> meer vryheid om droog te maak hieronder rond. Iemand neem
>> verantwoordelikheid vir ons.
>>
>> Dit kom maar by die ANC ondersteuners ook voor. Ons is almal maar nog 'n
>> bietjie dom, smaak dit my.............
>>
>> skryf in boodskap news:399B2B0D.19F19A16@home.com...
>> Grahame wrote:
>>
>>> Hy het geweet dat die Opregte Afrikaner
>>> enige gevare, hetsy Swart-, Rooi-, Moslem-, Jingo- of wat ookal kon
>>> trotseer, maar hy het ook geweet dat die "Achillis-heel" van die Afrikaner
>>> in sy eie geledere gelê het. Dit was die laasgenoemde wat tot die
>> ondergang
>>> van die Blanke se regte hier en die einde van die Afrikaner se roemryke
>>> voortbestaan gelei het.
>>>
>
|
|
|
|
| Re: Die laaste Arikanerheld: JAAP MARAIS [boodskap #33615 is 'n antwoord op boodskap #33536] |
Di., 22 Augustus 2000 00:21   |
boer...
Boodskappe: 191 Geregistreer: Mei 2000
|
Senior Lid |
|
|
Ag so,Rosie sê 'n bietjie vir my wie is die grootste gros afrikaners?
Boertjie
Rosie wrote:
> Joe Gloudina, dis 'n moeilike ding die.
>
> Die grootste gros Afrikaners in die land is heel in hulle skik met die
> nuwe demokrasie. Maar dan is daar tog mense wat dit nie wil leer ken of
> begryp nie, en dan nog rebelleer.
>
> Ek dink ons moet eers mooi leer hoe die nuwe ding werk, dan ons idees vorm.
> Ons soek nog die groot baas erens wat namens ons besluite neem. Dit gee ons
> meer vryheid om droog te maak hieronder rond. Iemand neem
> verantwoordelikheid vir ons.
>
> Dit kom maar by die ANC ondersteuners ook voor. Ons is almal maar nog 'n
> bietjie dom, smaak dit my.............
>
> skryf in boodskap news:399B2B0D.19F19A16@home.com...
> Grahame wrote:
>
>> Hy het geweet dat die Opregte Afrikaner
>> enige gevare, hetsy Swart-, Rooi-, Moslem-, Jingo- of wat ookal kon
>> trotseer, maar hy het ook geweet dat die "Achillis-heel" van die Afrikaner
>> in sy eie geledere gelê het. Dit was die laasgenoemde wat tot die
> ondergang
>> van die Blanke se regte hier en die einde van die Afrikaner se roemryke
>> voortbestaan gelei het.
>>
|
|
|
|
| Re: Die laaste Arikanerheld: JAAP MARAIS [boodskap #33642 is 'n antwoord op boodskap #33250] |
Do., 24 Augustus 2000 00:00   |
boer...
Boodskappe: 191 Geregistreer: Mei 2000
|
Senior Lid |
|
|
Pas aan by wat-,die totale agteruitgang van die samelewing?
Boertjie
Pat wrote:
> Rosie is 100% reg . . . julle agterryers en dwarstrappers is
> in die minderheid, maar julle maak die meeste geraas (nes leë
> blikke) Kom nou by ou Boertjie, lighten up en pas aan . . .
>
> Pat
>
> wrote in message
> news:39A1C785.EDFD094A@eskom.co.za...
>> Ag so,Rosie sê 'n bietjie vir my wie is die grootste gros afrikaners?
>>
>> Boertjie
>>
>> Rosie wrote:
>>
>>> Joe Gloudina, dis 'n moeilike ding die.
>>>
>>> Die grootste gros Afrikaners in die land is heel in hulle skik met die
>>> nuwe demokrasie. Maar dan is daar tog mense wat dit nie wil leer ken of
>>> begryp nie, en dan nog rebelleer.
>>>
>>> Ek dink ons moet eers mooi leer hoe die nuwe ding werk, dan ons idees
> vorm.
>>> Ons soek nog die groot baas erens wat namens ons besluite neem. Dit gee
> ons
>>> meer vryheid om droog te maak hieronder rond. Iemand neem
>>> verantwoordelikheid vir ons.
>>>
>>> Dit kom maar by die ANC ondersteuners ook voor. Ons is almal maar nog 'n
>>> bietjie dom, smaak dit my.............
>>>
>>> skryf in boodskap news:399B2B0D.19F19A16@home.com...
>>> Grahame wrote:
>>>
>>>> Hy het geweet dat die Opregte Afrikaner
>>>> enige gevare, hetsy Swart-, Rooi-, Moslem-, Jingo- of wat ookal kon
>>>> trotseer, maar hy het ook geweet dat die "Achillis-heel" van die
> Afrikaner
>>>> in sy eie geledere gelê het. Dit was die laasgenoemde wat tot die
>>> ondergang
>>>> van die Blanke se regte hier en die einde van die Afrikaner se
> roemryke
>>>> voortbestaan gelei het.
>>>>
>>
|
|
|
|
|
|