| Re: ! MEJUFFROU TIENER SA KRAAM IN BADKAMER ! [boodskap #33177] |
So., 06 Augustus 2000 00:00  |
www.eep.co.za
Boodskappe: 42 Geregistreer: Julie 2000
|
Volle Lid |
|
|
Dankie Gloudina, ek het daai rapsie nodig gehad! ;)
www.eep.co.za
@home.com wrote in message ...
> www.eep.co.za wrote:
>
>> Jy moet sien die stories wat ons AFKEUR! :-(
>>
>> Ek verstaan egter wat jy bedoel en het die boodskap gevoorts aan redaksie.
>>
>
> Nou "voorts" nou 'n ander boodskap aan jou redaksie.
> Omtrent al die poste wat julle hier op hierdie nuusgroep
> maak, is oor skandalige gebeure. Wat is julle geheime
> agenda? Om mense te beswadder? Hoekom pos julle
> net oor seks-skandale en dies meer? Hoekom vertel julle
> nie van ernstige en belangrike sake ook nie. Wie is
> julle redaksie, en wat is die rede vir julle bestaan.
> Pos asseblief die name en vanne van julle redaksie.
>
> Gloudina
>
|
|
|
|
|
|
| Re: ! MEJUFFROU TIENER SA KRAAM IN BADKAMER ! [boodskap #33179 is 'n antwoord op boodskap #33177] |
So., 06 Augustus 2000 00:00   |
Amanda Marais
Boodskappe: 25 Geregistreer: Julie 2000
|
Junior Lid |
|
|
Ag Eep, as ek sulke sensasionele goed wil lees, dan kan ek die
National Enquirer en 6 ander soortgelyke smeerblaaie lees,
ek het nie nodig om dit op n Afrikaanse nuusgroep te sien nie,
dit sit my eerder af om julle site te besoek as anders om.
Pat
www.eep.co.za skryf in boodskap news:398d0784$0$229@hades.is.co.za...
> Miss Teen SA gives birth in bathroom
>
> Outgoing Miss Teen SA, 19-year-old Charnelle Dennis, gave birth to a baby on
> the bathroom floor of her parents' home in Uitenhage in the Eastern Cape.
>
> She had managed to conceal her pregnancy from her parents and millions of
> viewers who watched her hand over her crown to the new Miss Teen SA three
> weeks ago, iol.co.za reported.
>
> It was reported that Charnelle cut the umbilical cord herself
>
> Her father, Neville Dennis, a minister in the Christian Assemblies church,
> and her mother, Maureen, threatened to sue Metro deejay Justice 'Just Ice'
> Ramahlola a fortnight ago after he announced on national radio on July 17
> that the beauty queen was pregnant.
>
> Charnelle's deception grew when Miss Teen SA organisers asked for a medical
> certificate. They were sent one, from a Uitenhage doctor dated July 19,
> stating that a pregnancy test was negative. But the doctor told a journalist
> this week that he was not sure if the woman he tested was Charnelle. He said
> the woman, not a regular patient, made an appointment and gave her name as
> Charnelle Dennis. No ID was requested.
>
> www.eep.co.za - South Africa's top newsbot v1.01ß
>
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: ! MEJUFFROU TIENER SA KRAAM IN BADKAMER ! [boodskap #33182 is 'n antwoord op boodskap #33177] |
So., 06 Augustus 2000 00:00   |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
www.eep.co.za wrote:
> Jy moet sien die stories wat ons AFKEUR! :-(
>
> Ek verstaan egter wat jy bedoel en het die boodskap gevoorts aan redaksie.
>
Nou "voorts" nou 'n ander boodskap aan jou redaksie.
Omtrent al die poste wat julle hier op hierdie nuusgroep
maak, is oor skandalige gebeure. Wat is julle geheime
agenda? Om mense te beswadder? Hoekom pos julle
net oor seks-skandale en dies meer? Hoekom vertel julle
nie van ernstige en belangrike sake ook nie. Wie is
julle redaksie, en wat is die rede vir julle bestaan.
Pos asseblief die name en vanne van julle redaksie.
Gloudina
|
|
|
|
| Re: ! MEJUFFROU TIENER SA KRAAM IN BADKAMER ! [boodskap #33184 is 'n antwoord op boodskap #33177] |
So., 06 Augustus 2000 00:00   |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
www.eep.co.za wrote:
> Dankie Gloudina, ek het daai rapsie nodig gehad! ;)
>
>
>
Wel, wie is "ek" nou? Ek het nie 'n glimlaggie of 'n
knipoog nodig nie. Ek het gevra vir die naam en
adres van die redaksie. Ek vind julle poste 'n
snaakse mengsel van minagtende gepraat oor
sekere mense, 'n aanmoediging tot 'n petrol-
boikot, ens. Ek sal graag wil weet wie die
mense is agter hierdie poste op die nuusgroep,
en wat julle eintlik hoop om daaruit te kry.
Met ander woorde, wat is julle agenda?
Die feit dat die Afrikaans soms nie baie goed
is nie, laat my dink dat julle nie Afrikaners
is nie (maar ek mag verkeerd wees.) Wat
beoog julle met hierdie nuusdiens, as mens
dit so kan noem.
Gloudina
|
|
|
|
| Re: ! MEJUFFROU TIENER SA KRAAM IN BADKAMER ! [boodskap #33225 is 'n antwoord op boodskap #33177] |
Ma., 07 Augustus 2000 00:00  |
T de Wet
Boodskappe: 446 Geregistreer: April 2000
|
Senior Lid |
|
|
Die boodskap hierdie masjien uitgedraai het een is van stoffasie soos wat
dink maak my aan iets:
Dit my groot lekkerkry gee om oop te verklaar hierdie hondeskou.
As U nou net sal weet dat ons in goeie Afrikaans slegs die hoofletter U
gebruik as aanspreek vorm vir God. Vir ons gewone plebs (wat mekaar nou nog
nie op die voornaam noem en 'jy' en 'jou' nie) is die plein 'jane'
kleinletter u voldoende...
Daardie masjien jou van nog nie gepraat het die afrikaans so lekker.
Als ik het aanskou, dan lyken dat voor my eerder een Duitse 'megefter' te
wees wat hulle gebruik om afrikaans "uit te draai" uit die sopstories wat
hulle seker by Huisgenoot/You erf!.
Thys op die Bos in die Boland waar die blou-blou berge troon!
www.eep.co.za wrote in message ...
>
> Dear Gloudina
> We are busy fine-tuning the www.eep.co.za newsbot v1.01ß and am very happy
> with the results after this weekend.
|
|
|
|