Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Rekenaars & selfone » Afrikaanse kinderprogramme.
Afrikaanse kinderprogramme. [boodskap #31651] Fri, 16 June 2000 00:00 na volgende boodskap
Ben Groenewald  is tans af-lyn  Ben Groenewald
Boodskappe: 11
Geregistreer: December 1999
Karma: 0
Junior Lid
Afrikaanse rekenaarprogramme:
Vir kleuters.CD met baie opvoedkundige
pretprogrammetjies R250. Skakel Ben
Groenewald (051)5221632 of e-pos
b...@shisas.com
Re: Afrikaanse kinderprogramme. [boodskap #31677 is 'n antwoord op boodskap #31651] Sat, 17 June 2000 00:00 Na vorige boodskap
mera...  is tans af-lyn  mera...
Boodskappe: 16
Geregistreer: November 1998
Karma: 0
Junior Lid
Hallo Ben

Of, jy kan vir R120 heel wonderlike Nederlandstalige opvoedkudige
programme koop.

Ons 3-jarige kleuter was gek oor die Teletubbies, Sesamestraat en
Nijntjie. In Nederlands. En hy praat steeds Afrikaans

O, terloops, ons kinders word 2-talig opgevoed: Afrikaans en
Nederlands.

Dalk moet jy Nederlandstalige programme in ZA verkoop, die keuse is
veeeeeel groter en goedkoper as in ZA.

groeten
Michiel Erasmus

On Fri, 16 Jun 2000 20:18:53 +0200, "Ben Groenewald" wrote:

> Afrikaanse rekenaarprogramme:
> Vir kleuters.CD met baie opvoedkundige
> pretprogrammetjies R250. Skakel Ben
> Groenewald (051)5221632 of e-pos
> b...@shisas.com
>
Vorige onderwerp: Afrikaans op IRC
Volgende onderwerp: Windows 2000
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Jan 22 20:45:48 UTC 2025