|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Gatvol vir rassiste [boodskap #31574 is 'n antwoord op boodskap #31001] |
Tue, 13 June 2000 00:00   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Hans Malherbe wrote:
> Ek kan die versoeking nie weerstaan om op te merk dat jou Afrikaans reeds
> besig is om agter uit te gaan nie. Net soos Argentynse boere lank reeds nie
> meer Afrikaners is nie, is die uurglas besig om leeg te loop vir jou. Iemand
> wat emmigreer na 'n nuwe land moet weet dat die prys vir die gasvryheid jou
> eiesoortigheid en identiteit is. As jy nie jou Afrikanerskap wil prysgee
> nie, moet jy nie trek nie.
>
> My Afrikaans gaan waarskynlik nie meer lank hou nie want ek het die Vrystaat
> prysgegee vir Johannesburg...
> Wat 'n vrot plek.
Wel, Hans, na dertig jaar lyk my Afrikaans nie veelslegter as joune nie, sou ek
dink. (Dis emigreer, nie
emmigreer nie.) Jy sê my Afrikaans is besig "om
agter uit te gaan." Ek verstaan nie wat jy bedoel nie.
Ek kan verstaan as jy my daarvan beskuldig dat my
Afrikaans agteruit gaan. Maar "agter uit gaan"?
By die agterdeur uit?
Gloudina
|
|
|
Re: Gatvol vir rassiste [boodskap #31605 is 'n antwoord op boodskap #31001] |
Wed, 14 June 2000 00:00  |
Lou
Boodskappe: 436 Geregistreer: July 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Hans Malherbe wrote in message ...
>
> Lou wrote in message
> news:8gvr9t$1b9$1@web1.cup.hp.com...
>> vloek as hulle wil. Aangaande die rassiste - van beide kante - dit lyk vir
>> my of rassisme en 'n lae IK meestal hand aan hand loop.
>
> Jy het sopas die teenoorgestelde bewys.
>
>
Huh?
|
|
|
Re: Gatvol vir rassiste [boodskap #31606 is 'n antwoord op boodskap #31001] |
Wed, 14 June 2000 00:00  |
Tobie de Villiers
Boodskappe: 50 Geregistreer: April 1999
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
net as jy sê: "agteruit reverse"
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
Pat skryf in boodskap news:8i6fvf$m08$1@nntp9.atl.mindspring.net...
> Is agteruit nie een woord nie?
>
>
> Hans Malherbe wrote in message
> news:8i5vek$4a2$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>
>> Ek kan die versoeking nie weerstaan om op te merk dat jou Afrikaans reeds
>> besig is om agter uit te gaan nie. Net soos Argentynse boere lank reeds
> nie
>
|
|
|
|