Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Wat is fout ?
Wat is fout ? [boodskap #31555 is 'n antwoord op boodskap #31556] Di, 13 Junie 2000 00:00
Saix  is tans af-lyn  Saix
Boodskappe: 119
Geregistreer: April 1999
Karma: 0
Senior Lid
Dit wil voorkom asof die nuus groep deur 'n stil siklus beweeg want waar is
van die "ou garde" wat amper daagliks of nuwe boodskappe gestuur het, of net
gereageer het op bestaande boodskappe?.

Ek dink byvoorbeeld aan Ferdi, Leswin, Louw, en so meer

Hel ek het amper begin dink die "wegraping" het plaasgevind ..... "sorry ek
kon net nie die snotty remark weerstaan op grond van die onlangse "bybel
kennis" deur sommige van die mense nie.

Wat gaan aan met julle, ek weet dit is winter maar asseblief man, kom uit
julle gate uit en chat so 'n bietjie.

Groete

Riaan
Re: Wat is fout ? [boodskap #31556 is 'n antwoord op boodskap #31555] Di, 13 Junie 2000 00:00 Na vorige boodskap
ProPacem  is tans af-lyn  ProPacem
Boodskappe: 320
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
> Ri...@netech.co.za

> Ek dink byvoorbeeld aan Ferdi, Leswin, Louw, en so meer

Ek was vir 'n week of wat uithuisig. Het 'n nuwe werk aanvaar in 'n ander deel
van die vsa en is nou besig om huis te koop en al daardie verhuisingsakies uit
te sorteer.
Re: Wat is fout ? [boodskap #31557 is 'n antwoord op boodskap #31556] Di, 13 Junie 2000 00:00 Na vorige boodskap
loes&patrick  is tans af-lyn  loes&patrick
Boodskappe: 239
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
In article , Riaan
wrote:
> Dit wil voorkom asof die nuus groep deur 'n stil siklus beweeg want waar is
> van die "ou garde" wat amper daagliks of nuwe boodskappe gestuur het, of net
> gereageer het op bestaande boodskappe?.
>
> Ek dink byvoorbeeld aan Ferdi, Leswin, Louw, en so meer
>
> Hel ek het amper begin dink die "wegraping" het plaasgevind ..... "sorry ek
> kon net nie die snotty remark weerstaan op grond van die onlangse "bybel
> kennis" deur sommige van die mense nie.
>
> Wat gaan aan met julle, ek weet dit is winter maar asseblief man, kom uit
> julle gate uit en chat so 'n bietjie.

Hai Riaan,

Ja ek het dit ook opgemerk. Dis baie stil hier ...... ? Is dit omdat dit nou
die winterseisoen is by julle of wat ? Ek is in Nederland, dis supposed somer
te wees in Nederland. Nou, hier aan die Noordseekus is dit koud, 15 C.
Van die pinksternaweek was nou slegs die saterdag 'n baie sonnige dag.
Honderde toeriste en lokale mense het die dag op die strand deurgebring.
Dis baie snaaks hier in Nederland: Vroumense sonder bikinie toppies en as ons
'n bietjie verder oor die strand loop sien ons die "kaalmense". Hulle lig in
die son, hulle speel tennis (kaal) of skop 'n bal (kaal) baie snaaks die
smaak van die Nederlanders. Die "kaalwatchers" (Turke, Marokkane en andere
nuusgierige wit mense)- (ook swartmanne) loop slegs kaalvoet deur die branding
en kyk tot hul oe uit hulle kop val.Nou se myn vriende: As jy nie wil kyk moenie
na die stand gaan kom nie. Oooo, dit is die probleem ! Ek gaan baie gulsig na
die strand. Ag,ag my vroutjie egter nie. Sy verlang na sy familie in Natal.... !
En na die sondagse kerkgang en die "gesellige" familielewe ! (Ek is baie bly in
Nederland te woon !) Duisende kilometers weg van die bekrompe invloede van my
geboorte dorpie, die dominee, die bure, en andere mense wat my vertel hoe ek my
sal moet gedraag. Die lewe in Nederland is baie mooi as ons dit vergelyk met my
"tuis" - My tuis lig nou hier. Ek het geen "heimwee" na die Vrystaat nie.
En ook nie na my familie in die Vrystaat NIE.
(met baie ekskuus vir die spellingsfoute)

Patrick (Hy die nie jammer is nie !)
Vorige onderwerp: Nuwe Artikel
Volgende onderwerp: Gatvol vir rassiste
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 22:32:07 MGT 2024