Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Gatvol vir rassiste
Re: Gatvol vir rassiste [boodskap #30967] Thu, 25 May 2000 00:00 na volgende boodskap
jan[5]  is tans af-lyn  jan[5]
Boodskappe: 12
Geregistreer: May 2000
Karma: 0
Junior Lid
NET SO GATVOL VIR LIBERALE DREK

"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:393d4cb3.8360749@news.is.co.za...
>
> Die klompie regses wat die nuusgroep die afgelope tyd target en bevuil
> met hulle rassisme (seker ou Squirrel se pals) maak my siek.
>
> Hulle maak Afrikaners se naam gat. Onnodig want die meeste Afrikaners
> is bitter ver van hulle in houding.
>
> Ek wonder net hoekom deelnemers wat in die verlede baie vinnig was met
> antwoorde hulle uitlos.
>
> Lou? Dries? Leendert?
>
Re: Gatvol vir rassiste [boodskap #31000 is 'n antwoord op boodskap #30967] Fri, 26 May 2000 00:00 Na vorige boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

lou wrote:

> Jy weet mos - soos 'n slim ou eenkeer gesê het: "Moet nooit met 'n vark
> in die modder stoei nie, jy word net vuil en hy geniet dit gate uit!"
>
> Maar is jy ook nou weer 'n Afrikaner? Gloudina is na haar antjie Krog
> ontmoeting ook mos skielik weer een ... :)

Tipiese Lou-antwoord. So, dis jou antwoord oor hoekom jytoe maar nie iets
gese het toe die apartheidsvarke hoogty gevier
het nie (al skeur die "Vietnam-sindroom" nou jou volksgroep
uitmekaar en die jongere Afrikaners veg met die ouere Afrikaners
in die media.) Dis nou jou antwoord as hier 'n klomp swetsende
"Afrikaners" op die nuusgroep nesgeskop het. Maar jy is darem
vinnig om vir Ferdi en Gloudina en Antjie Krog aan te val. Net
soos ou Leendert van Oostrum altyd gedoen het. Dis duidelik
waar jou simpatie is, tensy jy jou oordeel oor hierdie klomp
uitspreek. Ek daag jou uit om hulle direk aan te spreek. Frikkie
het dit al gedoen. Reenen van Niekerk het dit al gedoen. Wees
nou 'n man en dissosieer jou van hulle.

Gloudina
Vorige onderwerp: Re - e-poste aan die reisiger
Volgende onderwerp: Vandag uit ons volksgeskiedenis:
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Jan 20 17:57:51 UTC 2025