Wit boere probeer vrede maak [boodskap #30247] |
Sat, 29 April 2000 00:00 |
Reenen van Niekerk
Boodskappe: 445 Geregistreer: April 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek dink net dit is eronies dat die wit boere in Zim. vrede probeer maak.
Nog nie een van hulle het opgetree teen die besetters nie ,behalwe in
selfverdediging. Dan is daar nog altyd mense wat die besetters goedpraat.Ek
kyk die ander dag op die nuus hoe die besseters een plaashuis aanval en toe
die mense nie daar was nie hulle toe maar die diere doodslaan.Maar sulke
optrede word nog altyd goed gepraat.AS dit die boere was wat die besetters
se diere doodgemaak het sou hulle uitgekryt gewees het as barbare.
Reenen van Niekerk
|
|
|
|
Re: Wit boere probeer vrede maak [boodskap #30285 is 'n antwoord op boodskap #30247] |
Mon, 01 May 2000 00:00 |
Rocco Van Tonder
Boodskappe: 22 Geregistreer: February 2000
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Nou wat het jy gedink die sabc is die hoorkussing van die anc die is n goed
koop manier om hulle self te bevorder.
Rocco
Johan & Tania Schultz skryf in boodskap news:8ej470$cj2$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> Ook interessant hoedat die SABC se nuus nou simpatie begin toon met die
> besetters.
>
|
|
|