Tuis » Taal » Prosa & poësie » "Droe Waterval" deur FERDI GREYLING
| "Droe Waterval" deur FERDI GREYLING [boodskap #29669] |
Di., 04 April 2000 00:00  |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
DROË WATERVAL
Ferdi Greyling
In die Klein Karoo vertel ek my kinders
van die werklikheid wat Oudtshoorn was.
Hier waar die tyd stadig uit die skerp lug
n lewe om my gedrup het.
Hier was nagte soos koue yster
met die veraf klank van aankomende treine
spierwit velde ryp vroegoggend
om die huis
en my ma
wat soos 'n vreugdevolle wetenskaplike
uitvind
in die nag
het die water 'n gletsertjie van ys
by die tuinslang uitgedrup
mense wat veraf in koerante sterf
die geweerskote plat letters op papier
name wat sag weerklink
tussen die beiering van die vier heilige seisoene deur
. Poqo
. Mandela
en aande in die agterkop gaan lê
op die beeld van bruin Hermaans die verwer
n goeie man
wat bakhand voor die agterdeur
die seëning van werk by ander met wit velle moes vra
skoonheid wat onverskillig in 'n meisie brand
terwyl die rook van houtvure
vroegaand oor die blou dorp neersak
en net oor die berge die see
n reuse blou woud vol gevare en geheime
waatlemoene wat rooi in die somer oopbreek
soos soet halfedelgesteentes
klonte bougainvilleas wat in die warmte
teen die dorp se bome gloei.
Ons ry oor die Swartberge
na waar die Groot Karoo wyd en oop lê.
Ek en my kinders.
Hulle luister verveeld uit hulle helder lewens
na die eggos
van my verlede.
Op die berg - uitgeplof deur vulkane
en geplooi deur gletsers -
staan ons soos ander toeriste
en kyk na:
Droëwaterval.
n Mindere geologiese gebeurtenis;
swart oervlekke in strepe teen die rots.
Soos die skaduwee van water.
As jy lank genoeg na die klip staar,
kan jy jou verbeel
jy hoor water,
n dun verbrokkelde stroom
wat soos vloeibare koelte
in spattende eggos val.
My kinders dink die naam Droëwaterval is snaaks.
Ek weet dis laf.
Donker vlekke op rots is nie water nie.
Ons klim in die kar en ry.
My kinders giggel om verveling te besweer.
Agter hulle oë, diep in die toekoms,
bruis hulle dade reeds onkeerbaar oor dae.
(Kyk!
Hulle ry alleen oor die oop Karoo
en los my by die gevlekte rotse
van my berg!
Op die dun pad
na Beaufort-Wes
en verder noord,
verby Zimbabwe
tot oorkant Olduvai
waar die horing van Afrika
afsplit in 'n nuwe land
ry hulle steeds!
Dit pla hulle nie
dat vroeë mens en dier
uit die tye van die groen Karoo
vergete in die gestolde klippe lê
waarmee die dun pad gepak is!)
Hulle ry voort.
Hulle ry steeds voort.
|
|
|
|
|
|
| Re: "Droe Waterval" deur FERDI GREYLING [boodskap #29710 is 'n antwoord op boodskap #29669] |
Do., 06 April 2000 00:00   |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Phatti wrote:
> Dis 'n kakkerige gedig, Gloudina.
>
Nee, Paul, lees die gedig weer. Sonder om die naamKango-grotte te noem,
gebruik hy die beeld van 'n
stalagmiet om ons te vertel wat hom in sy kinderdae gevorm
het: soos dit stadig maar seker op hom neergedrup het en hom
gemaak het wat hy is. Lees weer daardie deel van die gedig.
Dis verskriklik mooi en tegelykertyd ook 'n beskrywing van
die omgewing van Oudtshoorn en omstreke wat ek asem-
berowend vind: "en net oor die berge die see, 'n reuse blou
woud vol gevare en geheime."
Dan gaan hy verder om te vertel van hy en sy kinders
se besoek aan die plek "Droe Waterval," 'n werklike plek in die
Swartberge. Hy verpersoonlik homself nou as die verlede, beide
sy eie persoonlike verlede en die geologiese verlede van die
Swartberge. Hy sien homself ook as die droe waterval, en sien
in sy kinders se o"e die toekoms bruis. Hy sien in sy geestesoog
hoe sy kinders die toekoms inry en hom los by die verlede, hoe
hulle voortry deur Afrika tot "verby Olduvai." Nou soos jy weet,
Paul, is Olduvai in die Groot Skeurvallei (daar waar die Leakeys
hulle ontdekkings gemaak het). Soos jy miskien ook weet, Paul,
is die Horing van Afrika die deel van Afrika anderkant die Skeur-
vallei. Geologiese kenners vertel vir ons dat daardie deel van Afrika
anderkant die Skeurvallei besig is om weg te beweeg van die res
van Afrika en dat dit miljoene jare in die toekoms apart van Afrika
sal wees. So gaan terug, Paul, lees die gedig weer. En probeer dan
vir my ook 'n opsomming maak van die dinge wat op jou gedrup
het soos die kalkhoudende water in die grotte op 'n stalagmiet drup,
en wat vir jou gemaak het wat jy vandag is. Ek sien uit na so 'n
stuk geskryf. Ek dink ons kan almal sulke dinge opnoem. Ek probeer
somtyds op hierdie nuusgroep sommige van hulle aandui.
Die tannie met 'n versoek.
> DROË WATERVAL
> Ferdi Greyling
>
> In die Klein Karoo vertel ek my kinders
> van die werklikheid wat Oudtshoorn was.
> Hier waar die tyd stadig uit die skerp lug
> 'n lewe om my gedrup het.
> Hier was nagte soos koue yster
> met die veraf klank van aankomende treine
> spierwit velde ryp vroegoggend
> om die huis
> en my ma
> wat soos 'n vreugdevolle wetenskaplike
> uitvind
> in die nag
> het die water 'n gletsertjie van ys
> by die tuinslang uitgedrup
> mense wat veraf in koerante sterf
> die geweerskote plat letters op papier
> name wat sag weerklink
> tussen die beiering van die vier heilige seisoene deur
> .. Poqo.. Mandela.
> en aande in die agterkop gaan lê
> op die beeld van bruin Hermaans die verwer
> 'n goeie man
> wat bakhand voor die agterdeur
> die seëning van werk by ander met wit velle moes vra
> skoonheid wat onverskillig in 'n meisie brand
> terwyl die rook van houtvure
> vroegaand oor die blou dorp neersak
> en net oor die berge die see
> 'n reuse blou woud vol gevare en geheime
> waatlemoene wat rooi in die somer oopbreek
> soos soet halfedelgesteentes
> klonte bougainvilleas wat in die warmte
> teen die dorp se bome gloei.
>
> Ons ry oor die Swartberge
> na waar die Groot Karoo wyd en oop lê.
> Ek en my kinders.
> Hulle luister verveeld uit hulle helder lewens
> na die eggo's
> van my verlede.
>
> Op die berg - uitgeplof deur vulkane
> en geplooi deur gletsers -
> staan ons soos ander toeriste
> en kyk na:
>
> Droëwaterval.
>
> 'n Mindere geologiese gebeurtenis;
> swart oervlekke in strepe teen die rots.
> Soos die skaduwee van water.
> As jy lank genoeg na die klip staar,
> kan jy jou verbeel
> jy hoor water,
> 'n dun verbrokkelde stroom
> wat soos vloeibare koelte
> in spattende eggo's val.
>
> My kinders dink die naam Droëwaterval is snaaks.
> Ek weet dis laf.
> Donker vlekke op rots is nie water nie.
>
> Ons klim in die kar en ry.
> My kinders giggel om verveling te besweer.
> Agter hulle oë, diep in die toekoms,
> bruis hulle dade reeds onkeerbaar oor dae.
>
> (Kyk!
> Hulle ry alleen oor die oop Karoo
> en los my by die gevlekte rotse
> van my berg!
>
> Op die dun pad
> na Beaufort-Wes
> en verder noord,
> verby Zimbabwe
> tot oorkant Olduvai
> waar die horing van Afrika
> afsplit in 'n nuwe land
> ry hulle steeds!
>
> Dit pla hulle nie
> dat vroeë mens en dier
> uit die tye van die groen Karoo
> vergete in die gestolde klippe lê
> waarmee die dun pad gepak is!)
>
> Hulle ry voort.
> Hulle ry steeds voort.
|
|
|
|
| Re: "Droe Waterval" deur FERDI GREYLING [boodskap #29947 is 'n antwoord op boodskap #29669] |
Di., 18 April 2000 00:00   |
Doos[1]
Boodskappe: 143 Geregistreer: Augustus 1998
|
Senior Lid |
|
|
Wat het my gemaak wat ek is?
1) Communication breakdown.
2) "Apartheidsvark" skole vol ryk kindertjies met geen morele, geen respek
en geen gewete.
3) Paedophilia
skryf in boodskap news:38ECC567.A0CA5F00@home.com...
Phatti wrote:
> Dis 'n kakkerige gedig, Gloudina.
>
Nee, Paul, lees die gedig weer. Sonder om die naamKango-grotte te noem,
gebruik hy die beeld van 'n
stalagmiet om ons te vertel wat hom in sy kinderdae gevorm
het: soos dit stadig maar seker op hom neergedrup het en hom
gemaak het wat hy is. Lees weer daardie deel van die gedig.
Dis verskriklik mooi en tegelykertyd ook 'n beskrywing van
die omgewing van Oudtshoorn en omstreke wat ek asem-
berowend vind: "en net oor die berge die see, 'n reuse blou
woud vol gevare en geheime."
Dan gaan hy verder om te vertel van hy en sy kinders
se besoek aan die plek "Droe Waterval," 'n werklike plek in die
Swartberge. Hy verpersoonlik homself nou as die verlede, beide
sy eie persoonlike verlede en die geologiese verlede van die
Swartberge. Hy sien homself ook as die droe waterval, en sien
in sy kinders se o"e die toekoms bruis. Hy sien in sy geestesoog
hoe sy kinders die toekoms inry en hom los by die verlede, hoe
hulle voortry deur Afrika tot "verby Olduvai." Nou soos jy weet,
Paul, is Olduvai in die Groot Skeurvallei (daar waar die Leakeys
hulle ontdekkings gemaak het). Soos jy miskien ook weet, Paul,
is die Horing van Afrika die deel van Afrika anderkant die Skeur-
vallei. Geologiese kenners vertel vir ons dat daardie deel van Afrika
anderkant die Skeurvallei besig is om weg te beweeg van die res
van Afrika en dat dit miljoene jare in die toekoms apart van Afrika
sal wees. So gaan terug, Paul, lees die gedig weer. En probeer dan
vir my ook 'n opsomming maak van die dinge wat op jou gedrup
het soos die kalkhoudende water in die grotte op 'n stalagmiet drup,
en wat vir jou gemaak het wat jy vandag is. Ek sien uit na so 'n
stuk geskryf. Ek dink ons kan almal sulke dinge opnoem. Ek probeer
somtyds op hierdie nuusgroep sommige van hulle aandui.
Die tannie met 'n versoek.
> DROë WATERVAL
> Ferdi Greyling
>
> In die Klein Karoo vertel ek my kinders
> van die werklikheid wat Oudtshoorn was.
> Hier waar die tyd stadig uit die skerp lug
> 'n lewe om my gedrup het.
> Hier was nagte soos koue yster
> met die veraf klank van aankomende treine
> spierwit velde ryp vroegoggend
> om die huis
> en my ma
> wat soos 'n vreugdevolle wetenskaplike
> uitvind
> in die nag
> het die water 'n gletsertjie van ys
> by die tuinslang uitgedrup
> mense wat veraf in koerante sterf
> die geweerskote plat letters op papier
> name wat sag weerklink
> tussen die beiering van die vier heilige seisoene deur
> .. Poqo.. Mandela.
> en aande in die agterkop gaan lê
> op die beeld van bruin Hermaans die verwer
> 'n goeie man
> wat bakhand voor die agterdeur
> die seëning van werk by ander met wit velle moes vra
> skoonheid wat onverskillig in 'n meisie brand
> terwyl die rook van houtvure
> vroegaand oor die blou dorp neersak
> en net oor die berge die see
> 'n reuse blou woud vol gevare en geheime
> waatlemoene wat rooi in die somer oopbreek
> soos soet halfedelgesteentes
> klonte bougainvilleas wat in die warmte
> teen die dorp se bome gloei.
>
> Ons ry oor die Swartberge
> na waar die Groot Karoo wyd en oop lê.
> Ek en my kinders.
> Hulle luister verveeld uit hulle helder lewens
> na die eggo's
> van my verlede.
>
> Op die berg - uitgeplof deur vulkane
> en geplooi deur gletsers -
> staan ons soos ander toeriste
> en kyk na:
>
> Droëwaterval.
>
> 'n Mindere geologiese gebeurtenis;
> swart oervlekke in strepe teen die rots.
> Soos die skaduwee van water.
> As jy lank genoeg na die klip staar,
> kan jy jou verbeel
> jy hoor water,
> 'n dun verbrokkelde stroom
> wat soos vloeibare koelte
> in spattende eggo's val.
>
> My kinders dink die naam Droëwaterval is snaaks.
> Ek weet dis laf.
> Donker vlekke op rots is nie water nie.
>
> Ons klim in die kar en ry.
> My kinders giggel om verveling te besweer.
> Agter hulle oë, diep in die toekoms,
> bruis hulle dade reeds onkeerbaar oor dae.
>
> (Kyk!
> Hulle ry alleen oor die oop Karoo
> en los my by die gevlekte rotse
> van my berg!
>
> Op die dun pad
> na Beaufort-Wes
> en verder noord,
> verby Zimbabwe
> tot oorkant Olduvai
> waar die horing van Afrika
> afsplit in 'n nuwe land
> ry hulle steeds!
>
> Dit pla hulle nie
> dat vroeë mens en dier
> uit die tye van die groen Karoo
> vergete in die gestolde klippe lê
> waarmee die dun pad gepak is!)
>
> Hulle ry voort.
> Hulle ry steeds voort.
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: "Droë Waterval" deur FERDI GREYLING [boodskap #42202 is 'n antwoord op boodskap #29669] |
Vr., 18 Mei 2001 16:09   |
Max
Boodskappe: 1496 Geregistreer: Februarie 2004
|
Senior Lid |
|
|
Gloudina, jou doring!
Is die eerste keer dat ek met 'n mooi gevoel in my hart op jou pos
antwoord!
Keurig getik! Mooi die pad wat so dun raak, Ferdi.
Persoonlik is ek geen gedigte tipe nie, maar ek vra myself af hoekom
Ferdi nooit kommentaar daarop lewer nie...??? (Of mis ek dit elke keer?)
Ek kan aan 'n hele paar vrae dink...
einde_____________________________________________
skryf in boodskap news:3B04146F.7362E826@home.com...
Max wrote:
> Ek lees nooit die gediggies nie, maar kan iemand my sê of dit nou
> dieselfte Ferdi is???
Doen jouself 'n guns en LEES hierdie gedig. Daar is, in die
Swartberge,so 'n plek soos Droë Waterval.
Gloudina
>
>
> ___________________________________________
>
> skryf in boodskap news:3B03E366.3714C1EC@home.com...
>
> DROë WATERVAL
>
> In die Klein Karoo vertel ek my kinders
> van die werklikheid wat Oudtshoorn was.
> Hier waar die tyd stadig uit die skerp lug
> 'n lewe om my gedrup het.
> Hier was nagte soos koue yster
> met die veraf klank van aankomende treine
> spierwit velde ryp vroegoggend
> om die huis
> en my ma
> wat soos 'n vreugdevolle wetenskaplike
> uitvind
> in die nag
> het die water 'n gletsertjie van ys
> by die tuinslang uitgedrup
> mense wat veraf in koerante sterf
> die geweerskote plat letters op papier
> name wat sag weerklink
> tussen die beiering van die vier heilige seisoene deur
> .. Poqo.. Mandela.
> en aande in die agterkop gaan lê
> op die beeld van bruin Hermaans die verwer
> 'n goeie man
> wat bakhand voor die agterdeur
> die seëning van werk by ander met wit velle moes vra
> skoonheid wat onverskillig in 'n meisie brand
> terwyl die rook van houtvure
> vroegaand oor die blou dorp neersak
> en net oor die berge die see
> 'n reuse blou woud vol gevare en geheime
> waatlemoene wat rooi in die somer oopbreek
> soos soet halfedelgesteentes
> klonte bougainvilleas wat in die warmte
> teen die dorp se bome gloei.
>
> Ons ry oor die Swartberge
> na waar die Groot Karoo wyd en oop lê.
> Ek en my kinders.
> Hulle luister verveeld uit hulle helder lewens
> na die eggo's
> van my verlede.
>
> Op die berg - uitgeplof deur vulkane
> en geplooi deur gletsers -
> staan ons soos ander toeriste
> en kyk na:
>
> Droëwaterval.
>
> 'n Mindere geologiese gebeurtenis;
> swart oervlekke in strepe teen die rots.
> Soos die skaduwee van water.
> As jy lank genoeg na die klip staar,
> kan jy jou verbeel
> jy hoor water,
> 'n dun verbrokkelde stroom
> wat soos vloeibare koelte
> in spattende eggo's val.
>
> My kinders dink die naam Droëwaterval is snaaks.
> Ek weet dis laf.
> Donker vlekke op rots is nie water nie.
>
> Ons klim in die kar en ry.
> My kinders giggel om verveling te besweer.
> Agter hulle oë, diep in die toekoms,
> bruis hulle dade reeds onkeerbaar oor dae.
>
> (Kyk!
> Hulle ry alleen oor die oop Karoo
> en los my by die gevlekte rotse
> van my berg!
>
> Op die dun pad
> na Beaufort-Wes
> en verder noord,
> verby Zimbabwe
> tot oorkant Olduvai
> waar die horing van Afrika
> afsplit in 'n nuwe land
> ry hulle steeds!
>
> Dit pla hulle nie
> dat vroeë mens en dier
> uit die tye van die groen Karoo
> vergete in die gestolde klippe lê
> waarmee die dun pad gepak is!)
>
> Hulle ry voort.
> Hulle ry steeds voort.
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: "Droë Waterval" deur FERDI GREYLING [boodskap #42240 is 'n antwoord op boodskap #29669] |
Sa., 19 Mei 2001 06:18   |
Max
Boodskappe: 1496 Geregistreer: Februarie 2004
|
Senior Lid |
|
|
Ek was (is eintlik nog) seker dat jy 'n man was! Sorry as dit jou
offend! Ek het my voorgeneem om vanoggend laat te slaap, maar was al
half sewe wakker... Nou sit ek en wag vir nuwighede (spelling?) om te
lees. Bly om te sien hier is BIETJIE lewe.
Ek het by Yahoo aangesluit afgelope week, maar ek kry ook nie daar
iemand om in Afrikaans te gesels nie...
My vrou het vir 'n maand in SA gaan kuier. As sy eers terug is sal ek
seker weer die nuusgroep groet, want die mense haak bietjie vas by
rassisme en Godsdiens. Eersgenoemde het ek nie nodig nie, en
laasgenoemde soek ek liewer op ander plekke...
_____________________________________________________
"Danielle" skryf in boodskap news:i82cgtkvgod1bjme5sa4l41tjldm8ls7e4@4ax.com...
> On Sat, 19 May 2001 07:07:08 +0200, "Max" wrote:
>
>> Is jy Danie-hul Danie-hel, of Daniel?
>
> Um My man dink ek is 'n hel, so miskien is dit dan #2. :-)
> (Maar dis Dan-i-elle)
>
>
>
> -----= Posted via Newsfeeds.Com, Uncensored Usenet News =-----
> http://www.newsfeeds.com - The #1 Newsgroup Service in the World!
> -----== Over 80,000 Newsgroups - 16 Different Servers! =-----
|
|
|
|
| Re: Droë nuusgroep, nee dankie. [boodskap #42279 is 'n antwoord op boodskap #42240] |
Sa., 19 Mei 2001 14:59   |
Tobie
Boodskappe: 581 Geregistreer: September 2000
|
Senior Lid |
|
|
"Max"
-------knip-------
: As sy eers terug is sal ek seker weer die nuusgroep groet, want
die mense haak bietjie vas :by rassisme en Godsdiens.
Eersgenoemde het ek nie nodig nie, en laasgenoemde soek ek liewer
op ander plekke...
-----knip-------
~~~~~~~~~~~~
Max jy sal sien die naam van die nuusgroep is soc.
CULTURE.south-african.AFRIKAANS (my caps) so my vriend as jy nie
wil bietjie stoei nie, dan ignoreer jy, of 'block sender' jy. Dit
is in die Afrikaanse gemeenskap se alledaagse lewe om ook oor die
hiernamaals te praat, partykeer bietjie warm onder die kraag
raak, maar solank dit opbouend is tot Sy koninkryk sal ek dit
lees en selfs antwoord. As jy eendag in die hemel kom gaan jy
permanenet Sy naam prys en oor Hom gesels. As jy nie daar wil
wees nie, neem vir jou ekstra valstande saam, dis nou vir die
kners van die tande. :-) Dit is in ons kultuur om daaroor te
praat, dit is ook ons kultuur om selfs oor politiek te gesels en
te verskil en so bietjie vrot eiers en tamaties te gooi, ek hou
ook nie van blatante rassisme nie, dit is so onnodig. Die
vissermanne in die ng. lieg ook maar soos tandetrekkers, maar dit
is nou maar hulle kultuur om te lieg en
ons aanvaar dit ook. :-)
Provinsialisme is ook kultuur in ons land, so die
papvreters en wynsuipers sal maar altyd met mekaar stoei. Nie
baklei nie, net stoei.
groete
--
------------------------------------------------------------ -----
Our attitude always tells others what we expect in return.
------------------------------------------------------------ -----
|
|
|
|
| Re: "Droë Waterval" deur FERDI GREYLING [boodskap #42301 is 'n antwoord op boodskap #29669] |
So., 20 Mei 2001 06:49   |
Max
Boodskappe: 1496 Geregistreer: Februarie 2004
|
Senior Lid |
|
|
Hallo Gloudina
Nee, dis nie omdat ek nie van hulle hou nie, ek vind hulle alleen maar
tydrowend! Nou weet ek wat jou antwoord gaan wees:
Maar die beloning is so groot!
Daarmee stem ek ook saam, maar ek beperk normaal my tyd op die
nuusgroep.
Waatlemoen is 'n goeie voorbeeld daarvan, ek het hom nou weer gaan
opsoek en as unread gemerk, sodat hy volgende keer weer kan uitpop as ek
opstart. Ek het hom nou al vier keer gelees, maar weet nog nie wat ek
daarvan dink nie... Dis nie vir my 'n lekker gedig om te lees nie, as jy
verstaan wat ek bedoel. Dit wroeg en dit draai binne in my as ek dit
lees...
Ek weet ook nog nie seker wat om as beeldspraak te lees nie, want net
toe ek dink dis 'n vrou toe's dit weer 'n vrug.
Maar ek gaan jou nog sê wat ek daarvan dink, sodra ek besluit het...
Wees maar net geduldig...
Natuurlik het ek dit in my om goeie gedigte te geniet :-)
Groete
(Het julle somer darem ook begin in Kanada?)
____________________________________________________________
skryf in boodskap news:3B0666C5.F7FA2E7B@home.com...
...Jy sê jy lees nie gewoonlik "die gediggies" wat ek op die
nuusgroep plaas nie. Is dit omdat jy hulle nie gewoonlik goed
genoeg vind nie, of om jy nou net nie van "gedigte" hou nie. Ek
dink jy het dit in jou om goeie gedigte te geniet en te waardeer.
Lees weer "Waatlemoen" van Opperman wat ek kort gelede
gepos het, en vertel vir my wat jy daarvan dink.
Gloudina
>
|
|
|
|
| Re: Droë nuusgroep, nee dankie. [boodskap #42318 is 'n antwoord op boodskap #42279] |
So., 20 Mei 2001 09:04   |
Max
Boodskappe: 1496 Geregistreer: Februarie 2004
|
Senior Lid |
|
|
Ek het lank gelede ook oor Godsdiens hier gesit en stry. Tot ek besef
het dat die regte manier en plek nie hier, onder 'n skuilnaam, is nie.
Hier kom weinig berigte deur van "christene" wat my tot bekering wil
laat kom. Veral nie as die wat roem dat hulle die grootste "christene"
is, in 'n pos of twee later besig is met iets wat nie volgens mý geloof
is nie... (Ek bedoel nie j� nie.)
Om met mense wat dieselfde God as ek dien is dit heerlik om te gesels.
Selfs al stem ons nie saam nie. Of jy Hom Jesus, God, Here of wat ookal
noem, solank jy die REGTE een dien. Anders stel ek nie belang nie.
__________________________________________________________
"Tobie" skryf in boodskap news:9e7r1b$457$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> "Max"
> -------knip-------
> : As sy eers terug is sal ek seker weer die nuusgroep groet, want
> die mense haak bietjie vas :by rassisme en Godsdiens.
> Eersgenoemde het ek nie nodig nie, en laasgenoemde soek ek liewer
> op ander plekke...
> -----knip-------
> ~~~~~~~~~~~~
> Max jy sal sien die naam van die nuusgroep is soc.
> CULTURE.south-african.AFRIKAANS (my caps) so my vriend as jy nie
> wil bietjie stoei nie, dan ignoreer jy, of 'block sender' jy. Dit
> is in die Afrikaanse gemeenskap se alledaagse lewe om ook oor die
> hiernamaals te praat, partykeer bietjie warm onder die kraag
> raak, maar solank dit opbouend is tot Sy koninkryk sal ek dit
> lees en selfs antwoord. As jy eendag in die hemel kom gaan jy
> permanenet Sy naam prys en oor Hom gesels. As jy nie daar wil
> wees nie, neem vir jou ekstra valstande saam, dis nou vir die
> kners van die tande. :-) Dit is in ons kultuur om daaroor te
> praat, dit is ook ons kultuur om selfs oor politiek te gesels en
> te verskil en so bietjie vrot eiers en tamaties te gooi, ek hou
> ook nie van blatante rassisme nie, dit is so onnodig. Die
> vissermanne in die ng. lieg ook maar soos tandetrekkers, maar dit
> is nou maar hulle kultuur om te lieg en
> ons aanvaar dit ook. :-)
> Provinsialisme is ook kultuur in ons land, so die
> papvreters en wynsuipers sal maar altyd met mekaar stoei. Nie
> baklei nie, net stoei.
> groete
> --
> ------------------------------------------------------------ -----
> Our attitude always tells others what we expect in return.
> ------------------------------------------------------------ -----
>
|
|
|
|
| Re: Droë nuusgroep, nee dankie. [boodskap #42332 is 'n antwoord op boodskap #42318] |
So., 20 Mei 2001 12:57   |
Davie Davis
Boodskappe: 1012 Geregistreer: November 2001
|
Senior Lid |
|
|
On Sun, 20 May 2001 11:04:01 +0200, "Max" wrote:
> . Veral nie as die wat roem dat hulle die grootste "christene"
> is, in 'n pos of twee later besig is met iets wat nie volgens mý geloof
> is nie... (Ek bedoel nie jý nie.)
>
Ek sit na ek jou brief gelees het en wonder Max, of jy eerlik vir
Tobie geantwoord het en of jy net 'n (vals) verskoning gesoek het.
En om seker te maak van wat ek hier sê, het ek (net baie vinnig let
wel) deurgeblaai en niemand, let wel, niemand gesien wat hom skuldig
maak aan jou beskuldiging naamlik hom of hulself 'die grootste
christene' te noem nie.
Skuus as ek so 'n brief misgekyk het, maar verwys ons dan daarna.
DD
|
|
|
|
| Re: Droë nuusgroep, nee dankie. [boodskap #42339 is 'n antwoord op boodskap #42318] |
So., 20 Mei 2001 13:40   |
poppie
Boodskappe: 188 Geregistreer: September 2000
|
Senior Lid |
|
|
Jy is reg Max. Veral mense soos Frikkie is genoeg om enige iemand
af te sit van Godsdiens. Hy is so n rassis en onverdraagsaam dat hy
die Christen geloof n sonde aandoen.
Kyk wat gaan nou aan in Isreal, alles in die naam van godsdiens,
Ek hoor hulle wil Yasser Arrafat se wasbeeld uithaal uit
Madam Taussaud (sp?) in New York.
Pop
Max skryf in boodskap news:9e81ju$6bi$2@azure.nl.gxn.net...
> Ek het lank gelede ook oor Godsdiens hier gesit en stry. Tot ek besef
> het dat die regte manier en plek nie hier, onder 'n skuilnaam, is nie.
> Hier kom weinig berigte deur van "christene" wat my tot bekering wil
> laat kom. Veral nie as die wat roem dat hulle die grootste "christene"
> is, in 'n pos of twee later besig is met iets wat nie volgens mý geloof
> is nie... (Ek bedoel nie jý nie.)
>
> Om met mense wat dieselfde God as ek dien is dit heerlik om te gesels.
> Selfs al stem ons nie saam nie. Of jy Hom Jesus, God, Here of wat ookal
> noem, solank jy die REGTE een dien. Anders stel ek nie belang nie.
> __________________________________________________________
>
> "Tobie" wrote in message
> news:9e7r1b$457$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>> "Max"
>> -------knip-------
>> : As sy eers terug is sal ek seker weer die nuusgroep groet, want
>> die mense haak bietjie vas :by rassisme en Godsdiens.
>> Eersgenoemde het ek nie nodig nie, en laasgenoemde soek ek liewer
>> op ander plekke...
>> -----knip-------
>> ~~~~~~~~~~~~
>> Max jy sal sien die naam van die nuusgroep is soc.
>> CULTURE.south-african.AFRIKAANS (my caps) so my vriend as jy nie
>> wil bietjie stoei nie, dan ignoreer jy, of 'block sender' jy. Dit
>> is in die Afrikaanse gemeenskap se alledaagse lewe om ook oor die
>> hiernamaals te praat, partykeer bietjie warm onder die kraag
>> raak, maar solank dit opbouend is tot Sy koninkryk sal ek dit
>> lees en selfs antwoord. As jy eendag in die hemel kom gaan jy
>> permanenet Sy naam prys en oor Hom gesels. As jy nie daar wil
>> wees nie, neem vir jou ekstra valstande saam, dis nou vir die
>> kners van die tande. :-) Dit is in ons kultuur om daaroor te
>> praat, dit is ook ons kultuur om selfs oor politiek te gesels en
>> te verskil en so bietjie vrot eiers en tamaties te gooi, ek hou
>> ook nie van blatante rassisme nie, dit is so onnodig. Die
>> vissermanne in die ng. lieg ook maar soos tandetrekkers, maar dit
>> is nou maar hulle kultuur om te lieg en
>> ons aanvaar dit ook. :-)
>> Provinsialisme is ook kultuur in ons land, so die
>> papvreters en wynsuipers sal maar altyd met mekaar stoei. Nie
>> baklei nie, net stoei.
>> groete
>> --
>> ------------------------------------------------------------ -----
>> Our attitude always tells others what we expect in return.
>> ------------------------------------------------------------ -----
>>
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Droë nuusgroep, nee dankie. [boodskap #42345 is 'n antwoord op boodskap #42332] |
So., 20 Mei 2001 14:03   |
Max
Boodskappe: 1496 Geregistreer: Februarie 2004
|
Senior Lid |
|
|
Ek noem dit nie 'n verskoning nie... Ek hoef aan niemand verskoning te
maak vir my geloof, en waarom ek in my geloof sommige dinge doen, of nie
doen nie.
____________________________________________________________ _
"Davie Davis" skryf in boodskap news:7fffgtke7qc5psroqdf2ev3pdgki61m2qr@4ax.com...
> On Sun, 20 May 2001 11:04:01 +0200, "Max" wrote:
>
>> . Veral nie as die wat roem dat hulle die grootste "christene"
>> is, in 'n pos of twee later besig is met iets wat nie volgens mý geloof
>> is nie... (Ek bedoel nie j� nie.)
>>
> Ek sit na ek jou brief gelees het en wonder Max, of jy eerlik vir
> Tobie geantwoord het en of jy net 'n (vals) verskoning gesoek het.
> En om seker te maak van wat ek hier sê, het ek (net baie vinnig let
> wel) deurgeblaai en niemand, let wel, niemand gesien wat hom skuldig
> maak aan jou beskuldiging naamlik hom of hulself 'die grootste
> christene' te noem nie.
> Skuus as ek so 'n brief misgekyk het, maar verwys ons dan daarna.
>
> DD
>
|
|
|
|
| Re: Droë nuusgroep, nee dankie. [boodskap #42346 is 'n antwoord op boodskap #42279] |
So., 20 Mei 2001 14:07   |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Davie Davis wrote:
> Ek sit na ek jou brief gelees het en wonder Max, of jy eerlik vir
> Tobie geantwoord het en of jy net 'n (vals) verskoning gesoek het.
> En om seker te maak van wat ek hier sê, het ek (net baie vinnig let
> wel) deurgeblaai en niemand, let wel, niemand gesien wat hom skuldig
> maak aan jou beskuldiging naamlik hom of hulself 'die grootste
> christene' te noem nie.
> Skuus as ek so 'n brief misgekyk het, maar verwys ons dan daarna.
>
>
Max kan natuurlik nou jou verwys, Davie, wat ewe vroomeen dag die bybel sit
en uitlê en die volgende dag 'n hele
tirade oor die swartmense het "wat geen gevoel het nie."
Gloudina.
|
|
|
|
| Re: Droë nuusgroep, nee dankie. [boodskap #42349 is 'n antwoord op boodskap #42279] |
So., 20 Mei 2001 14:20   |
Max
Boodskappe: 1496 Geregistreer: Februarie 2004
|
Senior Lid |
|
|
Kyk, hier's ons op jou!!! Sal jou leer!!!
________________________________________________________
skryf in boodskap news:3B07D027.6EAD0ACA@home.com...
Davie Davis wrote:
> Ek sit na ek jou brief gelees het en wonder Max, of jy eerlik vir
> Tobie geantwoord het en of jy net 'n (vals) verskoning gesoek het.
> En om seker te maak van wat ek hier sê, het ek (net baie vinnig let
> wel) deurgeblaai en niemand, let wel, niemand gesien wat hom skuldig
> maak aan jou beskuldiging naamlik hom of hulself 'die grootste
> christene' te noem nie.
> Skuus as ek so 'n brief misgekyk het, maar verwys ons dan daarna.
>
>
Max kan natuurlik nou jou verwys, Davie, wat ewe vroomeen dag die bybel
sit
en uitlê en die volgende dag 'n hele
tirade oor die swartmense het "wat geen gevoel het nie."
Gloudina.
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: "Droë Waterval" deur FERDI GREYLING [boodskap #42357 is 'n antwoord op boodskap #29669] |
So., 20 Mei 2001 14:50   |
Max
Boodskappe: 1496 Geregistreer: Februarie 2004
|
Senior Lid |
|
|
Klink vir my of die seisoensverandering daar net so spectacular is as
hier! Het nou op die wêreldkaart gesien die suide van Kanada is ongeveer
op dieselfde breedtegraad as NL.
Is julle grond ook so grys soos hier? Ek het die rooi Vrystaatstofwinde
gehaat, en nooit gedink dat mens dit sou mis nie...
________________________________________________________
skryf in boodskap news:3B07D7BF.BF8828F1@home.com...
Max wrote:
> Hallo Gloudina
> (Het julle somer darem ook begin in Kanada?)
Ek dink nie wat ons nou hier het, kan somer genoem
word nie. Liewers "hooglente." Ek maak 'n verskil
tussen vroeg-lente, wanneer die krokusse begin uitkom
en die grape hyacinths en die violets (wat wild in die
Maritimes groei) op die grasperke uitkom, sodat mens
jammer is om die eerste keer die gras te sny.
Die teken dat die "hooglente" daar is, is as die lilacs
uitkom, en die tulpe hulle toppunt bereik, en die crab
apples vol pienk en wit bloeisels is. Crab apples is
wilde bome wat die hele jaar maar net rondstaan in tuine
en lanings, en wag vir die twee weke of so in die lente
om uit te breek in lanings en plate van bloeisels.
Ons Tulip Festival was die afgelope week aan die
gang. Volop rock concerts en ander uitstallings en
konserte. Ek moet bieg dat ek nog nie vir 'n volledige
inspeksie van die tulpe by die Experimental Farm was
nie. Maar mens sien genoeg van hulle as jy net daar
verby ry. Die tulpe aanplant is oorspronklik geinspireer
deur die geskenk van duisende tulpebolle van die
Nederlandse koninklike huis, om dankie te sê vir die
feit dat Kanada die koningin en haar kinders gehuisves
het gedurende die Tweede Wereld-oorlog.
Gloudina
|
|
|
|
| Re: "Droë Waterval" deur FERDI GREYLING [boodskap #42362 is 'n antwoord op boodskap #42357] |
So., 20 Mei 2001 15:11   |
emmy[1]
Boodskappe: 865 Geregistreer: April 2001
|
Senior Lid |
|
|
Max schreef in berichtnieuws 9e8lq4$df2$1@azure.nl.gxn.net...
> Klink vir my of die seisoensverandering daar net so spectacular is as
> hier! Het nou op die wêreldkaart gesien die suide van Kanada is ongeveer
> op dieselfde breedtegraad as NL.
Toronto niet
Grt Emmy
>
> Is julle grond ook so grys soos hier? Ek het die rooi Vrystaatstofwinde
> gehaat, en nooit gedink dat mens dit sou mis nie...
>
> ________________________________________________________
> skryf in boodskap news:3B07D7BF.BF8828F1@home.com...
> Max wrote:
>
>> Hallo Gloudina
>
>> (Het julle somer darem ook begin in Kanada?)
>
> Ek dink nie wat ons nou hier het, kan somer genoem
> word nie. Liewers "hooglente." Ek maak 'n verskil
> tussen vroeg-lente, wanneer die krokusse begin uitkom
> en die grape hyacinths en die violets (wat wild in die
> Maritimes groei) op die grasperke uitkom, sodat mens
> jammer is om die eerste keer die gras te sny.
> Die teken dat die "hooglente" daar is, is as die lilacs
> uitkom, en die tulpe hulle toppunt bereik, en die crab
> apples vol pienk en wit bloeisels is. Crab apples is
> wilde bome wat die hele jaar maar net rondstaan in tuine
> en lanings, en wag vir die twee weke of so in die lente
> om uit te breek in lanings en plate van bloeisels.
> Ons Tulip Festival was die afgelope week aan die
> gang. Volop rock concerts en ander uitstallings en
> konserte. Ek moet bieg dat ek nog nie vir 'n volledige
> inspeksie van die tulpe by die Experimental Farm was
> nie. Maar mens sien genoeg van hulle as jy net daar
> verby ry. Die tulpe aanplant is oorspronklik geinspireer
> deur die geskenk van duisende tulpebolle van die
> Nederlandse koninklike huis, om dankie te sê vir die
> feit dat Kanada die koningin en haar kinders gehuisves
> het gedurende die Tweede Wereld-oorlog.
>
> Gloudina
>
|
|
|
|
| Re: Droë nuusgroep, nee dankie. [boodskap #42363 is 'n antwoord op boodskap #42345] |
So., 20 Mei 2001 15:13   |
emmy[1]
Boodskappe: 865 Geregistreer: April 2001
|
Senior Lid |
|
|
Vraagje Max.....
Hoe lang woon je in NL en heeft het wonen hier jouw denkbeelden verandert
over ZA en zijn apartheid??
Grt Emmy
Max schreef in berichtnieuws 9e8jr7$cib$2@azure.nl.gxn.net...
> Ek noem dit nie 'n verskoning nie... Ek hoef aan niemand verskoning te
> maak vir my geloof, en waarom ek in my geloof sommige dinge doen, of nie
> doen nie.
> ____________________________________________________________ _
> "Davie Davis" wrote in message
> news:7fffgtke7qc5psroqdf2ev3pdgki61m2qr@4ax.com...
>> On Sun, 20 May 2001 11:04:01 +0200, "Max" wrote:
>>
>>> . Veral nie as die wat roem dat hulle die grootste "christene"
>>> is, in 'n pos of twee later besig is met iets wat nie volgens m�
> geloof
>>> is nie... (Ek bedoel nie j� nie.)
>>>
>> Ek sit na ek jou brief gelees het en wonder Max, of jy eerlik vir
>> Tobie geantwoord het en of jy net 'n (vals) verskoning gesoek het.
>> En om seker te maak van wat ek hier sê, het ek (net baie vinnig let
>> wel) deurgeblaai en niemand, let wel, niemand gesien wat hom skuldig
>> maak aan jou beskuldiging naamlik hom of hulself 'die grootste
>> christene' te noem nie.
>> Skuus as ek so 'n brief misgekyk het, maar verwys ons dan daarna.
>>
>> DD
>>
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Droë nuusgroep, nee dankie. [boodskap #42371 is 'n antwoord op boodskap #42363] |
So., 20 Mei 2001 16:12   |
Max
Boodskappe: 1496 Geregistreer: Februarie 2004
|
Senior Lid |
|
|
30 maanden. Zeker wel! Apartheid, en meer...
Maar ik heb ook ZA vrienden hier, en ze zijn niet verandert...
Zo heb je het ook met NL'ers in ZA. Zommigen worden ook heel erg
racistisch als ze daar wonen, anderen niet.
___________________________________________________________
"emmy" skryf in boodskap news:9e8mul$jrq$2@news.pcmnet.nl...
> Vraagje Max.....
> Hoe lang woon je in NL en heeft het wonen hier jouw denkbeelden verandert
> over ZA en zijn apartheid??
>
> Grt Emmy
>
> Max schreef in berichtnieuws
9e8jr7$cib$2@azure.nl.gxn.net...
>> Ek noem dit nie 'n verskoning nie... Ek hoef aan niemand verskoning te
>> maak vir my geloof, en waarom ek in my geloof sommige dinge doen, of nie
>> doen nie.
>> ____________________________________________________________ _
>> "Davie Davis" wrote in message
>> news:7fffgtke7qc5psroqdf2ev3pdgki61m2qr@4ax.com...
>>> On Sun, 20 May 2001 11:04:01 +0200, "Max" wrote:
>>>
>>>> . Veral nie as die wat roem dat hulle die grootste "christene"
>>>> is, in 'n pos of twee later besig is met iets wat nie volgens m�
>> geloof
>>>> is nie... (Ek bedoel nie j� nie.)
>>>>
>>> Ek sit na ek jou brief gelees het en wonder Max, of jy eerlik vir
>>> Tobie geantwoord het en of jy net 'n (vals) verskoning gesoek het.
>>> En om seker te maak van wat ek hier sê, het ek (net baie vinnig let
>>> wel) deurgeblaai en niemand, let wel, niemand gesien wat hom skuldig
>>> maak aan jou beskuldiging naamlik hom of hulself 'die grootste
>>> christene' te noem nie.
>>> Skuus as ek so 'n brief misgekyk het, maar verwys ons dan daarna.
>>>
>>> DD
>>>
>>
>
|
|
|
|
| Re: "Droë Waterval" deur FERDI GREYLING [boodskap #42373 is 'n antwoord op boodskap #42362] |
So., 20 Mei 2001 16:17   |
Max
Boodskappe: 1496 Geregistreer: Februarie 2004
|
Senior Lid |
|
|
Tja, meer zuid Frankrijk! Woont Gloudina dan in Toronto? Ik wist het
niet...
____________________________________________________
"emmy" skryf in boodskap news:9e8mul$jrq$1@news.pcmnet.nl...
>
> Max schreef in berichtnieuws
9e8lq4$df2$1@azure.nl.gxn.net...
>> Klink vir my of die seisoensverandering daar net so spectacular is as
>> hier! Het nou op die wêreldkaart gesien die suide van Kanada is ongeveer
>> op dieselfde breedtegraad as NL.
>
> Toronto niet
>
> Grt Emmy
>>
>> Is julle grond ook so grys soos hier? Ek het die rooi Vrystaatstofwinde
>> gehaat, en nooit gedink dat mens dit sou mis nie...
>>
>> ________________________________________________________
>> skryf in boodskap news:3B07D7BF.BF8828F1@home.com...
>> Max wrote:
>>
>>> Hallo Gloudina
>>
>>> (Het julle somer darem ook begin in Kanada?)
>>
>> Ek dink nie wat ons nou hier het, kan somer genoem
>> word nie. Liewers "hooglente." Ek maak 'n verskil
>> tussen vroeg-lente, wanneer die krokusse begin uitkom
>> en die grape hyacinths en die violets (wat wild in die
>> Maritimes groei) op die grasperke uitkom, sodat mens
>> jammer is om die eerste keer die gras te sny.
>> Die teken dat die "hooglente" daar is, is as die lilacs
>> uitkom, en die tulpe hulle toppunt bereik, en die crab
>> apples vol pienk en wit bloeisels is. Crab apples is
>> wilde bome wat die hele jaar maar net rondstaan in tuine
>> en lanings, en wag vir die twee weke of so in die lente
>> om uit te breek in lanings en plate van bloeisels.
>> Ons Tulip Festival was die afgelope week aan die
>> gang. Volop rock concerts en ander uitstallings en
>> konserte. Ek moet bieg dat ek nog nie vir 'n volledige
>> inspeksie van die tulpe by die Experimental Farm was
>> nie. Maar mens sien genoeg van hulle as jy net daar
>> verby ry. Die tulpe aanplant is oorspronklik geinspireer
>> deur die geskenk van duisende tulpebolle van die
>> Nederlandse koninklike huis, om dankie te sê vir die
>> feit dat Kanada die koningin en haar kinders gehuisves
>> het gedurende die Tweede Wereld-oorlog.
>>
>> Gloudina
>>
>
|
|
|
|
| Re: Droë nuusgroep, nee dankie. [boodskap #42377 is 'n antwoord op boodskap #42371] |
So., 20 Mei 2001 18:07   |
emmy[1]
Boodskappe: 865 Geregistreer: April 2001
|
Senior Lid |
|
|
Max schreef in berichtnieuws 9e8ql3$f3m$2@azure.nl.gxn.net...
> 30 maanden. Zeker wel! Apartheid, en meer...
Wat is meer ??? ;-))
> Maar ik heb ook ZA vrienden hier, en ze zijn niet verandert...
> Zo heb je het ook met NL'ers in ZA. Zommigen worden ook heel erg
> racistisch als ze daar wonen, anderen niet.
Bekrompen mensen zijn overal dezelfde.....griezels....;-))
Grt Emmy
> ___________________________________________________________
> "emmy" wrote in message
> news:9e8mul$jrq$2@news.pcmnet.nl...
>> Vraagje Max.....
>> Hoe lang woon je in NL en heeft het wonen hier jouw denkbeelden
> verandert
>> over ZA en zijn apartheid??
>>
>> Grt Emmy
>>
>> Max schreef in berichtnieuws
> 9e8jr7$cib$2@azure.nl.gxn.net...
>>> Ek noem dit nie 'n verskoning nie... Ek hoef aan niemand verskoning
> te
>>> maak vir my geloof, en waarom ek in my geloof sommige dinge doen, of
> nie
>>> doen nie.
>>> ____________________________________________________________ _
>>> "Davie Davis" wrote in message
>>> news:7fffgtke7qc5psroqdf2ev3pdgki61m2qr@4ax.com...
>>>> On Sun, 20 May 2001 11:04:01 +0200, "Max" wrote:
>>>>
>>>> >. Veral nie as die wat roem dat hulle die grootste "christene"
>>>> >is, in 'n pos of twee later besig is met iets wat nie volgens m�
>>> geloof
>>>> >is nie... (Ek bedoel nie j� nie.)
>>>> >
>>>> Ek sit na ek jou brief gelees het en wonder Max, of jy eerlik vir
>>>> Tobie geantwoord het en of jy net 'n (vals) verskoning gesoek het.
>>>> En om seker te maak van wat ek hier sê, het ek (net baie vinnig
> let
>>>> wel) deurgeblaai en niemand, let wel, niemand gesien wat hom
> skuldig
>>>> maak aan jou beskuldiging naamlik hom of hulself 'die grootste
>>>> christene' te noem nie.
>>>> Skuus as ek so 'n brief misgekyk het, maar verwys ons dan daarna.
>>>>
>>>> DD
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Droë nuusgroep, nee dankie. [boodskap #42439 is 'n antwoord op boodskap #42377] |
Ma., 21 Mei 2001 16:59   |
Max
Boodskappe: 1496 Geregistreer: Februarie 2004
|
Senior Lid |
|
|
> Max:
> Zeker wel! Apartheid, en meer...
>
> "emmy"
> Wat is meer ??? ;-))
Ek antwoord jou in Afrikaans, hoop nie jy gee om nie, ek praat dan
makliker!
Ek bergyp teenwoordig die redes en gevolge van apartheid (goed en sleg)
ook beter...
Ons het almal daarmee grootgeword! Die "Slegs Blankes" bordjies is eers
in 1989 verwyder!!! Kan jy dit glo, 12 jaar gelede was ons nog in die
middeleeue? Die ergste van alles is dat ons dit as normaal ervaar het!!!
Ek kan onthou dat ek geglo het ek gaan ook swart word as ek 'n swartvrou
soen... Hoe oud is mens as jy sê iets dink, 3 miskien 4. T�� was die
negatiewe konnetasie teenoor swart al mooi in plek!!! En d�� virus het
ek mee geleef tot in 1989 iemand vir my sê: Nou mag Jonas maar saam met
jou op die strand gaan loop...
En daai jare van my jeug, is so vasgebrand, maar dit gaan steeds beter.
En in NL, waar jy nie omring is deur mense met dieselfde virus nie, gaan
dit veel sneller!!
Was dit nie vir apartheid nie, sou SA nie vandag soveel rassiste gehad
het nie.
________________________________________________________
|
|
|
|
| Re: Droë nuusgroep, nee dankie. [boodskap #42451 is 'n antwoord op boodskap #42439] |
Ma., 21 Mei 2001 18:37   |
Kobus Pietersen
Boodskappe: 358 Geregistreer: April 1998
|
Senior Lid |
|
|
Max skryf in boodskap news:9ebicr$ai6$2@azure.nl.gxn.net...
> Ek bergyp teenwoordig die redes en gevolge van apartheid (goed en sleg)
> ook beter...
> Ons het almal daarmee grootgeword! Die "Slegs Blankes" bordjies is eers
> in 1989 verwyder!!! Kan jy dit glo, 12 jaar gelede was ons nog in die
> middeleeue? Die ergste van alles is dat ons dit as normaal ervaar het!!!
Skaars twee jaar uit die land en jy lewe ook al klaar in 'n droomwereld, ou
Gideon.
Die bordjies het lankal gewaai, enige paartjie kon lankal met mekaar trou,
en ek het al van kleins af swart pelle gehad sonder nadelige gevolge. En
besides, as jy dit as middeleeus beskou, dan leef die hele wereld nog in die
middeleeue. Of dink jy miskien rasse meng werklik vryelik internasionaal?
Meeste plekke het net nie sulke borde nodig nie
> Ek kan onthou dat ek geglo het ek gaan ook swart word as ek 'n swartvrou
> soen... T�� was die negatiewe konnetasie teenoor swart al mooi in plek!!!
Jy bedoel dis so verskriklik om swart te wees? "Nee asseblief, net nie dit
nie"
Besides, ek wet jou jy sal vandag nog nie 'n swart vrou soen as jy werklik
sou swart word nie.
Toemaar, moenie allenig voel nie, want geen van die ander huigelaars sal dit
ook nie doen nie.
En d�� virus het
> ek mee geleef tot in 1989 iemand vir my sê: Nou mag Jonas maar saam met
> jou op die strand gaan loop...
En toe begin jy vrylik met swartes meng?
Jy kon eenvoudig nie wag vir die geleentheid nie.
> En daai jare van my jeug, is so vasgebrand, maar dit gaan steeds beter.
> En in NL, waar jy nie omring is deur mense met dieselfde virus nie, gaan
> dit veel sneller!!
In Nederland word alle immigrante streng gekeur.
Besides, hoe kan mens afkyk na mense soos Reikhaardt (sp), Van Ghoellen (sp)
en Patrick Cluyvert? .... en Bastos!!
> Was dit nie vir apartheid nie, sou SA nie vandag soveel rassiste gehad
> het nie.
Ja, in die opsig dat was dit nie vir apartheid nie, sou daar geen blankes
hier gewees het nie.
Of het jy nog nie van die Mau-Maus en soortgelyk gehoor nie?
Hulle sienswyses het toenertyd hoogty gevier.
Vandag nog, in die 21ste eeu, word blankes nog steeds in Afrika uitgemoor,
ou vriend.
Groete daar in Holland.
Ek dink die moderne Rotterdam is tops!
Groete ook aan Rem Koolhaas as jy hom teekom. :-)
|
|
|
|
| Re: Droë nuusgroep, nee dankie. [boodskap #42455 is 'n antwoord op boodskap #42451] |
Ma., 21 Mei 2001 20:00   |
Max
Boodskappe: 1496 Geregistreer: Februarie 2004
|
Senior Lid |
|
|
Jy't die verkeerde Gideon beet, Koos!
Lankal vir jou is net 12 jaar vir my.
Nee ek kan my vandag nog nie indink dat ek 'n swart vrou moet soen nie,
ek wonder hoekom het ek daai gevoel in my?
Ek ken nie vir Rem Koolhaas nie... en ek dink Rotterdam is 'n tragedie!
Maar ja, dit is 'n moderne stad.
_________________________________________________________
"Thabo Botha" skryf in boodskap news:9ebnvq$ksv$2@ctb-nnrp1.saix.net...
> Max skryf in boodskap news:9ebicr$ai6$2@azure.nl.gxn.net...
>> Ek bergyp teenwoordig die redes en gevolge van apartheid (goed en sleg)
>> ook beter...
>
>> Ons het almal daarmee grootgeword! Die "Slegs Blankes" bordjies is eers
>> in 1989 verwyder!!! Kan jy dit glo, 12 jaar gelede was ons nog in die
>> middeleeue? Die ergste van alles is dat ons dit as normaal ervaar
het!!!
>
> Skaars twee jaar uit die land en jy lewe ook al klaar in 'n droomwereld, ou
> Gideon.
> Die bordjies het lankal gewaai, enige paartjie kon lankal met mekaar trou,
> en ek het al van kleins af swart pelle gehad sonder nadelige gevolge. En
> besides, as jy dit as middeleeus beskou, dan leef die hele wereld nog in die
> middeleeue. Of dink jy miskien rasse meng werklik vryelik internasionaal?
> Meeste plekke het net nie sulke borde nodig nie
>
>> Ek kan onthou dat ek geglo het ek gaan ook swart word as ek 'n swartvrou
>> soen... T�� was die negatiewe konnetasie teenoor swart al mooi in
plek!!!
> Jy bedoel dis so verskriklik om swart te wees? "Nee asseblief, net nie dit
> nie"
> Besides, ek wet jou jy sal vandag nog nie 'n swart vrou soen as jy werklik
> sou swart word nie.
> Toemaar, moenie allenig voel nie, want geen van die ander huigelaars sal dit
> ook nie doen nie.
>
> En d�� virus het
>> ek mee geleef tot in 1989 iemand vir my sê: Nou mag Jonas maar saam met
>> jou op die strand gaan loop...
> En toe begin jy vrylik met swartes meng?
> Jy kon eenvoudig nie wag vir die geleentheid nie.
>
>> En daai jare van my jeug, is so vasgebrand, maar dit gaan steeds beter.
>> En in NL, waar jy nie omring is deur mense met dieselfde virus nie, gaan
>> dit veel sneller!!
> In Nederland word alle immigrante streng gekeur.
> Besides, hoe kan mens afkyk na mense soos Reikhaardt (sp), Van Ghoellen (sp)
> en Patrick Cluyvert? .... en Bastos!!
>
>> Was dit nie vir apartheid nie, sou SA nie vandag soveel rassiste gehad
>> het nie.
> Ja, in die opsig dat was dit nie vir apartheid nie, sou daar geen blankes
> hier gewees het nie.
> Of het jy nog nie van die Mau-Maus en soortgelyk gehoor nie?
> Hulle sienswyses het toenertyd hoogty gevier.
> Vandag nog, in die 21ste eeu, word blankes nog steeds in Afrika uitgemoor,
> ou vriend.
>
> Groete daar in Holland.
> Ek dink die moderne Rotterdam is tops!
> Groete ook aan Rem Koolhaas as jy hom teekom. :-)
>
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Droë nuusgroep, nee dankie. [boodskap #42470 is 'n antwoord op boodskap #42439] |
Di., 22 Mei 2001 05:01   |
Krokkie
Boodskappe: 478 Geregistreer: Julie 1999
|
Senior Lid |
|
|
Ek hoop regtig nie jy soen hulle nie
"Max" skryf in boodskap news:9ebicr$ai6$2@azure.nl.gxn.net...
>> Max:
>> Zeker wel! Apartheid, en meer...
>>
>> "emmy"
>> Wat is meer ??? ;-))
>
> Ek antwoord jou in Afrikaans, hoop nie jy gee om nie, ek praat dan
> makliker!
>
> Ek bergyp teenwoordig die redes en gevolge van apartheid (goed en sleg)
> ook beter...
>
> Ons het almal daarmee grootgeword! Die "Slegs Blankes" bordjies is eers
> in 1989 verwyder!!! Kan jy dit glo, 12 jaar gelede was ons nog in die
> middeleeue? Die ergste van alles is dat ons dit as normaal ervaar het!!!
>
> Ek kan onthou dat ek geglo het ek gaan ook swart word as ek 'n swartvrou
> soen... Hoe oud is mens as jy sê iets dink, 3 miskien 4. T�� was die
> negatiewe konnetasie teenoor swart al mooi in plek!!! En d�� virus het
> ek mee geleef tot in 1989 iemand vir my sê: Nou mag Jonas maar saam met
> jou op die strand gaan loop...
>
> En daai jare van my jeug, is so vasgebrand, maar dit gaan steeds beter.
> En in NL, waar jy nie omring is deur mense met dieselfde virus nie, gaan
> dit veel sneller!!
>
> Was dit nie vir apartheid nie, sou SA nie vandag soveel rassiste gehad
> het nie.
> ________________________________________________________
>
|
|
|
|
|
|
| Bladsye (2): [1 ] |
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Di. Jul. 28 22:26:29 UTC 2026
|