| Ry of bly [boodskap #4932] |
Ma., 05 Junie 2006 09:59  |
Otterkop
Boodskappe: 377 Geregistreer: Maart 2006
|
Senior Lid |
|
|
Snaaks dat die "libbes" geen opmerking gemaak het oor die niksgeagte
minister
se uitlatings dat hulle moet ophou kla of trap
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Ry of bly [boodskap #4938 is 'n antwoord op boodskap #4932] |
So., 11 Junie 2006 07:10   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek steur my nie veel aan wat politici kwytraak nie.
--
Groetnis
Annette
> Snaaks dat die "libbes" geen opmerking gemaak het oor die niksgeagte
> minister
> se uitlatings dat hulle moet ophou kla of trap
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Ry of bly [boodskap #4945 is 'n antwoord op boodskap #4939] |
Wo., 21 Junie 2006 08:15   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek dink, as mens 'n opname sal hou van watter "groep" die meeste padgegee
het sedert 1994, dink ek die " rassiste" sal die " liberales" loshande wen.
Ek hoor gister oor RSG die hoeveelste verskoning van Ngcula ( sp?) om sy
uitspraak te verduidelik.
Dit wissel van
1) verkeerd aangehaal
2) Uit konteks aangehaal
3) Dit was slegs 'n terloopse opmerking
4) Dat hy slegs " 2 of 3" persone in die parlement aangespreek het, nie al
die mense in SA nie.
Gee hom genoeg tou, dan verskoon hy hom uit sy pos uit - hy doen elkgeval
nie veel vir sy aansienbare loon nie.
Weet iemand waar mens kan navraag doen wat die geagte minister al gedoen het
sedert hy aangestel is?
( Daar is al klaar geskerm dat hy slegs die parlementêre segsman is, en
eintlik niks te doen het met die uitvoering van sy portefeulje nie)
Wonder hoeveel parlementêre segsmanne daar rondsit, veral omdat ons gereeld
moet hoor hoe vreeslik hard sommige ander ministers werk.
--
Groetnis
Annette
"Jonas" wrote in message
news:1150207221.750447.118560@g10g2000cwb.googlegroups.com.. .
> Sover my kennis strek het die sg. "libbies" lankal reeds padgegee.
> (Seker maar moeilik om saam met jou maaksel te moet leef.)
>
> Wat baie duidelik is dat daar 'n groot groep swart politici is wat nog
> nie besef het dat die meerderheid blankes nie wil of sal padgee nie.
> Hierdie is my land - en nie net net die van swartes nie. As dit sou
> gaan oor wie eerste hier was, dan het die boesmans voorkeur aanspraak.
>
> Annette wrote:
>> Ek steur my nie veel aan wat politici kwytraak nie.
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>>
>>> Snaaks dat die "libbes" geen opmerking gemaak het oor die niksgeagte
>>> minister
>>> se uitlatings dat hulle moet ophou kla of trap
>>>
>>>
>>>
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Ry of bly [boodskap #4950 is 'n antwoord op boodskap #4945] |
Vr., 23 Junie 2006 04:27  |
Otterkop
Boodskappe: 377 Geregistreer: Maart 2006
|
Senior Lid |
|
|
So as wittes nie meer werk kry in SA nie agv Seb nie en hulle verlaat die
land om
te gaan WERK is hulle nou rassiste
Almal skreeu oor die ekonomiese groei vanaf 1994.
Lande waar daar ekonomiese groei is is veronderstel om dit te weerspieel
in infrastruktuur ontwikkeling (deur die staat). Hier gebeur niks,
inteendeel
alles wat was is nie meer heeltemal daar nie, en so sal dit aangaan... en
eendag
as die libbes wakker word en sien dat jy en jou swart pel nog saam water
kan drink ,
maar as jy die hele trop inbring gaan hulle alles vertrap
"Annette" wrote in message
news:JeOdnS5_q-w-mQTZnZ2dnUVZ_u6dnZ2d@is.co.za...
> Ek dink, as mens 'n opname sal hou van watter "groep" die meeste padgegee
> het sedert 1994, dink ek die " rassiste" sal die " liberales" loshande
> wen.
>
> Ek hoor gister oor RSG die hoeveelste verskoning van Ngcula ( sp?) om sy
> uitspraak te verduidelik.
> Dit wissel van
> 1) verkeerd aangehaal
> 2) Uit konteks aangehaal
> 3) Dit was slegs 'n terloopse opmerking
> 4) Dat hy slegs " 2 of 3" persone in die parlement aangespreek het, nie al
> die mense in SA nie.
>
> Gee hom genoeg tou, dan verskoon hy hom uit sy pos uit - hy doen elkgeval
> nie veel vir sy aansienbare loon nie.
>
> Weet iemand waar mens kan navraag doen wat die geagte minister al gedoen
> het
> sedert hy aangestel is?
> ( Daar is al klaar geskerm dat hy slegs die parlementêre segsman is, en
> eintlik niks te doen het met die uitvoering van sy portefeulje nie)
> Wonder hoeveel parlementêre segsmanne daar rondsit, veral omdat ons
> gereeld
> moet hoor hoe vreeslik hard sommige ander ministers werk.
>
> --
> Groetnis
> Annette
>
> "Jonas" wrote in message
> news:1150207221.750447.118560@g10g2000cwb.googlegroups.com.. .
>> Sover my kennis strek het die sg. "libbies" lankal reeds padgegee.
>> (Seker maar moeilik om saam met jou maaksel te moet leef.)
>>
>> Wat baie duidelik is dat daar 'n groot groep swart politici is wat nog
>> nie besef het dat die meerderheid blankes nie wil of sal padgee nie.
>> Hierdie is my land - en nie net net die van swartes nie. As dit sou
>> gaan oor wie eerste hier was, dan het die boesmans voorkeur aanspraak.
>>
>> Annette wrote:
>>> Ek steur my nie veel aan wat politici kwytraak nie.
>>> --
>>> Groetnis
>>> Annette
>>>
>>>> Snaaks dat die "libbes" geen opmerking gemaak het oor die niksgeagte
>>>> minister
>>>> se uitlatings dat hulle moet ophou kla of trap
>>>>
>>>>
>>>>
>>
>
>
|
|
|
|