Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Kom gesels saam in ons eie taal, hoe lyk dit?
Kom gesels saam in ons eie taal, hoe lyk dit? [boodskap #84] So., 17 Junie 2001 19:16 na volgende boodskap
hputter  is tans af-lyn  hputter
Boodskappe: 3
Geregistreer: Junie 2001
Junior Lid
Oor enige onderwerp.
Re: Kom gesels saam in ons eie taal, hoe lyk dit? [boodskap #85 is 'n antwoord op boodskap #84] Ma., 18 Junie 2001 18:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Johan D. Strydom  is tans af-lyn  Johan D. Strydom
Boodskappe: 21
Geregistreer: Mei 2001
Junior Lid
Sal graag wil - punt is net - niemand kom ooit of baie skaars hier inloer.
Wat het jy in gedagte om oor te gesels?

hputter skryf in boodskap news:3b2d80bb_2@batman.vip-za.com...
> Oor enige onderwerp.
Re: Kom gesels saam in ons eie taal, hoe lyk dit? [boodskap #86 is 'n antwoord op boodskap #85] Wo., 20 Junie 2001 20:36 Na vorige boodskap
hputter  is tans af-lyn  hputter
Boodskappe: 3
Geregistreer: Junie 2001
Junior Lid
Ja, dit is jammer dat so min mense inloer. Kom ons hoop dit verbeter. Waarin
stel jy belang, Johan? Dankie vir jou reaksie.
Ek stel belang in formule 1 motorsport, krieket, rugby en dan die internet.
Groete, Henk.

"Johan D. Strydom" skryf in boodskap news:9glfpu$d0o$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Sal graag wil - punt is net - niemand kom ooit of baie skaars hier inloer.
> Wat het jy in gedagte om oor te gesels?
>
> hputter wrote in message
> news:3b2d80bb_2@batman.vip-za.com...
>> Oor enige onderwerp.
>>
Vorige onderwerp: 16 Junie - Herdenking van die Soweto-opstande
Volgende onderwerp: Wil jy lekker geld maak? Lees hier!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr. Jul. 31 22:58:18 UTC 2026