Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Selected immigration news
Re: Selected immigration news [boodskap #27885 is 'n antwoord op boodskap #27824] |
Fri, 05 November 1999 00:00   |
PAT
Boodskappe: 141 Geregistreer: April 1999
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek wil my nie juis inmeng met hierdie onderwerp nie, maar
wil net byvoeg dat ek op n keer vir Graca Machel ontmoet het,
(saam met
haar man, onse Madiba) en ek het net die hoogste lof vir haar.
Sy is n warm,
sjarmante, onopgesmukte intelligente vrou, en sy het met my
gestaan
en gesels asof ons jarelange vriendinne was, en ons het mekaar
glad
nie geken nie. So moenie so gou oordeel nie.
Pat
Francois de Wet wrote in article
...
> Jimmie,
>
> Dit was vir Graca (the eating, drinking, partying wine) Machel wat ek
> "Frankenstein bride" genoem het, nie Gloudina nie. Ek weet nie so mooi wat
> sy is nie.
>
> Ek sal na my "random insult generator " moet gaan kyk .
>
> Francois de Wet
>
> Jimmie wrote in message
...
>> Om jou siek ou opinies in Afrikaans te hoor is nog sieker, huigelaar. Kyk
>> net na jou inflamatoriese woordkeuses. Dis getuig van die swakste smaak
>> denkbaar.
>> Om jou 'n bruid van Frankenstein te noem, was 'n kompliment! nie 'n
>> belediging nie.
>> Get a life!!!!!!!
>>
>> @sympatico.ca wrote:
>>
>>> 'nAfrikaanse nuusgroep 'n nuusgroep vir Afrikaans, of is dit 'n nuusgroep
>>> waarop Afrikaners maar hulle siek ou opinies in Engels kan uitspoeg.
>>> My kinders is Kanadese, tweetalig in die twee amptelike
landstale.
>>
>
|
|
|
|
|
|
Re: Selected immigration news [boodskap #27893 is 'n antwoord op boodskap #27824] |
Sun, 07 November 1999 00:00   |
LALWANI's
Boodskappe: 4 Geregistreer: July 1998
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
On 1999-11-03 @sympatico.ca said:
>Newsgroups: soc.culture.south-africa,soc.culture.south-africa.
^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^
>afrikaans
>Ek objekteer teen jou beledigende en agteraf aanmerkings in hierdie
>nuusgroep in Engels. Ons moet tot vervelens hoor van jou griewe teen
>'n staatsdepartement. Maar as ons, in 'n Afrikaanse nuusgroep, ook
>nog jou griewe in Engels moet lees, dan word dit te veel vir ons
>wat hoop dat Afrikaans nog 'n kans het om te lewe in Suid-Afrika,
>ten minste op 'n Afrikaanse nuusgroep. Kom julle almal, wat so
>daagliks rou oor die heengang van Afrikaans, byvoorbeeld in die
>regswese in SA, vertel vir Francois om erens anders te gaan
>droogmaak, of anders in Afrikaans op 'n Afrikaanse nuusgroep te
>skryf.
Gloudina [ enige verband met die handdoekvervaardiger? :-) ]
Jou klae geld ook vir ons lesers van 'n Engelse nuusgroep wat jou
griewe in Afrikaans moet lees. Jou boodskappe verskyn ook in
soc.culture.south-africa soos duidelik aangedui na bowe. Maak asseblief
gebruik van jou redakteur en verseker dat jou boodskappe net aan die
regte groep gestuur is.
Mooi bly
Don
Net-Tamer V 1.12 Beta - Test Drive
|
|
|
|
Re: Selected immigration news [boodskap #27895 is 'n antwoord op boodskap #27824] |
Sun, 07 November 1999 00:00   |
Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880 Geregistreer: July 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
In article ,
ed...@mweb.co.za wrote:
>
>
> On 1999-11-03 @sympatico.ca said:
>
>> Newsgroups: soc.culture.south-africa,soc.culture.south-africa.
> ^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^
>> afrikaans
>
>> Ek objekteer teen jou beledigende en agteraf aanmerkings in hierdie
>> nuusgroep in Engels. Ons moet tot vervelens hoor van jou griewe teen
>> 'n staatsdepartement. Maar as ons, in 'n Afrikaanse nuusgroep, ook
>> nog jou griewe in Engels moet lees, dan word dit te veel vir ons
>> wat hoop dat Afrikaans nog 'n kans het om te lewe in Suid-Afrika,
>> ten minste op 'n Afrikaanse nuusgroep. Kom julle almal, wat so
>> daagliks rou oor die heengang van Afrikaans, byvoorbeeld in die
>> regswese in SA, vertel vir Francois om erens anders te gaan
>> droogmaak, of anders in Afrikaans op 'n Afrikaanse nuusgroep te
>> skryf.
>
> Gloudina [ enige verband met die handdoekvervaardiger? :-) ]
>
> Jou klae geld ook vir ons lesers van 'n Engelse nuusgroep wat jou
> griewe in Afrikaans moet lees. Jou boodskappe verskyn ook in
> soc.culture.south-africa soos duidelik aangedui na bowe. Maak asseblief
> gebruik van jou redakteur en verseker dat jou boodskappe net aan die
> regte groep gestuur is.
>
> Mooi bly
> Don
>
Liewe Don,
Gestel nou ek aanvaar nie dat Engels die enigste taal is wat tuishoort
in soc.culture.south-africa nie?
Gestel ek dink dat Afrikaans (en Xhosa, wat ook al in daardie nuusgroep
gebruik is) ewe veel reg het om daar te verskyn - diende dat albei van
hulle ook ampstale in Suid-Afrika is?
Ek dink egter dat jou besware (en die van ander mense) teen die plasing
van Afrikaans in soc.culture.south-africa nogal 'n nuttige klein
demonstrasie is van die onverdraagsaamheid wat daar teenoor Afrikaans
bestaan.
Vriendelike groete, Leendert
Sent via Deja.com http://www.deja.com/
Before you buy.
|
|
|
Re: Selected immigration news [boodskap #27904 is 'n antwoord op boodskap #27824] |
Mon, 08 November 1999 00:00   |
|
Oorspronklik gepos deur: @sympatico.ca
Francois de Wet wrote:
> Gloudina ,
>
> So jy reken daar is nie 'n drank en selfmoord probleem in die Kanadese
> reservate nie, volgende sal jy seker sê dat SA deesdae 'n veilige plek is
> om te bly.
So ek reken jy moet jou neus uit die sake van Kanadese hou, tot tyd enwyl jy 'n
Kanadese burger is. En dis net Kanadese whiteys wat rondloop
en praat oor die "selfmoord- en drankprobleem" op ALLE reservate. Net
soos die Kanadese whiteys ook moet kennis neem dat 'n Britse groep
vir die whitey regerings van Kanada beskuldig dat die besetting van Labrador
deur "Kanadese" soortgelyk is aan die besetting van Tibet deur die Chinese.
> Wat moet ek vir jou bring vir Kersfees, soek jy 'n bietjie appelkoos
> konfeit?
>
Nee, ek eet nie appelkooskonfeit nie. Wel appelkooskonfyt.
Gloudina
|
|
|
|
|
|
Re: Selected immigration news [boodskap #27911 is 'n antwoord op boodskap #27824] |
Tue, 09 November 1999 00:00   |
LALWANI's
Boodskappe: 4 Geregistreer: July 1998
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
On 1999-11-07 oos...@geocities.com said:
>afrikaans:23442 In article , edbl@mweb.
>co.za wrote: >
>> On 1999-11-03 @sympatico.ca said:
>> >Newsgroups: soc.culture.south-africa,soc.culture.south-africa.
>> ^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^
>> >afrikaans
>>>Ek objekteer teen jou beledigende en agteraf aanmerkings in
>>>hierdie nuusgroep in Engels. Ons moet tot vervelens hoor
>>>van jou griewe teen n staatsdepartement. Maar as ons, in
>>>'n Afrikaanse nuusgroep, ook nog jou griewe in Engels moet
>>>lees, dan word dit te veel vir ons wat hoop dat Afrikaans
>>>nog 'n kans het om te lewe in Suid-Afrika, ten minste op 'n
>>>Afrikaanse nuusgroep. Kom julle almal, wat so daagliks rou
>>>oor die heengang van Afrikaans, byvoorbeeld in die regswese
>>>in SA, vertel vir Francois om erens anders te gaan droogmaak,
>>>of anders in Afrikaans op 'n Afrikaanse nuusgroep te skryf.
>> Gloudina [ enige verband met die handdoekvervaardiger? :-) ]
>> Jou klae geld ook vir ons lesers van 'n Engelse nuusgroep wat jou
>> griewe in Afrikaans moet lees. Jou boodskappe verskyn ook in
>> soc.culture.south-africa soos duidelik aangedui na bowe. Maak
>> asseblief gebruik van jou redakteur en verseker dat jou
>> boodskappe net aan die regte groep gestuur is.
>> Mooi bly
>> Don
>Liewe Don,
>Gestel nou ek aanvaar nie dat Engels die enigste taal is wat
>tuishoort in soc.culture.south-africa nie?
>Gestel ek dink dat Afrikaans (en Xhosa, wat ook al in daardie
>nuusgroep gebruik is) ewe veel reg het om daar te verskyn - diende
>dat albei van hulle ook ampstale in Suid-Afrika is?
Liewe Leendert ( 'n mens wie vir my baie bekend is ),
Ek het geen probleem met daardie stelling oor taalgebruik, mits die
inhoud van die boodskappe konsekwent met die groep se doeleindes is. Wat
my pla ( eerder irriteer ) is diegene wie te lui is om ng addresse te
redigeer as dit duidelik is dat die pos behoort nie in enige spesifieke
pos nie. En op daardie manier die slordigheid van onbeperkte " cross
posting " te vergroot.
In hierdie geval die woorde " in 'n Afrikaanse nuusgroep ",
" Afrikaanse nuusgroep " ens. is orals deur verskeie deelnemers
gebruik. Soc.culture.south-africa is nie " 'n Afrikaanse nuusgroep " nie
( nie spesifiek nie ) en al wat ek vra is dat mense sulke spesifieke
Afrikaanse boodskappe tot die Afrikaanse groep beperk.
Gebruik maar enige taal in soc.culture.south-africa .. ek het geen
beswaar daarteen. Maar met 'n onbeperkte wereldwyd lesenskap maak dit
nie meer sin nie om 'n gemene taal soos Engels te gebruik om heeltemaal
verstaanbaar te wees?
>Ek dink egter dat jou besware (en die van ander mense) teen die
>plasing van Afrikaans in soc.culture.south-africa nogal 'n nuttige
>klein demonstrasie is van die onverdraagsaamheid wat daar teenoor
>Afrikaans bestaan.
Ek moet maar meer gebruik maak van " smileys ".:-) Jy lees te veel
agter my woorde. Onverdraagsaam teenoor Afrikaans is ek nie ..
eerder teenoor slordige " cross posting " en gebrek aan net etiket.
Groete
Don
Net-Tamer V 1.12 Beta - Test Drive
|
|
|
|
Re: Selected immigration news [boodskap #27919 is 'n antwoord op boodskap #27824] |
Wed, 10 November 1999 00:00  |
|
Oorspronklik gepos deur: @sympatico.ca
Francois de Wet wrote:
> Gloudina,
>
> Waar val jy nou weer uit die bus uit ? Ek het 'n belang in die welvaart van
> beide Kanada en SA, net soos jy, maar somtyds wonder ek oor jou
> belangstelling in SA. So wie gee jou die reg om te se ek moet my neus uit
> Kanada se sake hou ? Aangesien jy jouself die reg toegeken het sê ek nou jy
> moet jou neus uit SA se sake hou.
>
Sit en vertel ek vir jou hoe dronk die mense in SA is? Sit ek en sonder
een groep van die bevolking op 'n rassistiese manier uit en vertel hoe
besope hulle altyd is? Sien jy die prentjie - jy kom kuier in 'n ander
mens se land en bevuil die nuusgroep met rassistiese opmerkings oor
Kanada. Dan gaan jy terug na jou eie land en sit en bevuil die nuusgroep
met opmerkings oor die regering daar (wat ook gekritiseer word omdat
hulle nou nie die regte kleur meer het nie.) Het jy geprotesteer voor 1990
oor die kondisies waarin die toentertydse regering mense gelaat het? Kom,
wees eerlik, jy was toe al 'n groot seun.
Gloudina
|
|
|
Re: Selected immigration news [boodskap #27920 is 'n antwoord op boodskap #27824] |
Wed, 10 November 1999 00:00  |
Francois de Wet
Boodskappe: 226 Geregistreer: August 1999
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Gloudina,
Waar val jy nou weer uit die bus uit ? Ek het 'n belang in die welvaart van
beide Kanada en SA, net soos jy, maar somtyds wonder ek oor jou
belangstelling in SA. So wie gee jou die reg om te se ek moet my neus uit
Kanada se sake hou ? Aangesien jy jouself die reg toegeken het sê ek nou jy
moet jou neus uit SA se sake hou.
Francois
@sympatico.ca wrote in message
...
> Francois de Wet wrote:
>
>> Gloudina ,
>>
>> So jy reken daar is nie 'n drank en selfmoord probleem in die Kanadese
>> reservate nie, volgende sal jy seker sê dat SA deesdae 'n veilige plek is
>> om te bly.
>
> So ek reken jy moet jou neus uit die sake van Kanadese hou, tot tyd enwyl jy 'n
> Kanadese burger is. En dis net Kanadese whiteys wat rondloop
> en praat oor die "selfmoord- en drankprobleem" op ALLE reservate. Net
> soos die Kanadese whiteys ook moet kennis neem dat 'n Britse groep
> vir die whitey regerings van Kanada beskuldig dat die besetting van Labrador
> deur "Kanadese" soortgelyk is aan die besetting van Tibet deur die Chinese.
>
>> Wat moet ek vir jou bring vir Kersfees, soek jy 'n bietjie appelkoos
>> konfeit?
>>
>
> Nee, ek eet nie appelkooskonfeit nie. Wel appelkooskonfyt.
>
> Gloudina
>
|
|
|
Re: Selected immigration news [boodskap #27921 is 'n antwoord op boodskap #27824] |
Wed, 10 November 1999 00:00  |
Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880 Geregistreer: July 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
In article ,
@sympatico.ca wrote:
> Francois de Wet wrote:
>
>> Gloudina,
>>
>> Waar val jy nou weer uit die bus uit ? Ek het 'n belang in die welvaart van
>> beide Kanada en SA, net soos jy, maar somtyds wonder ek oor jou
>> belangstelling in SA. So wie gee jou die reg om te se ek moet my neus uit
>> Kanada se sake hou ? Aangesien jy jouself die reg toegeken het sê ek nou jy
>> moet jou neus uit SA se sake hou.
>>
>
> Sit en vertel ek vir jou hoe dronk die mense in SA is?
Erger: jy skel hulle uit vir varke.
> Sit ek en sonder
> een groep van die bevolking op 'n rassistiese manier uit en vertel hoe
> besope hulle altyd is?
Erger: jy vertel aanmekaar hoe naief hulle is en hoe hulle deur
buitelanders aan die neus gelei word.
> Sien jy die prentjie - jy kom kuier in 'n ander
> mens se land en bevuil die nuusgroep met rassistiese opmerkings oor
> Kanada. Dan gaan jy terug na jou eie land en sit en bevuil die nuusgroep
> met opmerkings oor die regering daar (wat ook gekritiseer word omdat
> hulle nou nie die regte kleur meer het nie.) Het jy geprotesteer voor 1990
> oor die kondisies waarin die toentertydse regering mense gelaat het? Kom,
> wees eerlik, jy was toe al 'n groot seun.
Het _jy_ geprotesteer voor 1990, Gloudina? Nee. Jy het nog voor 1969
lekker jou salarissie getrek en geskinder oor die skoolhoof se vrou.
Sies, man!
Sent via Deja.com http://www.deja.com/
Before you buy.
|
|
|
Bladsye (2): [ 2] |
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Sun Mar 09 07:49:44 UTC 2025
|