Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Aan Gloudina: Re opstanding van die vlees
Aan Gloudina: Re opstanding van die vlees [boodskap #27922] Wo, 10 November 1999 00:00
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Ps 121 - Op pad. 'n Bedevaartslied! :)))

Tot dan:

Het vroulief al agtergekom - Wanneer 'n mens kreatief is, verdwyn die
begeerte, bv. wanneer 'n mens skilder, and totaal daarin absorbeer
raak. Osho verduidelik - en die reisiger stem daarmee saam - in diepe
kreatiwiteit word 'n mens selibaat! :)

Wat dink Gloudina? Die Boeddhiste reken 'n mens moet dit waarneem. :)
Just remain aware of oneself, all the time. :)

Vorige onderwerp: Re: Selected immigration news
Volgende onderwerp: Nuwe SA ANTICRIME Web site
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 03 02:32:52 MGT 2024