Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Renaissance oordenking
| Renaissance oordenking [boodskap #27735] |
Do., 28 Oktober 1999 00:00  |
Griet
Boodskappe: 45 Geregistreer: November 1996
|
Volle Lid |
|
|
Professor Wycliff Ogupu van Accra in Ghana, skryf die volgende:
Before leaving your lovely country to return to my native Ghana, I would
like to pen some warnings about the enthusiasm I have noted here about your
president's promotion of what he calls the " African Renaissance."
The word "renaissance" presuppose a "naissance" ( ie. a "birth" in French)
before there can be a "rebirth" or renaissance. As an African I love my
continent but, as a professor of history, it is hard for me to agree that
we have ever had our "naissance" or "birth".
I think Mbeki should speak of an African birth now becoming possible but
only because, at the bottom end of the 20th century, we Africans have begun
at last to realise the importance of the impact of European culture,
science, language and liberty upon our ways.
The North Europeans absorbed the same sort of shocks when they were
conquered by the Imperium Romaman - so much so, that the European
universities used Latin as the language of instruction well beyond their
renaissance!
We Africans hate to admit hard and unpalatable facts: before colonialism,
sub-Saharan Africa did not use the wheel; we had no written language or
writing, we had nothing more than myths about the universe and the stars;
our medicine was primitive and often noxious ( like placing cowdung on the
umbellicus); to this day I hear people in Gugulethu speaking of snakes in
their stomachs causing illness; our buildings ( with remarkable exceptions,
such as Napumbukwe) we built only for nomadic habitation. No: our
"naissance" or birth, a long and painful gestation, came with the European
colonisers to whom we should be grateful.
Think if we had been subjected to the Arabs, who have always ( and still do
in Sudan) treated us as fodder for the practise of slavery - they took four
to five times more Africans than the Europeans.
Think if we had been ruled by the Chinese, who have nothing but contempt
and ugly hate for us - I have experienced at first hand the overt and
unblushing racism of the Chinese at Peking University no.2, when only riots
by black students in the 1970s brought us better treatment. We were called
"monkeys" and "devils", which are bad insults in China.
No, we should be glad that Europe will bear us into the 21st century.
Despite everything, and through much cruelty from that quarter, we have
been left with the administration ethic that the Romans left the Gauls (
and don't water down your Roman-Dutch heritage) and a sense of justice
which St. Paul could have used against his Roman torturers.
But think if we had continued to rule ourselves. Our backwardness in the
20th century would have beggard description.
Think of the short period since Mbeki gave renaissance a high profile:
civil war and mercenaries in Sierra Leone; complete takeover of Congo by
General Kabila; genocide in Rwanda and Burundi; riots and anti-gay policies
in Zimbabwe; the improsonment of ex-President Kaunda; throats of thousands
slit in Algeria; overthrow of Brazzaville-Congo government by Colonel
Sassou-Nguesso.
Hardly a renaissance, I would say.
One event is consistent with my view. Anjouan, in the Comores, seperated
from the Islamic Republic of the Comores and asked reincorporation into
France as a "Territoye d'Outremer".
Too late I'm afraid: Europe doesn't want us that much anymore. At least my
French African colleagues still think of Paris as their second capital.
Our birth has still to come, let alone our rebirth.
I believe, as did Kwame Nkrumah, that "when colonialism is placed on the
scales, it will trip them in our favour".
I hope you will publish this warning so that your readers do not become
over-expectant of a new euphoria in our continent.
____________________________________________
|
|
|
|
| Re: Renaissance oordenking [boodskap #27766 is 'n antwoord op boodskap #27735] |
So., 31 Oktober 1999 00:00   |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @sympatico.ca
ProPacem wrote:
>> "Griet" nor...@getlost.net
>
>> Professor Wycliff Ogupu van Accra in Ghana, skryf die volgende:
>
Ja, dis baie snaaks. Maar selfs al is daar 'n Wycliff Ogupu, en al isalles wat hy
daarin verklaar miskien waar, dan is dit nog baie
pateties dat mense soos Griet hierdie briewe moet herpos. Dis
so helder soos die dag dat die motief agter die herpos van die brief
is om aan te dui: die kultuur van die "witmense" uit Europa is
what it is all about, en daarom is "witmense" superieur. Ek vind
die kompulsie om die gedagtes kwyt te raak, pateties. Dis asof
hulle dit vir hulleself oor en oor moet laat glo. En in die proses
is Griet natuurlik, snaaks genoeg, besig om die kultuur van die
Engelse kolonialisme te loof, ten spyte van die feit dat sy die
anderdag so hewig teen die Engelse oorname van die Boere
Republieke vuur gespoeg het. Dis natuurlik ook duidelik dat
die inwoners van SA meestal dink dat dit goed is om in die
Engelse kultuursfeer te bly - daarom die teruggaan in die
Commonwealth in in 1994.
Gloudina
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Renaissance oordenking [boodskap #27784 is 'n antwoord op boodskap #27735] |
Ma., 01 November 1999 00:00   |
ProPacem
Boodskappe: 320 Geregistreer: Januarie 1999
|
Senior Lid |
|
|
> jpie...@ml.petech.ac.za (Koot )
> maar ek het
> ook my 'doubts' oor jou 'vriend wat tans aan die universiteit van
> Ghana doseer'. Amper te gerieflik om waar te wees..
Dit hoef ek werklik nie te verdedig nie - liegstorie aspersies. Ek sien jy is
verbonde aan die technikon te pe (waar ek ook 'n vriend het wat daar doseer,
btw), en ek is verbaas dat konferensies, navorsing, en dies meer jou nie in
kontak gebring het met akademici aan inrigtings in ander dele van die wereld
nie. Nie net dit nie, maar terwyl ek student was hier in die vsa, was ek ook
aktief lid van die African Students Organisation, en kontakte (selfs vriende)
in haas elke land in Afrika is moontlik. En, teen my beterwete, maar indien jy
my privaat per e-pos kontak, sal ek selfs twee (nie eers een nie) vriende aan
die Universiteit van Ghana aan jou bekendstel.
|
|
|
|
| Re: Renaissance oordenking [boodskap #27800 is 'n antwoord op boodskap #27735] |
Di., 02 November 1999 00:00   |
Koot Pieterse[1]
Boodskappe: 8 Geregistreer: Oktober 1999
|
Junior Lid |
|
|
Soe...
On 01 Nov 1999 17:25:45 GMT, prop...@aol.com (ProPacem) wrote:
>> jpie...@ml.petech.ac.za (Koot )
>
>> maar ek het
>> ook my 'doubts' oor jou 'vriend wat tans aan die universiteit van
>> Ghana doseer'. Amper te gerieflik om waar te wees..
>
> Dit hoef ek werklik nie te verdedig nie - liegstorie aspersies. Ek sien jy is
> verbonde aan die technikon te pe (waar ek ook 'n vriend het wat daar doseer,
> btw), en ek is verbaas dat konferensies, navorsing, en dies meer jou nie in
> kontak gebring het met akademici aan inrigtings in ander dele van die wereld
> nie. Nie net dit nie, maar terwyl ek student was hier in die vsa, was ek ook
> aktief lid van die African Students Organisation, en kontakte (selfs vriende)
> in haas elke land in Afrika is moontlik. En, teen my beterwete, maar indien jy
> my privaat per e-pos kontak, sal ek selfs twee (nie eers een nie) vriende aan
> die Universiteit van Ghana aan jou bekendstel.
|
|
|
|
| Re: Renaissance oordenking [boodskap #27801 is 'n antwoord op boodskap #27735] |
Di., 02 November 1999 00:00   |
Koot Pieterse[1]
Boodskappe: 8 Geregistreer: Oktober 1999
|
Junior Lid |
|
|
... en, o ja, ekskuus.
Koot.
On 01 Nov 1999 17:25:45 GMT, prop...@aol.com (ProPacem) wrote:
>> jpie...@ml.petech.ac.za (Koot )
>
>> maar ek het
>> ook my 'doubts' oor jou 'vriend wat tans aan die universiteit van
>> Ghana doseer'. Amper te gerieflik om waar te wees..
>
> Dit hoef ek werklik nie te verdedig nie - liegstorie aspersies. Ek sien jy is
> verbonde aan die technikon te pe (waar ek ook 'n vriend het wat daar doseer,
> btw), en ek is verbaas dat konferensies, navorsing, en dies meer jou nie in
> kontak gebring het met akademici aan inrigtings in ander dele van die wereld
> nie. Nie net dit nie, maar terwyl ek student was hier in die vsa, was ek ook
> aktief lid van die African Students Organisation, en kontakte (selfs vriende)
> in haas elke land in Afrika is moontlik. En, teen my beterwete, maar indien jy
> my privaat per e-pos kontak, sal ek selfs twee (nie eers een nie) vriende aan
> die Universiteit van Ghana aan jou bekendstel.
|
|
|
|
| Re: Renaissance oordenking [boodskap #27817 is 'n antwoord op boodskap #27735] |
Wo., 03 November 1999 00:00  |
Griet
Boodskappe: 45 Geregistreer: November 1996
|
Volle Lid |
|
|
Dankie Leendert vir die stukkie speurwerk.
Ek wil net graag hier duidelik maak waaroor die plasing gegaan het, vir my
altans.
In 'n vorige opmerking aan Leendert, het ek gesê dat die Afrika Renaissance
sin maak. Om objektief te probeer bly, het ek hierdie artikel geplaas
waarin 'n ander standpunt deur 'n mede- Afrikaan gestel word. Die bedoeling
was om die verskillende standpunte wat deur swart leiers gehuldig word te
beklemtoon.
Die algemene opvatting is dat die Renaissance sonder weerstand deur alle
swart invloedrykes gehuldig en gepromoveer word. Professor Omotoso van
Ghana huldig dieselfde standpunte as hierdie outeur in sy boek "Seasons of
Migration to the South". Hierdie tipe opmerkings van Afrikane weerspreek
dus die aannames.
Die Kolonialisme per sê, was nog nooit, en sal ook nooit deur my goed
gepraat word nie - ek dink my weersin daarin is baie duidelik akuut
genoeg.
Die artikel belig die verskil tussen 'n Naissance en Renaissance en word
met voorbeelde belig wat die uitwerking van verskillende Koloniale
moondhede daarop belig. Dit het nie Kolonialisme as hooftema nie.
Die debat moet dus wentel rondom 'n geboorte of hergeboorte, en die faktore
wat 'n rol daarin kan speel - met die toekoms van Afrika en sy inowners as
kern van die bespreking.
Wat mnr. Mbeki se standpunt aangaande 'n Rennaisance aanbetref,
interpreteer ek dit ook as 'n hergeboorte van ekonomieë, maar hierdie keer
met Afrikane self as die ouers van die baba. Daar is duidelik 'n erkenning
vir die invloed van koloniale moondhede in die geboorte van Afrika se
ekonomiese potensiaal, maar terselftertyd 'n weersin in die growwe
eksploitasie wat daaruit voortgespruit het ( insluitend menseregte
skendings, "pay-offs"aan diktatoriale staatshoofde, korrupsie, ens)
Die woord neo-kolonialisme weergalm oral in Afrika. In vorige besprekings (
gaan argiewe toe) is die verskil tussen politieke en ekonomiese
kolonialisme bespreek. Laasgenoemde, volgens die Afrikane, is 'n veel
magtiger verlamming van Afrika se inwoners waarteen weerstand feitlik
onmoontlik is.
Laat Renaissance die debatspunt word, en nie kolonialisme nie.
Of ten minste dan, laat ons kyk of 'n Renaissance sonder
ekonomiese-eksploitasie van die neo-kolonialisme moontlik is.
Ons moet dus die standpunt, dat Afrika nog gebore moet word, en of dit
reeds gebore is, bespreek.
Baie dankie aan Propacem en almal wat moeite doen om feite te verifieer.
Dit voeg substansie toe tot baie interessante debatte.
|
|
|
|
|
|
| |
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Wo. Jul. 29 12:32:24 UTC 2026
|