|
|
|
|
| Re: Waar's Annette en die res? [boodskap #4469 is 'n antwoord op boodskap #4438] |
So., 26 Maart 2006 04:31   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Wel, jy het op die ng hierdie ng geplaas, dus solank as wat Laudahn nie in
die ng lees nie, is hy nie bewus van hierdie een nie, en die ander klomp wat
te onnosel is om te weet wat crossposting is, bly ook weg.
Nietemin - ons kan terugtrek - Laudahn en sy kruispos antwoorders is
doodstil.
Ek weet nie hoe suksesvol ek was van hierdie kant om Laudahn by sy ISP te
rapporteer met sy vele yahoo email adresse nie.
Wat ek wel weet is dat die meeste van die crossposters aan wie ek 'n privaat
e-pos gestuur het, verskoning gemaak het, en gesê dat hulle in die vervolg
sal onthou om nie te kruispos nie.
Dis net die ou lot wat ek nie met privaat e-pos in die hande kon kry nie,
wat bossies geraak het.;))
Nietemin - hulle het seker taamlik gatvol geraak om elke keer as Laudahn 'n
nuwe tema plaas, van my af dieselfde boodskap te kry om nie te kruispos
nie.
Ek moet sê, met die aksie het ek duidelik tot die besef gekom hoekom
Hollanders kaaskoppe genoem word - en dit het niks met die kleur van hul
hare te doen nie.
Hulle is net soos kinders - luister nie as mens hulle mooi beleefd iets vra
nie - maar gaan bossies as mens hulle uitskel as te onnosel om op die
internet aan ng's deel te neem - maar op die ou end blyk dit dat belediging
die beste resultate lewer.
--
Groetnis
Annette
"Jonas" wrote in message
news:1143171705.447472.13150@t31g2000cwb.googlegroups.com...
> Hoe laat ons die ouens weet ons het verhuis - sonder om die gespuis
> saam te lok?
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Nuwe groep [boodskap #4481 is 'n antwoord op boodskap #4480] |
So., 26 Maart 2006 14:48   |
Alwyn Nel
Boodskappe: 174 Geregistreer: Maart 2006
|
Senior Lid |
|
|
Hi Ferdi,
Dit hoef nie noodwendig net email te wees nie. Jy kan dit op die web ook
lees indien jy verkies om dit nie per email te ontvang nie. Solank jy net 'n
geldige email address het - wat dit ookal dit mag wees. Die moderators van
'n groep besluit wie toegelaat word. Iemand stig die groep, en daardie
persoon word dan beskou as die "lys eienaar". Die lys eienaar stel
moderators aan, wat volmag het om die groep te beheer en settings te
verander, die lot. Die enigste ding wat 'n moderator NIE kan doen nie, is om
die nuusgroep te delete. Slegs die "eienaar" mag dit doen. Eienaarskap is
oordaagbaar na enige ander persoon toe. Dit werk puik hoor, ek dink dis die
moeiete werd om dit immers net te probeer. Stel 'n naam voor vir die groep,
ek sal hom stig op Yahoo en dan kan iemand anders eienaarskap oorneem, en
moderators aanstel.
Alwyn.
> Alwyn: ons doen[/color]
>> dit op Yahoo. Daar het mens volle beheer oor wie jy wil toelaat op die
>> groep, en ongewenste individue die deur te wys. Jy het ook die opsie om
>> elke
>> boodskap per email te ontvang. Skryf gerus privaat vir my (almal is
>> welkom)
>> om dit verder te bespreek. Dan kan ons op 'n naam besluit vir die groep.
>> Alwyn>>
>
> "Ferdi Greyling": Dan is jy terug by die e-mail groups.
>
> Wie beheer op Yahoo wie "toegelaat" word?
>
>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|