Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: ANC se magslus
Re: ANC se magslus [boodskap #27403] |
Sun, 17 October 1999 00:00  |
Jimmie
Boodskappe: 21 Geregistreer: October 1999
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
> Jou sleg ou ding, praat jy met jouself??????????
Hou jou smoel oor sa en wat hier aangaan
> Wie in glashuise gesit het, moet nie nou bakstene gooi nie.
>
|
|
|
|
|
Re: ANC se magslus [boodskap #27412 is 'n antwoord op boodskap #27403] |
Mon, 18 October 1999 00:00   |
Pijotter
Boodskappe: 107 Geregistreer: May 1999
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Gloudina,
Jy is reg miskien het dit ook nie in die verlede wat waffers gegaan nie,
maar ons is nou in die hede. Vergeet van die verlede en werk vir die
toekoms.
Ek dog mens moet uit die foute van die verlede leer en dit in die hede
toepas vir 'n beter toekoms....
Groete
Pieter
@sympatico.ca wrote in message
...
> HW Gird wrote:
>
>> Sulke beginsellose afdwing van mag, stuit mens teen die bors.
>>
>
> Ek stem met jou saam, sulke dinge stuit mens teen die bors. Ditkan nie goed
> gepraat word nie. Maar hoeveel van jou of jou
> familie voor jou het aktief geobjekteer toe dieselfde dinge deur
> die vorige regime gedoen is. En daar was die eet by die bak
> beperk tot 'n klein groepie "in" mense uit 'n totale Afrikaner-
> populasie van maar 'n paar miljoen. Ek het gesien hoe 'n man
> wat met my in die geskiedenis-klas op Stellenbosch gesit het,
> en gladnie so 'n watwonderse student nie, vol professor geword
> het in sy vroeg-dertigerjare, net omdat hy die sekretaris van die
> Junior Rapportryers of soiets gewees het. Ek kan talle voorbeelde
> aanhaal. Nou skielik moet die huidige regime se hande so skoon
> wees, anders sit julle vir hulle en uitmaak vir alles wat sleg is.
> Wie in glashuise gesit het, moet nie nou bakstene gooi nie.
>
> Gloudina
>
|
|
|
Re: ANC se magslus [boodskap #27437 is 'n antwoord op boodskap #27403] |
Tue, 19 October 1999 00:00   |
Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880 Geregistreer: July 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
@sympatico.ca wrote in message
...
> HW Gird wrote:
>
>> Sulke beginsellose afdwing van mag, stuit mens teen die bors.
>>
>
> Ek stem met jou saam, sulke dinge stuit mens teen die bors. Ditkan nie goed
> gepraat word nie. Maar hoeveel van jou of jou
> familie voor jou het aktief geobjekteer toe dieselfde dinge deur
> die vorige regime gedoen is.
Miskien moet ons nog eers (aan die hand van bevestigbare gegewens) bepaal
presies _wat_ die vorige regime gedoen het wat boos was, voordat ons beswaar
maak.
> En daar was die eet by die bak
> beperk tot 'n klein groepie "in" mense uit 'n totale Afrikaner-
> populasie van maar 'n paar miljoen. Ek het gesien hoe 'n man
> wat met my in die geskiedenis-klas op Stellenbosch gesit het,
> en gladnie so 'n watwonderse student nie, vol professor geword
> het in sy vroeg-dertigerjare, net omdat hy die sekretaris van die
> Junior Rapportryers of soiets gewees het.
Snaaks genoeg: Baie mense wat op skool- en voorgraadse vlak nie be-indruk
nie, doen nogal baie goed op nagraadse vlak. (Einstein, byvoorbeeld.) Dit
het - o.a. - te doen met leerstyl. (En met onderrigstyl.)
> Ek kan talle voorbeelde
> aanhaal. Nou skielik moet die huidige regime se hande so skoon
> wees, anders sit julle vir hulle en uitmaak vir alles wat sleg is.
> Wie in glashuise gesit het, moet nie nou bakstene gooi nie.
Inderdaad, Gloudina, Inderdaad!
Die huidige regime het lekker bakstene gegooi voor hulle aan bewind gekom
het. Dis bloot reg as hulle nou gehou word aan die norme wat hulle self aan
die vorige regime gestel het.
Byvoorbeeld: In Sondag se Kommentaar het Pakendorf (dink ek) daarop gewys
dat die ANC hulleself vreeslik gebonde voel deur die nuwe grondwet. Sy
kommentaar was iets in die lyn van:
"Toe hulle die grondwet geskryf het, het hulle dit geskryf om dinge te
verhoed wat hulle in die verlede gepla het. Maar nou kom hulle agter dat
hulle dit vir hulself geskryf het, en dat dit hulle inperk."
Dus: Nee, wat, Gloudina. Ek dink dis heel geregverdig om die huidige
regering te meet aan die maatstawwe wat hulle self vir die vorige een gestel
het.
|
|
|
|
|
|
|
Re: ANC se magslus [boodskap #27593 is 'n antwoord op boodskap #27403] |
Fri, 22 October 1999 00:00   |
ferdinand
Boodskappe: 1462 Geregistreer: September 1997
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Mon, 18 Oct 1999 13:57:02 +0200, lou wrote:
> Ek het gesien hoe 'n man[/color]
>> wat met my in die geskiedenis-klas op Stellenbosch gesit het,
>> en gladnie so 'n watwonderse student nie, vol professor geword
>> het in sy vroeg-dertigerjare, net omdat hy die sekretaris van die
>> Junior Rapportryers of soiets gewees het. Ek kan talle voorbeelde
>> aanhaal. Nou skielik moet die huidige regime se hande so skoon
>> wees, anders sit julle vir hulle en uitmaak vir alles wat sleg is.
>> Wie in glashuise gesit het, moet nie nou bakstene gooi nie.
>>
>
> Jy het bewyse hiervan Gloudina? Die woorde 'soiets' vertel my jy suig
> weer jou duim.>>
Lou, sy praat van 'n organisasie wat die naam Broederbond gedra het.
Ek is seker jy het al van hulle gehoor.
Hulle noem hulleself deesdae die Afrikanerbond.
En, o ja, hulle ledelyste is steeds geheim.
|
|
|
|
|
|
Re: ANC se magslus [boodskap #27664 is 'n antwoord op boodskap #27403] |
Mon, 25 October 1999 00:00   |
lou[1]
Boodskappe: 579 Geregistreer: January 1999
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ferdi Greyling wrote:
>
> On Mon, 18 Oct 1999 13:57:02 +0200, lou
> wrote:
>
> >> Ek het gesien hoe 'n man
>>> wat met my in die geskiedenis-klas op Stellenbosch gesit het,
>>> en gladnie so 'n watwonderse student nie, vol professor geword
>>> het in sy vroeg-dertigerjare, net omdat hy die sekretaris van die
>>> Junior Rapportryers of soiets gewees het. Ek kan talle voorbeelde
>>> aanhaal. Nou skielik moet die huidige regime se hande so skoon
>>> wees, anders sit julle vir hulle en uitmaak vir alles wat sleg is.
>>> Wie in glashuise gesit het, moet nie nou bakstene gooi nie.
>>>
>>
>> Jy het bewyse hiervan Gloudina? Die woorde 'soiets' vertel my jy suig
>> weer jou duim.>>
>
> Lou, sy praat van 'n organisasie wat die naam Broederbond gedra het.
> Ek is seker jy het al van hulle gehoor.
> Hulle noem hulleself deesdae die Afrikanerbond.
> En, o ja, hulle ledelyste is steeds geheim.
O die Junior Rapportryers en die Broederbond is dieselfde? Hmm - dis nou
interesant.
En jy weet presies waarvan Gloudina praat - dit terwyl sy self nie eers
weet nie? Ek is so be"indruk.
En die laaitie in sy vroe"e dertigjare was sekretaris van die
broederbond. Ek dog dan hulle was 'n klomp verstokte wit ou mans?
En laastens - die ledelyste is steeds geheim maar Gloudina weet dat hy
die sekretaris daarvan was?
Somtyds Ferdi, tik jy voordat jy dink ...
|
|
|
Re: ANC se magslus [boodskap #27730 is 'n antwoord op boodskap #27403] |
Thu, 28 October 1999 00:00  |
lou[1]
Boodskappe: 579 Geregistreer: January 1999
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ferdi Greyling wrote:
>
> On Mon, 25 Oct 1999 09:21:34 +0200, lou
> wrote:
>
> dis nou
>> interesant. >>
>
> Ai Lou. Het jy al die jare geleef sonder om te weet van di9e
> konneksies? Shame.
Weereens verstaan jy nie Afrikaans nie Ferdi. JY het gesê dit is
dieselfde - nie dat dit konneksies het nie. Kry jou kind om die verskil
tussen 'dieselfde' en 'konneksie' aan jou te verduidelik. Sjym
>
> eers
>> weet nie? Ek is so be"indruk. >>
>
> As jy geimponeer word deur iemand wat bloot 'n paar paragrawe
> verstaan, is daar probleme met jou.
Nee stupid - lees weer my sin. Maar dan sukkel jy maar bietjie met
Afrikaans? En ek sien jy is nog net so bedrywig met jou selektiewe
snipping...
>
[color=blue]>
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Fri Mar 07 05:56:18 UTC 2025
|